Lisensies

Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Lisensies

Post by Swede »

Toe ek 1 November my geweer lisensie wou gaan hernu (eerste hernuwing van my gewere) en aansoek doen vir my nuwe een, is ek ingelig dat my competency Mei maand verval het. Onmiddelik aansoek om hernuwing van die competency gedoen, nou net SMS ontvang dit is goedgekeur.
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Faffa
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Wed Jul 06, 2016 8:49 pm

Re: Lisensies

Post by Faffa »

Het 8x57JS gekry by my oom. Een probleem, volgens sy lisensie is dit 'n 7mm. Hy het 15jaar terug dit vir sy DFO uitgewys, die het vir hom gesê dat dit nie saak maak nie.
Ek kry toe swak advies en motiveer vir 'n 7mm. Handig my lisensie 29Sep in. Kort daarna kry ek 'n oproep wat vra of die geweer 'n kaliber verandering ondergaan het, want volgens hulle is dit 'n 8x57JS. Vertel hulle toe die hele storie.

Ek maak my reg om my motivering oor te skryf, maar hulle gee my net 'n stel papiere wat ek deur 'n wapensmid moet laat invul wat die geweer ondersoek(wonder wat hulle sou sê as ek vir .22 gemotiveer het?).

Het my lisensie gister gaan optel. Moet 'n lansie breek vir die mense by die wapenafdeling van ons polisie. Hulle het regtig moeite gedoen. Voel soos 'n idioot omdat ek nie voor die motivering na hulle toe gegaan het nie.

Sent from my S60 using Tapatalk
User avatar
BobFrosty
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Wed Feb 13, 2013 11:38 pm

Re: Lisensies

Post by BobFrosty »

Naand almal. Het n vraag wat ek wil hoor of dit gedoen kan word. Ek het reeds n 12 boor en 308. Sal dit moontlik wees om nog n 308 op my naam te kan kry wil nog een he want huidige een is al so gemodify vir lang afstand dat ek soen n ligter stap en jakkals geweer.

Groete

BobFrosty

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

BobFrosty wrote:Naand almal. Het n vraag wat ek wil hoor of dit gedoen kan word. Ek het reeds n 12 boor en 308. Sal dit moontlik wees om nog n 308 op my naam te kan kry wil nog een he want huidige een is al so gemodify vir lang afstand dat ek soen n ligter stap en jakkals geweer.

Groete

BobFrosty

Sent from my iPhone using Tapatalk

Definitief moontlik ek het paar dupliserings
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Lisensies

Post by jankraay »

BobFrosty wrote:Naand almal. Het n vraag wat ek wil hoor of dit gedoen kan word. Ek het reeds n 12 boor en 308. Sal dit moontlik wees om nog n 308 op my naam te kan kry wil nog een he want huidige een is al so gemodify vir lang afstand dat ek soen n ligter stap en jakkals geweer.

Groete

BobFrosty

Sent from my iPhone using Tapatalk
As jy n Toegewyde Sportskut is, is dit moontlik.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
BobFrosty
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Wed Feb 13, 2013 11:38 pm

Re: Lisensies

Post by BobFrosty »

Dankie sal dan eers dit moet doen voor ek kan koop.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Lisensies

Post by Hein M. »

Faffa wrote:Het 8x57JS gekry by my oom. Een probleem, volgens sy lisensie is dit 'n 7mm. Hy het 15jaar terug dit vir sy DFO uitgewys, die het vir hom gesê dat dit nie saak maak nie.
Ek kry toe swak advies en motiveer vir 'n 7mm. Handig my lisensie 29Sep in. Kort daarna kry ek 'n oproep wat vra of die geweer 'n kaliber verandering ondergaan het, want volgens hulle is dit 'n 8x57JS. Vertel hulle toe die hele storie.

Ek maak my reg om my motivering oor te skryf, maar hulle gee my net 'n stel papiere wat ek deur 'n wapensmid moet laat invul wat die geweer ondersoek(wonder wat hulle sou sê as ek vir .22 gemotiveer het?).

Het my lisensie gister gaan optel. Moet 'n lansie breek vir die mense by die wapenafdeling van ons polisie. Hulle het regtig moeite gedoen. Voel soos 'n idioot omdat ek nie voor die motivering na hulle toe gegaan het nie.

Sent from my S60 using Tapatalk
Dit wys jou net dat hulle nie idiote is nie ;) Ek het my 8 lisensies sonder enige probleme almal binne 4 maande gekry. My Mauser (8x60J) se lisensie was na 28 dae by my (2012).

Groetnis!
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Lisensies

Post by jankraay »

BobFrosty wrote:Naand almal. Het n vraag wat ek wil hoor of dit gedoen kan word. Ek het reeds n 12 boor en 308. Sal dit moontlik wees om nog n 308 op my naam te kan kry wil nog een he want huidige een is al so gemodify vir lang afstand dat ek soen n ligter stap en jakkals geweer.

Groete

BobFrosty

Sent from my iPhone using Tapatalk
As jy n Toegewyde Sportskut is, is dit moontlik.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Finder20
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am

Re: Lisensies

Post by Finder20 »

Pretoria, Brooklyn
9mm Para Glock 17 Gen 5

13/02 SMS Receiving attention DFO
09/03 SAPS msg Approved
13/04 Received Card
14/04 Picked up my Glock :)
Last edited by Finder20 on Mon Apr 16, 2018 8:01 am, edited 2 times in total.
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Custom Eagle APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
375 H&H Bergara B14 Timber
Glock 17 GEN 5
303 Britt BSA Long
303 Britt Lee Enfield Mk1
357 Mag Astra
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Haelgeweer applikasie ingedien 7 November, sms ontvang saterdag die 17de Feb dat dit geodgekeer is. ;D

Weet iemand hoe lank vat die kaartjies deesdae?
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

sako 30-06 wrote:Haelgeweer applikasie ingedien 7 November, sms ontvang saterdag die 17de Feb dat dit geodgekeer is. ;D

Weet iemand hoe lank vat die kaartjies deesdae?
My laatse een was 31 Jan goedgekeur, het Vrydag 'n sms gekry dat ek die kaartjie kan gaan haal. So amper 3 weke.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

JacquesT (Stompe) wrote:

Dankie Jacques, dis darem nie te lank nie.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Lisensies

Post by Swede »

My 6.5 Creedmoor aansoek le al 'n maand by die DFO......... blykbaar voertuig stukkend en kan nie by provinsie uitkom nie>:D
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Swede wrote:My 6.5 Creedmoor aansoek le al 'n maand by die DFO......... blykbaar voertuig stukkend en kan nie by provinsie uitkom nie>:D
Dit sal my bloed laat kook.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5153
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

308 Aansoek in 12/01/2018.

Goed gekeur 19/02/2018, 5 weke later.

Nou vir daai wit stukkie plastiek!!??
User avatar
Finder20
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am

Re: Lisensies

Post by Finder20 »

Pvdw wrote:308 Aansoek in 12/01/2018.

Goed gekeur 19/02/2018, 5 weke later.

Nou vir daai wit stukkie plastiek!!??
Krisis dit was lekker vinnig :)
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Custom Eagle APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
375 H&H Bergara B14 Timber
Glock 17 GEN 5
303 Britt BSA Long
303 Britt Lee Enfield Mk1
357 Mag Astra
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Is dit waar dat daar van Januarie nog geen kaarte gedruk is nie?
My DFO se die kontrak is gekanselleer. :):
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Die staat het nou die druk van kaarte oorgeneem.

Nou is daar geen nommer om te skakel nie en geen sisteem waar gekyk kan word of n kaart gedruk is nie.

Dis nie eers snaaks nie >:D
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 487
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: Lisensies

Post by saswart »

Weet dit is nie ware lisensie aansoek nie, maar my "request to alter firearm' ingehandig 13 Feb en op 8 Maart goedkeuring ontvang. Dit nadat die geweersmid my laat verstaan het dit vat langer as 'n jaar. Laasjaar ook 2 maande gewag vir die einste geweer se lisensie.

Ek moet die DFO en polisie krediet gee hulle sake is mooi agtermekaar deesdae.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

sako 30-06 wrote:Is dit waar dat daar van Januarie nog geen kaarte gedruk is nie?
My DFO se die kontrak is gekanselleer. :):

Daar het nog tot einde Februarie wel kaartjies deurgekom, is die laaste 2-3 weke waar daar niks by stasie uitkom nie. Dink daar is ma altyd groei pyne met enige nuwe afdeling maar glo darm dit sal in die lang termyn beter wees. Goedkeurings gaan darm aansienlik vinniger.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Lisensies

Post by PWV »

My .22 lisensie is al in Desember 2017 goedgekeur, maar ek sukkel om die kaartjie te kry.

Het iemand dalk 'n telefoonnommer in Pretoria waarheen mens kan bel?

Dalk is hier al 'n nommer gegee, maar ek kan nie 90 bladsy deursoek vir 'n nommer nie.
Asseblief.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Oom kan maar probeer om 'n email te stuur aan cfrenquiry@saps.gov.za

Hulle het albei my kaartjies uitgesorteer binne omtrent 'n week

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Lisensies

Post by PWV »

Eduard Venter wrote:Oom kan maar probeer om 'n email te stuur aan cfrenquiry@saps.gov.za

Hulle het albei my kaartjies uitgesorteer binne omtrent 'n week

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Baie dankie, Eduard!
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Eduard Venter wrote:Oom kan maar probeer om 'n email te stuur aan cfrenquiry@saps.gov.za

Hulle het albei my kaartjies uitgesorteer binne omtrent 'n week

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Eduart wanneer was dit?

Die laaste maand word daar net gese ek moet geduldig wees.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

sako 30-06 wrote:
Eduard Venter wrote:Oom kan maar probeer om 'n email te stuur aan cfrenquiry@saps.gov.za

Hulle het albei my kaartjies uitgesorteer binne omtrent 'n week

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Eduart wanneer was dit?

Die laaste maand word daar net gese ek moet geduldig wees.
Dit die laaste een was so 6 maande terug
Post Reply