Page 7 of 8

Re: SCOPES

Posted: Thu Apr 30, 2009 9:11 pm
by Yalair
Slim plan Jacques gaan more kyk wat is wat en laat weet

Re: SCOPES

Posted: Fri May 01, 2009 6:34 pm
by Lynx
Yalair wrote: Lynx
Am I imagining it or does the 8x56 has a wider field of fiew than the 2.5-10x56 ? Put one one 2.5-10 2 weeks back and is a magnifecent piece of work had the 8x56 on and seems the field of fiew was wider on 8x56.

regards
Ben
Ben,

With magnification set to 10 the 2.5-10x56 has a narrower field of view; 2? vs the 8x56's 3?.  This is to be expected because of the higher magnification.  With magnification set to 2.5x the field of view is 7?, which is much wider than the 8x56's.  I'm not sure off-hand what the field of view the 2.5-10x56 has when the magnification is set to 8x because figures are only given for a scope's lowest and highest magnification.  This is quite easy for us to measure though, which I'll have done Monday and post the result.

Regards
Michael Rogers
Lynx Optics

PS:  To convert degree into metres @ 100 metres, multiply the given degree figure by 1.75.

Re: SCOPES

Posted: Fri May 01, 2009 7:35 pm
by tafjak
Jacques
hy het die 4 tot 16 by 44 terug gesit...
Skiet seker nie jakkalse in die nag nie. Die R12000-00 klink ook bietjie styf, wil my verbeel daar is dealers wat baie op die 12 grotes sal verbeter en ek reken tot by die 9 1/2 merk.
Lynx scopes is na my mening beter waarde vir geld as die Leupolds in die 50mm -56mm objektiewe lens sizes. Ek het nie kennis van Long range Target scopes nie.

Taffie

Re: SCOPES

Posted: Fri May 01, 2009 7:40 pm
by raychell
Welkom terug Taffie!

Re: SCOPES

Posted: Sun May 03, 2009 8:59 pm
by JACQUES BOTHA
YES YES TAFFIE 
RAYNIE
DI saterdag aspris biki laat na die skietbaan gegaan.. gelukkig was daar een ou met n swarovski 4-16X50  ek het my ou nighforce 4.5 tot 15 by 56 ook gevat en die lynx 5-20 by 50
OP 16 vergroting het die lynx gewen op 15 het die lynx gewen  met kyk....
Ek het egter so  biki met die turret gespeel  op 100 meter geskiet
en 25 kliks op gegaan geskiet ,  en 25na lings geskiet. toe ek weer by oorsponklike zero kom het die lynx so pisdruppeltjie laag geskiet op 100m jy sou niks mis of kwes nie, maar so effens laag gegroepeer so 'give and take'  n kwart duim dalk..(kon dalk fout met die herlaaier ook gewees het---dalk)
Maar die optics is van die beste wat ek nog deur gekyk het..op 20 setting kon ek gaatjies in die papier sien op 300 meter. met gemak...
ek weet nie watse staal gebruik die weermag deesdae vir valplate nie, maar n vriend van my se 22-250 ugly het met 70 gr berger deur hulle geskiet op 300m..mmm dit was n dunner valplaat as daai dukkes wat ek ken...maar hy was deur...
ek sal nou graag die lynx net vir bevestiging van stabiliteit net so rit in die veld wil gee ,,,daai skud skud toyouta toets... ek sal weer laat weet...

Re: SCOPES

Posted: Sun May 03, 2009 9:00 pm
by JACQUES BOTHA
as  yalair nie so besig was nie kon ons nou beide ons opinies gegee het...
hey waa het jy rondgeloop?????

Re: SCOPES

Posted: Sun May 03, 2009 9:09 pm
by Yalair
Jaques
Het naweek aan vrou en kinders spandeer jong, van volgende naweek is dit jag, en jag en jag, so dan sien ek hulle maar min. Jy kan maar verseker wees daardie lynx kan maar stamp en stoot in die veld hy sal nie uitgaan nie. My 8x56 het ek al so 7 jaar omtrent op gehad en hy is altyd op sy dollie, nooit nodig gehad om te stel nie. die nuwe 2.5-10 x 56 het ek nog nie soveel getoets nie, maar was nog elke keer op die kol. Het perongeluk nou die dag hom hard gestamp, en gedink dis nou die einde, nee wat hy's nog op sy merk...... gelukkig  ;D

Groete
Ben

Re: SCOPES

Posted: Sun May 03, 2009 9:17 pm
by JACQUES BOTHA
Ben
Yip man moet na die liefde man se lewe ook kyk. Ek het reeds so half 5  eers skietbaan toe gegaan  om seker te maak ek spandeer nie heeldag daar nie  , en vandag die 3 dames bik skou toe gevat,,wonner wanneer sal ons weer n goeie wapen stalletjie daar sien,,,,indien ooit weer, Dink maar die AIM show het oorgeneem..
Dalk het die ekonomie die jagters en skieters in die voet geskiet en dan kna net die manne in die vooruitstrewende bedrywe,soos boere en konstruksie bedryf en as jy rerig goed doen dan doen jy sommer beide....of hoe..
Lekker jag en jag en jag en jag ...
totwedersiens

Re: SCOPES

Posted: Mon May 04, 2009 2:12 am
by tafjak
Jakes

Man, maar dit lyk of die ou scopie jou gevat het. Pragtig en dankie vir die lekker toets storie.

Sien julle daar in Bloem as ou Tomma my saam nooi. Sal seker so in die 2de helfte van Junie wees.

Groetnis
Taffie

Re: SCOPES

Posted: Mon May 04, 2009 10:00 am
by MANADINI
Gallo daar :)

Ek het net een geweer en dit is n 30-06 Sako Finbear. Ek gebruik hom al 15 jaar en het al die lynx 8 x56ir opgehaad,maar n ou se g.a.t juk mos vir groter vergrooting in die nag. Ek het gevind dat n jakkels op 250m met rooi lig baie moelik sienbaar is want die rooi lig raak maar flouering op daardie afstand.
Ek het nou n 4-12x56 IR (rooi kruis met 11 helderheid stellings) Nikostirling diamond series( geld is maar skraps en doe nico het my gekos R1800) op my 30-06 en moet se ek is nogal baie gelukkig met hom.Gebruik sommer die 11 helderheid in die dag as ek bokke skiet.Ek los hom op die 11 vergrooting wat vir my bakgat is. Soms moet ek afgaan na 4 vergrooting as jak te naby is. Het al jak gesiet op vierhondetree met my .22

Groete

Manadini

Re: SCOPES

Posted: Mon May 04, 2009 11:08 am
by tafjak
Manadini

Ek hoop nie die 4honde tree was van 'n boerwindhond nie, sal maar sukkel met .22 op vierboerwindhondetree. Begin geld spaar vir Lynx, darie scope van jou het 'n vervaldatum op. Maklik om uit te vind wanneer die datum aanbreek, 14dae nadat jy dit opgesit het. :D

Taffie

Re: SCOPES

Posted: Mon May 04, 2009 11:25 am
by Yalair
Manadini
Kry witlig met dimmer dan sit jy daai lynx terug, my 8x56 lynx staat vir niks terug nie  :)

Re: SCOPES

Posted: Mon May 04, 2009 2:54 pm
by Lynx
Lynx wrote:
Yalair wrote: Lynx
Am I imagining it or does the 8x56 has a wider field of fiew than the 2.5-10x56 ? Put one one 2.5-10 2 weeks back and is a magnifecent piece of work had the 8x56 on and seems the field of fiew was wider on 8x56.

regards
Ben
Ben,

With magnification set to 10 the 2.5-10x56 has a narrower field of view; 2? vs the 8x56's 3?.  This is to be expected because of the higher magnification.  With magnification set to 2.5x the field of view is 7?, which is much wider than the 8x56's.  I'm not sure off-hand what the field of view the 2.5-10x56 has when the magnification is set to 8x because figures are only given for a scope's lowest and highest magnification.  This is quite easy for us to measure though, which I'll have done Monday and post the result.

Regards
Michael Rogers
Lynx Optics

PS:  To convert degree into metres @ 100 metres, multiply the given degree figure by 1.75.
Ben,

You are quite right, the 8x56 has a wider field of view than the 2.5-10x56 set the 8x.  8x56 = 3?, 2.5-10x56 set to 8x = 2.3?.

Regards
Michael Rogers
Lynx Optics

Re: SCOPES

Posted: Mon May 04, 2009 4:56 pm
by Yalair
Lynx
Thanks it just show how  you get to know the things you like. Wou se my oge kyk mos nou anders deur die koekeloerder  ;D

Ben

Re: SCOPES

Posted: Wed May 26, 2010 11:48 am
by Arnold
Is daar dalk enige verdere terugvoer oor die Lynx LX2 5-20X50?

Re: SCOPES

Posted: Wed May 26, 2010 4:30 pm
by Francois Marais
Taffie/Ben/Arnold/Almal
Is daar dalk enige verdere terugvoer oor die Lynx LX2 5-20X50?
Sien vandag die scope is oor die R13000.00 hier by ons, davoor koop ek dam n lekker Leopold. Hoe lyk die pryse in die unie.

Mooi loop
Francois

Re: SCOPES

Posted: Wed May 26, 2010 6:18 pm
by tafjak
Francois
Francois Marais wrote:Sien vandag die scope is oor die R13000.00 hier by ons, davoor koop ek dam n lekker Leopold.
... en ekke 'n Zeissie!

Re: SCOPES

Posted: Wed May 26, 2010 6:29 pm
by DSBW
Manne

Ek stem 150% saam met Francois & Taffie. Ek moet vir julle s?, het laas week die voorreg gehad om deur Louis se Zeissie (eintlik is dit 'n ZEIS, een van die top modelle) te kyk, dit bly maar net in 'n heel ander klas.

My opinie, daar is Zeiss en S&B, dan Swarofski, Leupoldt, en dan is daar nog scopes. As ek eendag groot is koop ek ook so 'n glasie soos Louis het.

Groete

Dawie

Re: SCOPES

Posted: Wed May 26, 2010 6:41 pm
by tafjak
Dawie

My hart is nou op 'n Z6. Alan het syne vir so R10 000 gesmokkel en ek is ook nou in die smokkelmark verslaaf. As ek nie regkom hierdie jaar met die Z6 nie, sal ek die Duralyt(as hy hom eers bewys het) vat want ek wil vir vlekkie lekker laag onder 'n mat uit skiet.

Re: SCOPES

Posted: Wed May 26, 2010 6:47 pm
by Arnold
Maar wat as jy dan 'n tweedehandse Lynx vir helfte van die prys kan kry? Wat dan gemaak?

Het van julle ouens al deur die Lynx LX2 5-20x50 scopes gekyk?

Francois, ek dink hulle verkoop hier ook vir so om en by R12k

Re: SCOPES

Posted: Wed May 26, 2010 7:07 pm
by stf
Kyk op safari and outdoor se web onder 2de handse teleskope. Daar is n 5 - 20 x 50 ir te koop vir R4500.

Re: SCOPES

Posted: Wed May 26, 2010 7:25 pm
by Arnold
Dit is die een waaragter ek is  ;D

En daarom die rede vir die vrae ...

Re: SCOPES

Posted: Wed May 26, 2010 11:43 pm
by Francois Marais
Taffie
My hart is nou op 'n Z6.
Se vi jou, daai is n MENEER, laat weet, ek sal jou help smokkel aan n paar van daai. Praat net, moet ek solank die dep betaal???

Mooi loop
Francois

Re: SCOPES

Posted: Thu May 27, 2010 8:53 am
by Janjak
Arnold,
jy kan maar vat -hys werk mooi.
Ek het in laasweek iemand se groen LED in syne laat verander na n rooie en hy is baie ingenome.

Re: SCOPES

Posted: Thu May 27, 2010 9:05 am
by MEERKAT
Het Swarovski 3-12 x 50 wat te koop is.

Rede stel belang in scope met rangefinder.

Knou goggas af
MEERKAT