Page 8 of 8

Re: SCOPES

Posted: Thu May 27, 2010 9:58 am
by Francois Marais
Wallie

Wat kos die scope??

Mooi loop
Francois

Re: SCOPES

Posted: Thu May 27, 2010 11:50 am
by Arnold
Janjak, het jy al deur die scope gekyk? Wat dink jy van hom?

Ek gaan more oggend kyk en sal hom seker koop want ek kort 'n scope vir my 308.

Re: SCOPES

Posted: Thu May 27, 2010 12:35 pm
by Arnold
Het gou uitgevind wat daai LX2 5-20X50 nuut kos.
Afhangende van die model is dit tussen R8500 en R9250 ... so as ek een kan kry vir halfprys is dit seker nie sleg nie.

Sal maar sien of ek van hom hou, anders sien julle hom sommer gou weer hier in die advetensie bladsye :)

Re: SCOPES

Posted: Thu May 27, 2010 1:13 pm
by MEERKAT
Hallo Francois

Kode van scope: 3-12x50 L KURZ (30mm tube)

TDS - PLEX
P 765199614
Made in Austria

Prys: R9000.00

Kan foto opsit wanneer photobucket werk

Groetnis
MEERKAT

Re: SCOPES

Posted: Thu May 27, 2010 1:22 pm
by Francois Marais
Wallie

Ek stel belang, sal vi jou mail stuur.

Mooi loop
Francois

Re: SCOPES

Posted: Thu May 27, 2010 4:12 pm
by Janjak
Arnold,
ek hou van hom. Baie mooi duidelik. Vir daai prys kan jy maar koop.

Re: SCOPES

Posted: Fri May 28, 2010 11:04 am
by Arnold
Ek het hom toe vanoggend gaan optel. Sal hopelik die naweek sien of hy mooi maak op die teiken.

Dit is die milit?re model met mildot reticle en target turrets. Het so vinnig deur hom gekyk en die glas lyk maar soos die gewone Lynx kwaliteit, sal sien as ek op die baan is of dit die moeite werd sou wees om hom nuut te koop. As ek my .22 gaatjies op die teiken op 100m met gemak kan uitken sal ek tevrede wees.