Impala punte vir JAG
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG
Thomas ek is baie spyt ek het nie foto's geneem nie. Ek sal 'n bok skiet en offer vir die doel om meer te leer van Impala's. Sal bly wees as nog jagters die pumt wil toets. Wat ek wel kan s? is met die selfde lading wat ek gewoonlik gebruik vir 155gr is die spoed +-200f/s vinniger. As iemand die punt toets let ook op hoe jou loop na 'n paar skote in die binnekant lyk bv. kopper neerslag of maak loop net na Impalas skoon.
-
Biltongjagter
Re: Impala punte vir JAG
Thomas, hier is fotos van 'n Koedoekoei wat ek teen 'n redelike skuins hoek van voor af geskiet het met GSCHV 130gr koe?l uit my 7mm RemMag oor 'n afstand van 157m.
Die eerste foto toon die ingangswond wat steeds 'n kaliber grootte ronde gaatjie is - die hare moes hier met die vingers weggedruk word om die ronde gaaitjie duidelik te kon sien.

Die tweede foto wys dat die uitgangswond steeds 'n ronde, effens groter as kaliber grootte gaatjie is, weens die koe?l se ontplooiing tydens penetrasie.

'n Perfek gestabiliseerde koe?l waar die lengte as van die koe?l presies ooreenkom met die rigting van vlug (maw geen 'angle of attack' teenwoordig is nie), kan nie anders as om 'n kaliber grootte ingangswond na te laat nie.
Natuurlik geld dit nou in die geval van monolitiese koe?ls wat nie reeds op impak vervorm nie.
Dit bevestig maar net weereens dat groter as kaliber grootte ingangswonde nagelaat deur monolitiese koe?ls, ongeag die hoek waarteen die koe?ls die teiken tref, op tuimeling van die koe?l dui.

THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Impala punte vir JAG
Dankie Koos,
Dit sou meer van waarde gewees het indien jy dieselfde boksoort (gewig ens) op dieslefde afstand en op dieselfde plek teen dieselfde hoek geskiet het as Gert s'n, dat 'n mens die wondkanale en skade kon vergelyk soos die koe?l sy pad maak deur die bok se liggaam.
Maar nou ja, dit is seersekerlik nie so maklik om te doen nie.

Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Ek het die vorige plasings oorsigtuglik gelees en kon aflei dat die Imlala punt moontlik getuimel het en so die takbok lyk my gekwes het. Ook dat die ingangs wond groter as as die punt kali is. Sjoe, ek weet darem nie so mooi van die tuimel nie. Wat laat 'n punt is vlug tuimel? Tuimel die punt elke keer met elke skoot? Tuimel net seker punte? Dit klink nie vir reg nie. Let BAIE mooi op na di eingnags wond op 'n bok na 'n skoot met 'n Impala punt, jy sal duidelik sien die vel het 'n kol rondte punch gat in die vel gekaam. Om die gaatjie is daar 'n koeel rondte sirkel waar die hare van die bok gesny is. Ook koeel rond. Die sirkel is altyd groter as die gaatjie in die vel. As daai punt getuimel het in vlug voor dit die bok getref het sou daar 'n (ons noem dit 'n) key hole gat gesit het in die ingangs wond. Die vleis skade sou baie baie erg gewees het. Die punt sou nie sommer deur die bok geskiet het nie. Dalk ou die punt nie eens die bok getref het nie. 'n Punt wat tuimel in vlug is baie onakkuraat en skiet erg bont.
Ek het al 'n hele komp geskiet met Impalas is my .300WM en en kon nerens op die papier sien waar daar merke is wat my loop se groewe wys nie. Net die volgende. 'n Punt is vlug spin teen 'n paar duisend revs per sekonde. Daai punt spin so vinning as dit deur die papier gaan dat dit volgens my nie kan merke laat nie, ek meen groef merke wys. Daarmee se ek nie dat dit nie met die skut gebeur het nie. ALLES is ALTYD moontlik.
My oupa het altyd gese moenie op prinse vertrou nie. Wat ek wil se, moenie op 'n punt se vermoe vertou en skoot plasing by die ruit uitgooi nie. Vertrou liefs op skoot plasing. Dit tel veel meer punte. Ek en JB het met die klei penetrasie toetse 'n .223 ball in die klei in geskiet. Die wond kanaal was erg en groot. Ek het al baie baie bokke met daai .223 Ball "mors dood" geskiet op die lyf met hart long skote. Dink net wat sal die Imlala nie doen met 'n hart long skoot????????

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG
Danie
Jy het dalk al die Impalas in jou 243 geskiet nie?
Ek het van die 65gr koeels maar nog nie tyd gekry om hulle te laai en te skiet nie,moet se ek is nou baie nuuskurig om die koeels te laai en te kyk wat hulle doen
Groete johan
ps die 65gr impalas is amper so lank soos die 88gr Bergers

Biebers
Need for speed
Need for speed
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ou Danie
Wat jy nou hier verduidelik het maak vir my nog die meeste sin. Ek lees die storie met aandag, want self weet ek niks van punte wat tuimel nie, het dit gelukkig nog nooit ervaar nie. As leek maak twee dinge egter nie vir my sin nie: (1) hoe kry jy op redelike afstand nog steeds goeie skoot plasing met 'n punt wat so tuimel (lees akkuraatheid) , en (2) ek kan ook soos jy glad nie glo dat die punt reg deur die bok sal gaan, anderkant uit, al tuimelende nie??
Ek weet nie, maak nie vir my sin nie, maar ek ken nie tuimelende punte nie, so ek leer graag. Die ander punt wat jy maak kan ek nie meer mee saam stem nie, en dit is skootplasing. Ek skiet vir baie baie jare met "match" punte, Berger en Sierra, gemsbok koedoe en kleiner gedoentes, op lang afstande, want dis maar waar hulle staan hier by ons, het nog nooit 'n probleem gehad as ek my kant gebring het nie, het 'n paar kwesbokke gehad ja, elke slag het ek geweet dit was 'n swak skoot aan my kant nog voor ek die bok gekry het. Gelukkig het ek hulle darem nog altyd gekry.
Dawie

Danie .243 gaan kyk gerus na post 585 van Stefan764 op ek dink blad 10. Ek kan duidelik sien hy skiet met 4 groef geweer. Geen van die Impalas wat ek deur papier [200m] geskiet het, het enige tekens van tuimel gewys nie, maar wel tekens van akurate groepe. Almal 30mm en kleiner [5/200m]
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Dit is Reply #140, nie 585 nie. Stefan764 het op hierdie stadium 585 posts onder sy beldGerrit Visser wrote: Danie .243 gaan kyk gerus na post 585 van Stefan764 op ek dink blad 10. Ek kan duidelik sien hy skiet met 4 groef geweer. Geen van die Impalas wat ek deur papier [200m] geskiet het, het enige tekens van tuimel gewys nie, maar wel tekens van akurate groepe. Almal 30mm en kleiner [5/200m]
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG
Dankie Arnold
Gert
Gert
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Baie interesant.
Dankie dat jul my attend gemaak het van die groef merke in die papier. Ek myself het dit nog nie ervaar met my papier skote met die impala punte nie.
Johan
Oor jou vraag rakende die .243 impala punte die volgende. Ek was baie opgewonde oor die toets van die impalas in my 243, maar
oooo weeeee!!!. Dit wou net nie werk nie, die 65 greiners. Ek het alles probeer, kruit van verskillende brand snelhede, verskillende TPL ens. Wou niks weet van groepeer nie.
Die 50 gr impalas het wel baie mooi geskiet op 100 meter, maar al hoe slegter op 200 en 300 meter
In die 243 wil die impalas nie vir my lekker skiet nie, ek is nie tevrede met die groepe wat ek kry met die .243 en die impalas nie.
MAAR met die .300 WM is dit 'n hele ander saak. Hul skiet vinnig, plat en akkuraat. BAIE akkuraat. Soveel so dat ek vir die sports met die .300 WM aan 'n groepeerings kompitisie sal deelneem gelaai met die impalas.
Ag ek wens ek het nog 'n paar blesbokke op die plaas gehad dan het ek gou vir jul een gaan skiet so deur die blaaie op 'n ver ver ver afstand. Die goed skiet dood die impala punte in die .300 WM
Wilie Waps en JB kom woens aand hier in my geweste jag vir woefs en kietsies. Ek dink ek sal met Hendrik my lig meester praat en dan offer ons 'n springbok op vir 'n voorlopige toets. Wilie Waps en JB kan dan die besigheid beaam. 'n 300 WM skoot deur die hart long area. Ek sal terugvoer gee oor die plan en jul op hoogte hou.
Mooi gaan julle

Danie net nog een vragie het jy al 88gr bergers geskiet,en jou twist asb man.
Dankie johan
Dankie johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Impala punte vir JAG
Is daai 55grners van jou dan op?? Jy weet wat hulle s?: Moenie krap waar dit nie jeuk nie...
Willem
Willem
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG
Master Steenkamp
Nee nooit ek sal verlore wees sonder hulle!!
Ek het die Impalas koeels gewen hulle(impala) borg ook die Provinsiale skiete.
Omdat hulle so leke hard is kan n man seker dan met 243 die blouwildebokies some in die kop skiet,die manne se mos hulle maak n GROOT gat

Groete johan
Nee nooit ek sal verlore wees sonder hulle!!
Ek het die Impalas koeels gewen hulle(impala) borg ook die Provinsiale skiete.
Omdat hulle so leke hard is kan n man seker dan met 243 die blouwildebokies some in die kop skiet,die manne se mos hulle maak n GROOT gat
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Johan
Nee Nog nie 88gr Bergers geskiet nie, ek gebruik my 243 net vir Varmint en bokke brein skote skiet. Tans gebruik ek 87 en 75 V Maxe en is erg gelukkig met hulle.
Nee Nog nie 88gr Bergers geskiet nie, ek gebruik my 243 net vir Varmint en bokke brein skote skiet. Tans gebruik ek 87 en 75 V Maxe en is erg gelukkig met hulle.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Impala punte vir JAG
Danie
Ek het somer net gewonder want ek het die 65gr langs n 88gr berger gesit hulle is amper ewe lank!!
Ek het n 1/9 twist miskien dalk net stabiliseer hulle mooi in my roer(wel ek bleddie hoop so)
Groete johan
Ek het somer net gewonder want ek het die 65gr langs n 88gr berger gesit hulle is amper ewe lank!!
Ek het n 1/9 twist miskien dalk net stabiliseer hulle mooi in my roer(wel ek bleddie hoop so)
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Impala punte vir JAG
Danie243(nie 308)
Bang die manne dink ek praat met Gert se roer.
Wat gaan jy maak met die 75Vmaxe?

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Impala punte vir JAG
Taffie

-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Impala punte vir JAG
Danie ek wil net terug verwys na jou stelling.
[quote="Danie .243"] Net die volgende. 'n Punt is vlug spin teen 'n paar duisend revs per sekonde. Daai punt spin so vinning as dit deur die papier gaan dat dit volgens my nie kan merke laat nie, ek meen groef merke wys. Daarmee se ek nie dat dit nie met die skut gebeur het nie. ALLES is ALTYD moontlik.
Alhoewel die punt teen deusende revs spin kan die punt net een omwenteling elke 304mm voltooi as jy 'n 1:12 twist loop het. Die spin en die spoed van 'n punt is gesinkroniseer. Dit kom op dieselfde neer dat 'n boot met 'n motor nie stil staan as motor in rat loop of skroef wat in plank gedraai word. Wat ek wil s? is dat die punt nie by die papier stilstaan spin en dan verder beweeg nie. Hoop jy verstaan.
Ek weet nie eers wie die punt ontwerp het nie?
Wat ek wel kan s? ,daar is baie meer in die punt as wat die oog sien of wat ons aan gewoont is.
Groete Gert

Last edited by Gerrit Visser on Mon Dec 13, 2010 8:55 pm, edited 1 time in total.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Impala punte vir JAG
Taffie
Ek dink hy gaan hule skiet as die 87vmaxe op is of hoe Danie6mm
Groeytnbis
Sien hoe deumekaar raak ek as julle van kalibers praat
Blessings
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
krisie
Re: Impala punte vir JAG
OUENS.
Ek dink julle verstaan hierdie ding van punte wat tuimmel verkeerd, `n punt kan tuimmel en groepeer, solank die geweer en die skut reg is ( soos `n 223 ). HOE DINK julle kry die sirkus manne dit reg om hulle messe se PUNTE elke keer op `n spesifieke plek te plaas.
MAAR my KOE?LS trek reguit.

Johan- Amper vergeet om jou te antwoord oor my 243 twist Dit is 'n 1 in 10"
Gert Visser- Ek stem saam met jou stelling oor die spin van 'n patroon, jy is dood reg. As ons 'n gesprek het oor die tipe dinge en vergelykings maak moet die toetse-gesprek-vergelykings mos soortgelyk wees. Miskien druk ek myself nou verkeerd uit, wat ek meen is ons vergelyk soortgelyke aspekte en apparaat met mekaar. As dit nie soortgelyk is nie, is die toetse en vergelykings niks werd nie. Ek skiet ook soortgelyke punte , impala punte 130gr in my .300WM, en ek het die punte al verskeie kere deur papier geskiet. Ook so met die 65gr en 50gr in kal .243. Nie met een van die drie kon ek groef merke in die gaatjie op die papier sien nie. Nou hoe nou? En die ergste van alles, my gewere het ook groewe. Baie interesant dat die ander maat se geweer wel groef merke op die papier wys.
Sal met Kobus du Plesis oor dit gesels.
So waar wat jy se Gert oor die konsep agter die punt. Die man, Kobus du Plesis wat die punte ontwerp het, het jare agtergrond t.o.v. ballistiek en forensiese werk. Hy is 'n koeel deskundge. Hy het jare navorsing in gesit in die koeel ontwerp. Ek se vir jou en julle, die punte werk vir jag. Dit doen presis waarvoor dit ontwerp is.
Taffie- Yip net soos JB se, my 87gr is nou kaput, nou gebruik ek die 75gr V maxe. Nog nie veel met hul geskiet nie, nog net een jakkie, wil vir my voorkom of hul "DALK" 'n krommer trajek het as die 87gr. Wil erens in die week die goed mooi toets. Tans skiet ek hul @ 3500fps uit my 243 standard.
Mooi gaan julle
Bye Bye

Ek dink jou lope is te skoon
Ek gaan later vandag gou so paar impalas probeer,some kyk of ek die groewe kan sien of nie en of ek n groep kan kry
Sal laat weet
Groete johan
Ek dink jou lope is te skoon
Ek gaan later vandag gou so paar impalas probeer,some kyk of ek die groewe kan sien of nie en of ek n groep kan kry
Sal laat weet
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Impala punte vir JAG
Een man se groef merke is 'n ander man se koe?lgat!Danie .243 wrote: Nie met een van die drie kon ek groef merke in die gaatjie op die papier sien nie. Nou hoe nou?
Ek dink of jy groefmerke gaan sien of nie sal afhang van die soort papier waanvan die teiken gemaak is (stewiger papier sal seker sulke groefmerke beter uitwys?) en dan ook die medium waarteen die teiken vasgeplak is en hoe goed hy daardeur ondersteun is.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Impala punte vir JAG
Danie Ek stel belang in hierdie ene. Laat weet maar hieroor.Danie .243 wrote: Taffie- Yip net soos JB se, my 87gr is nou kaput, nou gebruik ek die 75gr V maxe. Nog nie veel met hul geskiet nie, nog net een jakkie, wil vir my voorkom of hul "DALK" 'n krommer trajek het as die 87gr. Wil erens in die week die goed mooi toets. Tans skiet ek hul @ 3500fps uit my 243 standard.
Freddie
yol bolsun
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Impala punte vir JAG
Danie243
As jy die 75's 3500fpd skiet en die 87's miskien so 3350, sal ek jou nie glo nie. Maar as hulle bly krom trek, gaa hulle vir my. Sal hulle ruil vir bergers(68Match) of 65 Vmaxe.
Hoeveel het jy van die goed? Of waar kan ek kry. Seker by VLT teen R450/100.