Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
wlm
Hero Member
Posts: 2454 Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Post
by wlm » Sun Mar 19, 2017 10:38 am
nomad wrote: wlm wrote: 20 x once fired Hornady 308-doppe (posgeld ingesluit) in ruil vir Nomad se koeels.
Wlm you Koeëls is oppad
Laat weet asb as dit daar aankom.
Dankie Nomad
Doppe nog beskikbaar. Ek het 'n wilde 2 weke gehad, sal nog kyk vir ringe en 'n teleskoop vir jou.
Wildeboer
Full Member
Posts: 218 Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Post
by Wildeboer » Sun Mar 19, 2017 7:15 pm
Ek gooi n vol pakkie .224 50gr SP Hornady punte weer in die pool na Jurgens my gehelp het met die Lee balkieskaal.
Jurgen Visser
Hero Member
Posts: 815 Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Post
by Jurgen Visser » Mon Mar 20, 2017 10:28 am
Wildeboer wrote: Ek gooi n vol pakkie .224 50gr SP Hornady punte weer in die pool na Jurgens my gehelp het met die Lee balkieskaal.
Ok jou skaal is op pad
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Pvdw
Hero Member
Posts: 5134 Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Post
by Pvdw » Mon Mar 20, 2017 1:30 pm
Ek gooi n vol pakkie .224 50gr SP Hornady punte weer in die pool na Jurgens my gehelp het met die Lee balkieskaal.
Kan ek asb die oorneem. My 223 vreet enige iets wat ek hom voer
O ja. Ek het 'n LYMAN outside neck turner wat in my pad lê. Wil hom net gaan soek. Anders gooi ek 'n 100mm gong van ARMOX 500T in as ek nie die turnet opspoor nie.
Johan7
Full Member
Posts: 226 Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Post
by Johan7 » Mon Mar 20, 2017 1:44 pm
bishop3006 wrote: Ek is nie by die huis vir fotos nie maar daar lê 'n FN/R1 magasyn en ek dink twee of dalk drie .22 magasyne wat ek nie weet wat dit is nie. Ek kan vanaand fotos posit - kom net nooit uit om dit te plaas nie. Verbeel my daar is nog iets maar kan nie nou onthou wat nie.
Bishop, daai .22 magasyne stel ek baie in belang. Soek regtig die foto's.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
Riebeeker
Hero Member
Posts: 603 Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Post
by Riebeeker » Mon Mar 20, 2017 1:49 pm
Supercow, kontak my asb.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
goodstuff
Full Member
Posts: 123 Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Post
by goodstuff » Mon Mar 20, 2017 1:49 pm
Pvwd, ek sal daai outside neckturner neem as jy hom opspoor.
Ek gooi n stel Lee, 9mm Luger dies in. Sal foto opsit sodra ek tuis kom.
Last edited by
goodstuff on Mon Mar 20, 2017 1:51 pm, edited 1 time in total.
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
goodstuff
Full Member
Posts: 123 Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Post
by goodstuff » Mon Mar 20, 2017 1:50 pm
Pvwd, ek sal daai outside neckturner neem as jy hom opspoor.
Ek gooi n stel Lee, 9mm Luger dies in. Sal foto opsit sodra ek tuis kom.
Last edited by
goodstuff on Mon Mar 20, 2017 1:53 pm, edited 1 time in total.
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
goodstuff
Full Member
Posts: 123 Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Post
by goodstuff » Mon Mar 20, 2017 1:52 pm
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170320/f8384dff89f39227de9a71df4d79e850.jpg
Foto op gespoor
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Wildeboer
Full Member
Posts: 218 Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Post
by Wildeboer » Mon Mar 20, 2017 1:54 pm
Pvdw wrote: Ek gooi n vol pakkie .224 50gr SP Hornady punte weer in die pool na Jurgens my gehelp het met die Lee balkieskaal.
Kan ek asb die oorneem. My 223 vreet enige iets wat ek hom voer
O ja. Ek het 'n LYMAN outside neck turner wat in my pad lê. Wil hom net gaan soek. Anders gooi ek 'n 100mm gong van ARMOX 500T in as ek nie die turnet opspoor nie.
Oom Peet se pm is geantwoord.
Punte gaan na oom Peet
Pappabeer
Hero Member
Posts: 3176 Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Post
by Pappabeer » Mon Mar 20, 2017 3:11 pm
Goodstuff, kan ek asb daai 9mm dies kry?
Ek sal vannaand n klomp goed opsit.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
goodstuff
Full Member
Posts: 123 Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Post
by goodstuff » Mon Mar 20, 2017 6:33 pm
Dis reg so Pappabeer.
Stuur pos besonderhede
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Pappabeer
Hero Member
Posts: 3176 Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Post
by Pappabeer » Mon Mar 20, 2017 10:55 pm
Dankie Goodstuff, ek stuur n PM vir jou.
Ek het die volgende beskikbaar:
Lynx basisse en 30mm ringe vir n Tikka T3. Hulle is vir n 16mm Dovetail, so pas ook op bv die Brno Fox, ZKW, mod 1 .22 en die CZ 527.
Lynx basisse en 25mm ringe vir n Sako L461 kort aksie.
Ek sal môre fotos opsit
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
wlm
Hero Member
Posts: 2454 Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Post
by wlm » Tue Mar 21, 2017 8:28 am
Pappabeer
Kan ek die "Lynx basisse en 25mm ringe vir n Sako L461 kort aksie" kry asb. Ek gooi 'n stel Sako ringe (25 mm) in die pot.
Walter
Sr. Member
Posts: 489 Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Post
by Walter » Tue Mar 21, 2017 8:40 am
@WLM. Is dit oorspronklike Sako ringe? As dit is, stel ek belang. Kan jy dalk 'n foto laai?
wlm
Hero Member
Posts: 2454 Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Post
by wlm » Tue Mar 21, 2017 9:27 am
Oorspronklike ringe, paar merkies van tang en skroewedraaier.
Pappabeer
Hero Member
Posts: 3176 Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Post
by Pappabeer » Tue Mar 21, 2017 9:28 am
wlm wrote: Pappabeer
Kan ek die "Lynx basisse en 25mm ringe vir n Sako L461 kort aksie" kry asb. Ek gooi 'n stel Sako ringe (25 mm) in die pot.
Dis reg.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
wlm
Hero Member
Posts: 2454 Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Post
by wlm » Tue Mar 21, 2017 9:37 am
Pappabeer,dankie praat op die privaatkanaal verder.
Walter, ek het 'n lift vir die ringe Bloemfontein toe die naweek.
Walter
Sr. Member
Posts: 489 Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Post
by Walter » Tue Mar 21, 2017 9:51 am
wlm, ek het vir jou 'n PM gestuur.
LoopSoosStroop
Hero Member
Posts: 1843 Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Post
by LoopSoosStroop » Tue Mar 21, 2017 11:18 am
LoopSoosStroop wrote: Ek het so halwe blik B12.7 as iemand hom wil hê. Ek is in Midrand.
Laaste probeerslag anders maak ek maar vuur vir die kinders.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Hein (Haan)
Hero Member
Posts: 1088 Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Post
by Hein (Haan) » Tue Mar 21, 2017 3:23 pm
Hi Ruaan
Jammer ek kom nou eers terug na jou toe.
Onder is n paar fotos hoop dit help.
Ek het wel gesien dat die skaal se pannietjie MIA is.
Kry hom glad nie.
Groete
Hein
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170321/b73c25ce7af2e66c773c18d5fb83b9ae.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170321/870f06f39a8208987867b592bcf0b8a6.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
PWV
Hero Member
Posts: 7343 Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Post
by PWV » Tue Mar 21, 2017 4:04 pm
Kan iemand vir my vertel wat ek moet maak om die foto's oop te maak, asseblief.
Jurgen Visser
Hero Member
Posts: 815 Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Post
by Jurgen Visser » Tue Mar 21, 2017 4:08 pm
PWV wrote: Kan iemand vir my vertel wat ek moet maak om die foto's oop te maak, asseblief.
My rekenaar wil ook nie die nuwe fotos oop maak nie oom !!!
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
PWV
Hero Member
Posts: 7343 Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Post
by PWV » Tue Mar 21, 2017 4:15 pm
Jurgen Visser wrote: PWV wrote: Kan iemand vir my vertel wat ek moet maak om die foto's oop te maak, asseblief.
My rekenaar wil ook nie die nuwe fotos oop maak nie oom !!!
Dit is moerheid frustrerend!!
goodstuff
Full Member
Posts: 123 Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Post
by goodstuff » Tue Mar 21, 2017 4:38 pm
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer