Page 7 of 11
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Thu Jun 13, 2019 8:18 pm
by Dale SH
Your COL is quite short for such a long bullet.
Whats your jump at 65.0mm ?
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Thu Jun 13, 2019 8:32 pm
by Diesel Dog
Dale SH wrote:Your COL is quite short for such a long bullet.
Whats your jump at 65.0mm ?
1.5MM
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Thu Jun 13, 2019 8:37 pm
by Dale SH
Was just thinking that you taking up a lot of case capacity - bullet is sitting deep in the case.
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Thu Jun 13, 2019 8:41 pm
by Diesel Dog
Dale SH wrote:Was just thinking that you taking up a lot of case capacity - bullet is sitting deep in the case.
Rifle is short throat-ed due to the sum of its components ,awaiting a throating reamer to free up case capacity.
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Thu Jun 13, 2019 8:43 pm
by Dale SH
All good.
I'm sure we will be hearing from you shortly.
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 7:59 am
by Capt. Yoda
Dale would you mind running that Amax with Norma MRP? I think that case might just be to small for MRP but would be nice to see
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 9:04 am
by Wouter Roets
Diesel Dog wrote:
Dop H2o 49gr[/quote]
Wat ek kon raak lees.
The 6X47 Lapua has a water capacity of 45 grains, which is less than the 6mm Creedmoor (50 grains), 6 XC (48 grains), 6.5×47 Lapua (47 grains), and 243 Winchester (54 grain) (Note: of these cartridges, only the 6×47 and 6.5×47 Lapua use small rifle primers, the rest use large rifle primers).
DD[/quote]
DD
My 6mm CM se gemiddelde dopkapasiteit met Nosler Custom doppe is 52,7gr, so in effek baie naby aan 243 Win se dopkapasiteit. As die koeel na dieselfde TPL geseat is in beide dan sal die beskikbare dopkapasiteit basies eenders wees. Basies dieselfde prinsiep as die 260 Rem en 6.5 CM.
DD ek verstaan nie hoekom jy jou TPL nie kan langer maak nie aangesien jy se dat jou jump 1,5mm is? Hoekom hardloop jy nie net n langer TPL nie?
Groetnis
Wouter
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 9:39 am
by Diesel Dog
DD ek verstaan nie hoekom jy jou TPL nie kan langer maak nie aangesien jy se dat jou jump 1,5mm is? Hoekom hardloop jy nie net n langer TPL nie?
Groetnis
Wouter
Ek kan hom langer maak maar hy het so lekker daar geskiet dat ek nie wou krap nie kry net nie mooi es nie.Al" jam" ek hom sit die koeel nog in die doughnut en met die seating kan ek voel dat die nek spanning is nie eweredig is nie.
Die dop het n lang nek en ek wil dit gebruik, as dit sin maak.
My oupa het altyd, as ek die ystersaag gebruik het en net met die middle van die lem saag, my n klap agter die kop gegee en gese ek moet met lang hale saag en die hele lem gebruik want hy het vir die hele lem betaal.
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 9:59 am
by Wouter Roets
DD
Verstaan nou beter. Persoonlik sal ek hom net so los en nie karring nie. Soos jou loop se keel wegbrand sal die situasie verbeter. Sit met presies dieselfde in my 6mm CM en sien dit glad nie as train smash nie.
Groetnis
Wouter
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 10:07 am
by Arnold
My Lapua 6 CM doppe in my kamer het so 51,2gr H2O kapasiteit. 'n 105gr RDF hardloop so 2965fps uit die 24" loop en QL voorspel baie lae druk so hopelik hou die loop ook nog lank
DD, ek sou daai koeëls verder uit seat net omdat ek kan

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 10:27 am
by Andre308
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 11:10 am
by Arnold
Ek wou 21" gaan maar wil net eers sien of ek die spoed kan kry sonder druk voor ek hom slaghuis toe stuur

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 11:25 am
by Diesel Dog
Arnold wrote:Ek wou 21" gaan maar wil net eers sien of ek die spoed kan kry sonder druk voor ek hom slaghuis toe stuur

Wat maak jy met al die drop-offs ek wil n multiradial barrel bou met incremental twist , ek kan sweis! stick ,mig, tig,fusion or friction,big or small me weld em all.
DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 12:52 pm
by Wouter Roets
DD
Arnoldus wat se doppe is dit?
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 12:56 pm
by Arnold
Wouter, ek gebruik Lapua doppe. Die dop se volume is ook inlyn met jou volume aangesien ek ondervind het dat Nosler doppe definitief dunner wande en daarom meer volume het.
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 1:01 pm
by Wouter Roets
Arnold wrote:Wouter, ek gebruik Lapua doppe. Die dop se volume is ook inlyn met jou volume aangesien ek ondervind het dat Nosler doppe definitief dunner wande en daarom meer volume het.
Ek het so gedink, die Lapua doppe het verseker meer vleis aan hulle en daarom die kleiner dopkapasiteit. Terloops korreleer my fisiese druktekens heel in lyn met wat my berekeninge is met QL. Ek was bang vir n 6.5 CM situasie, maar dit is nog vroee dae so sal dit maar mooi dop hou. Het jy die flash hole's groter geboor?
Groetnis
Wout
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 1:10 pm
by Arnold
Ek kan nou nie onthou oor die flash holes nie maar ek doen dit op my 260 AI waar ek Lapua 308 Palma doppe gebruik. Ek het nog net 10 skote met die 6mm geskiet en dink ek het ejector merke gekry oor 'n nat kamer gedurende loop inbreek. Sal ook maar weer skiet en kyk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 3:53 pm
by Dale SH
Capt. Oblivious wrote:Dale would you mind running that Amax with Norma MRP? I think that case might just be to small for MRP but would be nice to see
Capt
MRP is a little bit too slow for this combo.
Full case and mediocre pressure.
I have used DD's parameters for the example
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Fri Jun 14, 2019 3:55 pm
by Dale SH
With a 24 inch barrel the powder burn % on Norma MRP drops off to about 96.7% so expect some muzzle flash from the "shorter" barrel.
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sat Jun 15, 2019 9:49 am
by Capt. Yoda
Dale SH wrote:Capt. Oblivious wrote:Dale would you mind running that Amax with Norma MRP? I think that case might just be to small for MRP but would be nice to see
Capt
MRP is a little bit too slow for this combo.
Full case and mediocre pressure.
I have used DD's parameters for the example
So gedink dankie, in a SLR/243 size case with a long barrel it puts flames on a 105gr and 115gr
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sun Jun 16, 2019 9:24 am
by Arnold
Sommer so ietsie. Vir my was die BR doppie net te klein wat sou beteken my loop moet langer wees om dieselfde werkverrigting te kry.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190616/3ea6a5e9ef96ea70d00e4f884049ddae.jpg
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sun Jun 16, 2019 9:30 am
by Capt. Yoda
Arnold wrote:Sommer so ietsie. Vir my was die BR doppie net te klein wat sou beteken my loop moet langer wees om dieselfde werkverrigting te kry.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190616/3ea6a5e9ef96ea70d00e4f884049ddae.jpg
Vir ons wat staal skiet dink ek nie jy het baie meer as 3000fps met n 105gr koel nodig nie, soos jy se dan moet n man maar net besluit watse lengte jy jou loop wil he. Met my volgende bou gaan ek bq met die kleiner doppies speel maar n 28 of 30” loop pla my nie soos ons skiet nie
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sun Jun 16, 2019 6:02 pm
by Diesel Dog
DIe 6mm sal maak dat ek my voorkeur aan groot kalibers heroorweeg
.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190616/083b3fa123d32a77e0b9ad2aff466a91.jpg
630m
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190616/ca583edf0e85362d01970650dfc0e5cd.jpg
900m
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sun Jun 16, 2019 6:04 pm
by Capt. Yoda
Baie mooi DD
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Posted: Sun Jun 16, 2019 6:23 pm
by ruaanb
nou loop daai hoerkind mooi!