Page 74 of 74
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 11, 2024 11:14 am
by Vleisie
Vrydag 2mm
Saterdag 19mm
Sondag 8mm
Dankbaar vir elke druppel.
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 11, 2024 3:21 pm
by J le Roux
Nou al 120mm in 24 uur in Polokwane
Re: REEN METER:
Posted: Tue Nov 12, 2024 5:42 am
by Mellies
Nog 45mm gisteraand.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Wed Nov 13, 2024 3:08 pm
by Toxxyc
53mm in totaal vir afgelope 3 of 4 dae. Fantastiese reen gehad, die wereld kom weer tot lewe hierso.
Re: REEN METER:
Posted: Wed Nov 13, 2024 3:13 pm
by savage(P Coetzer)
Naby Dendron 107mm van sondag af!
Re: REEN METER:
Posted: Thu Nov 14, 2024 6:02 am
by Ds J
Stella +- 30mm in totaal vir die laaste drie weke
Vryburg - Delareyville: 30 - 100mm vir die laaste week
Piet Plessis: 40 - 100mm vir die laaste week
Re: REEN METER:
Posted: Fri Nov 15, 2024 8:32 am
by Fanta300
Staan op 85mm van laas Vrydag af hier in Vereeniging. Gisteraand 35mm in ‘n uur.
Re: REEN METER:
Posted: Tue Dec 31, 2024 7:15 pm
by Mellies
58mm laaste 24h.
114mm sedert 14de.
Met n vleisie…
Re: REEN METER:
Posted: Wed Jan 01, 2025 10:06 am
by Eduard Venter
Dwaalboom:
Oktober 3mm
November 51mm
Desember 152mm
Dit het maar klipkou gegaan tot die 2de week van Desember met baie hoë temperature, tot 49 grade hier by my. Maar ons is werklik geseën en die bosveld is nou grasgroen!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: REEN METER:
Posted: Wed Jan 01, 2025 2:20 pm
by sako 30-06
Eduard Venter wrote: Wed Jan 01, 2025 10:06 am
Dwaalboom:
Oktober 3mm
November 51mm
Desember 152mm
Dit het maar klipkou gegaan tot die 2de week van Desember met baie hoë temperature, tot 49 grade hier by my. Maar ons is werklik geseën en die bosveld is nou grasgroen!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Baie bly vir julle Eduard, daai hitte is nie lekker nie.
Re: REEN METER:
Posted: Mon Jan 06, 2025 4:48 pm
by Geno
Geno wrote: Mon Nov 11, 2024 9:07 am
Geno wrote: Tue Oct 22, 2024 3:21 pm
Geno wrote: Tue Sep 24, 2024 7:50 am
Nog 15mm oor die naweek.
7mm Donderdag
11mm gister
Vrydag 17mm
Saterdag 10mm
Sondag 1mm
Intussen nog:
4mm
8mm
20mm
Totaal: 119mm
Re: REEN METER:
Posted: Mon Jan 06, 2025 5:16 pm
by Mellies
105mm van Vrydag af.
Reen steeds.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Wed Jan 15, 2025 10:21 pm
by win270
In Randburg, Gauteng reën dit baie gereeld sedert begin Desember 2024.
Desember totaal: 220 mm
Januarie totaal tot 15/1: 155 mm
Re: REEN METER:
Posted: Thu Jan 16, 2025 8:12 am
by henried
...
Re: REEN METER:
Posted: Thu Jan 16, 2025 8:34 am
by henried
...
Re: REEN METER:
Posted: Fri Jan 17, 2025 6:14 am
by Mellies
44mm die laaste sewe dae.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Wed Sep 24, 2025 6:52 pm
by Mellies
10mm in Pots.
Skoon en vars na die buitjie.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Wed Sep 24, 2025 7:04 pm
by Capt. Yoda
Ek sit en kyk al 2 weke vir die wolke, sal ok nou doen met so 10mm om hierie nuwe gras bq woema te gee
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 17, 2025 1:57 pm
by toxicsox
Gister 60mm gemeet in Faerie Glen Pretoria.
Re: REEN METER:
Posted: Fri Jan 30, 2026 6:38 am
by Mellies
75mm vir die week.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Fri Feb 13, 2026 7:17 am
by Vlakvark Soldaat
Weer voorspellers het dit mis voorspel vir die laaste 4 weke, vanoggend eindelik lucky guess gehad met die reën...blinde hoender pik ook n mieliepit raak.