Page 71 of 74

Re: REEN METER:

Posted: Sat Jan 02, 2021 5:13 pm
by Eduard Venter
Dwaalboom seisoen sover:

Oktober 57mm
November 147mm
Desember 115mm
Januarie 15mm

Totaal 334mm

Ons word mildelik geseën die jaar!

Sent from my Nokia C2 using Tapatalk


Re: REEN METER:

Posted: Tue Jan 05, 2021 1:04 pm
by Mellies
Ek hoor plekke soos Kakamas, Upington, Prieska kry mooi reën?

Met `n vleisie...

Re: REEN METER:

Posted: Wed Jan 06, 2021 8:46 am
by Dirk777
More Manne, ek het nounet van my Pel naby Aroab gehoor hulle het die jaar 2021, baie mooi begin, +- 100 mm geval... hy se die panne le prop vol water.

Re: REEN METER:

Posted: Wed Jan 06, 2021 9:56 am
by Mellies
28mm gisteraand in Pots.

Met `n vleisie...

Re: REEN METER:

Posted: Wed Jan 06, 2021 12:54 pm
by Armand Steenkamp
0mm tot nou toe vir die jaar in die boesmanland tussen kliprand en pofadder. 10mm van januarie 2020 af

Re: REEN METER:

Posted: Wed Jan 06, 2021 2:39 pm
by Eduard Venter
Eina Armand, ons dink aan julle. Wens ek kon bietjie reën soontoe stuur!

Sent from my Nokia C2 using Tapatalk


Re: REEN METER:

Posted: Fri Jan 08, 2021 7:49 am
by Gerhard
34mm vir Januarie 2021 in Dullstroom
2020/21 seisoen is 334mm
Desember was n droee maand met 120mm minder as Desember 2019.

Baie dankbaar vir elke bietjie reen.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: REEN METER:

Posted: Mon Jan 11, 2021 6:01 am
by Mellies
29mm laasnag in Pots.

Met n vleisie...

Re: REEN METER:

Posted: Mon Jan 11, 2021 8:30 am
by Toxxyc
60mm hier by my in Petoorsville.

Re: REEN METER:

Posted: Mon Jan 11, 2021 1:42 pm
by Capt. Yoda
Ek is nie seker hoeveel dit hier in Jozieburg gereen het vanogend nie maar hier is nou nou n uber eats man op n kanoo hier voor my kantoor verby

Re: REEN METER:

Posted: Mon Jan 11, 2021 4:53 pm
by Mellies
43mm die laaste 24h in Pots.

Met n vleisie...

Re: REEN METER:

Posted: Tue Jan 12, 2021 9:51 am
by Matewis28
Armand Steenkamp wrote: Wed Jan 06, 2021 12:54 pm 0mm tot nou toe vir die jaar in die boesmanland tussen kliprand en pofadder. 10mm van januarie 2020 af
By Hein Burden het dit so 2mm gereen rondom nuwe jaar.

Re: REEN METER:

Posted: Wed Feb 10, 2021 9:51 am
by sako 30-06
Met al die reen wat onlangs geval het is ek nuuskierig om te hoor of die droogte darem gebreek is. Lyk of die meeste damme 100% vol is, maar dit wil voorkom of daar streke is wat nog glad nie reen gehad het nie.

Re: REEN METER:

Posted: Wed Oct 19, 2022 5:59 am
by Mellies
38mm laasnag in Pots.

Met n vleisie...

Re: REEN METER:

Posted: Wed Oct 19, 2022 7:47 am
by Fanta300
Lekker!! 38 druppels in Vereeniging ;D

Re: REEN METER:

Posted: Wed Oct 19, 2022 7:51 am
by swc-tr
26mm gisteraand in Middelburg.

Re: REEN METER:

Posted: Fri Oct 28, 2022 5:25 am
by Mellies
33mm laasnag in Pots.

88mm in totaal sedert laasweek.

Met n vleisie...

Re: REEN METER:

Posted: Wed Nov 02, 2022 12:12 pm
by Mellies
Nog 26mm laasnag in Pots.

Met n vleisie...

Re: REEN METER:

Posted: Wed Nov 02, 2022 2:34 pm
by Capt. Yoda
44mm hier by ons laas nag

Re: REEN METER:

Posted: Thu Nov 03, 2022 7:05 pm
by Willie
Nou 40mm gehad in baie kort tyd. Baie dankbaar want dis die eerste groot reen in baie lang tyd. Sal met graagte en baie arbeid die vloed skade herstel

Re: REEN METER:

Posted: Fri Nov 04, 2022 9:40 pm
by Mellies
Gister en vandag 48mm.

Met n vleisie...

Re: REEN METER:

Posted: Mon Nov 07, 2022 11:37 am
by win270
Randburg, Gauteng: 90 mm vir November 2022 tot nou toe. Dis bakgat!!

Re: REEN METER:

Posted: Mon Nov 07, 2022 4:09 pm
by Eduard Venter
Dwaalboom 200mm vir die laaste 10 of wat dae. Dis dan ook die eerste reën vir die seisoen. Die Vader seën ons werklik!

Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Re: REEN METER:

Posted: Tue Nov 08, 2022 5:44 am
by win270
Randburg het nog 40 mm deur die nag gekry. Hierdie seisoen (vanaf September) se totaal staan nou reeds op 245.5 mm. Wonderlik!!

Re: REEN METER:

Posted: Tue Nov 08, 2022 6:21 am
by Mellies
Nog 49mm laasnag.

Hoop regtig die droeër dele kry ook goeie reën.

Met n vleisie...