Page 70 of 74
Re: REEN METER:
Posted: Tue Jul 14, 2020 9:11 am
by PWV
Vir hierdie maand by my nederige huis: 205 mm
Re: REEN METER:
Posted: Tue Oct 06, 2020 11:54 am
by naas222
Thabazimbi en bosveld kry reen vandag
ek hier op Makoppa het al 10mm

Re: REEN METER:
Posted: Tue Oct 06, 2020 12:18 pm
by Eduard Venter
naas222 wrote:Thabazimbi en bosveld kry reen vandag
ek hier op Makoppa het al 10mm

Ek is vandag gou pta toe nou mis ek die lekker reën. Ons het wel 17mm gehad Vrydag, eerste vir die seisoen.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: REEN METER:
Posted: Sun Nov 01, 2020 7:44 am
by Mellies
30mm in Potch laasnag. Hoop almal kry mooi reën...
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Sun Nov 01, 2020 7:56 am
by Fanta300
Ook 30mm in Vereeniging!! Baie dankbaar.
Re: REEN METER:
Posted: Sun Nov 01, 2020 12:57 pm
by Mellies
Nog 30mm in n baie kort rukkie.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Sun Nov 01, 2020 3:20 pm
by Mellies
85mm nou.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 02, 2020 7:54 am
by Toxxyc
40mm Saterdagaand in Pretoria, en nog 18mm gisteraand. Lyk my daar is nog oppad.
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 02, 2020 9:13 am
by Eugene
In Klerksdorp oor die 100mm gehad van Saterdag af.
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 02, 2020 12:10 pm
by Carl
34mm by ons in Rustenburg
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 02, 2020 12:15 pm
by junglejulian
35mm in bloem vir die naweek.20mm in vanderkloof/petrusville omgewing
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 09, 2020 1:02 pm
by PWV
Groot meevaller gekry! Van Vrydag, 6 Nov tot Sondag, 8 Nov 74 mm gemeet by my nederige huisie in die Paarl!!
Weet nie of al die wingerdboere goed voel hieroor nie (dalk manne wat wil stroop ook), maar ek glo nog altyd reen maak minder skade as droogte!!!
Re: REEN METER:
Posted: Tue Nov 10, 2020 5:49 am
by win270
Totaal van 140 mm in Randburg, Gauteng sedert 31/10. Baie welkome water uit die hemel. Hoop werklik die uiters droë dele in ons land kry ook goeie reëns gedurende hierdie seisoen. Daar is streke wat bitter swaar trek vir etlike jare al.
Re: REEN METER:
Posted: Wed Nov 11, 2020 6:33 am
by Mellies
54mm gistermiddag en aand.
144mm in totaal.
Hoop almal kry sulke goeie reën.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Wed Nov 11, 2020 7:23 am
by Toxxyc
Ek het 42mm uitgegooi gistermiddag. Ek sien vanoggend is daar seker so 4mm by. Dis nou oor die 100mm al vir die seisoen. Die grasperk is ongemaklik om in stand te hou.
Re: REEN METER:
Posted: Sat Nov 21, 2020 6:02 am
by Ds J
+- 40mm vir die seisoen.
Enkele dele naby Vryburg het nog net 20mm vir die seisoen gehad.
Re: REEN METER:
Posted: Sun Nov 22, 2020 7:05 am
by naas222
Bronkhorstspruit .. gister 22mmm.... vnoggend 35mm..
dis wonderlik.... Dankie vir die Seën

Re: REEN METER:
Posted: Sun Nov 29, 2020 10:42 am
by Mellies
Gistermiddag nog 18mm.
162mm in totaal.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Mon Nov 30, 2020 8:21 am
by Toyrsi
Staan op 194mm vir November.
Het laas in 2006 sulke goeie reen gehad.
Die Kalahari gaan mooi groen wees.
Re: REEN METER:
Posted: Fri Dec 11, 2020 6:04 am
by Mellies
Gister weer n vinnige 18mm gekry.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Fri Dec 11, 2020 9:15 am
by Methos
Het iemand iets onlangs van Cassie gehoor?
Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
Re: REEN METER:
Posted: Sun Dec 13, 2020 8:47 am
by Mellies
Gistermiddag nog 30mm gekry.
Hoop almal is so geseën, veral waar dit nog droog is.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Thu Dec 17, 2020 12:25 pm
by PWV
Mellies, lyk my in Potch is dit jou grootste werk om die reenmeter daagliks dop te hou!!

Julle is geseend!!
Re: REEN METER:
Posted: Sat Jan 02, 2021 1:10 pm
by Mellies
Laaste week van 2020, 28mm.
Laaste 24h, 35mm.
Met n vleisie...
Re: REEN METER:
Posted: Sat Jan 02, 2021 2:31 pm
by Fanta300
70mm in Vereeniging oornag