Page 9 of 11
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Dec 02, 2016 11:28 am
by joe rocket
LoopSoosStroop wrote:joe rocket wrote:NicoMostert wrote:Wie kan my help met n begin lading met B12,7 kruit. op n 250 grein lapua scenar punte
dankie
Is hier niemand wat vir Nico kan help nie. He soek net n begin lading sodat ons spoed kan meet.
Gebruik bietjie logika man.
B12.7 is stadiger as S385. Dit weet ons.
So, as jy die gewig vat van enige S385 lading wat veilig is sal dieselfde gewig B12.7 ook veilig wees.
Met my 7 mm RM het ek die gewig gevat van 'n "upper end" S385 lading en daar begin met B12.7, en opgewerk in 1 gr inkremente.
Op die einde was maks druk behaal met 15% meer kruit as S385 (66 gr S385 en 76 gr B12.7 met 'n 150 gr koeel (76/66=1.15)).
Baie dankie.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Dec 02, 2016 3:10 pm
by Tienie
ek het die Sako 85 Long Range gekoop.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Dec 02, 2016 3:52 pm
by Bierseun
Jy kan die mb af skroef en dan net jou kd daaroop skroef, baie maklik
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Tue Dec 06, 2016 5:40 pm
by offroad junkie
Ek het nog altyd net op die skietbaan met my Lapua geskiet wat net tot 200m gaan maar Sondag op iemand se plaas lekker gaan skiet. My eerste reloads, 250gr lapua scenars gelaai. 20 rondtes gelaai en net 6 geskiet sover.
4 x 85gr.
4 x 85,5gr
4 x 86gr
4 x 86,5gr
4 x 87gr
No targets were set up but there were nice big anthills at 641m and 658m. The Burris eliminator scope was sighted in for 300gr lapua factory ammo, so I knew it would be out somewhat.
1st shot (85gr) at 641m was 1/2 m low. So I just held a bit more elevation and wham, on target. 2nd, 3rd and 4th shots were on target.
I shot 2 rounds (85.5gr) at the 658m anthill with no extra elevation hold and just using the light eluminated on the Burris reticle and again, wham on target.
My first time going past 200m and 1st time shooting my own reloads and all I can say is DAMN.....! 658m easy on target and consistant accuracy.
I must still shoot the other loads and see where the pressure starts showing.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Tue Feb 21, 2017 12:25 pm
by Carel Maritz
Middag julle manne,
Vir die wat TRG 338 skiet loer gerus:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=55510
Groete
C
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Feb 25, 2017 8:30 pm
by offroad junkie
My Savage Long Range Hunter 111 338 lapua is te koop. Hy het Burris eliminator 3 laser scope op en bi-pod. Ingesluit in die prys is ñ stel reloading dies, 20 doppe, pak Hornady 250gr punte en blik S385 (80% vol).
Ek soek R50 000 vir alles. Verkoop omdat ek moet, nie omdat ek wil nie. Het geld nodig
My nommers is 074 820 8866 / 061 495 0558
20160205_110005.jpg
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat May 06, 2017 9:27 pm
by offroad junkie
Het vandag my toets lading geskiet. 250gr Hornady match punte op 81gr S385 met 91mm TPL, OP 100m en sommer die scope ook weer gezero. Spoed was 2725 fps. 3 skote, ek het wel die 3de skoot bietjie getrek so sal baie beter lyk as ek net rustiger was. Het met geweer se bipod geskiet op wankelrige stainless tafeltjie.
[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 283156.jpg[/IMG]
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 15, 2021 8:48 am
by Arnold
Dit lyk my dat sedert 2017 niemand meer belangstel in die 338 Lapua nie. Skiet almal nou 300 Norma (of die verbeterde weergawe)?

Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 15, 2021 9:39 am
by Capt. Yoda
6.5Farshootmoor
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 15, 2021 9:40 am
by Arnold
Ek het vergeet van daai Magnum

Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 15, 2021 11:37 am
by Andre308
Arnold wrote: Fri Jan 15, 2021 8:48 am
Dit lyk my dat sedert 2017 niemand meer belangstel in die 338 Lapua nie. Skiet almal nou 300 Norma (of die verbeterde weergawe)?
Arnold, ek sien hier bo het die manne gespeel met S385. Ek het hier by my n klompie blikke S385 wat jy kan ruil vir daai Retumbo van jou, nou dat jy ook die 338 Lapua club join.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 15, 2021 12:07 pm
by Arnold
Ek moet dalk ruil want my somme klop nie .... dit wys ek kan nie eers een boksie koeëls met 'n blik poeier laai nie

Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 15, 2021 3:17 pm
by Andre308
Arnold wrote: Fri Jan 15, 2021 12:07 pm
Ek moet dalk ruil want my somme klop nie .... dit wys ek kan nie eers een boksie koeëls met 'n blik poeier laai nie
Jip, jou somme klop 100%. So tussen 65-80 skote per blik. Hang maar van lading af.
Koop Hornady. Hulle koele kom in boksies van 50, dan kan jy meer as een boksie per blik kruit laai.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 15, 2021 5:38 pm
by Drenalinjunkie
Arnold wrote: Fri Jan 15, 2021 8:48 am
Dit lyk my dat sedert 2017 niemand meer belangstel in die 338 Lapua nie. Skiet almal nou 300 Norma (of die verbeterde weergawe)?
Arnold, ek het nog myne

Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 15, 2021 8:04 pm
by Lapua
Ek het nog myne. Pasmaak .338 LM gebou op n RSA aksie met n Truvelo loop. Dawie van Marksman Arms het die knaap vir my gebou en man die ding loop soos stroop. Hy hou noggal van die 300gr Bergers. Ek is trots om deel van die groepie te wees.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 15, 2021 8:46 pm
by Ralph Badenhorst
Arnold
Maandag land hierdie een by my.
Groete
R jr
Arnold wrote: Fri Jan 15, 2021 8:48 am
Dit lyk my dat sedert 2017 niemand meer belangstel in die 338 Lapua nie. Skiet almal nou 300 Norma (of die verbeterde weergawe)?
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Jan 16, 2021 11:30 am
by Capt. Yoda
Ralph Badenhorst wrote: Fri Jan 15, 2021 8:46 pm
Arnold
Maandag land hierdie een by my.
Groete
R jr
Arnold wrote: Fri Jan 15, 2021 8:48 am
Dit lyk my dat sedert 2017 niemand meer belangstel in die 338 Lapua nie. Skiet almal nou 300 Norma (of die verbeterde weergawe)?
Daai ding sal darem lekker blesbok jag van n cruiser af
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Jan 16, 2021 7:59 pm
by Arnold
Ek sal ook darem nie omgee vir so bakkie geweer nie
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 7:48 am
by Mozibite
More, ek skiet Sako LR 338 Lapua.
Skiet 250 gr Peregrine VRG4.
S385 87gr 2938ft/s
Dit lyk warm, maar op quickload is die H2O waarde anders as wat my Norma doppe lees.
Ek kry 7.39ml in Analitiese Lab. Peregrine het my lading gecheck met ander program ook, en se dit is OK. Lekker dag
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 8:20 am
by Drenalinjunkie
Mozibite wrote: Fri Jan 22, 2021 7:48 am
More, ek skiet Sako LR 338 Lapua.
Skiet 250 gr Peregrine VRG4.
S385 87gr 2938ft/s
Dit lyk warm, maar op quickload is die H2O waarde anders as wat my Norma doppe lees.
Ek kry 7.39ml in Analitiese Lab. Peregrine het my lading gecheck met ander program ook, en se dit is OK. Lekker dag
Jy hap hap aan 70,000psi daar. 7.39ml = 114gr H2O.
Die feit bly staan dat jy S385 en peregrine koeels skiet dat jy nie die fantastiese dop en kaliber tot sy volle potentiaal benut nie. n 285gr Hornady ELD-M teen 2750fps met Retumbo gaan jou briljante LR performance gee, aansienlik beter loop lewe en meer satisfaksie vir daai briljante geweer.
Jy moet oppas vir druk. Die .338LM doppe is moer sterk en steek druk baie maklik weg. Dit het al toe gely dat n paar TRG's lugshear gekry het!
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 8:49 am
by Smitstertjies
Drenalinjunkie wrote: Fri Jan 22, 2021 8:20 am

Stem. Retumbo, N570, Reloader 33 is die beter roep. Toe ek destyds vanaf S385 na N570 beweeg het, kon ek 100 fps by kry teen beter dopvulling en baie minder druk.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 9:13 am
by Capt. Yoda
Julle gaan nou weer die Somchem lovers aan die gang kry so vroeg op n Vrydag ogend
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 10:14 am
by Arnold
Wat is julle opinie oor die 285gr ELDM teenoor die 300gr Berger en dan die goedkoper 300gr Scenar?
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 10:51 am
by Smitstertjies
Arnold wrote: Fri Jan 22, 2021 10:14 am
Wat is julle opinie oor die 285gr ELDM teenoor die 300gr Berger en dan die goedkoper 300gr Scenar?
Ek het in die begin die 300gr Scenars probeer in my TRG. Nie regtig goeie resultate gekry nie. Toe gaan ek oor na die 300gr Berger Elite Hunter, met die hybrid ogief.Na ongeveer 700 skote met hulle het ek nog nie weer my TPL aangepas nie. Groep bitter mooi met goeie BC plus ek kan dit as LR jagroer gebruik.Berger pryse is net rof, maar nou ja......
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 1:26 pm
by Mozibite
Wat doen jy as jy 10 blikke S385 het? Nuwe poeiers R800 plus. Maar dankie vir die kommentaar. Ek skiet baie lekker met die roer.
Groetnis