Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
You could push it to 3000 fps (+-71.0 grains) with N560 but at that speed it may not be accurate ( in between nodes).
You could try it but do not exceed 3040 fps
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Dale SH wrote: Sun Jun 13, 2021 8:37 am
I'm keen to see your results as you up the pressure/MV.
I think it would be prudent to defer any further testing till after the hunt, limited bullets and time. One thing I noticed is that they penetrated the earth mound, serving as bullet stopper ,up to 5" where the conventional bullets hardly make 1'.I set up a target consisting of two 20lt water containers about a foot apart in tandem at 350m. The bullet penetrated and exited both containers hitting terra firma and ricocheting into the blue yonder .
Which brings me to the concern that these bullets are not suitable for a voorsit hunt where ,after the farmer has dropped you at your designated spot, you inquire where and how far the other hunters are and he replies that they are "BLOU VER"
Ek sou of 'n kleiner kaliber vir die springbokke en blesbokke kies of my afstand beperk met die 300WSM sodat jy weet dat die koeëls sal oopmaak op die kleiner karkasse.
[quote=tripodmvr post_id=848725 time=1623581379 user_id=2923]
Ek sou of 'n kleiner kaliber vir die springbokke en blesbokke kies of my afstand beperk met die 300WSM sodat jy weet dat die koeëls sal oopmaak op die kleiner karkasse.
[/quote]
Die laaste pic is die ingangs wond van die tweede kan en die wys dat die koeel oopgemaak het,hy dra nog net baie energy .
Pas terug van n baie lekker jag by Bigwater.Ek het die keer met met monos gejag en alhoewel hulle goeie pentrasie en min vleis skade getoon het beskik hulle in my opinie nie oor die selfde doodmaak vermoe as loodkern koeels nie.
Die eerste pic is die ingangs wond op n Gemsbok vers .Die tweede die uitgans wond.Die derde die doodskoot agter die kop op 400m na die bok nog baie lewendig na die eerste skoot was,gelukkig is die koeels baie akkuraat.
Het ook n Gemsbok bull op 280m van voor in die kuiltjie geskiet hy het 30 tree gehardloop en gaan le maar ek het hom ook n breinskoot gegee want hy wou nie vrek nie .Die slagters het ongelukig nie die koeel uit die pens herwin nie.
[glow]You could push it to 3000 fps (+-71.0 grains) with N560 but at that speed it may not be accurate ( in between nodes).
You could try it but do not exceed 3040 fps[/glow]
[quote=JohanvB post_id=850101 time=1625300445 user_id=3221]
7 bladsye later oor 300WSM, spoed, koeëls ens.. Koop vir jou gewone 300WM! En skiet Interbonds
[/quote]
Is daar nou n beperking op die hoeveelheid bladsye wat aan n kaliber gewy mag word! Het al twee winmags klaar geskiet en sal weer een koop gaan nou eers die 300 prc try.