Nuwe aansluitings
-
Tjaart88
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Jun 16, 2016 11:01 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag almal,
My naam is Tjaart Zwiegers ek sluip al vir n geruime tyd hier rond.
Het uiteindelik my lisensies gekry vir n 243 en 375, nou kan ek myself voorstel.
Woonagtig in pretoria en oorspronklik n noord-kapenaar.
Nuut in die herlaai bedryf en leer baie op die forum!
Groete

- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Tjaart
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
-
Marius 22-250
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sat Jul 15, 2017 3:29 pm
Re: Nuwe aansluitings
More aan almal my naam is Marius en ek is hier van Jankempdorp Noord Kaap ek is n nou al n rukkie beesig om al die jakkals jagters se opsommings te lees en van almal se voute en suksesse te lees leer rrg baie. Ek skiet nu al so bietjie meer as n jaar saam met jakkals jagters hier in ons omgeewing en geniet dit baie . Wil graag nou my eie stoel en roeper kry en self begin roep .
Ek nou bietjie moeg om hier van die kant van die bakkie af te skiet wil self bo-op die stoel sit en skiet .
Geld is maar n skaars ding so ek sal maar n stoel moet self bou !!! As daar dalk van julle is wat kan help met maates of planne sal dit wardeer word .
Ek wil ook net by se dis n lekker forum en geniet almal se praatjies .
Lekker dag aan almal groete Marius
22-250 MUSGRAVE
270 SANTABABERA
22 HORNET CBS

Schalk van Schalkwyk
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Jul 20, 2017 10:32 am
Re: Nuwe aansluitings
Dankie vir die aanvaarding. Ek ploeter hier in Suidwes rond met kamera en 4x4's en so af en toe met 'n geweer ook.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne. Staan nader en gesels saam. Sommiges van ons is al redelik hees gepraat.
Indien julle iets soek is dit altyd raadsaam om die soek funksie te gebruik. Maak nie saak hoe oud 'n draad is nie, ons gee nie om, om hom weer lewe te gee nie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Nuwe aansluitings
welkom aan al die nuwe manne!!
-
jason75
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Aug 12, 2017 4:49 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag almal, naam is Johan vanaf Alberton omgewing. Sien daarna uit om te leer by die manne wat ken.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Johan. Geniet dit en laat weet van jou skietgoeters!
-
jason75
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Aug 12, 2017 4:49 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie dankie ek het n howa 308, howa 270, glock22 en AR15 in 223
Sent from my 4016X using Tapatalk
Sent from my 4016X using Tapatalk
-
375CHEYTAC
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue Aug 22, 2017 4:55 pm
Re: Nuwe aansluitings
Middag Manne en Maninne.
Dankie vir die kans om deel te wees van die forum.
Vriendelike groete uit die Noord Kaap.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk

--------------------------------------------------------------------
.357 S&W, .45 Para, .22-250, .300H&H, .375H&H, 12Br O/U

- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe ouens hier. Hoop julle geniet dit sommer 'n hond uit 'n bos uit.
Kriek
Kriek
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Nuwe aansluitings
More almal,
Het besluit om hier ook aantesluit. Oorgekom van die ander engelse web blad.
Ek is n sport skiet persoon, maar jag ook so dan en wan.
Sien uit na die gesprekke aan die kant.
Sent from my E6653 using Tapatalk

Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Middag Almal,
In my onkunde het ek myself nie voorgstel nie, en ek vra omverskoning.
Het al een of twee posts gemaak en goeie raad ontvang.
Ek is vreeslik lief vir jag en gewere. Die tegniese aspekte van n geweer interesseer my ongelooflik baie. Het nooit langafstand skiet probeer nie, maar beoog om die storie bietjie te probeer met my nuwe roer.
Ongelooflik hoeveel kennis op Jaracal is, dink ons sal die manne oor die water n goeie "run for their money" kan gee.
Groete
Dirk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Dirk en de Villiers
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
-
MB James
Re: Nuwe aansluitings
Baie Welkom.Rem wrote:Middag Almal,
In my onkunde het ek myself nie voorgstel nie, en ek vra omverskoning.
Het al een of twee posts gemaak en goeie raad ontvang.
Ek is vreeslik lief vir jag en gewere. Die tegniese aspekte van n geweer interesseer my ongelooflik baie. Het nooit langafstand skiet probeer nie, maar beoog om die storie bietjie te probeer met my nuwe roer.
Ongelooflik hoeveel kennis op Jaracal is, dink ons sal die manne oor die water n goeie "run for their money" kan gee.
Groete
Dirk
Ja jy moet maar sterk staan.
Hier is 'n klomp onbeskofte bullebakke ook.
Sent from my S60 using Tapatalk
-
SwysRobbertse
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Sep 10, 2017 10:42 am
Re: Nuwe aansluitings
Middag Almal.
Baie dankie vir dir anvaar en aanstelling op die groep.
Wil my graag voorstel. Ek is Francois Robbertse boer in die Noorde van Namibie. In die Kamanjab -outjo omgewing.
Ons is bees boere en sukel tans kwaai met ongediertes. Dus het ek op die forum af gekom, na baie goeie verwysings en raad.
Ek lees graag op die groep die manne se ondervindings en resepte vir jag, om net self kennis op tebou.
Baie dankie en ek sien uit na die gespreke.
Groete Francois
Baie dankie vir dir anvaar en aanstelling op die groep.
Wil my graag voorstel. Ek is Francois Robbertse boer in die Noorde van Namibie. In die Kamanjab -outjo omgewing.
Ons is bees boere en sukel tans kwaai met ongediertes. Dus het ek op die forum af gekom, na baie goeie verwysings en raad.
Ek lees graag op die groep die manne se ondervindings en resepte vir jag, om net self kennis op tebou.
Baie dankie en ek sien uit na die gespreke.
Groete Francois
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Swys!
Vertel meer van die ongediertes wat met die beeste pla!
Vertel meer van die ongediertes wat met die beeste pla!
-
SwysRobbertse
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Sep 10, 2017 10:42 am
Re: Nuwe aansluitings
Naand baie dankie.
Ek het reeds n post gemaak in die algemeene groep
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=60345
Gaan kyk gerus. Enige raad en hulp word wardeer.
Dankie

- kapteinoubaas
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Tue Sep 12, 2017 10:01 am
Re: Nuwe aansluitings
More Manne
My naam is Oubaas \(francois) Willemse van Potchefstroom. Ek kan nie glo ek het nie LAAAANKAL hier aangesluit nie!
Gewere: gesteel 303 p14, howa 338 wm met zeiss scope
Nuut: 270 musgrave (mod98) 2e hands met jason empir3 3-9 x 32 scope;
sako 85 brown bear 338wm - spaar nog vir scope
Groete
OB

Andrie du Toit
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Fri Sep 15, 2017 5:12 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag almal
Hoop almal se vrieskaste is vol, bankrekeninge leeg en vroulief bly om man by die huis te he, ... om gras te sny...
Ek is Andrie van Plettenbergbaai, hou van alleen boogjag en sommer so in die veld slaap onder die sterre.
Lekker om te sien hier is n ander paar manne wat ook die ding so doen.
Dankie vir die stigters van die forum wat ons sport lewendig hou...
Groete
Andrie
Hoop almal se vrieskaste is vol, bankrekeninge leeg en vroulief bly om man by die huis te he, ... om gras te sny...
Ek is Andrie van Plettenbergbaai, hou van alleen boogjag en sommer so in die veld slaap onder die sterre.
Lekker om te sien hier is n ander paar manne wat ook die ding so doen.
Dankie vir die stigters van die forum wat ons sport lewendig hou...
Groete
Andrie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom, maat. Hoop jy geniet dit hier.
-
Rossouw Maloney
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Oct 10, 2017 8:50 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand vrinde,
Dis Rossouw Maloney hier van Belfast omgewing.

Tinus 308 Botha
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Oct 11, 2017 5:28 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie dankie vir die aanvaar!
Ek is 'n Klerksdorper wat lekker herlaai-mal is en my .308 Remington 700 baie geniet.
Ek leer graag nuwe dinge by ervare manne!
Ek is 'n Klerksdorper wat lekker herlaai-mal is en my .308 Remington 700 baie geniet.
Ek leer graag nuwe dinge by ervare manne!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom, Tinus, maar versigtig vir 'n man daar op Klerkies met die naam van Eugene! 
-
Albert_de_Vries
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Mar 20, 2017 12:39 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie Naand!
Ek is ook nuut op julle forum, my soeke na vuurwapen lisensies het my hierheen gebring. (Baie dankie Google).
Ek is in die proses om vir my heel eerste twee wapens aansoek te doen (.222-50 en .270 beide BRNO). Ek het dit by my vrou se Oupa ge-erf want sy rug, knie en oë wil nou nie meer so lekker saamjag nie.
Indien ek skiet is dit by Veldskiet en so nou en dan, indien die verlof en finansies dit toelaat geniet ek om Wild te jag. Vir kerels soos ek (26) is al die vriende in jou kring nog nie ge-wapen tot die tand toe nie dus is daar nie altyd saamjag tjomme nie. Geniet dit wel baie om saam met my pa en broer te skiet.
Oorpsronklik van Ceres maar woon nou in Durbanville! - In Ceres maak ons nie net sap nie, ons skiet ook graag (en nie net na Appels toe nie)!
Sien uit om die gesprekke te lees en die forum dop te hou vir raad!