Lisensies

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

9 Jan DFO Garsfontein
30 Jan ontvang Provinsiaal
22 Feb ontvang CFR
22 Maart nogsteeds in process blykbaar is Gauteng baie besig of net stadig.
31 Maart "Consideration" so miskien sal ek nog een van my bokke kan omdop met my nuwe roer einde April.
User avatar
fanie.myburgh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm

Re: Lisensies

Post by fanie.myburgh »

fanie.myburgh wrote:My verloofde se 270 26 jan 17 in gegee in Somerset wes, vandag sms gekry goed gekeur.

Sent from my E5823 using Tapatalk
Vandag gehoor die kaartjie is by DFO.

Sent from my E5823 using Tapatalk
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by neef »

6.5 creedmoor na 102 werks dae goedgekeur 30 Maart
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Frederik wrote:9 Jan DFO Garsfontein
30 Jan ontvang Provinsiaal
22 Feb ontvang CFR
22 Maart nogsteeds in process blykbaar is Gauteng baie besig of net stadig.
31 Maart "Consideration" so miskien sal ek nog een van my bokke kan omdop met my nuwe roer einde April.
3 April, Kry ek lekker sms vanoggend lisensie goedgekeur nou hoop ek die kaartjie kom vinnig deur.
User avatar
PierrieT
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm

Re: Lisensies

Post by PierrieT »

Dit lyk my dinge is aan die verander by die CFR. 3 weke vir my nuwe lisensie gewag en 'n week later eers gaan optel omdat ek laas week gejag het.

06 Maart 2017 Aansoek ingedien
08 Maart 2017 Attention at DFO
14 Maart 2017 Consideration at CFR
20 Maart 2017 Application approved
27 Maart 2017 License ready for collection
03 April 2017 Nuwe kaart gaan optel
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Lisensies

Post by HeinrichPrinsloo »

06 Maart 2017 Aansoek ingedien
03 April 2017 Application approved
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3993
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

tau wrote:Mense ek sukkel nou vanaf Mei 2013 met my .375 Ruger wat ek 'n lisensie voor het, maar wat nie op CFR sisteem is nie. So ek kan nie die wapen oor die grens neem Nam toe nie. Na meer as 12 maande moet ek nou op my onkoste wapen by geweersmit kry en laat inspekteer dat dit wel die wapen is en dan inhandig by SAPD. Wee vingerafdrukke en dan sal hulle dit uitsorteer. Belaglik as jy my vra. Ek het mos nie die fout gemaak nie, maar nou kos dit my geld. Wapen is nuut by Safari & Outdoor gekoop, maar nou volgens CFR is dit 'n SAPS "stoor wapen" soos haelgewere en semi auto's wat hulle tydens onluste gebruik!!!!!

My nuwe aansoek vir my 9de wapen besluit hulle ook nou ek moet weer kluisinspeksie kry. EN dit vat nou al 7 dae om by my te kom. Ek bly 800m vanaf die SAPS stasie.
Mense ek deel net ny frustrasie met julle.. Intussen het ons baie bekwame DPO bedank en is hy tydelik vervang. EK het die roer na geweersmit gevat en verklaring gekry dit my geweer is en dat hy nie verander of verkeerd geregestreer nie.

Handig dit nou by 'n nuwe dame in wat ons nuwe DPO is so maand terug.. Kry Vrydag 'n oproep ' Middag meneer ek is jammer, maar jou geweer wat jy verander het is nie op jou naam mie ons kan nie die verandering aanbring nie :-[ :-[ :-[ :-[

" Dame onthou jy dit is juis waarom ek die verslag gekry ingehandig het om die wapen terug op my naam te kry. EK het reeds 'n lisensie kaartjie gekry in 2012 en ons probeer al vanaf 2013 om die fout wat op die sisteem ingekruip het reg temaak".


" Ok meneer dan moet jy maar inkom dat ons dit kan regmaak"

Liewe ouers!!!!!!!!!!!! Help my iemand help my asb.[/quote]

My storie raak net beter. Ek moes nou net my lisensie kaartjie vir my .375 inhandig. Die provinsiale kantoor weier om my nuwe kaartjie te druk voor hulle nie my huidige lisensie kaartjie ontvang nie. Nee hulle soek nie my wapen nie, net die kaartjie. Want ek kan ammunisie op die kaartjie koop wat verkeerd op die sisteem is.

Ek vra toe wat nou van die wapen in my besit sonder 'n lisensie kaartjie???? As ek of die DFO beampte iets oorkom wat dan?

Toe maak hulle my 'n gewaarmerkte afskrif. Ek het hom nou gelamineer en in die kluis gesit. So frustreerend aangesien ek nooit iets verander het aan die wapen nie.[/quote]

EK moes vandag R70 betaal van druk van nuwe kaartjie omdat ek my kaartjie "verloor" het.......my local DFO lag net sy probeer, maar Provinsiaal verstaan nou nie hoekom hulle dit moet druk sonder betaling nie. Volgens hulle het ek net my kaartjie verloor want die wapen is dan op my naam op die sisteem vanaf 2012. So hulle het dan hopenlik die fout op die sisteem regestel onlangs en nou weet hulle dit nie.

Ek stry nie eens meer nie, net betaal en nou hoop ek vir die beste. EK is eintlik lus en vra kostes teen CFR vir die hele patalje van hulle. My petrol kostes na geweersmit, sy rekening en my ry na polisie stasie. So volgens hulle druk hulle hom volgende week en dan is hy op die sisteem, weer op my naam wees. As dit nie werk nie gaan ek regs advies kry.[/quote]

As julle sukkel dink maar aan my. Het nou prokureur aangestel om die ding aan te vat. Ek weet nie meer nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

HeinrichPrinsloo wrote:06 Maart 2017 Aansoek ingedien
03 April 2017 Application approved
Hoop myne werk ook so vinnig. Vanoggend ingegee by Wierdabrug, 10:13 sms gekry wat sê "receives attention".
Last edited by Giepie on Thu Apr 06, 2017 5:10 pm, edited 2 times in total.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Lisensies

Post by Stephan86 »

Stephan86 wrote:Morne dit is baie goeie nuus.

Ek sien dit sloer maar by die stasie self, het 7 Maart my aansoek ingedien en het vanoggend opgevolg en die dokumentasie is nog by Garsfontein polisiestasie.
So ek bel toe vanoggend die CFR om te hoor wat gaan vir wat. Hier vertel hul my, my aansoek is terug gestuur na my stasie. En blykbaar is die DFO vandag by een of ander stasie vergadering. Maak my nogal negatief.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Lisensies

Post by gillie »

Nee ek weet nie hoe julle dit regkry nie, 1 Desember 2016 ingedoen, 20 Maart in for consideration....
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Lisensies

Post by Langeraat »

Myne is Nov 2016 ingedien. In "consideration" sedert 03 Mar 2017. Ek weet nie hoe lank mens dan nou nog moet "consider" nie. ::) :o
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Lisensies

Post by Supacow »

Myne gekry na Desember inhandiging
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Lisensies

Post by Morne Van Der Merwe »

Jinne ek nou bly, ek my vrou gevra as sy nie n draai by stasie kan maak om net te kyk as my kaartjie daar is, was nie lank toe kry ek foto van kaartjie. Maar wat ek sien op kaartjie is aan die onder kant regs wat sê "Make Beretta"
"Make Howa"
"Make Beretta"

Maar die res van die inligting op kaartjie reg, gaan dit n probleem wees, of los ek dit net so?



Man het ek nou n lekker sms 07:30 ontvang, dat my Creedmoor goed gekeur is.
6.5 Creedmoor by Garsfontein polisie stasie ingedien 4 Jan 2017
9Feb by CFR uitgekom
14 Maart oorweeging.
Hoop dit nou nie meer te lank nie.
27 Maart goed gekeur.
6 April Kaartjie opgetel.

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Lisensies

Post by Jurgen Visser »

ek wil ook weet ja
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
NicoO
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 289
Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm

Re: Lisensies

Post by NicoO »

Update:
24 Jan ingegee by Tzaneen dfo
27 Feb in proses.
7 April vir oorweging.
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Frederik wrote:
Frederik wrote:9 Jan DFO Garsfontein
30 Jan ontvang Provinsiaal
22 Feb ontvang CFR
22 Maart nogsteeds in process blykbaar is Gauteng baie besig of net stadig.
31 Maart "Consideration" so miskien sal ek nog een van my bokke kan omdop met my nuwe roer einde April.
3 April, Kry ek lekker sms vanoggend lisensie goedgekeur nou hoop ek die kaartjie kom vinnig deur.
Ek kan nou kaartjie optel by DFO Garsfontein enige iemand dalk hulle tye wanneer hulle oop is veral Vrydae al dag wat ek dalk binne besigheids ure daar kan optel. Of is dit moontlik laat my vrou my kaartjie kan optel?
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Lisensies

Post by Stephan86 »

Frederik wrote:
Frederik wrote:
Frederik wrote:9 Jan DFO Garsfontein
30 Jan ontvang Provinsiaal
22 Feb ontvang CFR
22 Maart nogsteeds in process blykbaar is Gauteng baie besig of net stadig.
31 Maart "Consideration" so miskien sal ek nog een van my bokke kan omdop met my nuwe roer einde April.
3 April, Kry ek lekker sms vanoggend lisensie goedgekeur nou hoop ek die kaartjie kom vinnig deur.
Ek kan nou kaartjie optel by DFO Garsfontein enige iemand dalk hulle tye wanneer hulle oop is veral Vrydae al dag wat ek dalk binne besigheids ure daar kan optel. Of is dit moontlik laat my vrou my kaartjie kan optel?
Frederik hul is Ma - Do oop tot 16:00 en Vrydae tot 15:00.

Ma gee hul 'n lui voor jy gaan, die DFO se nommer is 012 470 4229
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Dankie Stephan. My planne werk dalk miskien mooi uit vandag dat ek daar vandag kan verby glip oppad na ander site toe.
NicoO
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 289
Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm

Re: Lisensies

Post by NicoO »

Update:
24 Jan ingegee by Tzaneen dfo
27 Feb in proses.
7 April vir oorweging.
19 April goed gekeur!!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Lisensies

Post by vriell »

Morne Van Der Merwe wrote:Jinne ek nou bly, ek my vrou gevra as sy nie n draai by stasie kan maak om net te kyk as my kaartjie daar is, was nie lank toe kry ek foto van kaartjie. Maar wat ek sien op kaartjie is aan die onder kant regs wat sê "Make Beretta"
"Make Howa"
"Make Beretta"

Maar die res van die inligting op kaartjie reg, gaan dit n probleem wees, of los ek dit net so?



Man het ek nou n lekker sms 07:30 ontvang, dat my Creedmoor goed gekeur is.
6.5 Creedmoor by Garsfontein polisie stasie ingedien 4 Jan 2017
9Feb by CFR uitgekom
14 Maart oorweeging.
Hoop dit nou nie meer te lank nie.
27 Maart goed gekeur.
6 April Kaartjie opgetel.

Groete
Morne
Nie probleme terwyl die wapen op jou naam is nie maar wag totdat die wapen verkoop word en die kaartjie se alle info stem nie ooreen met die wapen se info nie.Dit kos dan weer 'n wapensmid om te bevestig wat ookal korrek is....was nou deur so 'n storie...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Manne help gou, my 38 Sepc se liksens is nou vir die 3de keer onder selfverdediging afgekeer. Hoe kry ek die rede ? So tyd terug kom my DFO dit van die stelsel af print maar nou se hy hy kan nie meer nie....

Groetnis
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Garsfontein SAPS:
16 Feb ingegee
11 Apr "in process"
24 Apr "approved"
11 Mei kaartjie gekry
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lisensies

Post by Jake1 »

Armand Steenkamp wrote:Manne help gou, my 38 Sepc se liksens is nou vir die 3de keer onder selfverdediging afgekeer. Hoe kry ek die rede ? So tyd terug kom my DFO dit van die stelsel af print maar nou se hy hy kan nie meer nie....

Groetnis
Maak seker jou papiere wat moet saamgaan is alles reg bedoelende geldige competency, statement results ens
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Jjjbay
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am

Re: Lisensies

Post by Jjjbay »

Ek Stan nou op 66 dae vir 3 nuwe aansoeke.. Ek weet nie of ons hier in die Oos Kaap dalk aan die agterste speen suig nie...
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Lisensies

Post by Vleisie »

Van Stadensrus SAPD:
7 April ingehanig
26 April by CFR aangekom
18 Mei still in process
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Post Reply