Page 10 of 11
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Thu Jul 16, 2020 6:50 am
by naas222
jy sal tenminste moet bekruip tot op 18m... lyk my jou loop is gedaan jy trek na regs... koop gou n 270 en wees veilig..
ns... saam jou sal ek in n loopgraaf lΓͺ
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Thu Jul 16, 2020 1:32 pm
by Diesel Dog
[quote=Apie post_id=821107 time=1594839134 user_id=8683]
[quote="Diesel Dog"]Die Hk afgestof vir volgended week se springbok jag.Sal n man kopskote kan waag met die lading
DD[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/202007 ... 9d202b.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G950F using Tapatalk[/quote]
Ek sou nie die kans vat nie....
Jou zero is uit....
Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]
Dit is n mil scope een klik links en een klik op dan sit die zero weer aan die anderkant
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jul 24, 2020 8:50 pm
by Diesel Dog
Die 6mmHK het nie teleurgestel nie en het 4 blesbokke op swartbord afstande met eenskoot elk gedood.Die 6mm108gr eldm het in allegeval dwarsdeur die bokke gepenetreer.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jul 25, 2020 9:44 am
by Hansieslim
Magtag!! Mooi
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jul 25, 2020 10:25 am
by Gian_dP
Netjies DD!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jul 25, 2020 12:07 pm
by jankraay
Baie mooi geskiet Gerald.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jul 25, 2020 7:05 pm
by JPS
Mooi DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jul 25, 2020 7:22 pm
by Diesel Dog
Dankie manne.
Ek wil beklemtoon dat die skote geneem was na die geweer en trajek op die plaas met die atmosferiese toestande van die dag getoets was.
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jul 25, 2020 7:29 pm
by jankraay
Diesel Dog wrote:Dankie manne.
Ek wil beklemtoon dat die skote geneem was na die geweer en trajek op die plaas met die atmosferiese toestande van die dag getoets was.
DD
Die een wat iets oor die afstand wil se moet loop 11.1.11. Mooi gegooi!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jul 25, 2020 8:08 pm
by Koos Barnard
DD ons het mos gesΓͺ jou zero is uit. Dit was laag en regs en dis presies waar jy die blesbok op die foto getref het... laag en regs. Jy het vir die kop gemik en toe tref jy die blad. Terug tekenbord toe asb

.
OK grappies. Baie netjies geskiet, geluk!
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jul 25, 2020 8:39 pm
by Diesel Dog
Koos al wat ek kan se is dat as die wind waai op die afstand kan jy maar op die bok se gat mik ,al voel dit ongemaklik, jy sal hom nie in die gat skiet nie!
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sun Jul 04, 2021 7:00 pm
by Diesel Dog
Terug by die teken board die slag met 80gr bt en 39.3gr n540.
10skoot
3skoot
Data As ek net die es kan verbeter.
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 05, 2021 10:16 am
by Capt. Yoda
As ek na die tyken kyk lyk dit nie of die ES so vreeslike impak op die groep het nie
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 05, 2021 3:28 pm
by Diesel Dog
[quote="Capt. Oblivious" post_id=850233 time=1625473005 user_id=5682]
As ek na die tyken kyk lyk dit nie of die ES so vreeslike impak op die groep het nie
[/quote]
Erik Cortina se mening is dat daar fout is met die ontbranding as es swak is .
primer kruit of nek spanning.
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 05, 2021 5:06 pm
by tripodmvr
Was daardie skote tydens vuurvorming van die doppe?
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 05, 2021 6:25 pm
by Diesel Dog
[quote=tripodmvr post_id=850263 time=1625497605 user_id=2923]
Was daardie skote tydens vuurvorming van die doppe?
[/quote]
Nee Marius die doppe is a drie keer gevuur.Die doppe se nekke is geskill en ek kry nie eweredige nek spanning met my dies nie. Doppe was in twee batches geskill en deurmekaar geraak
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jul 10, 2021 11:30 am
by Diesel Dog
Die 80gr bt gedra hulle mooi op 500m
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 12, 2021 2:38 pm
by Diesel Dog
Sal n550 ook werk vir die 80gr bt of sal dit beter werk vir 87gr vmax my n 540 is op het nog Norma urp ,n550 ,n560 en S335.
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 12, 2021 3:05 pm
by Dale SH
More details:
Barrel length ? I Can't remember
TPL with the 80gn BT ?
H20 capacity ?
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 12, 2021 5:15 pm
by 6.5/284Norma
Diesel Dog wrote: Mon Jul 05, 2021 6:25 pm
tripodmvr wrote: Mon Jul 05, 2021 5:06 pm
Was daardie skote tydens vuurvorming van die doppe?
Nee Marius die doppe is a drie keer gevuur.Die doppe se nekke is geskill en ek kry nie eweredige nek spanning met my dies nie. Doppe was in twee batches geskill en deurmekaar geraak
DD
Het jy al probeer om met 'n expander mandrel die nekspanning te "stel"? Ek het dit begin doen en my es en sd is baie keer onder 10fps.
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 12, 2021 5:16 pm

Posted: Mon Jul 12, 2021 7:22 pm
by Diesel Dog
Loop 715 mm
Dop H2o 49gr
80gr bt en 39.3gr n540.
3438 FPS
TPL 65.5
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 12, 2021 7:40 pm
by Diesel Dog
[quote]Het jy al probeer om met 'n expander mandrel die nekspanning te "stel"? Ek het dit begin doen en my es en sd is baie keer onder 10fps.[/quote]
My probleem is die doppe se nekke wat in twee batches geskil was en ek gebruik my (vl die) sonder expander. As ek die expander sou gebruik kan die nekspanning dalk meer eweredig wees in die geval.Ek kry better resultate met 22-250 win doppe wat nie geskill was nie .
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 12, 2021 7:43 pm
by 6.5/284Norma
Diesel Dog wrote: Mon Jul 12, 2021 7:40 pm
Het jy al probeer om met 'n expander mandrel die nekspanning te "stel"? Ek het dit begin doen en my es en sd is baie keer onder 10fps.
My probleem is die doppe se nekke wat in twee batches geskil was en ek gebruik my (vl die) sonder expander. As ek die expander sou gebruik kan die nekspanning dalk meer eweredig wees in die geval.Ek kry better resultate met 22-250 win doppe wat nie geskill was nie .
DD
Ek het ook twee stelle doppe met verskillende nekdiktes. Ek gebruik 'n mandrell wat 2thou nekspanning gee so al is die wanddiktes nie dieselfde nie gee die mandrell dieselfde nekspanning.
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Mon Jul 12, 2021 7:58 pm
by Dale SH
Diesel Dog wrote: Mon Jul 12, 2021 7:22 pm
Loop 715 mm
Dop H2o 49gr
80gr bt en 39.3gr n540.
3438 FPS
TPL 65.5
DD
61600 psi
Viht N550 should work fine
And at the risk of sounding like a stuck record Reloder 17 is the absolute winner.