Page 9 of 10
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sat Aug 19, 2017 8:40 pm
by joe rocket
Die nuwes is wit warm. Jy gaan nie spyt wees nie. Hoekom het hy nienby Geno gekoop nie? Ons dam se eende.
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sat Aug 19, 2017 8:55 pm
by Diesel Dog
joe rocket wrote:Die nuwes is wit warm. Jy gaan nie spyt wees nie. Hoekom het hy nienby Geno gekoop nie? Ons dam se eende.
Ek verwag ons dorp se mense moet by my koop "practice wat you preach" beginsel is van toepassing.As n plaaslike besigheid nie die produk of diens kan verskaf nie dan is dit n ander storie.
DD
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sat Aug 19, 2017 9:33 pm
by Geno
Diesel Dog wrote:joe rocket wrote:Die nuwes is wit warm. Jy gaan nie spyt wees nie. Hoekom het hy nienby Geno gekoop nie? Ons dam se eende.
Ek verwag ons dorp se mense moet by my koop "practice wat you preach" beginsel is van toepassing.As n plaaslike besigheid nie die produk of diens kan verskaf nie dan is dit n ander storie.
DD
Geniet daardie roer. Laat jou plaaslike handelaar sommer hier registreer en adverteer ook. Altyd goed om 'n wye verskeidenheid keuses te hĂȘ as man shop vir 'n produk.
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sat Aug 19, 2017 9:58 pm
by joe rocket
Diesel Dog wrote:joe rocket wrote:Die nuwes is wit warm. Jy gaan nie spyt wees nie. Hoekom het hy nienby Geno gekoop nie? Ons dam se eende.
Ek verwag ons dorp se mense moet by my koop "practice wat you preach" beginsel is van toepassing.As n plaaslike besigheid nie die produk of diens kan verskaf nie dan is dit n ander storie.
DD
O ok respekteer jou besluit maar vir my is Jaracal plaaslik. Geniet jou nuwe roer.
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Fri Sep 22, 2017 3:31 pm
by ljoubert
Hoop da by vmc rapla kan ek n 5skoot magesein vimy 3skoot sabatti 308 tac l kry
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Fri Sep 22, 2017 3:53 pm
by PWV
ljoubert wrote:Hoop da by vmc rapla kan ek n 5skoot magesein vimy 3skoot sabatti 308 tac l kry
Hierdie taal klink vir my na 'n vrydagmiddag-uur-na-uitvaltyd-skryfwyse!

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sat Sep 23, 2017 8:53 am
by THOMAST
Dit help as jy dit hardop lees
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Sep 24, 2017 7:44 pm
by yeti
ljoubert wrote:Hoop da by vmc rapla kan ek n 5skoot magesein vimy 3skoot sabatti 308 tac l kry
Hulle se hy is n 6 skoot magasyn.
Ek sal n bietjie check as ek weer in kantoor is
520 SABATTI SPARES 5200004 SABATTI 6-ROUND MAGAZINE 243/308/6.5X47/22-250
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Mon Sep 25, 2017 5:50 pm
by ljoubert
Ek is n doktor julle moet ma mooi lees lol
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sat Oct 06, 2018 9:59 pm
by Dewitt
Is daar nog manne wat terugvoering kan gee oor Sabatti, wat onlangs gekoop het. Ek het darem vreeslik sin vir so 6mm BR of XC.
Groete
Dewitt
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 7:24 am
by Nico Harris
Ek onlangs weer van n paar gehoor waar ou probleme weer kop uitsteek.
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 8:19 am
by Dewitt
Ai dan moet man seker maar Howa XC koop vir 'n veilige keuse.
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 2:57 pm
by Finder20
Nico Harris wrote:Ek onlangs weer van n paar gehoor waar ou probleme weer kop uitsteek.
Hello Nico,
Watse probleme en geld dit vir die ander kalibers ook van die Sabatti Tactical reeks? Bv 308win?
Hoor graag...
Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 3:32 pm
by Nico Harris
Ek wil nie te btrokke raak by die gesprek nie. Maar doppe wat 12thou gebump moet word anders maak die slot baie moeilik toe. Die twee was 7 rsaum. Maar ek ken nie die details nie.
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 4:03 pm
by Gawie(13mm)
Dewitt wrote:Ai dan moet man seker maar Howa XC koop vir 'n veilige keuse.
Onthou net een ding.
Die Howa's wat in 6XC's kaliber verkoop word, is na my wete standaard 24 duim BB lope wat geherkamer word.
Looplengte is dan 23.5 duim met 'n 1 tot 10 groefdraai.
87 Vmax @ 3200vps of 'n 95 greiner @ 3050vps, is die beste wat jy uit hom gaan kry. Vergeet maar van die 105 greiners.
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 4:22 pm
by Armand Steenkamp
Na n onlangse onderweop op die forum en die powere diens wat van die invoerders ontvang was sal ek nooi n sabatti aan enige iemand aan beveel nie
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 4:28 pm
by Steyr270
Koop n Steyr en kry klaar

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 4:30 pm
by Apie
Ek het een van die eerste modelle gehad.
6.5x55
Moes hom herkamer omdat die skouer area nie lekker was nie.
Asof die reamer ge'Shudder' het met die aanvanglike sny van die kamer.
Na dit het ek weer ladings ontwikkel en hy het op n tiekie geskiet.
Sneller en kolf is baie lekker vir n fabrieks geweer.
Aksie is ook lekker 'rigid' en redelik glad.
Goeie vriend skiet die 7Saum en daai roer skiet verskriklik mooi!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 6:03 pm
by Diesel Dog
Gawie(13mm) wrote:Dewitt wrote:Ai dan moet man seker maar Howa XC koop vir 'n veilige keuse.
Onthou net een ding.
Die Howa's wat in 6XC's kaliber verkoop word, is na my wete standaard 24 duim BB lope wat geherkamer word.
Looplengte is dan 23.5 duim met 'n 1 tot 10 groefdraai.
87 Vmax @ 3200vps of 'n 95 greiner @ 3050vps, is die beste wat jy uit hom gaan kry. Vergeet maar van die 105 greiners.
Dit hang baie af wat jy met die roer wil doen, die HOWA 6xc met n 87gr vmax sal n lekker kopskoot roer wees .Ek het by Gerrie Coetzee wapens vir my sy 6xci bestel nou moet ek besluit of ek n kaliber verandering op my Sabatti moet doen en of ek maar nog 'n geweer koop .Die Sabatti skiet mooi met scenars as die loop warm is .
DD
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 7:05 pm
by Dewitt
Julle het my nou so bang gepraat vir 'n Sabatti

. Lyk my 'n 6.5 Creedmore in 'n Howa of iets anders is my voorland, maar ek wil nie so gespot word soos van my vriende nie

. Gelukkig is my fonds nog ver van vol vir die nuwe gun, so ek het nog tyd om te dink!
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Sun Oct 07, 2018 7:23 pm
by Nico Harris
Ek sal my geld op n howa sit. As die loop twist ens nie reg is nie- koop n ander loop- vat die kleingeld en koop doppe en dies.
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Mon Oct 08, 2018 9:00 am
by Capt. Yoda
Tikka of Howa en gooi hom in n lekker kolf.
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Mon Oct 08, 2018 9:39 am
by Henna308
More almal
Ek het 'n nuwe een met die MRR loop onlangs gekoop in 6.5x47. Die loop is 28 duim en 24mm diameter. Ek het net die geweer gepak maar niks ladingontwikkeling gedoen nie en al die doppe word nog gevorm. Hier is 'n foto wat twee groepe van 2 skote elk wys wat ek op 100m geskiet het met 123gr Scenars. Ek het gestel tussen skoot 2 en 3 maar ek dink dit sou 'n goeie groep gewees het vir 'n nat nuwe geweer.
WhatsApp Image 2018-08-25 at 6.08.52 AM.jpeg
Ek weet nie hoe is almal se standaarde nie maar dit lyk vir my nie te sleg vir 'n fabrieksgeweer wat nog nie 20 skote geskiet het nie met vars doppe wat glad niks aan gedoen is nie. Ek het 'n Howa 22-250 gehad en het 'n TIkka 308 Super Varmint. Hierdie Sabatti is my 2e Sabatti in 6.5x47 en dink nogsteeds dis 'n beter geweer as die ander. DIe TIkka is wel beter afgewerk as die Sabatti maar vir my is die pakket wat jy kry beter.
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Mon Oct 08, 2018 11:23 am
by Frikkie Coetzee
Apie wrote:Ek het een van die eerste modelle gehad.
6.5x55
Moes hom herkamer omdat die skouer area nie lekker was nie.
Asof die reamer ge'Shudder' het met die aanvanglike sny van die kamer.
Na dit het ek weer ladings ontwikkel en hy het op n tiekie geskiet.
Sneller en kolf is baie lekker vir n fabrieks geweer.
Aksie is ook lekker 'rigid' en redelik glad.
Goeie vriend skiet die 7Saum en daai roer skiet verskriklik mooi!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie is daai nie gehamerde lope met kamer klaar in gehamer nie?
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Posted: Mon Oct 08, 2018 11:44 am
by Apie
Frikkie Coetzee wrote:Apie wrote:Ek het een van die eerste modelle gehad.
6.5x55
Moes hom herkamer omdat die skouer area nie lekker was nie.
Asof die reamer ge'Shudder' het met die aanvanglike sny van die kamer.
Na dit het ek weer ladings ontwikkel en hy het op n tiekie geskiet.
Sneller en kolf is baie lekker vir n fabrieks geweer.
Aksie is ook lekker 'rigid' en redelik glad.
Goeie vriend skiet die 7Saum en daai roer skiet verskriklik mooi!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie is daai nie gehamerde lope met kamer klaar in gehamer nie?
Moontlik!
Die snaakse ding is, die geweer het puik geskiet, nuwe doppe geen pyne.
As nuwe dop geskiet is en jy probeer hom weer kamer moet jy hom so bietjie bietjie roteer voor hy maklik kamer.
Toe op die skouers gemeet met waggelmeter en gesien dis waar die moeilikheid is.
Sent from my iPhone using Tapatalk