Page 8 of 27
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 8:53 pm
by NicoSmit
Ek kan nie sommer so uit die vuis sê nie ek weet presies waar hulle op die remote is maar as ek weet dis van die paljas klanke jackal paljas 1 of 2 en dan jak mooihuil as ek so vining onthou
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 8:59 pm
by naas222
NicoSmit wrote:Ek kan nie sommer so uit die vuis sê nie ek weet presies waar hulle op die remote is maar as ek weet dis van die paljas klanke jackal paljas 1 of 2 en dan jak mooihuil as ek so vining onthou
dankie.. het hul... en gebruik hul.. sal hul nog n go gee..
waneer bring iemand weer n cd uit?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 9:00 pm
by JacoJ
naas222 wrote:NicoSmit wrote:Ek kan nie sommer so uit die vuis sê nie ek weet presies waar hulle op die remote is maar as ek weet dis van die paljas klanke jackal paljas 1 of 2 en dan jak mooihuil as ek so vining onthou
dankie.. het hul... en gebruik hul.. sal hul nog n go gee..
waneer bring iemand weer n cd uit?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Albe het mos nou n cd uit. Glo baie mooi skoon klanke wat wild opgeneem is.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 9:03 pm
by JacoJ
NicoSmit wrote:Ek kan nie sommer so uit die vuis sê nie ek weet presies waar hulle op die remote is maar as ek weet dis van die paljas klanke jackal paljas 1 of 2 en dan jak mooihuil as ek so vining onthou
Hi Nico
Volgens my is mooi huil n territoriaale klank asook vlekkie d, vlekkie 9, elsneus. Maar mag verkeerd wees.
Groete
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 9:15 pm
by naas222
JacoJ wrote:naas222 wrote:NicoSmit wrote:Ek kan nie sommer so uit die vuis sê nie ek weet presies waar hulle op die remote is maar as ek weet dis van die paljas klanke jackal paljas 1 of 2 en dan jak mooihuil as ek so vining onthou
dankie.. het hul... en gebruik hul.. sal hul nog n go gee..
waneer bring iemand weer n cd uit?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Albe het mos nou n cd uit. Glo baie mooi skoon klanke wat wild opgeneem is.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
waar kan ek een kry.. weet jy dalk
dankie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 9:34 pm
by JacoJ
naas222 wrote:JacoJ wrote:naas222 wrote:dankie.. het hul... en gebruik hul.. sal hul nog n go gee..
waneer bring iemand weer n cd uit?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Albe het mos nou n cd uit. Glo baie mooi skoon klanke wat wild opgeneem is.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
waar kan ek een kry.. weet jy dalk
dankie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Kontak hom direk. Hy hou rekord van waar elke cd heen gaan.
Albe +27 82 421 9201
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 9:37 pm
by naas222
JacoJ wrote:naas222 wrote:JacoJ wrote:Albe het mos nou n cd uit. Glo baie mooi skoon klanke wat wild opgeneem is.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
waar kan ek een kry.. weet jy dalk
dankie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Kontak hom direk. Hy hou rekord van waar elke cd heen gaan.
Albe +27 82 421 9201
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
dankie baie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 9:38 pm
by JacoJ
naas222 wrote:JacoJ wrote:naas222 wrote:waar kan ek een kry.. weet jy dalk
dankie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Kontak hom direk. Hy hou rekord van waar elke cd heen gaan.
Albe +27 82 421 9201
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
dankie baie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Groot plesier! Skiet jy net op jou eie grond jakke of help jy orals om die peste te verminder?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Wed Mar 28, 2018 10:06 pm
by naas222
JacoJ wrote:naas222 wrote:JacoJ wrote:Kontak hom direk. Hy hou rekord van waar elke cd heen gaan.
Albe +27 82 421 9201
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
dankie baie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Groot plesier! Skiet jy net op jou eie grond jakke of help jy orals om die peste te verminder?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
ek plaasbestuurder.. so ja hier waar ek bly.. en bure.. dan ook by my en swaar se grond op warmbad... brei maar so stadig uit... soek nog skietplek in gp oos
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 6:28 am
by NicoSmit
"Volgens my is mooi huil n territoriaale klank asook vlekkie d, vlekkie 9, elsneus. Maar mag verkeerd wees."
Soos ek gesê ek praat onder korreksie my roeper is op my bakkie en die bakkie word nie by my huiss geparkeer nie as ek eendag weer by hom kan uitkom sal ek die regte name kry
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 7:01 am
by JacoJ
NicoSmit wrote:"Volgens my is mooi huil n territoriaale klank asook vlekkie d, vlekkie 9, elsneus. Maar mag verkeerd wees."
Soos ek gesê ek praat onder korreksie my roeper is op my bakkie en die bakkie word nie by my huiss geparkeer nie as ek eendag weer by hom kan uitkom sal ek die regte name kry
Baie dankie nico. Ek sal bly wees as jy my kan help. Miskiet het ek nou die kat heeltemal aan die gat beet!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 7:20 am
by naas222
solank jy net nie die kat in die donker knyp nie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 7:27 am
by NicoSmit
Of 'n kat skiet nie

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 7:37 am
by JacoJ

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 2:39 pm
by Dweetster
Vra die katte met die dik sterte. Hulle ken die antwoorde.Help net gou weer, in moeilike tyd speel ek nie territoriale klank nie.?
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 2:47 pm
by JacoJ
Dweetster wrote:Vra die katte met die dik sterte. Hulle ken die antwoorde.Help net gou weer, in moeilike tyd speel ek nie territoriale klank nie.?
Dit is hoe ek dit het ja. En dit het nog altyd vir my so beter gewerk
Sal nou wel nie sê ek is n kat met n dikstert nie
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 5:07 pm
by naas222
JacoJ wrote:Dweetster wrote:Vra die katte met die dik sterte. Hulle ken die antwoorde.Help net gou weer, in moeilike tyd speel ek nie territoriale klank nie.?
Dit is hoe ek dit het ja. En dit het nog altyd vir my so beter gewerk
Sal nou wel nie sê ek is n kat met n dikstert nie
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
julle duk stert katte:)
laater as hul nou mooi afgepaar het en swaar dragtig is net voor sy aflaai.. en jy is in kern... hul gebied... wat is jul opinie dan oor n teritoriaale klank?
myne... speel hom... hul wil hul nes verdedig...
enige iemand is welkom om my tereg te wys ek het bree skouers sal nie huil nie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 6:53 pm
by Dweetster
Ek luister by die radio...........
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 9:15 pm
by Dweetster
Ok. Ek sou se kos met lang tussen pose. Met enkel jak so 20min die roep in. Dan weer net kos. Ek wag natuurlik nou vir maan om uit te loop.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Thu Mar 29, 2018 10:31 pm
by naas222
Dweetster wrote:Ok. Ek sou se kos met lang tussen pose. Met enkel jak so 20min die roep in. Dan weer net kos. Ek wag natuurlik nou vir maan om uit te loop.
ok.. sover een opinie... kom ons kyk of ons nog kry
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Mar 30, 2018 6:22 am
by Henry 7
Soos Taffie sê...as iemand oorkant die straat loop en vir jou sê..f3k jou!! sal jy hom net kyk maar as iemand aan jou deur klop en f#k jou vir jou sê gaan jy hom moer of try moer...maak jou eie afleidings
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Mar 30, 2018 6:35 am
by Dweetster
Goeie punt Henry.
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Mar 30, 2018 7:04 am
by naas222
n goeie STAAN PLEK en HOE klank gebruik word is belangriker as watter van die klomp klanke daar buite...
help nie jys 1000 see myl vanaf n jak en roep jou blou nie.. jy begin in jouself twyfel.
weet waar is sy ADRES dat jy aan sy deur kan klop en sê F jou.. hiers ek nou.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Fri Mar 30, 2018 7:16 am
by JacoJ
naas222 wrote:n goeie STAAN PLEK en HOE klank gebruik word is belangriker as watter van die klomp klanke daar buite...
help nie jys 1000 see myl vanaf n jak en roep jou blou nie.. jy begin in jouself twyfel.
weet waar is sy ADRES dat jy aan sy deur kan klop en sê F jou.. hiers ek nou.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
10+
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Posted: Sun Apr 01, 2018 7:03 pm
by Dweetster
As jy op n nuwe plaas kom in moeilike tyd, hoe located jy waar die jakkalse is? Sal hulle op n locator andwoord?