Page 73 of 74
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 20, 2023 7:37 am
by Toxxyc
On het so 6mm gehad hier in Nylstroom. Vroeer het ons al so 35 gekry, maar ons kort dringed ordentlike reen.
Re: REEN METER:
Posted: Thu Jan 11, 2024 10:47 am
by Mellies
125mm sedert Maandag in Pots.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Thu Jan 11, 2024 11:53 am
by henried
Updated on 07 January 2024
*Grootdraai Dam*
2024: 86.00%
2023: 102.90%
*Vaal Dam*
2024: 67.60%
2023: 101.60%
*Bloemhof Dam*
2024: 85.20%
2023: 100.00%
*Vaalharts Dam*
2024: 74.50%
2023: 87.80%
Update 2024-01-11
Vaal Dam
Level: 68.60%
Inflow: 225m3/s
Outflow: 18 m3/s
Vaal Barrage
Level: 7.5m
Outflow: 60m3/s
Re: REEN METER:
Posted: Mon Apr 08, 2024 8:29 am
by win270
67 mm al gemeet in Randburg sedert 1 April 2024. Lekker!!!
Re: REEN METER:
Posted: Wed Sep 18, 2024 5:47 am
by Mellies
15mm gisteraand in Pots.
Hoor plekke soos Smithfield op 50mm.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Wed Sep 18, 2024 6:12 am
by Ds J
5mm tot 12mm rondom Stella.
BAIE DANKBAAR!
Re: REEN METER:
Posted: Wed Sep 18, 2024 7:47 am
by Geno
26mm in Langenhovenpark, Bloemfontein.
Ek hoor van tot 60mm suid van die stad, Edenburg distrik.
Re: REEN METER:
Posted: Wed Sep 18, 2024 2:36 pm
by Vleisie
81mm hier by my in Zastron.
Klink my +-80mm deur die distrik is die norm.
Re: REEN METER:
Posted: Wed Sep 18, 2024 3:38 pm
by Kaalvoetthysie
+-40mm in Reitz
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: REEN METER:
Posted: Tue Sep 24, 2024 7:50 am
by Geno
Geno wrote: Wed Sep 18, 2024 7:47 am
26mm in Langenhovenpark, Bloemfontein.
Ek hoor van tot 60mm suid van die stad, Edenburg distrik.
Nog 15mm oor die naweek.
Re: REEN METER:
Posted: Wed Oct 16, 2024 8:03 am
by Mellies
10mm gisteraand in Pots.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Wed Oct 16, 2024 8:11 am
by Capt. Yoda
So handvol hier in Jozieburg deur die nag, dankbaar vir die water want alles is vrek gebrand hier
Re: REEN METER:
Posted: Wed Oct 16, 2024 9:46 am
by tripodmvr
Gister 34mm tydens storm en later 5mm.
Re: REEN METER:
Posted: Wed Oct 16, 2024 10:05 am
by Toxxyc
Capt. Yoda wrote: Wed Oct 16, 2024 8:11 amdankbaar vir die water want alles is vrek gebrand hier
Kyk toe ek en my hanteerder in 2015 deur die gereg aanmekaar verbind is, was dit mos so droog en warm gewees vir jare lank. Droogte en watookal. Ek het daardie Desember (in 2015) toe die eerste goeie reens uitgesak het gese ek sal nooit weer kla oor reen nie. Daarna het ons al amper verspoel (letterlik), gras en plante het gevrek van te veel water, ens.
Ek kla nogsteeds nie.
Ons sit weer met die hitte en droogte hier op die dorp. My grasperk is 'n nagmerrie. Ek het een stuk wat ek kan natspuit en dan brand die son nie alles uit die grond uit nie danksy 'n massiewe witstinkhout, maar die agterplaas lyk vreeslik. Niks help nie. Ek spuit daagliks nat maar dit lyk soos 'n blok Sahara.
Ek wens ons reen wil kom.
Re: REEN METER:
Posted: Wed Oct 16, 2024 11:23 am
by win270
23 mm gemeet in Randburg, Gauteng. Sedert begin September 'n totaal van 33.5 mm. Dankbaar!
Ons hoop vir nog, vele grasperke is nog goudgeel gebrand.
Re: REEN METER:
Posted: Tue Oct 22, 2024 6:23 am
by Mellies
Sondag en gister 34mm in Pots.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Tue Oct 22, 2024 11:55 am
by Vleisie
Tussen 20mm en 80mm hier in Zastron van gister middag af.
Re: REEN METER:
Posted: Tue Oct 22, 2024 3:21 pm
by Geno
Geno wrote: Tue Sep 24, 2024 7:50 am
Geno wrote: Wed Sep 18, 2024 7:47 am
26mm in Langenhovenpark, Bloemfontein.
Ek hoor van tot 60mm suid van die stad, Edenburg distrik.
Nog 15mm oor die naweek.
7mm Donderdag
11mm gister
Re: REEN METER:
Posted: Wed Oct 23, 2024 10:22 am
by Johan Nel
Nelspruit 17mm Sondag/Maandag, 9mm Dinsdag en 19mm oornag tot vanaggend. Paar haelbuie met skade op boordgewasse
Re: REEN METER:
Posted: Fri Nov 08, 2024 6:26 am
by Mellies
33mm gisteraand in Pots.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Fri Nov 08, 2024 2:25 pm
by Toxxyc
Ons het 9mm in Nylstroom gehad, met so bietjie hael. Geen skade nie, die hael was geheel en al te lig vir skade.
Re: REEN METER:
Posted: Sat Nov 09, 2024 8:14 am
by Mellies
56mm deur die nag. Reen steeds.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 11, 2024 7:16 am
by J le Roux
Amen! Ons eerste noemenswaardige reen in Polokwame hierdie seisoen. 40mm sover, en dit val nog steeds mooi.
Ek hoop die manne Noord van die Skutpansberge kry ook mooi reen, die bees en wild in die Musina area trek swaar.
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 11, 2024 9:07 am
by Geno
Geno wrote: Tue Oct 22, 2024 3:21 pm
Geno wrote: Tue Sep 24, 2024 7:50 am
Geno wrote: Wed Sep 18, 2024 7:47 am
26mm in Langenhovenpark, Bloemfontein.
Ek hoor van tot 60mm suid van die stad, Edenburg distrik.
Nog 15mm oor die naweek.
7mm Donderdag
11mm gister
Vrydag 17mm
Saterdag 10mm
Sondag 1mm
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 11, 2024 10:22 am
by Mellies
117mm sedert Vrydag.
Met n vleisie...