Page 8 of 21

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Oct 20, 2015 8:35 am
by Pumba
Dankie Jan,

Dis dan juis hoekom die verskil daar is.

Ek waardeer jou terugvoer

Groete
Kobus

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Oct 20, 2015 8:44 am
by Capt. Yoda
JPS wrote:Pumba,

Ek het nie dop volume al gemeet nie maar dit is nuwe Norma brass, en dan die groot verskil is dat ek 30" krieger loop op my 338LM het.

Groete
Jan

http://texasgunforum.com/smf2/Smileys/smiles-vb/rlee.gif

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Oct 20, 2015 8:53 am
by Pumba
Pinkes wrote:Wil ook graag my fotos ook hier post!!!!
Pinkes wrote:Dagse Charles.

Kaptein het my laatweet van die draad en gese ek moet jou bietjie vertel van die Sendero,so gaan maar probeer.

Dit was my eerste geweer wat ek gekoop het en was ook skepties maar baie op die internet gelees
en toe maar besluit om te koop.Ekt die eerste 2 jaar altyd net 180gr punte geskiet en die jaar besluit om
swaarder te gaan. En toe gaan die wereld vir my oop! Soos gese die 180gr het altyd so 0.5moa geskiet en nou dat ek die swaarder punte begin skiet is dit aansienlik beter. As jy nie swaar punte skiet nie is dit seker nie nodig vir 26''
loop nie.Maar ekt net gesien die 300wm wil swaar punte gooi. Ekt my recoil lug sommer self gebed en die sneller
op 1.5lbs gestel. Om die sneller so lig te stel het ook baie gehelp. Ek het nou 3 Senderos wat in die kluis staan
(22-250 en 264WM) en hulle akkuraatheid is ongelooflik!!!Ek was die naweek gevra watter een sal ek kies..dis
baie moeilik maar na ek die swaarder punte begin skiet het moet ek se ek is weer van voor af verlief op my
300BMG,soos Kaptein hom noem.

Ek kan die geweer vir jou defnetief aan beveel vir sy akkuraatheid en die overall package is daar min "van die rak af" factory gewere wat sy waarde vir geld gaan klop. 26" dik loop,akkuraatheid, B&C kolf met aluminium bedding en wereld
bekende aksie wat se parte vol op is...wat is daar nie om te like nie.Nie eers gepraat van sy looks nie!!(hoop Remington gee my geld vir die advertensie :P )

Ek heg 'n paar fotos vir jou.

3skoot groep op 550yards..
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/Mobile%20Uploads/0157B4D1-0477-4223-9F3B-18619188EEB5_zpscn6vrsqw.jpg

Waar ons gesit het saterdag en wag vir 'n vark.
Die blou kolle is waar ek tarentale op 515yards en 585yards geskiet het. Die rooi kol is waar die vark gestaan en
gevrek het,765yards.
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/50F2B36F-E69E-4A98-9DF8-C2218C7AA6EE_zpszh9eb0mn.jpg

Foto met die vark en die Sendero 300WM
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/79880DAA-13E8-4B72-B6BE-C3E427D86FB5_zps37tahjqz.jpg

Skoot was bietjie hoog op die skouer maar die Amax het hom net daar gedrop!
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/3C77B74A-5845-490D-8F44-457C11228A85_zpsn5tdjgac.jpg

Nog 'n foto van die groot vark.Kon hom net nie weeg nie maar dit was groot.
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/9BBF590D-3207-4073-AEB6-5060A056D5BA_zpsgpk9trpp.jpg

Hoop dit maak jou keuse makliker!

Groete
P

Eendag wil ek ook graag so skiet!


PS Jammer vir die spasie wat ek gebruik maar die groepie is lekker!
Pumba

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Oct 20, 2015 9:53 am
by tau
fanie.myburgh wrote:Sorry tau. Lyk my ekt op verkeerde plek gepost. Dis die 1ste keer wat ek my foon gebruik om n foto optelaai
Waarvoor vra jy onverskoning? Omdat jy alleen gaan skiet het? :laugh:

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Oct 20, 2015 10:17 am
by Heinz Petersen
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20151003_071858_zpscidzdb8j.jpg
My 170mm groepering op 800m met die 300 TOMBI met 167gr Lapua Scenars.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Oct 20, 2015 10:31 am
by Pumba
Heinz,

Dis n besonderse mooi groep. Jy is onder 1MOA

Wel gedaan mater

Groete
Kobus

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Oct 20, 2015 12:52 pm
by JPS
Capt. Oblivious wrote:
JPS wrote:Pumba,

Ek het nie dop volume al gemeet nie maar dit is nuwe Norma brass, en dan die groot verskil is dat ek 30" krieger loop op my 338LM het.

Groete
Jan

http://texasgunforum.com/smf2/Smileys/smiles-vb/rlee.gif
Ek het al gepost. Jy moet net op die regte forum kyk ++>:

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Oct 20, 2015 7:02 pm
by PWV
Heinz
Jy raak nou gevaarlik. Sal jou eerder aan my kant wil kry as teenoor jou staan op daai afstand.
Uitstekend!

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Tue Oct 20, 2015 8:30 pm
by joe rocket
Heinz Petersen wrote:http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20151003_071858_zpscidzdb8j.jpg
My 170mm groepering op 800m met die 300 TOMBI met 167gr Lapua Scenars.

Mooi gegooi Heinz! Jou Tombi is wit warm! Ek het al die Tombi van naby geloer, bitter lekker roer daai.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Thu Oct 22, 2015 8:38 am
by Friedland
Eendag as ek groot is sal ek ook hopelik so kan skiet

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sun Oct 25, 2015 8:57 am
by Piet Breedt
JPS wrote:Hello Pumba,

Mooi geskiet daar, Ek is nog besig om my 338LM in te breek nou op 24 skote deur. ek gebruik et 250Gn Scenars omrede dit was wat beskikbaar was toe ek gekoop het. Dink ek gaan settle op 83gr S385 Lot 14 vir spoed van so 2900en ES van 12fps oor 4 skote. Lyk of hulle mooi gaan werk. verste wat ek nog geskiet het was 510yards en daar kon ek laaste 10 skote op 100mm gong kry met 3 verskillende ladings ( 82gn tot 84Gn) so lyk of hulle dalk kan werk in tussen tyd. Soos jy noem Berger is maar skaars...

Groete
Jan
Dit is bitter goeie skietwerk op n 100mm gong op daai afstand. Baie mooi gedoen

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sun Oct 25, 2015 9:21 am
by JPS
Dankie Oom Piet,

Die geweer skiet op 100m beter as my 260Rem en ek glo almal hier weet hoe ek brag met die Tikka se akuraatheid uit die boks. Het gister weer basies onder kwart moa geskiet op 100m met baie baie ongemaklike skiet posiese en harris bipod met ge fireformde doppe, eerste 4 skote met fire formed doppe, 83.5gn S385 col is 92.80mm en 0.2mm vanaf lande.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Oct 01, 2016 2:30 pm
by Capt. Yoda
Ek en Pinkes het ook vanogned bq gaan skiet maar hy het net "gespeel" met sy 22250. My 6SLR en 87gr VLDs begin dam nou mooi reg kom en ek het toe so paar op 700y ok geskiet.

Die 3 skoot groep meet so 72mm ctc. Ander TPL wat ek geskiet het met die 4skote is net so oor die 88mm. Op 300m skiet al 2 TPLs basies dieselfde groep op mekaar.

6mmSLR
87gr VLD@3211fps
Winchester doppe
Van Bipod af met hand agter
Wind so tussen 3 en 8mph van 8uur

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/6mm%20Super%20LR/DSC_0470_zpsiqijkcpz.jpg

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/6mm%20Super%20LR/DSC_0469_zps4eebgofy.jpg

Na dit het Pinkes se meisie ons gou gewys hoe jy met n 22250 en 55gr BT n jakals kop gong op 700m pap skiet

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Oct 01, 2016 2:55 pm
by joe rocket
So wat jy nou sê is dat Pinkes se meisie, wat baie minder as julle skiet, julle gatte geskop het. :laugh:

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Oct 01, 2016 3:43 pm
by Capt. Yoda
Joe, jong die kort antwoord is Ja ;D , ha eerste keer wat sy saam ons geksiet het en verder as 300m geskiet het het sy daai 1000y gong 3/3 laat lui maar sy skiet soos n lani, sy se net vir ou Pinkes is my goed reg dan moet die man knoppe stel dan klop sy net daai gonge.

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Oct 01, 2016 5:47 pm
by ruaanb
Julle die 200gr Krieke geskiet of nie?

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Oct 01, 2016 7:56 pm
by JPS
Capt. Oblivious wrote:Joe, jong die kort antwoord is Ja ;D , ha eerste keer wat sy saam ons geksiet het en verder as 300m geskiet het het sy daai 1000y gong 3/3 laat lui maar sy skiet soos n lani, sy se net vir ou Pinkes is my goed reg dan moet die man knoppe stel dan klop sy net daai gonge.
Pinkes is klaar " ge Whip" ;D

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sat Oct 01, 2016 8:48 pm
by Capt. Yoda
ruaanb wrote:Julle die 200gr Krieke geskiet of nie?
Nee ons sal hulle Nov se kant skiet

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Sun Oct 02, 2016 1:54 pm
by Swapo
Vanoggend my .270win tikka super varmint vir sy eerste lopie op 300m gevat, lading ontwikkeling was alles op 100m gedoen. Kon my eie oë nie glo toe ek na die eerste (x3) rondte gaan kyk. Baie in my noppies met die geweer!! ;D

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 16, 2016 10:07 am
by LRLaubscher
Remington 300WM Long Range
GRS Berserk Kolf
Vortex Viper PST 6-24X50 FFP MOA EBR1
X Mark sneller gestel tot op "baie ligter as factory"
208gr Hornady ELD Match
2830ft/sec

6 skoot groep op 727m
Meet 140mm
Werk uit op 0.66MOA groep.
Wind het gewaai 8-10MPH uit 09:00

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016121 ... ea387f.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016121 ... 8fe2e7.jpg[/IMG]
Groepering op 100m met fire forming.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 16, 2016 10:09 am
by LRLaubscher
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016121 ... f929c5.jpg[/IMG]


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 16, 2016 10:38 am
by ruaanb
netjies !

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 16, 2016 12:05 pm
by LUAN
Lekker Nico. Hoekom het jy besluit op n wm en nie wsm? Watse bipod gebruik jy daar? Hoe werk die ffp scope op die lang afstande kruishaar nie te duk vir fyn skiet? Lyk nie so as ons na daai groep kyk. Wat nou van die 6.5?

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 16, 2016 12:59 pm
by LRLaubscher
LUAN wrote:Lekker Nico. Hoekom het jy besluit op n wm en nie wsm? Watse bipod gebruik jy daar? Hoe werk die ffp scope op die lang afstande kruishaar nie te duk vir fyn skiet? Lyk nie so as ons na daai groep kyk. Wat nou van die 6.5?Image

Jis Luan,

WM met 26" loop druk die 200gr plus punte beter as WSM. Ek gooi 385 met goeie ladings digtheid en dis deel van die rede dat die resultate so lyk glo ek. WSM
Dis n Harris.
FFP scope geen probleem vir ver skiet nie. Al my LR gewere het FFP scopes op, sal nooit sonder dit kan klaar kom nie. Die dat mens jou skote kan meet as jy mis skiet (MOA op kruis haar), en dan korregeer is baie behulpsaam. Weet mens kan dit met SFP ook doen, maar as die mirage hardloop wil ek nie hoër vergrootting as 12 skiet nie, en dan is kruis haar steeds gekalibreer.
260 ackley's sal altyd plek in my kluis hê, hulle is dood eenvoudig net in n ander liga!!
Ek skiet deesdae met my 260 2980ft/sec met n 142 SMK sonder druk. Dis 6.5-284 se dood Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Langafstand groepering fotos

Posted: Fri Dec 16, 2016 3:48 pm
by Gian_dP
Netjies Nico!