Page 68 of 74

Re: REEN METER:

Posted: Mon Jan 13, 2020 10:44 pm
by Eduard Venter
Haha ja die gras gaan iets vreeslik wees. Ten minste gaan die wild ook mooi vet wees.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

Re: REEN METER:

Posted: Wed Jan 15, 2020 9:25 am
by FHM
Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/

Re: REEN METER:

Posted: Thu Jan 16, 2020 8:59 am
by Carl
FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Wonderlik! Laat die manne bietjie mm's kom opsit.

Re: REEN METER:

Posted: Thu Jan 16, 2020 9:21 am
by PWV
FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/

Cois, hierdie berig se datum is dan 9 Februarie 2019??????

Re: REEN METER:

Posted: Thu Jan 16, 2020 10:33 am
by tau
FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Nee daai is snert. Swaers het op plaas by Karasburg 6mm gehad. Volgens Louis101 het ek nog niks reën gekry nie.

Re: REEN METER:

Posted: Thu Jan 16, 2020 2:19 pm
by Carl
PWV wrote: Thu Jan 16, 2020 9:21 amCois, hierdie berig se datum is dan 9 Februarie 2019??????
:o Dankie oom. Dis jammer

Re: REEN METER:

Posted: Sun Jan 19, 2020 8:17 am
by Jacques du Plooy
120mm George area afgelope 72uur.

Re: REEN METER:

Posted: Mon Jan 20, 2020 12:49 pm
by FHM
PWV wrote: Thu Jan 16, 2020 9:21 am
FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/

Cois, hierdie berig se datum is dan 9 Februarie 2019??????
Fook manne bitter jammer - ek was so bly om die water te sien in die Suide dat ek nie opgelet het na die datum nie.
Dankie Oom Pieter vir die regstel.

Re: REEN METER:

Posted: Fri Feb 14, 2020 9:03 am
by Dirk777
Ek het gister aand met Jorra gepraat, hulle is tussen Aroab en Keetmans, op plaas Bospan, het hulle tussen 4 mm en 12 mm gekry. Dankie die Here. Hy se hy is dankbaar maar dit raak nou min tyd vir nog reen, sy diere kry swaar.

Re: REEN METER:

Posted: Wed Feb 26, 2020 4:10 pm
by Gian_dP
tau wrote:
FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Nee daai is snert. Swaers het op plaas by Karasburg 6mm gehad. Volgens Louis101 het ek nog niks reën gekry nie.
Julle darem al reen gekry? Boer by wie ons jag net anderkant Grunau sê hulle redelik reen gekry die laaste week.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: REEN METER:

Posted: Wed Feb 26, 2020 4:14 pm
by Methos
Gehoor Calvinia het 14mm gehad Image

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk

Re: REEN METER:

Posted: Wed Feb 26, 2020 4:27 pm
by tau
Gian_dP wrote: Wed Feb 26, 2020 4:10 pm
tau wrote:
FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Nee daai is snert. Swaers het op plaas by Karasburg 6mm gehad. Volgens Louis101 het ek nog niks reën gekry nie.
Julle darem al reen gekry? Boer by wie ons jag net anderkant Grunau sê hulle redelik reen gekry die laaste week.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ek was laasnaweek op plaas toe en toe reën dit om ons. Nou net gehoor dit reën. Die hoeveelheid weet ek nog nie, maar dit is ons eerste vir die jaar. Baie opgewonde. By ons is 20mm baie :laugh:

EK het by Grunau fulstasie in die reën gestaan en kyk na ons ou plase wat verkoop is wat lekker reen kry.

Re: REEN METER:

Posted: Wed Feb 26, 2020 8:44 pm
by Nico de Jager
Vriend van my gesê Keetmans het vanmiddag 22mm gekry.

Re: REEN METER:

Posted: Thu Feb 27, 2020 6:57 am
by FHM
Lyk my ons reen is nog aan die kom manne... ;)
In Noord Nam - kyk daai rooi wig hier in my omtrek!
Kom ons hoop die voorspelling is raak. :angel:
prec10.png

Re: REEN METER:

Posted: Thu Feb 27, 2020 7:25 am
by Dolf014
Gian_dP wrote: Wed Feb 26, 2020 4:10 pm
tau wrote:
FHM wrote: Wed Jan 15, 2020 9:25 am Die suide in Nam het goeie water gekry manne
https://informante.web.na/heavy-rains-e ... n-namibia/
Nee daai is snert. Swaers het op plaas by Karasburg 6mm gehad. Volgens Louis101 het ek nog niks reën gekry nie.
Julle darem al reen gekry? Boer by wie ons jag net anderkant Grunau sê hulle redelik reen gekry die laaste week.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Karasburg het gister 40mm gekry.

Re: REEN METER:

Posted: Thu Feb 27, 2020 7:40 am
by tau
Dolf014 wrote: Thu Feb 27, 2020 7:25 am
Gian_dP wrote: Wed Feb 26, 2020 4:10 pm
tau wrote:
Nee daai is snert. Swaers het op plaas by Karasburg 6mm gehad. Volgens Louis101 het ek nog niks reën gekry nie.
Julle darem al reen gekry? Boer by wie ons jag net anderkant Grunau sê hulle redelik reen gekry die laaste week.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Karasburg het gister 40mm gekry.
Ja die oostekant van die dorp het mooi reën gekry. Noorde en Westekant nie so baie nie. Sateliet foto's het gewys daar is mooi wolke oor ons gewees. My swaars het darem aan Oostekant van dorp mooi water gekry.

Re: REEN METER:

Posted: Fri Feb 28, 2020 3:18 pm
by Dirk777
Nam 3.PNG
Nam 2.PNG
Nam 1.PNG
Tussen Aroab en Keetmanhoop. Op plekke tot 40mm gereen. Dis LEWE.

Re: REEN METER:

Posted: Sun Mar 01, 2020 5:30 pm
by .270 Man
75 mm reën in kathu laas nag

Sent from my LM-G710 using Tapatalk

Re: REEN METER:

Posted: Sun Mar 01, 2020 8:25 pm
by Ds J
Vir die seisoen:

Vryburg 350mm-400mm

Stella 280-350mm

Piet Plessis 200mm-270mm

Re: REEN METER:

Posted: Tue Mar 03, 2020 9:33 am
by Gian_dP
tau wrote:
Dolf014 wrote: Thu Feb 27, 2020 7:25 am
Gian_dP wrote: Wed Feb 26, 2020 4:10 pm Julle darem al reen gekry? Boer by wie ons jag net anderkant Grunau sê hulle redelik reen gekry die laaste week.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Karasburg het gister 40mm gekry.
Ja die oostekant van die dorp het mooi reën gekry. Noorde en Westekant nie so baie nie. Sateliet foto's het gewys daar is mooi wolke oor ons gewees. My swaars het darem aan Oostekant van dorp mooi water gekry.
Vanoggend by oom Abre vd Merwe gehoor dat hulle tussen 30 en 90mm (gemiddeld 60mm) op Swartkop gehad het. Baie bly daai wereld het reen gekry.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: REEN METER:

Posted: Tue Mar 03, 2020 1:42 pm
by tau
Ja alles Oos van B1 het redelik mooi gereën. Keinab area staan die water sommer panne!!!
Meer Noord by Maltehoe staan daar 700ha lelies!!!!
Sal darem nou graag so draaitjie wil ry tot teen Kunene en terug grondpad en die mooi gaan kyk.

Re: REEN METER:

Posted: Thu Mar 12, 2020 6:52 am
by FHM
Lyk my ons kan nog n paar druppeltjies verwag in die volgende week manne
Hoop vir die manne wat nie genoeg gehaad het nie.

Hier bo in die Noorde loop ek tot by my bors in die gras
Reenval voorspelling tot 27 Mar.png

Re: REEN METER:

Posted: Thu Mar 12, 2020 10:38 am
by Methos
François

Sit daar so paar fotos op van hoe die veld lyk asb man! Namibie lyk altyd pragtig as dit gereen het. Ek het in die suide in Aroab gebly. As dit darem mooi gereen het en daar skaap lammertjies raak sommer simpel van geluk en begin bokspring en die boesmans gras en die geel blommtjies van die duwweltjies staan so ver as wat jy kan sien...

Re: REEN METER:

Posted: Thu Mar 12, 2020 2:44 pm
by Roger
Gisteraand 16mm en nog heeldag bewolk, Hennenman FS.

Re: REEN METER:

Posted: Thu Mar 12, 2020 4:40 pm
by william007
Ons het 18mm gister aand gehad.
Kimberley Hopetown area.