6.5 Creedmoor bende
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
H4350 is seker die skaarste kruit in die hele wereld, N550 en 365 is van die skaarste kruit in SA....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Vanoggend SMS gekry dat my Creedmoor lisensie goedgekeur is.
4 Julie Ingehandig
30 Augustus Goedgekeur
Ek is nou offisieel deel van die bende
4 Julie Ingehandig
30 Augustus Goedgekeur
Ek is nou offisieel deel van die bende
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Lekker Springkudu! Dit het darem nie lank geneem nie.
Ek het 'n Rem 700 ADL TAC gekoop, ek hoop die papiere kom more hier aan sodat ek volgende week kan aansoek doen!
Wil ook nou graag by die bende aansluit!
Ek het 'n Rem 700 ADL TAC gekoop, ek hoop die papiere kom more hier aan sodat ek volgende week kan aansoek doen!
Wil ook nou graag by die bende aansluit!
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Thanks.Apie wrote:365 is more suitable and you will get higher velocities with better casefill on a node.Ranger wrote:Anyone used or using S355 and a 140gr bullet? Just wondering as I have 3 tins of S355 batch 10 I was thinking about using. If S365 is really better, I'll have to get some of that.
355 batch 11 is closer to 365 so you will do better with that than batch 10.
If you would be shooting 108 or 123gr bullets 355 would be better suited to the purpose than 140s
Sent from my iPhone using Tapatalk
Then CCI400, 450 or BR4 primers?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
450 werk vir my lekker. Nou en dan n dooie primer maar dit gebeur met alle CCi’sRanger wrote:Thanks.Apie wrote:365 is more suitable and you will get higher velocities with better casefill on a node.Ranger wrote:Anyone used or using S355 and a 140gr bullet? Just wondering as I have 3 tins of S355 batch 10 I was thinking about using. If S365 is really better, I'll have to get some of that.
355 batch 11 is closer to 365 so you will do better with that than batch 10.
If you would be shooting 108 or 123gr bullets 355 would be better suited to the purpose than 140s
Sent from my iPhone using Tapatalk
Then CCI400, 450 or BR4 primers?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Lucky fish. Ek het 2de Julie ingehandig en wag nog vir my approval. Hy le nou al n maand ‘in consideration’. My gaai jeuk nou lekker om die bende te join.Springkudu wrote:Vanoggend SMS gekry dat my Creedmoor lisensie goedgekeur is.
4 Julie Ingehandig
30 Augustus Goedgekeur
Ek is nou offisieel deel van die bende
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa
17. Martin (Trompie), Howa Varminter
18. Jeandre Beneke, Ruger Precision Rifle
19. Jaco van Zyl, Barnard
20. Hennie vd Merwe, Ruger Precision Rifle
21. Vossie1 Howa
22. Tokkelos6.5, Savage LRP
23. Brennie Savage LRP
24. JannieB Howa
25. Ben, Howa
26. Vleisie, Savage
27. Pieter Eksteen, Ruger 6.5 Creedmoor PR
28. GerhardV Lothar Walther op 'n Sako Forester aksie
29. Tollie Marx Howa
30. PierrieT, Ruger 6.5 Creedmoor VT 28"
31. airhunter - Howa 6.5 Creedmoor
32. Wihan de Villiers - Ruger Precision Rifle
33. Jaco V - Howa met Warrior chassis
34. Johan Gerber. Howa
35. Swamper: Howa 6.5 Creedmoor
36. Finder20, Howa HB
37. Sean3006, Howa HB
38. Jan 6.5 Creedmoor RPR
39. Johan, Howa
40. Jonathan6.5, Howa
41. Hansieslim, Howa
42. Bokwagter, 6.5 Ruger Precesion
43. FHM, WBY-VMC 6.5 Cr
44. Charlk - Howa 6.5 Creedmoor BB 24"
45. Dweetster - Howa 6.5 Cr
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa
17. Martin (Trompie), Howa Varminter
18. Jeandre Beneke, Ruger Precision Rifle
19. Jaco van Zyl, Barnard
20. Hennie vd Merwe, Ruger Precision Rifle
21. Vossie1 Howa
22. Tokkelos6.5, Savage LRP
23. Brennie Savage LRP
24. JannieB Howa
25. Ben, Howa
26. Vleisie, Savage
27. Pieter Eksteen, Ruger 6.5 Creedmoor PR
28. GerhardV Lothar Walther op 'n Sako Forester aksie
29. Tollie Marx Howa
30. PierrieT, Ruger 6.5 Creedmoor VT 28"
31. airhunter - Howa 6.5 Creedmoor
32. Wihan de Villiers - Ruger Precision Rifle
33. Jaco V - Howa met Warrior chassis
34. Johan Gerber. Howa
35. Swamper: Howa 6.5 Creedmoor
36. Finder20, Howa HB
37. Sean3006, Howa HB
38. Jan 6.5 Creedmoor RPR
39. Johan, Howa
40. Jonathan6.5, Howa
41. Hansieslim, Howa
42. Bokwagter, 6.5 Ruger Precesion
43. FHM, WBY-VMC 6.5 Cr
44. Charlk - Howa 6.5 Creedmoor BB 24"
45. Dweetster - Howa 6.5 Cr
Last edited by FHM on Mon Sep 03, 2018 12:49 pm, edited 2 times in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- charlk
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Jul 16, 2018 1:50 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
More. mag ek ook deel van dir groep word.
Howa 6.5 Creedmoor BB 24"
sy loop mooi
mooi dag
Charl//uploads.tapatalk-cdn.com/20180831/6e58d0f57147cccb9fc4db5df06fa4e4.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180831/a06dfc0e1faaeb42fcdb5fb217373b07.jpg
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Howa 6.5 Creedmoor BB 24"
sy loop mooi
mooi dag
Charl//uploads.tapatalk-cdn.com/20180831/6e58d0f57147cccb9fc4db5df06fa4e4.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180831/a06dfc0e1faaeb42fcdb5fb217373b07.jpg
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Jou bygesit.charlk wrote:More. mag ek ook deel van dir groep word.
Howa 6.5 Creedmoor BB 24"
sy loop mooi
mooi dag
Charl
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Wat jy so stil? Sien jy het al Julie '16 aangesluit en die is jou eerste pos?
Of is jy net beskeie?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- charlk
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Jul 16, 2018 1:50 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
FHM ek het eers met die oog gesteel
totdat ek so mooi groep kan opsit.
ek wil eers leer voordat ek my naam kraater maak.
baie dankie vir bysit.
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
totdat ek so mooi groep kan opsit.
ek wil eers leer voordat ek my naam kraater maak.
baie dankie vir bysit.
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Nee jy kroek en dis onaanvaarbaar.charlk wrote:FHM ek het eers met die oog gesteel
totdat ek so mooi groep kan opsit.
ek wil eers leer voordat ek my naam kraater maak.
baie dankie vir bysit.
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Ons almal kom brek met ons skinkbord groepe hierso totdat die skerpskutters hier so een of twee poste plaas met 5 skote in eengat geskiet op 200 meter, dan raak ons ook so bietjie stil vi n ruk totdat die groepering so piering grote raak op n 100 meter dan brek ons weer, en die skerpskutters pie weer in ons water en so gaan ons maar aan. Om Vadersnaam moennie 'skaam' voel nie - die manne vat baie gat hierso maar in die selfde asem help hulle ook graag om jou groepe windgat te kry
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- charlk
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Jul 16, 2018 1:50 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Dankie FHM
Ek voel sommer tuis.
Ek sukkel nou reeds met 140gr Nosler CC
my roer hou nie van hulle nie.
dit is amper A4 blad vol op 200m
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Ek voel sommer tuis.
Ek sukkel nou reeds met 140gr Nosler CC
my roer hou nie van hulle nie.
dit is amper A4 blad vol op 200m
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
As jy self herlaai sal die manne jou gou-gou raad gee - vra net waar jy reken jou fout het en wat die oplossing kan wees. Ek herlaai nie self nie so in daai ball-park is ek dig soos n kleios se agterkant. Maar hier is manne wat daai graad en Honeurs graad al paar keer gekry hetcharlk wrote:Dankie FHM
Ek voel sommer tuis.
Ek sukkel nou reeds met 140gr Nosler CC
my roer hou nie van hulle nie.
dit is amper A4 blad vol op 200m
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Hi ouens ek het ook n 6.5creed.dis uit die Howa stal.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
My ervaring is dat 140gr Custom Competitions van 'n groot jump hou en nie te vining geskiet wil wees nie. Myne groepeer pragtig op so 2650fps.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Couple of questions...Hansieslim wrote:My ervaring is dat 140gr Custom Competitions van 'n groot jump hou en nie te vining geskiet wil wees nie. Myne groepeer pragtig op so 2650fps.
How far off the lands are you loading?
Brass brand / primers / powder charge, type and batch?
What's your OAL measured at the ogive?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Manne ek het julle hulp nodig asb.
Ek is opsoek na n skoonmaakstel vir my 6.5 cr. Ek kry nie n skoonmaakstel in WHK vir die kaliber nie, en die ou 7 mm stel wat ek het werk nie so lekker nie.
As daar iemand is hier wat my kan verwys na n handelaar om jou wat ek kan kontak en n deal maak en wat so iets vir my sal koerier tot hier in Nam sal ek baie dankbaar wees.
mooiloop
Ek is opsoek na n skoonmaakstel vir my 6.5 cr. Ek kry nie n skoonmaakstel in WHK vir die kaliber nie, en die ou 7 mm stel wat ek het werk nie so lekker nie.
As daar iemand is hier wat my kan verwys na n handelaar om jou wat ek kan kontak en n deal maak en wat so iets vir my sal koerier tot hier in Nam sal ek baie dankbaar wees.
mooiloop
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Kontak vir Multech hier op die forum. Glo hy sal julle kan help.FHM wrote:Manne ek het julle hulp nodig asb.
Ek is opsoek na n skoonmaakstel vir my 6.5 cr. Ek kry nie n skoonmaakstel in WHK vir die kaliber nie, en die ou 7 mm stel wat ek het werk nie so lekker nie.
As daar iemand is hier wat my kan verwys na n handelaar om jou wat ek kan kontak en n deal maak en wat so iets vir my sal koerier tot hier in Nam sal ek baie dankbaar wees.
mooiloop
Sent from my iPhone using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Dankie Jan,
kan jy my dalk asb sy e-pos pm, ek sien hy is nie aktief (logged on) nou op die forum nie.
kan jy my dalk asb sy e-pos pm, ek sien hy is nie aktief (logged on) nou op die forum nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Willemj
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Jun 17, 2017 2:56 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Willem Jordaan. 6.5 Creedmoor Sako75, 26dm Krieger.
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Willem se 6.5creedmor Sent from my SM-G950F using TapatalkWillemj wrote:Willem Jordaan. 6.5 Creedmoor Sako75, 26dm Krieger.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Dêm netjiese roer Willem!!!Willemj wrote:Willem Jordaan. 6.5 Creedmoor Sako75, 26dm Krieger.
-
Dawie Laubscher
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Aug 22, 2017 9:17 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
6.5 creedmoor Howa
Dawie
Pearsons Hunt
308 Ruger M77 3.5-10x50 Vortex Diamondback BDC
6.5 Howa Creedmoor Vector Taurus 5-30 x 56
.22 Remington Model 34
12 Boor Mossberg 500
38 Special Smith & Wesson
Pearsons Hunt
308 Ruger M77 3.5-10x50 Vortex Diamondback BDC
6.5 Howa Creedmoor Vector Taurus 5-30 x 56
.22 Remington Model 34
12 Boor Mossberg 500
38 Special Smith & Wesson
-
Bokwagter
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Aug 06, 2018 2:32 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Hallo Manne
Is daar enige iemand hier met Ql wat vir my n paar dinge kan uitwerk,nodes ,pressure etc.
Sal baie wardeer.
Dankie dankie
Is daar enige iemand hier met Ql wat vir my n paar dinge kan uitwerk,nodes ,pressure etc.
Sal baie wardeer.
Dankie dankie
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Vra jou vrae op die QL draad, die QL manne sal jou vining help.Bokwagter wrote:Hallo Manne
Is daar enige iemand hier met Ql wat vir my n paar dinge kan uitwerk,nodes ,pressure etc.
Sal baie wardeer.
Dankie dankie
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
