Lisensies
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensies
Hier is die antwoord wat ek gekry het op die e-pos adres wat Eduard verskaf het:
Good day,
Licence was requested to be reprinted today.
Kind regards.
Captain E. van Schalkwyk
Data Integrity & Quality Control
012 3536122
Van SchalkwykE@saps.gov.za
So, hopelik kan ek dit binne die volgende maand verwag.

- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Dis goeie nuus oom. Dis juis kaptein van Schalkwyk wat dit elke keer vir my uitgesorteer het
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Manne
Lyk my daar is so klein luggie in die tonnel. Dit wil voorkom of lisensies bietjie vinniger deurgaan in Gauteng maar weet egter nie hoe lank die lisensie drukkery gaan vat nie
Ruger Red Label 12Br O/U
Ingedien: 15 Februarie 2018
271+518
Temp Ontvang: 26 Februarie 2018
Lisensie goedgekeur: 14 Maart 2018
Ons is meeste van die tyd negatief teenoor CFR maar die wil gedoen wees.

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
partner
- Hero Member

- Posts: 1001
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Lisensies
Stem saam Kobus. Wens myne loop dieselfde pad as joune. Groete.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3648
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensies
Daai “luggie” in die tonnel is dalk iemand se p@&p
Ek verstaan die hele land se kaartjies word nou op een drukker gedruk so moenie julle asems ophou nie!!
Ek verstaan die hele land se kaartjies word nou op een drukker gedruk so moenie julle asems ophou nie!!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensies
Jip, presies my punt gewees.Fanta300 wrote:Daai “luggie” in die tonnel is dalk iemand se p@&p![]()
Ek verstaan die hele land se kaartjies word nou op een drukker gedruk so moenie julle asems ophou nie!!
Glo n "fully automated system", so eerste aansoek in is eerste kaartjie uit.
Maar die beste nuus is niemand kan n nommer of n kontak persoon gee wat in beheer is van die sisteem nie.
So al wat hulle se is as die kaartjie nie die week gedruk is nie bel maar weer volgende week.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
JAGTERSREG-JRM wrote:Manne
Lyk my daar is so klein luggie in die tonnel. Dit wil voorkom of lisensies bietjie vinniger deurgaan in Gauteng maar weet egter nie hoe lank die lisensie drukkery gaan vat nie
Ruger Red Label 12Br O/U
Ingedien: 15 Februarie 2018
271+518
Temp Ontvang: 26 Februarie 2018
Lisensie goedgekeur: 14 Maart 2018
Ons is meeste van die tyd negatief teenoor CFR maar die wil gedoen wees.
Sopas Sms gekry, die Beretta Semi Auto is ook deur. Presies n maand
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensies
Baie geluk, die lekker vinnig.JAGTERSREG-JRM wrote:JAGTERSREG-JRM wrote:Manne
Lyk my daar is so klein luggie in die tonnel. Dit wil voorkom of lisensies bietjie vinniger deurgaan in Gauteng maar weet egter nie hoe lank die lisensie drukkery gaan vat nie
Ruger Red Label 12Br O/U
Ingedien: 15 Februarie 2018
271+518
Temp Ontvang: 26 Februarie 2018
Lisensie goedgekeur: 14 Maart 2018
Ons is meeste van die tyd negatief teenoor CFR maar die wil gedoen wees.
Sopas Sms gekry, die Beretta Semi Auto is ook deur. Presies n maand
Ek is baie nuuskierig om te sien wanneer word julle kaartjies gedruk.
Laat weet asseblief sodra dit is.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3648
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensies
Kaartjies word blykbaar nou by Staatsdrukker gedruk. Sodra alles in plek is behoort dit glad te verloop
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Ek verstaan ook so, glo daar gaan ma paer pyne wees ma glo op langtermyn sal dit beter wees.Fanta300 wrote:Kaartjies word blykbaar nou by Staatsdrukker gedruk. Sodra alles in plek is behoort dit glad te verloop
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lisensies
Die SAPS drukkers waarmee die kaartjies gedruk is, is nou oor hulle instandhoudingsdatum en daarom word die' funksie nou deur die staatsdrukker gedoen. Die admin stelsel van CFR moet nou egter gewysig word om die "ouer" kaartjies in die nuwe sisteem in te bring en rekord daarvan te hou. Die manne wat al lank wag moet deur hul jag organisasies aandag op hul lang wag probeer bring. SA Jagters is reeds betrokke om hul lede te help en probeer deur skakeling met die CFR die proses glad te laat verloop. Kontak Petrus by hoofkantoor vir hulp en raad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Manne, hoe kry julle die CFR in die hande? Daai nommet lui nie eers nie. En het enoge van julle al kaartjies ontvang??
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Ek het 07h30 gebel en is gehelp.Armand Steenkamp wrote:Manne, hoe kry julle die CFR in die hande? Daai nommet lui nie eers nie. En het enoge van julle al kaartjies ontvang??
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Op die 0123536111 nommer??
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensies
Ag nee wat, SA Jagters is net so pateties soos CFR. Hulle kan slegs iets doen oor die kaartjies as n persoon al langer as 3 maande wag vir n kaartjie.tripodmvr wrote:Die SAPS drukkers waarmee die kaartjies gedruk is, is nou oor hulle instandhoudingsdatum en daarom word die' funksie nou deur die staatsdrukker gedoen. Die admin stelsel van CFR moet nou egter gewysig word om die "ouer" kaartjies in die nuwe sisteem in te bring en rekord daarvan te hou. Die manne wat al lank wag moet deur hul jag organisasies aandag op hul lang wag probeer bring. SA Jagters is reeds betrokke om hul lede te help en probeer deur skakeling met die CFR die proses glad te laat verloop. Kontak Petrus by hoofkantoor vir hulp en raad.
So indirek se hulle dit is nou aanvaarbaar as n lid 6 maande wag vir n lisensie. Hoekom kan hulle nie druk op CFR sit om n tydelike oplossing te vind totdat die propbleem opgelos is nie?
Sekerlik kan CFR n offisiele dokument stuur om te bevestig dat die lid se lisensie goedgekeur is.
Sodoende kan die lid sy geweer kry en CFR kan hulle huis in orde kry.
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: Lisensies
Ek wil met jou saamstem. As jou lisensie goedgekeur is, is alles mos reg op die sisteem. Dan kan hul mos vir jou 'n printout gee en hom stamp.sako 30-06 wrote:Ag nee wat, SA Jagters is net so pateties soos CFR. Hulle kan slegs iets doen oor die kaartjies as n persoon al langer as 3 maande wag vir n kaartjie.tripodmvr wrote:Die SAPS drukkers waarmee die kaartjies gedruk is, is nou oor hulle instandhoudingsdatum en daarom word die' funksie nou deur die staatsdrukker gedoen. Die admin stelsel van CFR moet nou egter gewysig word om die "ouer" kaartjies in die nuwe sisteem in te bring en rekord daarvan te hou. Die manne wat al lank wag moet deur hul jag organisasies aandag op hul lang wag probeer bring. SA Jagters is reeds betrokke om hul lede te help en probeer deur skakeling met die CFR die proses glad te laat verloop. Kontak Petrus by hoofkantoor vir hulp en raad.
So indirek se hulle dit is nou aanvaarbaar as n lid 6 maande wag vir n lisensie. Hoekom kan hulle nie druk op CFR sit om n tydelike oplossing te vind totdat die propbleem opgelos is nie?
Sekerlik kan CFR n offisiele dokument stuur om te bevestig dat die lid se lisensie goedgekeur is.
Sodoende kan die lid sy geweer kry en CFR kan hulle huis in orde kry.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Die einsteArmand Steenkamp wrote:Op die 0123536111 nommer??
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Manne
Ek het paar steekproewe gedoen (my aansoeke en kliente se aansoeke) met lisensie aansoeke in Gauteng en die volgende is n voorbeeld van wat tans in praktyk gebeur:
Goedkeuring/Afkeuring (verskillende seksies ingedien vir die jaar sover) sluit in Seksie 15,Seksie 16,Seksie 13 asook Tydelike aansoeke
Seksie 13-99% sukses
Seksie 15-98% sukses
Seksie 16-99% sukses
Die aansoeke is almal binne maand en half uitslag verkry. Die lisensie druk is egter n ander storie. Dit wil voorkom of meeste kaartjies wat Februarie goedgekeur is wel al gedruk is maar almal van daar af le op "in queue to be printed".
Tydelike lisensie aansoeke vir die doel van jag-80% sukses
Meeste van die aansoeke was binne 2-3 weke goedgekeur en sommiges was binne n week.
Persoonlike opinie is dat die agterstand by drukkers die groot probleem is maar glo egter as al die "gremlins" uitgesorteer is dit in die langtermyn dalk n beter ding is.
Hou moed, ons lisesnies word goedgekeur.
Ek het paar steekproewe gedoen (my aansoeke en kliente se aansoeke) met lisensie aansoeke in Gauteng en die volgende is n voorbeeld van wat tans in praktyk gebeur:
Goedkeuring/Afkeuring (verskillende seksies ingedien vir die jaar sover) sluit in Seksie 15,Seksie 16,Seksie 13 asook Tydelike aansoeke
Seksie 13-99% sukses
Seksie 15-98% sukses
Seksie 16-99% sukses
Die aansoeke is almal binne maand en half uitslag verkry. Die lisensie druk is egter n ander storie. Dit wil voorkom of meeste kaartjies wat Februarie goedgekeur is wel al gedruk is maar almal van daar af le op "in queue to be printed".
Tydelike lisensie aansoeke vir die doel van jag-80% sukses
Meeste van die aansoeke was binne 2-3 weke goedgekeur en sommiges was binne n week.
Persoonlike opinie is dat die agterstand by drukkers die groot probleem is maar glo egter as al die "gremlins" uitgesorteer is dit in die langtermyn dalk n beter ding is.
Hou moed, ons lisesnies word goedgekeur.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Manne ek het nou al daai nommer gebel en gebel maar hy lui nie eers nie.... ek wag dam nou al bleddieank vir my 0kwes...Swede wrote:Die einsteArmand Steenkamp wrote:Op die 0123536111 nommer??
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Lisensies
Vanoogend boodskap gekry, .22 se liksens goedgekeur. Einde Feb 2018 ingedien, net minder as 8 weke. Hopelik is kaartjie ook nie te ver agter nie!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Lisensies
Goeie Dag Manne
My seun het vandag SMS gekry om sy .458 lisens te gaan haal wat ek vir hom gekoop het.
Aansoek gedoen 18 Januarie , glo dit is darem nie te sleg nie.
Het erger verwag.
Nou gaan ons lekker speel
My seun het vandag SMS gekry om sy .458 lisens te gaan haal wat ek vir hom gekoop het.
Aansoek gedoen 18 Januarie , glo dit is darem nie te sleg nie.
Het erger verwag.
Nou gaan ons lekker speel
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Ek het my 9 mil se hernuwing vandag gekry. Ek het ingehandig 20 Maart en daar was nog 'n storie met duplisering van eienaarskap. Lisensie is teruggedateer en ek het 1 maand gewen op die verval datum.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
6 Aansoeke ingedien tussen Januarie en Februarie, 5 kaartjies ontvang en wag net vir die 6de een
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Ek wag nou seker al n maand vir my kaartjie.......
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Goedkeuring vat plus minus n maand en kaartjies om en by twee maande. Glo sodra die staatsdrukkers hulle dinge agtermekaar het sal dit vinniger deurkomArmand Steenkamp wrote:Ek wag nou seker al n maand vir my kaartjie.......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za