Lisensies
- Choppie
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Sun Apr 21, 2013 11:30 pm
Re: Lisensies
Deon R,
Ek dink ek wen! En net so bietjie bemoedigende nuus. Onthou ek het met 'n nuwe aansoek begin op die 31 Aug by Garsies. Ek moes die vorige een kanselleer omdat dit 'n verkeerde aansoek was. Ek het gisteroggend 09h00 'n SMS gekry wat my laat weet het my lisensie is goedgekeur! Net langer as drie weke die keer. Ek vermoed hulle het dit bietjie gedruk, want die polisie moes verklarings aflê oor hoekom my lisensie verval het en hoekom die verlore aansoek verkeerd was ens. Nou begin ons weer met 'n nuwe seksie 13 aansoek, nadat wapen al sedert einde maart by Zimbi lê.
Ek dink ek wen! En net so bietjie bemoedigende nuus. Onthou ek het met 'n nuwe aansoek begin op die 31 Aug by Garsies. Ek moes die vorige een kanselleer omdat dit 'n verkeerde aansoek was. Ek het gisteroggend 09h00 'n SMS gekry wat my laat weet het my lisensie is goedgekeur! Net langer as drie weke die keer. Ek vermoed hulle het dit bietjie gedruk, want die polisie moes verklarings aflê oor hoekom my lisensie verval het en hoekom die verlore aansoek verkeerd was ens. Nou begin ons weer met 'n nuwe seksie 13 aansoek, nadat wapen al sedert einde maart by Zimbi lê.
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Baie geluk Choppie!
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Lisensies
En toe bel n man my netnou ....kan my 9mm se hernuwing kaartjie kom haal by Boshkop.
Was al in April goedgekeur!!
Behoort dan seker die 308 se kaartjie teen einde Februarie 2017 te gaan afhaal!!
Was al in April goedgekeur!!
Behoort dan seker die 308 se kaartjie teen einde Februarie 2017 te gaan afhaal!!
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Dries en Choppie ek het nou net 'n SMS gekry. My herniewing "was issued" hulle sal laat weet as ek kan kom haal. Lyk of ons dan gelyk is met hulle? Wel, die hernuwings. My nuwe aansoek is hoopenlik klaar met provinsiaal. Ek hou maar vir ons drie duim vas vir voor Kersfees! Ek raai November vir die nuwe aansoeke.
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Lisensies
Aansoek ingedien op 17/06/2016. Kaart ontvang op 8/9/2016. Howa .308 nou veilig in my kluis tussen sy maats.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Waar bly hierdie manne wat hulle aansoeke en kaartjies so vinnig kry?!EtienneA wrote:Aansoek ingedien op 17/06/2016. Kaart ontvang op 8/9/2016. Howa .308 nou veilig in my kluis tussen sy maats.
Geluk man
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Lisensies
Waar bly hierdie manne wat hulle aansoeke en kaartjies so vinnig kry?!
Van Riebeeck Park. DFO-Norkem Park
Van Riebeeck Park. DFO-Norkem Park
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Lisensies
Ek bel CFR vanoggend 08h30 om te hoor of my kaart al gedruk is en hulle se nee daars n problem by die drukkers. 10H37 kry ek n oproep vanaf Rdpt vuurwapen afdeling om te se ek moet my kaart kom haal. Stuur gou vir vroulief en wraggies ek het hom.
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Lisensies
As praat n siekte was was almal by die CFR seker al lankal tussen die Lang Bome!! (LOL)
- Vlieg
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Apr 15, 2015 10:34 am
Re: Lisensies
DagseVlieg wrote:Dagse
Ek wil net julle bietjie terugvoer gee oor my 243 aansoek.
Inhandig by DFO: 12 Julie 2016
Eerste sms (Provincial): 19 Julie 2016
Lisensie goedgekeur: 30 Augustus 2016
Dus presies 7 weke gevat.
Nou wag ek vir lisensie kaartjie. Hopelik die week. Staan vandag op 9 weke vanaf inhandiging.
Hopelik hoor julle manne spoedig... Die wag maak mens dood.
My kaartjie is hier! Nou moet ek net geweer gaan haal:
Inhandig by DFO: 12 Julie 2016
Eerste sms (Provincial): 19 Julie 2016
Lisensie goedgekeur: 30 Augustus 2016
Lisensie geprint: 22 September 2016
Lisensie Kaartjie by DFO: 27 September 2016
Totale tyd van indien tot kaartjie in hande: 11 weke
Ek sien maar net weer dat mens maar mik vir die 3 maande storie. As dit vinnig gaan met goedkeuring, dan wag jy weer vir jou kaartjie. Hoop julle manne se geduld hou dit.
Groetnis
CZ 550 Lux .308
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Lisensie goedgekeur 16 Augustus. Omtrent 'n week later bel ek en die CFR se vir my kaartjie is geprint die dfo moet hom nog net gaan haal. Intussen nog 'n paar keer gebel en is dieselfde gesê. Bel ek vanoggend weer en hulle sê kaartjie is nog nie geprint nie. Wat nou?
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Choppie
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Sun Apr 21, 2013 11:30 pm
Re: Lisensies
5 Dae na SMS re hernuwing, kry ek toe vanoggend oproep van Garsfontein polisiestasie om my lisensie op te tel! Welgedaan SAPS
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Lisensies
Kaartjie is klaar en ek kan gaan oplaaiAansoek ingedien op 12 Julie 2016.
Vanoggend 22 Sep sms ontvang hy is goedgekeur.
Nou net die wag vir die kaartjie.![]()
![]()
Gaan sommer die naweek lekker skiet!
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- QuQ
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Jun 30, 2014 1:05 pm
Re: Lisensies
It took exactly 8 weeks from day of submission to having the card in my hand. Very happy with that!
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
So moet 'n Maandag begin. 357 Rollie is "approved". Sommer so op oom Paul se verjaarsdag. 4 maande gevat.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Lisensies
Baie geluk Deon,
Myne was goedgekeur 19 Sep, wag nog vir kaartjie...
Groete
Myne was goedgekeur 19 Sep, wag nog vir kaartjie...
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Geluk ja, baie lekker begin vir die weekDeon R wrote:So moet 'n Maandag begin. 357 Rollie is "approved". 4 maande gevat.
Was dit by Garsfontein ingehandig? Dit beteken dalk daar is lig aan die einde van die tonnel vir my 357 rollie
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Lisensies
Kan jy glo?!!! Ek het my aansoek vir my .243 die 25ste Augustus ingehandig by die plaaslike polisiestasie hier op Lutzville aan die Weskus. Die 23 ste September laat weet die polisieman my my lisensie le op sy tafel, ek kan maar kom haal! Unbelievable!!! Minder as 'n maand gevat!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Geluk Johan7, daai is vinnig.
Dankie Ashley en OupaZA! Ja Garsfontein. Hy het daar gele vir 3 maande voor hy CFR toe was. Wil amper voorkom of dinge nou bietjie vinniger gebeur.
Dankie Ashley en OupaZA! Ja Garsfontein. Hy het daar gele vir 3 maande voor hy CFR toe was. Wil amper voorkom of dinge nou bietjie vinniger gebeur.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Johan7 wrote:Kan jy glo?!!! Ek het my aansoek vir my .243 die 25ste Augustus ingehandig by die plaaslike polisiestasie hier op Lutzville aan die Weskus. Die 23 ste September laat weet die polisieman my my lisensie le op sy tafel, ek kan maar kom haal! Unbelievable!!! Minder as 'n maand gevat!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
En so loop hy, na 6 maande is my Creed se kaart in my hande. Dink daars 'n paar pelle wat blyer is as ek. Geen gong is nou meer veilig nie.JacquesT (Stompe) wrote:Ook 2 aansoeke sopas ingehandig.
Nou is dit soos pap gooi, sit terug, ontspan en moenie die heeltyd dink aan die vis wat moet byt nie.
Sterkte kerels.
Ek hou so van wag ek sal binnekort nog 'n aansoek moet inhandig.
Groete
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Lisensies
Ek het my 223 se kaartjie gister gekry.. 4 en 'n half maande!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Baie geluk OupaZA! Is dit die een wat 19 Sep goed gekeur was?
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Lisensies
Jup dit is hy,Deon R wrote:Baie geluk OupaZA! Is dit die een wat 19 Sep goed gekeur was?
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensies
Aansoeke vir Pistool en Revolver 26/08/2016 ingedien.
Goedgekeur 6/10/2016
kaartjies afgehaal 11/10/2016
Groete
Ruan
Bfn
Goedgekeur 6/10/2016
kaartjies afgehaal 11/10/2016
Groete
Ruan
Bfn