Koeël prestasie/ Bullet performance

Post Reply
MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by MyLani »

500gr Safari Bullet Company from my 458 Lott at 2250fps. 2 bullets in the same hole showing accuracy. 1 x Bullet recovered from the sandbank weighing 490gr. I am very happy with these bulletsImageImageImageImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by jdpretorius »

Daar is maar min te sienne oor die Federal Fusions, so ek plaas die, vir die manne wat hulle wil probeer.....

Dit is uit n kortloop 30-06 met n MV van +/_ 2700fps
Koeël was die Federal Fusion 165 gr rak ammo.
Afstand op die "spine" skoot was so 80m (my vout oor ek afstand oor skat het) en die kop skoot, agter die oor, op so 120m. N jong ooi het ook n hart skoot op so 120m gekry, waar die hart/long area basies niks van oor is nie.
(Admin kan fotos verwyder as dit dalk bietjie te bloederig is).
Ek kon ongelukkig geen koeël herwin nie. Dit lyk of die koeëls wel mooi bymekaar gebly het en nie erg versplinter het nie.
Vleis skade is bietjie rof, maar slaan die bokke hard !

Die geweerkie het sy eerste toets ook mooi geslaag en die telling is: Rooibokke=0 30-06= 4-vir-4 Image

Ns. Dankie Eduard vir n wondelike paar dae daar by jou.
20230603_084500.jpg
20230602_171100.jpg
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Glocked »

16859901427141.jpg
16859901426310.jpg
2x 375 300gr Peregrine VRG3's wat ek kon herwin uit 'n kameelperd van vroeër die jaar. Hulle spring uit die loop uit teen 2480fps, skote was so tussen 100m en 120m gewees.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Koeël prestasie/ Bullet performance

Post by Giepie »

Ek het die anderdag met Hornady 165gr ECX koeëls uit my Howa 30-06 2 rooibok ooie geskiet. Ongelukkig kon ek geen koeël herwin nie. Beide was op so 120m gewees. Hierdie een het effens skuins gestaan, die koeël is op die regter bors in en agter die ribbes aan die linkerkant uit. Spoed was so 2810v/s. Sal hierdie koeël op iets groters soos 'n bwb wil probeer. ;D
IMG_20230428_181058 klein.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply