Schucks, ek verstaan nou self nie my eie vraag nieBeretta wrote:Fritz
Hoop jy kom gesels saam ek verstaan nie jou vrae nie.
SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
WouterWouter Roets wrote: Uit die aard van die saak is die produsent en verbruiker hier betrokke en wil n mens graag sien dat beide mekaar se bekommernisse sowel as uitdagings raaksien. Ons spreek verseker ons hoop uit dat daar n gesamentlike uitkoms gevind kan word uit hierdie baie komplekse saak wat so baie van ons naby die hart le.
Sterkte aan almal.
Wouter
Laat my toe om hier ook iets by te voeg. Dit is nie net die produsent en die verbruiker wat hier betrokke is nie.
Elke Suid-Afrikaner wat dit veil het vir sy land met sy fauna en flora, is hier betrokke.
Groetnis
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Lees maar hier ook http://sahgca.blogspot.com/
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Wouter kwalifiseer nie vir 'n diplomaats-pos nie. Hy het nog nie iewers in die regering gedien en droog gemaak nie.Smitstertjies wrote:Wout, jy kan n baie suksesvolle loopbaan as diplomaat he. Miskien moet Zuma jou talente benut en n aanstelling in sy korps gee.Wouter Roets wrote:Chris
Ek beam ook wat die mense hier vir jou gese deurdat jy n baie mooi deurdagte skrywe hier geplaas het.
Vergun my asb om net iets by te voeg as ek mag. Wanneer n bestuur gekies word tot n kommitee van enige organisasie beteken dit nie dat die bestuur noodwendig dan vir jaar in issolasie kan optree nie. In daai tyd moet daar nog steeds gehoor gegee en ag geslaan word op die lede se algemene gevoel. Ek voel ook in die lewe is daar maniere van goed doen en een van hulle is dat wanneer neetlige sake hanteer word n mens elke enkele maatreel eers uitput tot jou beskikking alvorens jy jou na ekstreme maatreels wend.
Hierdie is gewoonlik ook die geheim van suksesvolle mense sowel as organisasies. Kry ander mense of organisasies om te doen wat jy wil he uit hulle eie vrye wil uit tot bate van beide. Nou ons het die voordeel hier dat ons hierdie gesprek het op Jaracal wat ons insette so bietjie meer relavant maak as een om n braaivleisvuur. Nou wat wat ek graag onder mense se aandag wil bring is dat ons juis hierdie baie neetlige situasie met die nodige agting wat hy verdien sal hanteer. Uit die aard van die saak is die produsent en verbruiker hier betrokke en wil n mens graag sien dat beide mekaar se bekommernisse sowel as uitdagings raaksien. Ons spreek verseker ons hoop uit dat daar n gesamentlike uitkoms gevind kan word uit hierdie baie komplekse saak wat so baie van ons naby die hart le.
Sterkte aan almal.
Wouter
Doe so voort!!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Chris, ek het lanklaas so 'n goedgeformuleerde reaksie van enige-iemand raakgelees. Ek dink jy't dit perfek opgesom. Hier is 'n onnodige gestamp en gestoot wat net humeure opvlam, en tot niks waarde toe lei nie. Feit is, die hele affêre lei tot spanning tussen jagter en boer, grootliks omdat daar baie onsekerhede is. Die toekoms sal leer.
p.s. Wil jy nie die blou bulle kom afrig nie.

p.s. Wil jy nie die blou bulle kom afrig nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Jean Marais wrote:Chris, ek het lanklaas so 'n goedgeformuleerde reaksie van enige-iemand raakgelees. Ek dink jy't dit perfek opgesom. Hier is 'n onnodige gestamp en gestoot wat net humeure opvlam, en tot niks waarde toe lei nie. Feit is, die hele affêre lei tot spanning tussen jagter en boer, grootliks omdat daar baie onsekerhede is. Die toekoms sal leer.
p.s. Wil jy nie die blou bulle kom afrig nie.![]()
![]()
Hy sal hier eers met 'n teelprogram moet begin!
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ja nee, dis vir my moeilik om te glo dat 'n volwassene so iets kan kwytraak 375fanatic, sies tog.375fanatic wrote:as jy nie n probleem het met die teel van smartie bokke nie dan sal jy ook nie omgee om jou dogters in n saal saam met smartie kerels toe te sluit nie . Met die hoofdoel om smartie kleinkinders te kry nie .
"Ag ouma ek wonder hoe kleur gaan die kleinkind wees ek kan nie wag nie. dalk het het hy saal rug oooo. "![]()
![]()
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Hiers ek saam met Kwagga..........waarlik iets in swak styl. Wat ook regtig lagwekkend is , 375Fanatic is jou poging om op die Accurate reloading se Forum buitelanders te prober opsweep teen-oor die teling van kleur wild.375fanatic wrote:as jy nie n probleem het met die teel van smartie bokke nie dan sal jy ook nie omgee om jou dogters in n saal saam met smartie kerels toe te sluit nie . Met die hoofdoel om smartie kleinkinders te kry nie .
"Ag ouma ek wonder hoe kleur gaan die kleinkind wees ek kan nie wag nie. dalk het het hy saal rug oooo. "![]()
![]()
375 fanatic
one of us
Picture of 375 fanatic
posted 22 February 2015 00:08
Good day al hunters
today is a sad day and I would like to ask for your assistance as it affects you as much as it affects me.
I am a proud South African and I am embarrassed at the state of our wildlife. by saying that I am not talking about al the initiatives to save species like rhino, sable and many more that was almost extinct.
I am talking of the major effort to change the total demographic of the game we have and what we have known for the past 200 years. The game we have hunted is not good enough anymore and needs to be bred to different colours and need to be tame and be protected to the detriment of other species. They are bred in small enclosures and all natural competition is eliminated so that the freaks of nature can prosper.
yes I am talking about black impalas, white kudus, golden wildebeest and any freak that is showing its face.
the argument in SA is that they breed it for you as overseas hunter because that is what will satisfy the overseas market and that a 53" kudu is not enough anymore instead a white kudu that was raised in a 20ha camp is more valuable.
the fact of the matter is they want you as overseas hunter to believe that as well because they can now make more money out of you by letting you hunt an animal that was almost hand raised and protected from any natural competition, by eliminating that competition if one of these freak males ( I call them freaks because they will be the first animal a predator takes out of the herd)are introduced into a camp all other males are eliminated so that more freaks can be bred.
The sad thing is that they use normal females to start the breeding and the offspring is known as splits that will produce the colour variant by putting them with the colour male the breeder prefers.
the effect of that is that females are selling for astronomical amounts on auctions and prices have soured thru the roof and it has become un affordable for the hunter. Yes it will affect you as well because it will more than double prices for you.
my worry is what will be left to hunt in 15 years time , freaks that can not look after themselves and that is marketed as game but in fact they are almost domesticated , they are fed daily and dipped to kill all natural enemies like ticks etc.
Therefore I am on my knees and asking that you help us by helping us you will keep hunting affordable for you as there is a selected few that profits from these practises and a lot of people that is going to lose their money in the process.
If these people succeed there will not be impalas to hunt for 300$ any more as there will be very little left and they will be more expensive than the 3000$ black impala.
THE MONEY IS NOT THE ISSUE BUT WHAT ANIMALS WILL BE IN YOUR GRAND CHILDRENS TROPHY ROOMS AND WILL THEY HAVE HAD THE SAME EXPERIENCE AS YOU
Therefore I ask that you help us to stop that unnatural process and stick to the ethics of a hunter by conserving wild life as it was created and protecting them and utilising them in their natural form.
By not supporting this you will conserve the heritage for all the generations to come, a impala is not black a kudu is not white and wildebeest is not gold.
I am asking put your money where your morals is and not where some profit driven people tells you to put it we have an obligation to conserve as it was created and not bred that way .
animals adapt to the environment but if this was the case with these freaks it wouldn't have been necessary to eradicate everything around them for them to survive they would have survived on their own.
in nature the predators will catch these freaks first because they have no natural camouflage
I would like to hear what you think of this as this is a matter close to my heart
IT MIGHT NOT BE OF IMPORTANCE FOR SOME NOW BUT IT WILL MOST DEFENITELY EFFECT EVERYBODY IN THE LONG RUN
PLEASE HELP BY PUTTING YOUR NAME WITH MINE SO THAT WE CAN CHANGE THINGS NOW WHILE IT IS STILL POSIBLE
"Buy land they have stopped making it"- Mark Twain
Posts: 911 | Location: Burgersfort the big Kudu mekka
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Lekker lag ek nou Ludwig! Een ding is verseker, hier gaan ons nie verveeld raak nie!
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
375fanatic wrote:
as jy nie n probleem het met die teel van smartie bokke nie dan sal jy ook nie omgee om jou dogters in n saal saam met smartie kerels toe te sluit nie . Met die hoofdoel om smartie kleinkinders te kry nie .
375, to even think of such crap, makes me worried about our human race. Such a good topic and here you come along with derogatory insinuations.
And I will say it again, let every man do what he wants, but let us try and keep them out of the natural herds. I have 2 of these setups on my doorstep, and as far as I know, Hunters want to hunt the natural animals.

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Bwhahahaha!Ludwig wrote:http://cdn.funnyhub.com/2015/jan/facepalm/facepalm01.gif
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Aai, hoop nie iemand kom snipe my nie, maar ek wil net van die geleentheid gebruik maak om SAJWV geluk te wens, julle het dit reggekry om die hele Suid Afrikaanse wildbedryf in n swak lig te stel. Hierdie bohaai wat gemaak word deur SAJWV gaan/het reeds buiteland toe uitgekring wat baie slegte advertensie is vir oorseese jagters wat hier sou wou jag.
Dus die uiteinde of gevolg kan wees dat JAG in Suid Afrika in n slegte lig gestel word internasionaal deur dade van n jagtersvereniging ...... maak nie sin nie né, baie geluk maar ek skud niemand se hand nie.
Ek stel dit nou hier dat die publisiteit wat hierdie organisasie gekry en veroorsaak het die oorsaak of bydraend gaan wees tot die daal in prys van eksotiese wild in SA sommer baie binnekort.
Ek hoop ek is verkeerd en oordryf en is n doemprofeet
maar dit was totaal onnodig man!
(Chris jy het n baie mooi objektiewe siening en het dit goed verwoord, ek hoop ook die staat gaan nie nadelig inmeng nie, maar die negatiewe publisiteit wat veroorsaak is aan sekerre rolspelers is n baie groot probleem met nagevolge wat die organisasie moes voorsien het)

Last edited by Jake1 on Wed Feb 25, 2015 9:33 pm, edited 1 time in total.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
En hier "track" een een kleinlike 'n lid van ons (Jaracal) op 'n ander forum en kom maak sy naam gat hier ten midde van 'n bespreking!
Ek lees hierdie draad van die begin af, en al wat ek sien is haat en nyd. Is dit al waartoe ons tans hier in staat is; die vertrapping en vernedering van diegene wat nie met ons saamstem nie? Ek stel voor dat admins hierdie tipe besprekings skuif na "vir lede alleenlik", want anders gaan ons geen nuwe lede bykry wat werklik 'n tuiste soek rakende herlaai, jag, baanskiet, probleemdierbeheer ens. nie.
Doen 'n slag selfondersoek en kyk of jy so teenoor jou vrou/kind sou optree soos wat jy vanagter jou keybord doen.
As jy nie van kleurvariante hou nie (ek doen nie), los dit. Dis nie jy wat jou gat gaan sien met miljoene nie. As jy glo dit gaan nie werk nie en die bubble gaan bars gaan jy dalk oor 'n paar jaar goedkoper jag as nou. Dan kan jy sê: "Ek het julle mos gesê!"
Ek lees hierdie draad van die begin af, en al wat ek sien is haat en nyd. Is dit al waartoe ons tans hier in staat is; die vertrapping en vernedering van diegene wat nie met ons saamstem nie? Ek stel voor dat admins hierdie tipe besprekings skuif na "vir lede alleenlik", want anders gaan ons geen nuwe lede bykry wat werklik 'n tuiste soek rakende herlaai, jag, baanskiet, probleemdierbeheer ens. nie.
Doen 'n slag selfondersoek en kyk of jy so teenoor jou vrou/kind sou optree soos wat jy vanagter jou keybord doen.
As jy nie van kleurvariante hou nie (ek doen nie), los dit. Dis nie jy wat jou gat gaan sien met miljoene nie. As jy glo dit gaan nie werk nie en die bubble gaan bars gaan jy dalk oor 'n paar jaar goedkoper jag as nou. Dan kan jy sê: "Ek het julle mos gesê!"
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Chevvy,
Jy maak een moerse fout as jy dink dat ek hom gaan "track " het en as jy my sien as kleinlik kan jy maar so dink. Ek is lid van daai forum en dink wat hy daar kwyt raak doen meer skade as goed omdat dit n buitelandse jag forum is. As daar dan niks met sy stelling fout is nie, hoe maak ek sy naam gat ??
Jy maak een moerse fout as jy dink dat ek hom gaan "track " het en as jy my sien as kleinlik kan jy maar so dink. Ek is lid van daai forum en dink wat hy daar kwyt raak doen meer skade as goed omdat dit n buitelandse jag forum is. As daar dan niks met sy stelling fout is nie, hoe maak ek sy naam gat ??
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Vat hom daar aan; hoekom vuil wasgoed hier ophang?
Hier is honderde gatkruipers; rapporteer hom dan soos hulle sou doen aan die admins.
Hier is honderde gatkruipers; rapporteer hom dan soos hulle sou doen aan die admins.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Hoe wil jy nou 200 jaar se tradisies hier kom verander Chevvy? Skaam jou. Dis mos ons boere volkie se manier daai! Almal wat nie saamstem met die hoofstroom nie, word met klippe gegooi...Chevvy SS wrote: Is dit al waartoe ons tans hier in staat is; die vertrapping en vernedering van diegene wat nie met ons saamstem nie?
Aim small, miss small
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
'n baie harde stelling daai! Ek aanvaar jy ken die honderde gatkruipers persoonlik goed en is dus gekwalifiseerd om daardie stelling te maak?Chevvy SS wrote: Hier is honderde gatkruipers; rapporteer hom dan soos hulle sou doen aan die admins.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Vark, ek het ondervinding daarvan.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Elkeen is seker geregtig op sy opinie 
dit klink dalk kras wat ek gese maar is dit nie n konstante redenasie nie. Wat ons mensdom nie sal doen vir 30 silver munte of n pot lensie sop nie
ek is nou klaar en ek wonder erenstig wie eintlik die skade aanrig as jy verder n probleem het dan kan jy my gerus bel.

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Ek wil se die onderwerp is so ver terug al m*&rtoe dis nie snaaks nie. Maar dit is soos n kar ongeluk n mens MOET net kyk....
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Dries101 wrote:Ek wil se die onderwerp is so ver terug al m*&rtoe dis nie snaaks nie. Maar dit is soos n kar ongeluk n mens MOET net kyk....
Dis nie 11.1.11 daai nie
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
En hier is die begin van die GROOT moeilikheid: http://www.netwerk24.com/nuus/2015-02-2 ... vra-verbod
Nou gaan ons sports sien
Nou gaan ons sports sien
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Die SPCA kon nog nooit eers byvoorbeeld iets reg kry om leeu-jag te stop nie ( iets wat gedood word ) , hoe de hel gaan hulle iets reg kry waar iets lewends geteel word en een vd regering se top manne self een vd grootste rol spelers is in die bedryf ?? Ek twyfel of Edna vir Cyril oor die vingers gaan tik....................... 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Byt vas. HSUS, PETA en Landmark is seker ook oppad om vir Edna 'n briefie te pos.Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het Donderdag ’n beroep op die regering gedoen om die teel van diere met kleurvariasies te verbied.
Ainsley Hay van die NDBV se wildbeskermingseenheid het gesê die intensiewe teel van wild vir eksotiese kleure is oneties, bloot winsgedrewe en ’n ramp vir wildbewaring.
Die NDBV meen wildboerdery en die teel van “eksotiese diere” lei noodwendig tot wreedhede omdat hulle meestal in klein kampies aangehou word, onnatuurlike voeding kry en dikwels met antibiotika ingespuit word om siektes te bekamp.
Die NDBV se pleidooi vir ’n verbod kom ’n week nadat die Suid-Afrikaanse jagters- en wildbewaringsvereniging (SAJWV) Edna Molewa, minister van omgewingsake, versoek het om die bedryf te reguleer.
Hay het gesê wanneer diere vir kleurvariasies geteel word, is inteling dikwels ter sprake. Dit lei tot “onnatuurlike diere”, wat dikwels kort gesigstrukture, ’n gesplete verhemelte en misvormde sterte en pote het. Baie het oog- en neurologiese probleme. Swart diere, soos die swart rooibok, kry “bitter swaar” in warm gebiede.
Die genetiese samestelling van hierdie “eksotiese” diere lewer ook geen bydrae tot bewaring nie weens die onwetenskaplike maniere waarop hulle geteel is.
Wildlife Ranching South Africa (WRSA) het Dinsdag gesê die lawaai oor “eksotiese wild” kom hoofsaaklik van mense wat nie die bedryf ken nie. Hy sê hulle gaan wetenskaplik te werk om met kleurvariasies te teel.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
Daai artikel (en ek glo die probleem lê by die sogenaamde DBV se navorsing) het meer gate in as 'n goeie sif.
Die probleem is dat meeste greenies glo die NDBV is heilig, en glo alles wat hulle sê.
Jean ek stem saam, Hier is GROOT sports oppad...
Die probleem is dat meeste greenies glo die NDBV is heilig, en glo alles wat hulle sê.
Jean ek stem saam, Hier is GROOT sports oppad...