Lisensies

Post Reply
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Lisensies

Post by Matewis28 »

Ek wag al vanaf 4 Aug vir my kaartjies. Het begin Desember gaan vra vir n reprint want toe was dit nog nie eers geprint nie!!

Sent from my LG-H990 using Tapatalk
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensies

Post by Gbyleveldt »

Liewe aarde. Ek sou werklik iemand soos GOSA benader om te help daar.
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Lisensies

Post by Matewis28 »

Wel DFO vandag gesê my kaartjies is 2 Januarie geprint. Nou vir die wag vir aflaai
Speen
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am

Re: Lisensies

Post by Speen »

My lisensie vir 9mm is in vir consideration vanaf 12 Nov. Vandag gebel, preliminary refusal. Ekt gevra om watse rede, maar ek moet Maandag weer bel.
Enige raad asb manne?

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
CZ 550 LUX .308
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

GOSA
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: Lisensies

Post by SakoTrippel2 »

Joh manne nou kook my bloed behoorlik...

130 WERKSDAE vanaf in handing tot vandag toe. Pistool lê al van 25 September af in Consideration. Toe later weer iets soos recommended for approval en en en maar daar kom niks van nie...

GOSA se hulp in geroep en alle fooie betaal en hulle self het nog net mooi ABF gedoen aan die saak... Dis vandag presies 'n maand terug wat ek hulle hulp ingeroep het. Nou ek verstaan dit was fees seisoen en al daai dinge...maar joh hulle kon ten minste my op hoogte hou en sê "ons sal later daaraan aandag gee" of so iets

Bel vandag om te hoor wat is die stand van sake... Sê hulle toe vir my nee ek moet eers 'n form invul wat my situation verduidelik...Dan kan hulle 'n formele brief/klag aan CFR stuur!!!

Dit nou nadat die man wat my met aansluiting gehelp het ('n maand gelede) my laat verstaan het hulle spring dadelik aan die werk met my "Case" na ek 'n drie kwart bladsy opstel geskryf het wat my situasie verduidelik met korrespondensie (bel CFR) datums en vordering ingesluit.

Okay nout ek bietjie gal gebraak en voel effens beter... Maar steeds hoogs die josie in.... My Pelle wat na my ingegee het skiet al met hulle sn

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensies

Post by Gbyleveldt »

Liewe genade, 130 werksdae. My laaste geweer het lank gevat maar hierdie vat die koek. En terwyl my lisensie al die 4de Des goedgekeur is, is my kaartjie nog nie gedruk nie. En om als te kroon gaan koop ek nog ‘n roer einde Des; ek weet nie hoekom doen ek dit aan myself nie...

Nou vind ek uit die nuwe roer se aksie is op invoerder se naam en sy loop is nog Gov29 (die roer se loop kan verander word in die veld). Ek vermoed ek het ‘n nare nagmerrie oppad.
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: Lisensies

Post by SakoTrippel2 »

SAPS msg: Licence Ref. Xxxxx calibre 9MM PAR (9X19MM) s/n xxxx was approved. SAPS will notify you when licence can be collected.

DA VAT HY
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: Lisensies

Post by SakoTrippel2 »

SakoTrippel2 wrote:Joh manne nou kook my bloed behoorlik...

130 WERKSDAE vanaf in handing tot vandag toe. Pistool lê al van 25 September af in Consideration. Toe later weer iets soos recommended for approval en en en maar daar kom niks van nie...

GOSA se hulp in geroep en alle fooie betaal en hulle self het nog net mooi ABF gedoen aan die saak... Dis vandag presies 'n maand terug wat ek hulle hulp ingeroep het. Nou ek verstaan dit was fees seisoen en al daai dinge...maar joh hulle kon ten minste my op hoogte hou en sê "ons sal later daaraan aandag gee" of so iets

Bel vandag om te hoor wat is die stand van sake... Sê hulle toe vir my nee ek moet eers 'n form invul wat my situation verduidelik...Dan kan hulle 'n formele brief/klag aan CFR stuur!!!

Dit nou nadat die man wat my met aansluiting gehelp het ('n maand gelede) my laat verstaan het hulle spring dadelik aan die werk met my "Case" na ek 'n drie kwart bladsy opstel geskryf het wat my situasie verduidelik met korrespondensie (bel CFR) datums en vordering ingesluit.

Okay nout ek bietjie gal gebraak en voel effens beter... Maar steeds hoogs die josie in.... My Pelle wat na my ingegee het skiet al met hulle snImage

Groete
Frans
SAPS msg: Licence Ref. Xxxxx calibre 9MM PAR (9X19MM) s/n xxxx was approved. SAPS will notify you when licence can be collected.

DA VAT HYImage
Nou net SMS ontvang
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Lisensies

Post by Matewis28 »

Voorspoed met die kaartjie! Ek het nou maar die presidential hotline gemail. wag al 5 maande vir my kaartjies en het al reprint ook aangevra. Glo nie dit sal enigsins help nie maar ons kyk maar.
LDV
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm

Re: Lisensies

Post by LDV »

Het iemand onlangs sy kaliber verandering kaartjie gekry.
Ek het goedkeuring maar wag nou net vir kaartjie vanaf augustus 2018.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Lisensies

Post by jankraay »

Alles is n gemors. Meeste lisensies gaan nou al oor 90dae met geen antwoord.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Lisensies

Post by Matewis28 »

Stuur maar n complaint[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201901 ... 3b29c8.jpg[/IMG]

Sent from my LG-H990 using Tapatalk
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Lisensies

Post by Forester »

LDV wrote:Het iemand onlangs sy kaliber verandering kaartjie gekry.
Ek het goedkeuring maar wag nou net vir kaartjie vanaf augustus 2018.
Ek sit met dieselfde probleem, my 521g vorm is al 3 Okt na CFR gestuur. Ek het maar die GOSA roete gegaan... CFR hou vol dat hulle nog nie die vorm gekry het nie. Ek het nou 'n elektroniese weergawe van my DFO versoek, maar blykbaar vat dit haar 3 dae om dit vir my te epos. Ek hou nie my asem op nie.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
LDV
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm

Re: Lisensies

Post by LDV »

Ek het nou vandag goeie nuus gekry. Die loop nommerben kaliber is middel september op my naam en kaartjie is gedruk hul het net na vekeerde polisie kantoor gestuur.
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Lisensies

Post by Forester »

Ek weet dit is 'n probleem waarmee baie mense sukkel, maar het iemand moontlik raad oor 'n haelgeweer wat nie op die handelaar se voorraad wys nie?

Hy stuur elke week weer die 350 vorm vir CFR, maar nog niks nie. Die geweer is nog op sy invoerpermit.

My probleem is die risikobestuur, wat gebeur indien sy winkel iets oorkom of sy winkel tot niet gaan soos met die Wildman storie...
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Lisensies

Post by Riaan Kriel »

Vandag darem goeie nuus gekry...

Ek het begin April 2018 aansoek gedoen vir my semi-auto haelgeweer se lisensie. Op 25 September 2018 word die lisensie afgekeur. Ek teken ongeveer 2 weke later appél aan. Ontvang op 29 November 2018 'n SMS wat sê my appél is ontvang. Vanoggend SMS gekry wat sê appél was suksesvol. Nounet SMS gekry wat sê lisensie goedgekeur..
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13659
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

My AR se appel is so 6 dae agter jou haelroer sn. Dit gee my hoop!
Goed, beter, 6millimeter!
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensies

Post by Gbyleveldt »

Heh, my appel al in van 5 Nov af. Nog geen nuus nie. En om als te kroon, kan ek ook nie my nuwe roer se aansoek indien nie, want hy is ook nog op invoerder se stock. Ek weet partykeer nie hoekom doen ek dit aan myself nie...
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Lisensies

Post by Barry Loock »

Darem n skriftelike dokument gekry wat se my appel is aanvaar en CFR will notify you in due time.
Dis nou n jaar vanaf die oorspronklike aansoek vir dia AR.
Wag maar in spanning.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Lisensies

Post by jankraay »

Nog geen vordering op my aansoek nie. 120 dae en 3 emails later...


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Lisensies

Post by .270 Man »

.270 Man wrote:
.270 Man wrote:
.270 Man wrote:Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
Okay het dam gebel en gehoor dit is nou by consideration.
So nou moet n ou maar weer wag.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Ek het nou net weer gebel.
Aansoek lê nog steeds by consideration al van die 6 de November af.
Trek al op 63 werks dae op die aansoek.
My lesensie is goed gekeur op 88 werksdae uiteidelik wag nou net vir kaartjie. Weet julle dalk hoe lank vat dit dalk enige iemand.
Kan nie wag om my 6CM RPR vas te hou nie.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
Landcruiserman
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm

Re: Lisensies

Post by Landcruiserman »

Nuutste is nou weer dat hulle net Competency kaartjies druk om blykbaar die agterstand uit te skakel - maar dit skuif nou die liksensies self verder uit - slim taktiek ne!
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Lisensies

Post by Matewis28 »

Wel ek betaal nou al amper 6 maande stoorkoste vir 4 wapens en vir 6 maande van my 5 jaar kan rk nog nie n skoot aftrek nie.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Lisensies

Post by Barry Loock »

Dis hemel op aarde.
AR se appel was suksesvol en lisensie is goed gekeer na n jaar en 8 dae. Twee sms'e in n dag uitmekaar uit.
Nou die lang wag vir die druk vd kaartjie.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Post Reply