Page 9 of 11
Re: Bakkies
Posted: Sat Dec 18, 2010 8:51 am
by Christo
Raven wrote:
Manne,
Ek het lank gewag en baie gesweet om uiteindelik my bakkie te kry, en nou is ek bankrot!!!!
Louis, Ek moes mos darem die ou rimpies bysit, jy verstaan mos
Raven
Baie mooi Raves. Daai rims is gr?nd. Gaan hy visvang April ?
Re: Bakkies
Posted: Sat Dec 18, 2010 9:29 am
by Louis102
Raven wrote:
... Louis, Ek moes mos darem die ou rimpies bysit, jy verstaan mos

...
Norton, bly om te sien die bullbar en tralies is darem nog nie ge-chrome nie. Wanneer kom die freeflow op en die GROOT speakers / sound system - ons moet darem mos kan hoor as Norton aankom? ...

... Nee, my maat, dit is spoggerig, ek's lekker jaloers. Geluk met die bakkie, hoop nie nou dat jy in 'n nuwe klas inbeweeg het, sal jy jou ou armgat vriend vergeet nie ...
Mooiry
Louis
Ns. Sal ons maar boek vir Aprilmaand, soos Christo s??
Re: Bakkies
Posted: Sat Dec 18, 2010 12:54 pm
by krisie
OUENS.
Ek wil ook net gou bietjie bre?k wat ek vir krismis kry, (bakkiekie).
Lekker dag.
Re: Bakkies
Posted: Sat Dec 18, 2010 12:56 pm
by Biker
Raves Of is dit nou Revs

Welkom in die wereld van CRUISERS -nie so vinnig nie maar daarom is daar goed soos [glow=red,2,300]BIKES[/glow]
Geniet hom.
Groete Biker
Re: Bakkies
Posted: Sat Dec 18, 2010 1:03 pm
by Biker
Krisie
Bietjie groot vir my MAAR daai modelletjie met die wit dakkie en swart wiellietjies langsaan sal my revs mooi laat loop

Groete Biker
Re: Bakkies
Posted: Sat Dec 18, 2010 3:10 pm
by Boertjie
Biker
Jy bly ook net by die poppies.
Re: Bakkies
Posted: Sat Dec 18, 2010 3:51 pm
by Biker
Boertjie
N man moet mos afleiding he of wat sal my bulle dan van hulle baas dink
Groete ou maat
Re: Bakkies
Posted: Sat Dec 18, 2010 4:20 pm
by Boertjie
Biker
As jy jouself met jou bulle wil vergelyk sal jy n paar poppies nodig he!
Hoop jy sal kan by bly?
Boertjie
Re: Bakkies
Posted: Sat Dec 18, 2010 6:06 pm
by CHRIS
Biker/Boertjie
handige vroutjie wees daai, sal sommer onder kaste ook kan vee, verder weet ek nie of sy sal kan saamry nie, smaak man het vliegtuig liksens v die bakkie nod
groete Chris
Re: Bakkies
Posted: Sat Dec 18, 2010 8:28 pm
by Raven
Louis, Christo
Die see wag vir ons, daar is nie 2 stories nie, ons moet gaan.
Ek wil reeds op dieselle spot gaan staan met die Cruiser, waar Oom Frikkie sommer daai eerste dag al "Hallo" gese het vir Sam se manne....hehehehehe.
Louis, die bankbestuurder het my nou behoorlik aan my knaters beet, maar dit is 'n lekker eina as die Revs so bo 3000 klim
Raves
Re: Bakkies
Posted: Mon Dec 20, 2010 9:16 am
by Raven
Louis102 wrote:
vriend vergeet nie ...
Mooiry
Louis
Louis, vriende en familie is vir my baie meer belangriker as die aardse goed ou maat
Geniet Jakkalssputz...moet jou net nie uit woed nou al nie, want as jy nie April kom nie, loop haal ek jou self op Kuduberg
Norts
Re: Bakkies
Posted: Mon Dec 27, 2010 9:32 pm
by krisie
HALLO OUENS.
My BAKKIEKIE het toe verander in hierdie modellietjie.[img width=800 height=600]
http://i1228.photobucket.com/albums/ee4 ... age153.jpg[/img]
`N lekker jag en visvang karetjie.
LEKKER AAND.
KRISIE.
Re: Bakkies
Posted: Thu Dec 30, 2010 9:01 am
by CHRIS
krisie
te mooi, sien is dubbelkajuit en 4X4
groete chris
Re: Bakkies
Posted: Thu Dec 30, 2010 12:49 pm
by Robert
Krisie
Nou waar pas die skietstoel dan nou op of gooi jy sommer oor die rugleunings en handels
Robert
Re: Bakkies
Posted: Sun Jan 02, 2011 6:01 am
by Stefan764
met die regte bipod gan n man somme so oorie stuurwiel kan gooi!!!!!
Re: Bakkies
Posted: Sun Jan 02, 2011 7:58 pm
by theedge
Netjies
Re: Bakkies
Posted: Mon Jan 17, 2011 10:43 am
by Raven
Ek het die naweek vir my besig gehou met 'n spraygun op die plaas.
Die ou WIT Landy het vrydagaand vir my besig gehou tot 2 uur Saterdagoggend, en toe my broer en Pa opstaan Saterdag more, toe lyk hy sooo....
Raven
Re: Bakkies
Posted: Mon Jan 17, 2011 11:30 am
by BLOK
Raven
Maar daai nuwe bakkie lyk nou al te pragtag, dink jy nie hy is nou blink nuut nie. Lyk so nekies jakkals kan sy hare in daai blink kam

. Ek is net bekommerd vir jou lewe, as jy uit daai stoel uit val weet ek nie of jy dan die drie verdieping val gaan oorleef nie.
Blok.
Re: Bakkies
Posted: Mon Jan 17, 2011 12:36 pm
by Biker
Vrinne
Het enige van julle die URI voertuie

Wat kos hulle en hoe vind julle dit

Ek het op hulle web/s gaan kyk en n pryslys aan gevra maar nog niks ontvang nie.
Groete Biker
Re: Bakkies
Posted: Mon Jan 17, 2011 12:49 pm
by herley
Raven
Ek stem saam, die landy lyk sommer bakgat maar wil saam stem met blok oor die hoogte, dis hard val as Boetieman n draai te skerp vat.

Re: Bakkies
Posted: Mon Jan 17, 2011 1:07 pm
by Francois Marais
Biker
Die manne wat die URI's gebou het, het hulle patente verkoop, as ek dit nie mis het nie word dit nu in Pretoria gebou..........
Skakel +26481414781ses of....
+2646325264een
Werdus Smit, sy pa het aanvanklike URI's gebou, hy sal jou dalk meer kan vertel. In die Koes omgewing sal jy niemand iets slegs van n URI kan vertel nie, die manne het later maar die goete ook al groter en later ook 4X4 beginne maak, aanvanklik URI's was 2X4 en baie klein ligte bakkies wat hulle baie mobile gemaak het.
Mooi loop
Francois
Re: Bakkies
Posted: Mon Jan 17, 2011 1:09 pm
by Raven
Blok / Bradley,
Dit is vrek hoog daarbo, maar ai ek sien so lekker ver, en jakkie kan nie maklik agter die bosse wegkruip nie. Bradley jy weet mos hoe dik die bosse is by my, so ek het nie veel keuse nie

Ek sal miskien vir my hierdie ren jaer safety belts moet mount op daai stoel ;D. en 'n valhelmet moet kry. ;D
Blok, Die Landy het sommer Saterdag al vol skrape uit die veld terug gekom.
Biker, Hier in Windhoek staan een Uri total uitgerig met jagtralies en baie ekstras vir R160 000 2nd hand. Dieselfde groen kleur ook, maar ek dink die prys is bietjie hoog, alhoewel die Uri nog in goeie kondisie is...lees mooi opgepas.
Raven
Re: Bakkies
Posted: Mon Jan 17, 2011 1:22 pm
by Ambessa
Hallo Raven
Raven wrote:...sal miskien vir my hierdie ren jaer safety belts moet mount op daai stoel ;D. en 'n valhelmet moet kry. ;D
...valskerm sal ook nie juis help nie, oorweeg eerder hoge rollbars...
...sien die landielorrietjie word weer hoog aangeskryf...
Ambessa
Re: Bakkies
Posted: Mon Jan 17, 2011 1:36 pm
by Biker
Raven/FM
Dankie snuffel maar so bietjie
Groete Biker
Re: Bakkies
Posted: Mon Jan 17, 2011 2:38 pm
by Wouter Roets
Krisie
Waar het jy daai outjie gekry? Prys? Bladdie oulik!!!
Groete
Wout