Page 8 of 14
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Mon Jun 25, 2018 2:36 pm
by Diesel Dog
Arnold wrote:Hierdie is van die anderkant af wat ek die klip wil gooi en pure spekulasie. As jy nie die twist kan meet nie oor die redes wat jy gee, wat is die kans dat die koeel ook verby glip by hoe druk en spoed of dat die twist werklik nie genoegsaam is om die swaar koeels te stabiliseer nie. Dit sal jammer wees maar. Sal graag die terugvoer van die invoerder wil hoor as hulle dalk weer die geweer onder hande kry en toets (Jy se tog hulle het gese hulle kry aanvaarbare resultate).
Ek het self nognie baie nagelees oor die rifling nie en ken maar die gewone en dan die polygonal rifling.
Dit is wat my vermoede is, na aanleiding wat Hercules genoem het aan die begin van die draad .
Hulle het 69gr scenars gebruik teen laer spoed en hulle skiet ook nie teen seevlak nie . Die scenar is 'n harder koeël as die amax ,miskien sit hy hom 'n bietjie tee en glip nie oor die groewe nie.
DD
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Mon Jun 25, 2018 2:48 pm
by Swede
Im die nuutste SA Jagters tydskrif is daar verwysing na 'n tipe "rifling" vermoed soos joune, en daar beweer dat die koel nie so "engrave" soos ander tipes nie. Hier is wat Sabatti self se
Unlike conventional rifling, MRR doesn’t form the distinct grooves on the bullet jacket, but rather squeezes the bullet to fill the bore geometry.
Miskien die rede dat die koels nie behoorlik stabiliseer nie, hierdie is net 'n gedagte
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Mon Jun 25, 2018 8:28 pm
by Morkel
Ek dink dis waarheid, probeer fabrieks ammo, my 2cent
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Mon Jun 25, 2018 11:14 pm
by Diesel Dog
Ek wou nie weer aan die geweer krap nie maar hy hou my uit die slaap,toe het ek maar gou nog 'n toets (nag skiet)met drie 68gr hpbt koeels wat ek hier uit n laai uitgekrap het .Gelaai met 36gr 365 lot 89 ek skat die spoed so 3180fps groep meet 17mm.
http://oi68.tinypic.com/15rjybc.jpg
Dit bevestig dat die geweer nie vinnig wil skiet nie ,as ek dit reg het behoort die koeël hier by 3550fps se kant te loop.
DD
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 6:38 am
by jdpretorius
Slow and steady wins the rifle

bly vir jou DD dat jy darrem 'n indikasie het van wat hy like.
Ek wonder nogal dan of hy sou hou van 'n langer punt teen 'n stadiger spoed.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 6:54 am
by Armand Steenkamp
Diesel Dog wrote:Ek wou nie weer aan die geweer krap nie maar hy hou my uit die slaap,toe het ek maar gou nog 'n toets (nag skiet)met drie 68gr hpbt koeels wat ek hier uit n laai uitgekrap het .Gelaai met 36gr 365 lot 89 ek skat die spoed so 3180fps groep meet 17mm.
http://oi68.tinypic.com/15rjybc.jpg
Dit bevestig dat die geweer nie vinnig wil skiet nie ,as ek dit reg het behoort die koeël hier by 3550fps se kant te loop.
DD
Ek het n sabatti loop vir my 6.5 oorweeg. Maar ek begin al hoemeer donk ek moet maar dit los.
Ek weet presies hoe dir n man laat voel as n roer wat jy baoe geld voor betaal het en baie hoop voor gehad het nie wil skiet nie. Maak n man tot in jou diepste gebeendere moedeloos.
Laat weet wat se die agente van die roer.
Groetnis en sterkte
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 6:59 am
by Diesel Dog
jdpretorius wrote:Slow and steady wins the rifle

bly vir jou DD dat jy darrem 'n indikasie het van wat hy like.
Ek wonder nogal dan of hy sou hou van 'n langer punt teen 'n stadiger spoed.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
ONS IS NOU IN 223 SE BALLISTIC!
DD
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 7:16 am
by jdpretorius
+1
Armand Steenkamp wrote:Diesel Dog wrote:Ek wou nie weer aan die geweer krap nie maar hy hou my uit die slaap,toe het ek maar gou nog 'n toets (nag skiet)met drie 68gr hpbt koeels wat ek hier uit n laai uitgekrap het .Gelaai met 36gr 365 lot 89 ek skat die spoed so 3180fps groep meet 17mm.
http://oi68.tinypic.com/15rjybc.jpg
Dit bevestig dat die geweer nie vinnig wil skiet nie ,as ek dit reg het behoort die koeël hier by 3550fps se kant te loop.
DD
Ek het n sabatti loop vir my 6.5 oorweeg. Maar ek begin al hoemeer donk ek moet maar dit los.
Ek weet presies hoe dir n man laat voel as n roer wat jy baoe geld voor betaal het en baie hoop voor gehad het nie wil skiet nie. Maak n man tot in jou diepste gebeendere moedeloos.
Laat weet wat se die agente van die roer.
Groetnis en sterkte
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 7:53 pm
by Diesel Dog
Die verspreider van die geweer het my laat weet dat ek hulle voorgestelde lading met 69gr scenar met n 540 moet gebruik en dat alle gewere nie noodwendig met alle koeëls skiet nie.Volgens hulle is die geweer reg en moet ek ander komponente probeer . EK het die geweer gekoop om hoofsaaklik as my oes geweer te gebruik en beskou nie scenars as geskik vir brein skote nie.
Het al 77 gr cc 75 gr amax 75 gr eldm 70 gr rdf 69 gr smk 68 gr hpbt 65 gr sgk 60 gr vmax 52 gr hpbt probeer behalwe vir scenars wat bly oor.
Enige voorstelle.
DD
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:01 pm
by Swede
Laat hom gaan en koop 'n ander een!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:09 pm
by Malan123
Hoekom probeer jy nie Nosler BT nie? Ek is van mening dat as 'n geweer nie van nosler punte hou nie moet jy hom verkoop, want dan wil hy nie skiet nie

. Op 'n ernstige noot, ek het vir 'n rukkie met 1 van my gewere gesukkel. Sodra ek oorgeskakel het nosler toe, toe loop hy mooi.
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:14 pm
by jdpretorius
DD jy kan dalk ook Swift probeer, maar stem ook saam met Swede.
As jy hom nie kry om op 'n tiekie te skiet nie gaan die ding jou net aan hou pla tot jy uiteindelik van hom afsien
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:18 pm
by Diesel Dog
Malan123 wrote:Hoekom probeer jy nie Nosler nie? Ek is van mening dat as 'n geweer nie van nosler punte hou nie moet jy hom verkoop, want dan wil hy nie skiet nie

. Op 'n ernstige noot, ek het vir 'n rukkie met 1 van my gewere gesukkel. Sodra ek oorgeskakel het nosler toe, toe loop hy mooi.
Word die 77gr cc nie deur nosler gemaak nie?
Manne aan wie verkoop jy n geweer wat jy voor jou siel weet is nie reg nie .
DD
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:22 pm
by jdpretorius
DD ek weet jy het seker nou al 'n moerse klomp geld op hom spandeer maar wat van 'n ander loop.
Laastens kan Kriek jou dalk help nie ?
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:25 pm
by Malan123
Ek praat spesifiek van die ballistic tips. Weet nie of dit verskil kan maak nie, maar ek is seker iemand sal vir jou so paar punte sponsor om te probeer voor drastiese stappe geneem word.
Dit lyk nie of die roer nie wil skiet nie. Hy wil net nie vinnig skiet nie. As mens dit vooraf met enige voornemende koper deel kan ek nie sien dat dit oneerlik is nie
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:36 pm
by Diesel Dog
jdpretorius wrote:DD ek weet jy het seker nou al 'n moerse klomp geld op hom spandeer maar wat van 'n ander loop.
Laastens kan Kriek jou dalk help nie ?
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Monolitiese koeëls kan dalk 'n paar teorie weerlê .
'n ander loop.
Is klaar gedoen.
DD
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:42 pm
by jdpretorius
Diesel Dog wrote:jdpretorius wrote:DD ek weet jy het seker nou al 'n moerse klomp geld op hom spandeer maar wat van 'n ander loop.
Laastens kan Kriek jou dalk help nie ?
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Monolitiese koeëls kan dalk 'n paar teorie weerlê .
'n ander loop.
Is klaar gedoen.
DD
as dit ek was sou ek die Swifts en 'n mono probeer het. Die Swift het noggal 'n stewige konstruksie en die langer bearing surface help jou dalk net om hom te stabiliseer
Ek voel jou pyn DD, het ook n paar maande gesukkel met n nuwe geweer wat nie wou skiet nie maar darrem die stryd gewen na Hercules se hulp
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Wed Jun 27, 2018 7:50 am
by Armand Steenkamp
Dit se nie baie vir Sabatti se naverkope diens nie.... kan iemand hulle nie verwys na die draad nie?? Dis nie reg nie. Nou n n man ontevrede met n roer wat jy nooit gaan gebeuik nie. Jy kan ni wild oes met monoliete en gebondekern koels nie. Jy kan seker maar dis ver van idiaal. Ek sou ook nie doe geweer kon verkoop aan iemand anders nie. Ek glo ook jy gaan maar sukkel om hom verkoop te kry.
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Wed Jun 27, 2018 10:50 am
by Diesel Dog
Armand Steenkamp wrote:Dit se nie baie vir Sabatti se naverkope diens nie.... kan iemand hulle nie verwys na die draad nie?? Dis nie reg nie. Nou n n man ontevrede met n roer wat jy nooit gaan gebeuik nie. Jy kan ni wild oes met monoliete en gebondekern koels nie. Jy kan seker maar dis ver van idiaal. Ek sou ook nie doe geweer kon verkoop aan iemand anders nie. Ek glo ook jy gaan maar sukkel om hom verkoop te kry.
Tot op hede was die ondersteuning van die invoerder goed,dit is net nou dat hulle standpunt ingeneem het dat die geweer reg is dat ek met hulle verskil.
DD
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Wed Jun 27, 2018 11:10 am
by savage(P Coetzer)
Baie sleg as n Countach nie vinniger as n fiat 500 kan loop nie
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Wed Jun 27, 2018 8:00 pm
by Diesel Dog
Het vandag 50gr barnes tsx probeer van 3250fps tot 3550fps , what a joke !beste groep was 1.5moa.
Weet iemand waar ek hier in die Kaap 69 gr scenars kan kry?
DD
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Wed Jun 27, 2018 8:04 pm
by Armand Steenkamp
DD, sit hom op jou versekering. Dan probeer ons bietjie MP200 in hom......
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Wed Jun 27, 2018 8:10 pm
by Diesel Dog
Armand Steenkamp wrote:DD, sit hom op jou versekering. Dan probeer ons bietjie MP200 in hom......
Ek hoor jou maar ek het nie bedrog in my hart nie.
DD
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Wed Jun 27, 2018 8:12 pm
by Armand Steenkamp
Is maar so tong in die kies maar ek sal jou se ek het dot oorweeg op n kol. N gun wat net met een koeel wil skiet is nie reg nie en klaar. Dit kan n blindemens sien
Re: 22-250 COUNTACH
Posted: Wed Jun 27, 2018 8:16 pm
by Diesel Dog
Armand Steenkamp wrote:Is maar so tong in die kies maar ek sal jou se ek het dot oorweeg op n kol. N gun wat net met een koeel wil skiet is nie reg nie en klaar. Dit kan n blindemens sien
Ja jong, my tong was nou so diep in my kies ek het amper opgekots!!
DD