Page 10 of 10
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Posted: Thu Sep 23, 2021 7:44 am
by Hein22
Ek het weer so paar koeels gemaak indien van julle belangstel. Hierdie sal my laaste batch vir die jaar wees.
Gewigte beskikbaar is en koeels wat nog oor is:
50gr - 1400 koeels (1150 oor)
55gr - 2000 koeels (1500 oor)
60gr - 1000 koeels (sal eers in volgende week beskikbaar wees)
Pryse is soos volg:
50&55gr
250 - R550
500 - R980
1000 - R1800
60gr
250 - R590
500 - R1050
1000 - R1900
Posgeld nie ingesluit nie.
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Posted: Thu Sep 23, 2021 7:53 am
by Silwer
More Hein ek sal 500 van die 55gr by jou koop. Ek kontak jou via pm.
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Posted: Thu Sep 23, 2021 7:59 am
by Hein22
60gr is alles verkoop...
500 x 55gr vir Silwer
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Posted: Thu Sep 23, 2021 10:25 am
by HeinM
Ek het 45gr pitjies vir my Hornet laasjaar by jou bestel?
Hein Mostert
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Posted: Thu Sep 23, 2021 10:32 am
by Hein22
Jammer man Hein, jy voel ook al seker soos die weeskind! Ek sal oor die naweek vir jou die koeels maak. Die ligter koeels is nie baie gewild nie so ek maak maar meestel 50gr en op. Ek praat met jou op Whatssapp.
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Posted: Thu Sep 23, 2021 12:20 pm
by HeinM
Hein22 wrote: Thu Sep 23, 2021 10:32 am
Jammer man Hein, jy voel ook al seker soos die weeskind! Ek sal oor die naweek vir jou die koeels maak. Die ligter koeels is nie baie gewild nie so ek maak maar meestel 50gr en op. Ek praat met jou op Whatssapp.

Nee man... Ek weet jy is besig... Ek het ook al half vergeet.
Groetnis!
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Posted: Tue Jul 29, 2025 4:14 pm
by Wielie Waps
Mddag Jaracal
Ek gaan sommer hier aangaan waar Hein opgehou het.
Ek het die setup by hom oorgeneem en my seun maak nou die pitte/koeëls
Daar is tans die volgende beskikbaar
50gr = 1000 @ R3 elk
55gr = 1000 @ R3.50 elk
Vervoer/Pudo vir koper se koste.
Stuur n whatsapp na Adriaan by nul 72 433 66nul7
Hy sal meer inligting kan gee.
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Posted: Tue Jul 29, 2025 9:37 pm
by Kopskoot 1 WP
Goed om te weet iemand gaan aan ek sal ondersteun