6.5 Creedmoor bende

Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by FHM »

Ek wil graag hoor by die 6.5 cr manne hierso, watse rak ammunissie het julle deurgans beskikbaar in die kaliber?

Ek sien hier by ons is net "Win 140 gr HPBT match" beskikbaar.
Quote" This 6.5CM load uses a 140gr HPBT bullet design with a BC of .580 launched at 2710 fps."

Ek vra die seun by SO in WHK, hoekom hou julle net 1 soort ammo aan in die kaliber?
Lig hy my in..."meneer die kaliber is eintlik gemaak om self te laai, dis hoekom ons net een soort rak ammunissie aanhou"...
Dis nie eintlik wat ek wou hoor nie ... :-X

Ek het so bietjie gaan lees oor rak ammunissie vir die kaliber, en daar is baie fabrikate oorsee(VSA) beskikbaar soos
Federal Trophy Copper
Bullet Type: Trophy Copper
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.497
Muzzle Velocity: 2,875 feet per second
Federal Fusion Softpoint
Bullet Type: Soft Point
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.439
Muzzle Velocity: 2,750 feet per second
Browning BXR Matrix Tip
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.557
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Nosler Ballistic Tip
Bullet Type: Ballistic Tip Hunting
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.509
Muzzle Velocity: 2,650 feet per second
Winchester XP
Bullet Type: Extreme Point
Bullet Weight: 125 grains
Ballistic Coefficient: 0.540
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Norma Scirocco II
Bullet Type: Polymer Tip Scirocco
Bullet Weight: 130 grains
Ballistic Coefficient: 0.550
Muzzle Velocity: 2,800 feet per second
Hornady Interlock Whitetail
Bullet Type: Jacketed Spire Point
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.445
Muzzle Velocity: 2,820 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX Monolithic Copper Alloy
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,925 feet per second
Hornady ELD-X
Bullet Type: ELD-X
Bullet Weight: 143 grains
Ballistic Coefficient (G1): 0.623
Ballistic Coefficient (G7): 0.314
Muzzle Velocity: 2,700 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,808 feet per second

Wat ek lees met die toetse op die verskillende ammunissie, gee die volgende rak ammunissie die beste resultate met 10 aaneenlopende skote per fabrikaat op 100 yards:
Hornady ELD-X
Federal Fusion SP

Ek het nog nie my geweer nie, hoop bitter hard dat ek binnekort n oproep sal kry en lisensie klaar is, so ek kan nog nie se hoe doen my geweer met die enigste 6.5 cr brand in die land nie >:(
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Bokwagter
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Mon Aug 06, 2018 2:32 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Bokwagter »

1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa
17. Martin (Trompie), Howa Varminter
18. Jeandre Beneke, Ruger Precision Rifle
19. Jaco van Zyl, Barnard
20. Hennie vd Merwe, Ruger Precision Rifle
21. Vossie1 Howa
22. Tokkelos6.5, Savage LRP
23. Brennie Savage LRP
24. JannieB Howa
25. Ben, Howa
26. Vleisie, Savage
27. Pieter Eksteen, Ruger 6.5 Creedmoor PR
28. GerhardV Lothar Walther op 'n Sako Forester aksie
29. Tollie Marx Howa
30. PierrieT, Ruger 6.5 Creedmoor VT 28"
31. airhunter - Howa 6.5 Creedmoor
32. Wihan de Villiers - Ruger Precision Rifle
33. Jaco V - Howa met Warrior chassis
34. Johan Gerber. Howa
35. Swamper: Howa 6.5 Creedmoor
36. Finder20, Howa HB
37. Sean3006, Howa HB
38. Jan 6.5 Creedmoor RPR
39. Johan, Howa
40. Jonathan6.5, Howa
41. Hansieslim, Howa
42. Bokwagter, 6.5 Ruger Precesion
Last edited by Bokwagter on Sat Aug 11, 2018 7:51 am, edited 1 time in total.
Bokwagter
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Mon Aug 06, 2018 2:32 pm

Re: 6.5 Creedmoor

Post by Bokwagter »

More Manne

Newbie hier.kort bietjie hulp met my nuwe roer.
Hoop julle kan my bietjie raad gee.

Lekker dag
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Hansieslim »

Plaas jou vraag Bokwagter. Ons help graag. Altans ons sal probeer
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by FHM »

FHM wrote:Ek wil graag hoor by die 6.5 cr manne hierso, watse rak ammunissie het julle deurgans beskikbaar in die kaliber?

Ek sien hier by ons is net "Win 140 gr HPBT match" beskikbaar.
Quote" This 6.5CM load uses a 140gr HPBT bullet design with a BC of .580 launched at 2710 fps."

Ek vra die seun by SO in WHK, hoekom hou julle net 1 soort ammo aan in die kaliber?
Lig hy my in..."meneer die kaliber is eintlik gemaak om self te laai, dis hoekom ons net een soort rak ammunissie aanhou"...
Dis nie eintlik wat ek wou hoor nie ... :-X

Ek het so bietjie gaan lees oor rak ammunissie vir die kaliber, en daar is baie fabrikate oorsee(VSA) beskikbaar soos
Federal Trophy Copper
Bullet Type: Trophy Copper
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.497
Muzzle Velocity: 2,875 feet per second
Federal Fusion Softpoint
Bullet Type: Soft Point
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.439
Muzzle Velocity: 2,750 feet per second
Browning BXR Matrix Tip
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.557
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Nosler Ballistic Tip
Bullet Type: Ballistic Tip Hunting
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.509
Muzzle Velocity: 2,650 feet per second
Winchester XP
Bullet Type: Extreme Point
Bullet Weight: 125 grains
Ballistic Coefficient: 0.540
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Norma Scirocco II
Bullet Type: Polymer Tip Scirocco
Bullet Weight: 130 grains
Ballistic Coefficient: 0.550
Muzzle Velocity: 2,800 feet per second
Hornady Interlock Whitetail
Bullet Type: Jacketed Spire Point
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.445
Muzzle Velocity: 2,820 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX Monolithic Copper Alloy
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,925 feet per second
Hornady ELD-X
Bullet Type: ELD-X
Bullet Weight: 143 grains
Ballistic Coefficient (G1): 0.623
Ballistic Coefficient (G7): 0.314
Muzzle Velocity: 2,700 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,808 feet per second

Wat ek lees met die toetse op die verskillende ammunissie, gee die volgende rak ammunissie die beste resultate met 10 aaneenlopende skote per fabrikaat op 100 yards:
Hornady ELD-X
Federal Fusion SP

Ek het nog nie my geweer nie, hoop bitter hard dat ek binnekort n oproep sal kry en lisensie klaar is, so ek kan nog nie se hoe doen my geweer met die enigste 6.5 cr brand in die land nie >:(

Wel ek reken dan almal wat 6.5 Cr het hier op die werf herlaai seker. Dan was die laaitie by SO in WHK seker in die kol.

Is hier manne in SWA wat 6.5 cr skiet met rak ammo?
Sal graag wil hoor hoe loop die Win 140 gr HPBT match wat beskikbaar is hierdiekant van die draad?
Last edited by FHM on Mon Aug 13, 2018 11:57 am, edited 2 times in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
coco
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Mon May 23, 2011 1:28 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by coco »

Ek ook nou deel van die bende. Myne splinternuut. Skiet beter as wat ek kan. 1.7 mm 3 skoot groep op 100 m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Joe13 »

Daai is bitter mooi geskiet
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Bokwagter
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Mon Aug 06, 2018 2:32 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Bokwagter »

Goeie dag Hansie,
Ek wil begin kompetisie skiet sodra ek my roer kry.
Ek wil self begin herlaai ens.
Ek gaan Lapua doppe koop.
Watse grain punte en maak.?
Watse dies-die maak
Al daai dinge,wil net seker maak voor ek verkeerd koop en weer moet koop.

Enige hulp baie dakie
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by FHM »

coco wrote:Ek ook nou deel van die bende. Myne splinternuut. Skiet beter as wat ek kan. 1.7 mm 3 skoot groep op 100 m.
Bksm, daar is dan net een gat - daai is nou n groepering maat ! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
DiscoBiscuit
Full Member
Full Member
Posts: 201
Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by DiscoBiscuit »

FHM wrote:
FHM wrote:Ek wil graag hoor by die 6.5 cr manne hierso, watse rak ammunissie het julle deurgans beskikbaar in die kaliber?

Ek sien hier by ons is net "Win 140 gr HPBT match" beskikbaar.
Quote" This 6.5CM load uses a 140gr HPBT bullet design with a BC of .580 launched at 2710 fps."

Ek vra die seun by SO in WHK, hoekom hou julle net 1 soort ammo aan in die kaliber?
Lig hy my in..."meneer die kaliber is eintlik gemaak om self te laai, dis hoekom ons net een soort rak ammunissie aanhou"...
Dis nie eintlik wat ek wou hoor nie ... :-X

Ek het so bietjie gaan lees oor rak ammunissie vir die kaliber, en daar is baie fabrikate oorsee(VSA) beskikbaar soos
Federal Trophy Copper
Bullet Type: Trophy Copper
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.497
Muzzle Velocity: 2,875 feet per second
Federal Fusion Softpoint
Bullet Type: Soft Point
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.439
Muzzle Velocity: 2,750 feet per second
Browning BXR Matrix Tip
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.557
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Nosler Ballistic Tip
Bullet Type: Ballistic Tip Hunting
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.509
Muzzle Velocity: 2,650 feet per second
Winchester XP
Bullet Type: Extreme Point
Bullet Weight: 125 grains
Ballistic Coefficient: 0.540
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Norma Scirocco II
Bullet Type: Polymer Tip Scirocco
Bullet Weight: 130 grains
Ballistic Coefficient: 0.550
Muzzle Velocity: 2,800 feet per second
Hornady Interlock Whitetail
Bullet Type: Jacketed Spire Point
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.445
Muzzle Velocity: 2,820 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX Monolithic Copper Alloy
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,925 feet per second
Hornady ELD-X
Bullet Type: ELD-X
Bullet Weight: 143 grains
Ballistic Coefficient (G1): 0.623
Ballistic Coefficient (G7): 0.314
Muzzle Velocity: 2,700 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,808 feet per second

Wat ek lees met die toetse op die verskillende ammunissie, gee die volgende rak ammunissie die beste resultate met 10 aaneenlopende skote per fabrikaat op 100 yards:
Hornady ELD-X
Federal Fusion SP

Ek het nog nie my geweer nie, hoop bitter hard dat ek binnekort n oproep sal kry en lisensie klaar is, so ek kan nog nie se hoe doen my geweer met die enigste 6.5 cr brand in die land nie >:(

Wel ek reken dan almal wat 6.5 Cr het hier op die werf herlai seker. Dan was die laaitie by SO in WHK seker in die kol.

Is hier manne in SWA wat 6.5 cr skeit met rak ammo?
Sal graag wil hoor hoe loop die Win 140 gr HPBT match wat beskikbaar is hierdiekant van die draad?
Ek het 5 pakke van daai HPBT gekoop. Sal jou laat weet sodra ek weer terug in Namibia is. So maand of twee van nou.
Mooi dag,
Herman.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Herman Louw
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Hansieslim »

Bokwagter

Smaak en resultate en beskikbare fondse verskil baie en bepaal maar wat elke ou koop en skiet. Vier-vyf jaar gelede moes ons vat wat ons kon kry. Tans is 6.5mm komponente volop (er) en raak dit al moeiliker om te kies.

Doppe : Lapua - goeie besluit

Koeëls :

- As jy 'n 24" loop het, glo ek is jy beperk van 123gr en op. ±140gr is maar wat meeste mense skiet. Persoonlik nog geen goeie resultate met 123greiners gehad nie. 108gr Lapua Scenars probeer maar wil nie werk met 24" my loop nie. Weet van 'n man wat vrek mooi skiet met hulle maar sy geweer het 'n langer loop.

- 140gr Cust Competitions is bekostigbaar en presteer nie sleg nie. Daars ouens in wie se gewere hulle vrek mooi skiet.

- 140gr RDF's het hoë BC, maar aan die duurder kant en tans nogals skaars. Daars ook ouens wat sal toustaan vir hulle.

- 140gr ELD Match. Ek het hulle nog nie probeer nie, maar weet hulle presteer ook.

Daars baie ander...Lapua 136L, Lapua 139 Scenars, 143 ELD-x, 147gr ens ens ens ens ens. En dan nog 130gr Bergers ook.

As ek jy is, sal ek met 140gr Custom Competitions begin (of enige ander 140gr kompetisiekoeël) en dan oplees en jou hart volg.

Dies :
Ek stel voor om die beste wat jy kan bekostig te koop. Daar's weereens baie om van te kies. Ek persoonlik gebruik Whidden, maar gebruik Redding op ander kalibers en is baie tevrede. Daars ook niks fout met LEE se Collet die nie...my ervaring.

Soos al baie hier op die forum gesê is...elke ou soen sy meisie op sy eie manier.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Bokwagter
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Mon Aug 06, 2018 2:32 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Bokwagter »

Hero

Baie dankie vir die raad,ek sal daar begin en so opwerk.
Sal op hoogte hou.

Groete.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by FHM »

DiscoBiscuit wrote:
FHM wrote:
FHM wrote:Ek wil graag hoor by die 6.5 cr manne hierso, watse rak ammunissie het julle deurgans beskikbaar in die kaliber?

Ek sien hier by ons is net "Win 140 gr HPBT match" beskikbaar.
Quote" This 6.5CM load uses a 140gr HPBT bullet design with a BC of .580 launched at 2710 fps."

Ek vra die seun by SO in WHK, hoekom hou julle net 1 soort ammo aan in die kaliber?
Lig hy my in..."meneer die kaliber is eintlik gemaak om self te laai, dis hoekom ons net een soort rak ammunissie aanhou"...
Dis nie eintlik wat ek wou hoor nie ... :-X

Ek het so bietjie gaan lees oor rak ammunissie vir die kaliber, en daar is baie fabrikate oorsee(VSA) beskikbaar soos
Federal Trophy Copper
Bullet Type: Trophy Copper
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.497
Muzzle Velocity: 2,875 feet per second
Federal Fusion Softpoint
Bullet Type: Soft Point
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.439
Muzzle Velocity: 2,750 feet per second
Browning BXR Matrix Tip
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.557
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Nosler Ballistic Tip
Bullet Type: Ballistic Tip Hunting
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.509
Muzzle Velocity: 2,650 feet per second
Winchester XP
Bullet Type: Extreme Point
Bullet Weight: 125 grains
Ballistic Coefficient: 0.540
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Norma Scirocco II
Bullet Type: Polymer Tip Scirocco
Bullet Weight: 130 grains
Ballistic Coefficient: 0.550
Muzzle Velocity: 2,800 feet per second
Hornady Interlock Whitetail
Bullet Type: Jacketed Spire Point
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.445
Muzzle Velocity: 2,820 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX Monolithic Copper Alloy
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,925 feet per second
Hornady ELD-X
Bullet Type: ELD-X
Bullet Weight: 143 grains
Ballistic Coefficient (G1): 0.623
Ballistic Coefficient (G7): 0.314
Muzzle Velocity: 2,700 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,808 feet per second

Wat ek lees met die toetse op die verskillende ammunissie, gee die volgende rak ammunissie die beste resultate met 10 aaneenlopende skote per fabrikaat op 100 yards:
Hornady ELD-X
Federal Fusion SP

Ek het nog nie my geweer nie, hoop bitter hard dat ek binnekort n oproep sal kry en lisensie klaar is, so ek kan nog nie se hoe doen my geweer met die enigste 6.5 cr brand in die land nie >:(

Wel ek reken dan almal wat 6.5 Cr het hier op die werf herlai seker. Dan was die laaitie by SO in WHK seker in die kol.

Is hier manne in SWA wat 6.5 cr skeit met rak ammo?
Sal graag wil hoor hoe loop die Win 140 gr HPBT match wat beskikbaar is hierdiekant van die draad?
Ek het 5 pakke van daai HPBT gekoop. Sal jou laat weet sodra ek weer terug in Namibia is. So maand of twee van nou.
Mooi dag,
Herman.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Herman - sien uit na jou terugvoer!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Berra .204 »

Is daar iemand wat al die 130gr Eldm in julle creedmoors probeer het. Watse spoed kan mens verwag. As iemand dalk vir my kan kyk waar min of meer le die node spoed vir ‘n 26duim loop met S365 is. Ek wil weet of dit die moeite werd gaan wees om te toets.
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Dale SH »

Berra .204 wrote:Is daar iemand wat al die 130gr Eldm in julle creedmoors probeer het. Watse spoed kan mens verwag. As iemand dalk vir my kan kyk waar min of meer le die node spoed vir ‘n 26duim loop met S365 is. Ek wil weet of dit die moeite werd gaan wees om te toets.
Using SAAMI spec COL (71.1mm), H20 (53.5 grains) and QL default properties for S365

140 grain ELD-M

Node 5
2795 fps@ 53750 PSI

Node 4
Deep in the red. Dont go there !!!

130 grain ELD-M

Node 5
2846 fps @ 49552 psi

Node 4
3038 fps @ 63789 psi (over max pressure !!!!)

120 Grain ELD-M

Node 5
2878 fps @ 47000 psi

Node 4
3078 fps @ 60000 psi compressed load)

There really is not much value in shooting the 130 grain.
120 grain if you want really fast
140 grain for the slower MV but better BC.

The above applies to 26 inch barrels.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Berra .204 »

Thanks Dale. Ek skiet huidiglik 147Eldm, wil graag iets meer in die middelklas probeer het vir bietjie meer spoed maar gaan maar hou ny die swaarder punte.
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Dale SH »

No problem.
If it's for long range target application the heavier bullets with the higher BC are going to win hands down.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Hansieslim »

Berra

Ek kyk ook al na ligter punte vir n bietjie meer spoed, maar...uit n 24 duim uit.

108 en 123gr werk nie vir my nie. 140gr RDFs skiet mooi. Ekt al ook gewonder oor die 130's. Hoop jy (en ek) kry dalk hier 'n antwoord of ons ons tyd met 130's gaan mors of nie
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Berra .204 »

Hansie. Wat het jy verander met die 140 rdf. As ek reg onthou het jy laas flyers gekry. Teen watse spoed loop hulle nou.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Hansieslim »

Ekt verander na WietaWoerie N550 toe en CCI 450's en spoed is nou 2800fps sonder enige druk issues en groepe lyk mooi.
En...ekt my geweer se keel en kamer ordentlik skoongemaak.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Berra .204 »

Dankie Hansie. Eks bly hulle loop nou mooi.
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Jaco V »

Hi Berra
Hoe vind jy die 147 ELDM? Spoed en groeperings?

Ek sal graag van hulle wil probeer een-of-ander tyd maar weet nie of die-kool-die-sous-werd is bo die 140gr RDFs wat ek tans skiet nie. Vir my is hulle net interressant agv die baie hoë BC en die voordele daarvan op bel afstande. (lees: "Ek kan nie wind lees nie") ::)
Ek vermoed dat ek hulle teen die Node 5 spoed sal kan skiet teen druk onder maks... 24" loop
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Berra .204 »

Hi Jaco.

Ek het eers 147’s met S385 geskiet met ‘n vol dop teen 2730fps. Het 1/2 moa gehou vir sover as wat ek kon. Het toe oorgegaan na S365 en daar was deur QL ‘n node bepaal teen 2830fps teen 54000psi maar ek het druk tekens ervaar, en nie gemaklik daarmee gevoel nie. Skiet nou met S365 weer op 2730fps en skiet ook mooi, maar nognie baie getoets. Darem al ‘n wilde makou op 1050m gegooi, Ekt net 80 punte oor so gaan maar daar skiet tot hulle op is. Wil kyk of ek nie met die 140’s daar by 2800 rond kan regkom nie. Die 147’s doen baie goed in die wind. Al ding van die 147 is dat hulle ‘n redelike lang punt het. Om teen die lande te kom meet myne 75.5mm. So kan dalk magesyn probleme optel.

Hoop dit help.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by jankraay »

As julle met 140 RDF’s gaan jag gaan julle sukkel....vra my ek het daai toets erg gedop.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Springkudu »

jankraay wrote:As julle met 140 RDF’s gaan jag gaan julle sukkel....vra my ek het daai toets erg gedop.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Praat bietjie jou hart uit en deel jou ervaring, sal graag wil weet

Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Post Reply