Page 9 of 9
Re: 300WSM
Posted: Sun Sep 17, 2023 4:33 pm
by Diesel Dog
Ek het alweer die QL gurus se advies nodig asb.Hoop net ek moet nie weer in die hoekie gaan staan nie.
300wsm
Loop 771mm
Doppe 81gr h2o
Cci250
Berger 215 hybrid
TPL 77.3mm
Lading 71gr Rel 26
Spoed 3048 fps gem
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: 300WSM
Posted: Sun Sep 17, 2023 6:51 pm
by Gawie(13mm)
Bevestig asseblief jou dopkapasiteit.
Re: 300WSM
Posted: Sun Sep 17, 2023 7:00 pm
by Diesel Dog
[quote=Gawie(13mm) post_id=890544 time=1694969496 user_id=3471]
Bevestig asseblief jou dopkapasiteit.
[/quote]
81gr h2o
DD
Re: 300WSM
Posted: Sun Sep 17, 2023 7:37 pm
by Gawie(13mm)
Re: 300WSM
Posted: Sun Sep 17, 2023 8:01 pm
by Diesel Dog
[quote=Gawie(13mm) post_id=890546 time=1694972224 user_id=3471]
300 WSM.pdf
[/quote]
Dankie Gawie,waar se QL moet ek die onnodige loop afsny?
DD
Re: 300WSM
Posted: Mon Sep 18, 2023 11:20 am
by tripodmvr
Re: 300WSM
Posted: Mon Sep 18, 2023 12:46 pm
by Gawie(13mm)
Marius, ons het vir DD op die "stoutstoel", maar hy kan na half-tyd weer opkom as hy beloof om 2 duim plus 'n aks van die loop af te sny en dan 67 grein gooi te gooi vir rondom 2 850 vps @ 55 000 psi.
