Page 9 of 11

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 24, 2019 1:45 pm
by Diesel Dog
Swede

Vorige tpl was 66.8mm met .2 jump nou getoets tpl 66.4mm met .6mm jump .My gevoel is dat die verskil in lengte van die koeels maak dat hy nie lekker skiet teen die lande nie .

DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 24, 2019 2:14 pm
by Swede
Diesel Dog wrote:Swede

Vorige tpl was 66.8mm met .2 jump nou getoets tpl 66.4mm met .6mm jump .My gevoel is dat die verskil in lengte van die koeels maak dat hy nie lekker skiet teen die lande nie .

DD
Dankie!

Sent from my SM-N960F using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Sat Jun 29, 2019 7:02 pm
by Diesel Dog
Kan maar net nie van 22 250 wegkom nie .Maak nou vir 6 mm bullebak doppe van 22 250 doppe.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190629/ef69f45c67e0cc53dd5a831ecca68cbc.jpg

skouer terug gedruk met 243 fl sonder expander tot slot net met weerstand toemaak.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Sat Jun 29, 2019 7:06 pm
by Diesel Dog
Moes maar gebruik wat ek op hande gehad het.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190629/30cc6884287ea20760df10d8e140ac63.jpg
gelaai met haalgeweer kruit wat dit ook al is en pluksel van papier.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190629/53198aea5c999260f08780ca3866fe03.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Tue Jul 02, 2019 11:07 am
by Diesel Dog
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190702/f2138fab456d16ebd1dba043e577cc69.jpg
Dit is wat jy kry as jy twintig gebruikte doppe op Jaracal bedel.Dankie Paul jy is n yster.

DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Tue Jul 02, 2019 12:28 pm
by Ammion
Diesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190702/f2138fab456d16ebd1dba043e577cc69.jpg
Dit is wat jy kry as jy twintig gebruikte doppe op Jaracal bedel.Dankie Paul jy is n yster.

DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Plesier - hoop hulle werk.

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Tue Jul 02, 2019 8:33 pm
by Diesel Dog
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190702/d6049f88395b2436d7dcc4a0efe89044.jpg
Lapua small rifle primer cases for the 6mmhk wat's not to like.Made from 6.5x47

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Tue Jul 02, 2019 8:40 pm
by Toyrsi
Daai lyk nou smart.


Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Wed Jul 03, 2019 7:45 am
by Gawie(13mm)
Jy moet nou die ding klaar agtermekaar kry en mooi uitsorteer. >:D
Daar is heelwat manne wat sit en kwyl, maar net wag tot jy alles in plek het voor hul, hul bestellings plaas!

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Wed Jul 03, 2019 8:28 am
by Toyrsi
DD kan jy dalk se wat is die verskil tussen die HK en die 6x47L ack.
Hulle lyk baie na mekaar.
Groete

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Wed Jul 03, 2019 9:22 am
by Diesel Dog
Toyrsi wrote:DD kan jy dalk se wat is die verskil tussen die HK en die 6x47L ack.
Hulle lyk baie na mekaar.
Groete
HK se nek is 1.5mm langer. Die doppe van die HK kan van 6XC brass gemaak word met matrys, eerste vuuring is soos nuwe brass.As jy ander doppe gebruik dan moet jy vuurvorm soos vir ackley.
DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Thu Jul 18, 2019 5:49 pm
by Diesel Dog
Wil die QL manne so gaaf wees om vir my te kyk of die LOVEX S070 gaan werk in die 6mm met die kruit se verstek waardes.

DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Thu Jul 18, 2019 9:46 pm
by Dale SH
With your previous data and a 105 grain A max bullet
QL says that with the default values you should get to Node 4 at +- 3070 fps @ 59000 psi

Node speed will come down if the burn rate increases at this high pressure which I suspect it will.

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Thu Jul 18, 2019 9:57 pm
by Diesel Dog
Dale SH wrote:With your previous data and a 105 grain A max bullet
QL says that with the default values you should get to Node 4 at +- 3070 fps @ 59000 psi

Node speed will come down if the burn rate increases at this high pressure which I suspect it will.
Thanks Dale will be testing shortly.

DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Thu Jul 18, 2019 10:00 pm
by Dale SH
Load at default values is 39.2 grains so I would start at about 37.5 and look for speeds of between 3040 to 3070 fps
Do not exceed 3085 fps

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Sun Jul 28, 2019 6:26 pm
by Diesel Dog
Other than the peculiar colour and odor the powder performs well in the 6 mm with Win cases 49 gr h2o and 41gr so70 behind 105 gr Amax tpl 66.4m.
Speed 3042 fps sd 11fp

DD//uploads.tapatalk-cdn.com/20190728/723c09694c6c37148358007e5e31dab3.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Sun Jul 28, 2019 7:06 pm
by SeeMoNsteR
Gerald kon jy ook waar neem hoe skoon daai S070 jou dop se nek los nadat jy uit die kamer kom?

Op my SLR is daar basies geen carbon op die nek na n skoot nie.

Wonder of iemand anders dit ook ondervind het?

Jys reg oor die kleur en reuk[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201907 ... 34cedd.jpg[/IMG]

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Sun Jul 28, 2019 7:14 pm
by swc-tr
Het julle al ADI dryfmiddels gesien, wat in VSA bemark word as Hodgdon? Kleur lyk amper netso.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Sun Jul 28, 2019 7:42 pm
by Diesel Dog
SeeMoNsteR wrote:Gerald kon jy ook waar neem hoe skoon daai S070 jou dop se nek los nadat jy uit die kamer kom?

Op my SLR is daar basies geen carbon op die nek na n skoot nie.

Wonder of iemand anders dit ook ondervind het?

Jys reg oor die kleur en reuk

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Dan is dit seker die OMO detergent wat ek ruik :laugh:

DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jul 29, 2019 6:52 am
by Dale SH
So based on your results it would appear that this powder in your cartridge combo is burning much "slower" than the default values.
I wonder if this is going to be the norm across all non overbore cartridges.

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jul 29, 2019 11:10 am
by Diesel Dog
Dale SH wrote:So based on your results it would appear that this powder in your cartridge combo is burning much "slower" than the default values.
I wonder if this is going to be the norm across all non overbore cartridges.

Is that good or bad relating to node speed, case fill, pressure ext in my case.

DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jul 29, 2019 1:42 pm
by Dale SH
In your combo it is not a good or bad thing.
It brings the pressure down slightly but you end up with a slightly compressed load and don't achieve 100% powder burn, even with your longer than normal barrel.
In shorter barrels the powder burn percentage would even be less.

I can not make any assumptions as this is the first prediction/calculation i have done with this propellant but general consensus is that Lovex S070 powder is for all intents and purposes an equivalent/replacement for S365, however in your case it is performing only marginally "better" than a hot batch of S385.

I suppose time will tell if this performance is across the board as we get more feedback/calc requests from other users.

PS. Based on your latest figures your 6mm redheaded stepson in bred bastardardized thingamabob's node is at 41.5 grains for 3079 fps @ 58596 psi and 104% case fill.

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Wed Jul 15, 2020 7:20 pm
by Diesel Dog
Die Hk afgestof vir volgended week se springbok jag.Sal n man kopskote kan waag met die ladingImage

DDImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Wed Jul 15, 2020 8:26 pm
by Draegan
Sjo, dis netjies DD!

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Wed Jul 15, 2020 8:52 pm
by Apie
Diesel Dog wrote:Die Hk afgestof vir volgended week se springbok jag.Sal n man kopskote kan waag met die ladingImage

DDImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek sou nie die kans vat nie....


Jou zero is uit....Image


Sent from my iPhone using Tapatalk