Lisensies

Post Reply
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

My lisensie vir my 300WSM,220Swift , Martini en 38Special staan nou al van die 11Des as stil.. Hulle sal heel moontlik afgekeur word.... Dis mos maar hoe my luck loop

Groetnis
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Armand Steenkamp wrote:My lisensie vir my 300WSM,220Swift , Martini en 38Special staan nou al van die 11Des as stil.. Hulle sal heel moontlik afgekeur word.... Dis mos maar hoe my luck loop

Groetnis

Nie te haastig wees nie, myne het van 9 Des af stilgestaan en toe eweskielik is hulle deur
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Ai ou Kobus eks maar negatief jong. Ekt hom begin Aug ingestuur. As hulle hom nou afkeur dan is dit die 4de liksens in n ry...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Lisensies

Post by JohanvB »

Myne lê steeds by Parow Polisie stasie..het dit al 07 Jan 2016 ingehandig..nog nie eens op die stelsel nie..
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 363
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: Lisensies

Post by Monster »

Ek was vanoggend by Littleton Polisie stasie. My aansoek le al vanaf 21ste Sep daar. Hulle het 'n backlog klaarbleiklik.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Lisensies

Post by Nickvn »

Nee dit is absoluut onaanvaarbaar. Ek sal n afspreaak reel met die bevelvoerder en vra wat is die oponthoud en wanneer kan jy verwag om dit op die stelsel te sien. Hulle interne reel is dat hulle 30 dae het om dit te doen.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Nou net met Garsfontein (Pta) stasie gepraat en die dame daar sê ek kan verwag dat hy nog twee maande by hulle gaan lê voor hy CFR toe gaan want hulle is net twee mense en het 'n 2 maande backlog.

Toe vra ek haar vir die CFR se nommer om te hoor van een wat klaar by die CFR is, en raai wat....sy het nie hulle nommer nie ::)

'n Vinnige search hier toe kry ek die nommer en die CFR sê toe die een is by die stasie en die ander een by hulle.

CFR nommer : 0123536111
Revolver aansoek ingehandig : 2015/11/02 : SMS receiving attention at CFR gekry 2015/12/18
Lever action aansoek ingehandig : 2016/01/12 : Ek maak maar reg om hom krismis te kry.
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Heeeee Haaaaaa!!!!!!

My een lisensies is die 28 Jan 2016 goed gekeur!!!

In gegee die eind September 2015, 5 November laas n sms ontvang van CFR, en my ander een le op consideration....

Nou vir die gewag vir die kaartjie
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Goeie more ,

Ek kan met trots se ek kan vandag my kaartjie en geweer gaan haal 1 ste een op lysie

23/10/2015 by cfr ontvang.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Geluk Kobus en geniet dit!
Jannie Welman
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Baie dankie die saterdag is daar n paar kleie wat gaan bars.
User avatar
TheBus
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm

Re: Lisensies

Post by TheBus »

En so begin die wag. Competency & jag + hael geweer ingehandig vanoggend!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Sterkte! As jy van die Noord Kaap is gaan jy maar moet geduldig wees
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Alwyn wrote:Heeeee Haaaaaa!!!!!!

My een lisensies is die 28 Jan 2016 goed gekeur!!!

In gegee die eind September 2015, 5 November laas n sms ontvang van CFR, en my ander een le op consideration....

Nou vir die gewag vir die kaartjie

My tweede lisensie waar voor ek wag is die 3de Feb goed gekeur. Hulle reken die kaartjies gan so 3 weke neem...
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Alwyn wrote:
Alwyn wrote:Heeeee Haaaaaa!!!!!!

My een lisensies is die 28 Jan 2016 goed gekeur!!!

In gegee die eind September 2015, 5 November laas n sms ontvang van CFR, en my ander een le op consideration....

Nou vir die gewag vir die kaartjie

My tweede lisensie waar voor ek wag is die 3de Feb goed gekeur. Hulle reken die kaartjies gan so 3 weke neem...

Geluk Mnr hoop daai kaartjies kom sommer vinnig deur!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
TheBus
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm

Re: Lisensies

Post by TheBus »

TheBus wrote:En so begin die wag. Competency & jag + hael geweer ingehandig vanoggend!
So die proses gaan bietjie langer vat! :-[

Nuuwbrief van Wingshooters:

The Communication is quoted as received:

"DOUBLE SUBMISSION OF BOTH COMPETENCY (SAPS 517) AND FIREARM LICENCE APPLICATION (SAPS 271)

URGENT!!!!!!!

Good Morning, FLASH Provincial Commanders.

By directive from the Section Head: Central Firearms Register: Brigadier LJ Mabule.

1. Please take note that as from today (2016-02-08) the double submission of applications (SAPS 517 and SAPS 271) have been terminated.

2. A Competency must first be approved then an SAPS 271 can be accepted and captured for processing.

3. An official directive will follow, all DFO’s under your command must be informed accordingly.

4. Your cooperation in this regard will be highly appreciated.

Kind Regards.

Kagiso Matlala SECRETARY
SECTION HEAD: CENTRAL FIREARMS REGISTER
TEL: 012 353 6104"
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Lisensies

Post by Stephan86 »

Ek het 7 Oktober my competency aansoek en 308 lisensie aansoek in gegee. My competency was 26 November goed gekeur. Ek het Vrydag gehoor my lisensie vir my 308 is goed gekeur, nou is dit net die wag vir die kaartjie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

stephan86 wrote:Ek het 7 Oktober my competency aansoek en 308 lisensie aansoek in gegee. My competency was 26 November goed gekeur. Ek het Vrydag gehoor my lisensie vir my 308 is goed gekeur, nou is dit net die wag vir die kaartjie.

Lekker lekker......jy jik seker al om die roer te skiet
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Lisensies

Post by Stephan86 »

JAGTERSREG wrote:
stephan86 wrote:Ek het 7 Oktober my competency aansoek en 308 lisensie aansoek in gegee. My competency was 26 November goed gekeur. Ek het Vrydag gehoor my lisensie vir my 308 is goed gekeur, nou is dit net die wag vir die kaartjie.

Lekker lekker......jy jik seker al om die roer te skiet
Kobus jy het nie 'n idee nie.

Baie dankie vir jou hulp met die aansoek.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Vandag my pistool lisensie en bevoegdheid hernuwings ingedien. Kom ons kyk hoe lank neem dit. Volgens DFO is dit 5 maande.

Het darem al sms gekry.
Jannie Welman
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by JacoW »

Ai ek huil sommer in my hande, klim nou van die foon af met CFR.
Aansoek ingegee: 22 November,
Provincial toe gestuur: 23 November,
CFR toe gestuur: 4 Januarie
Maar nog nie ontvang by CFR nie... nou se hulle hys dalk nog by provincial
Smaak my ek gaan weer van voor af moet begin met die aansoek...
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 557
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Lisensies

Post by TOKELOS »

Toemaar JacoW, jys nie enigste wat "wonder" nie.
Twee van my pelle het begin Nov ingehandig, een het reeds sy kaartjie die ander sin goedgekeur maar wag vir kaartjie - en myne? Wys nog nie eens op die stelsel nie!!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

>:D >:D >:D

Het nou met CFR gepraat :o

"They experienced problems with the printer they now only processing licenses from December"

Hoop om my kaartjie voor die June te he!!!!

>:D >:D >:D
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Lisensies

Post by Joe13 »

Ek is so afgep** ek huil sommer, wie ookal het my liksens verloor en moet oor geprint raak, niemand tussen DFO of CFR kan vir my sê wie moet die liksens optel nie. volgens CFR is hy geprint en wag vir optel. die f*k weet.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Kerels dit is mos nie reg dat ons so diep sleg diens kry nie..... Ek probeer nou maar uitvind hoe ek moet maak, die sertifikaate wat ek in my aansoeke gebruik se my lidmatskap verval einde van die maand, alowel ek reeds my lidmaatskap hernu het en hy eers 2017 verval.... Ek het ook al al wat n Kolenel en kaptyn gemail. maar van reply is daar nie sprake nie.
Strekte manne

Groetnis
Post Reply