Page 7 of 10

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Thu Dec 22, 2016 8:39 am
by Capt. Yoda
Nico Harris wrote:Ben kry vir jou n baksteen, maak hom reggop staan en vertel hom wat fout is met jou geweer. Maar aai Jonathan , om met daai man te praat gaan jou f@kk&l help nie. Hy het n antwoord vir alles en sal enige kwyt raak om jou die skuld te gee en nie die probleem op te los nie. Glo my ek praat uit ervaring. Twee sakakkis later en nie een wat skiet nie.
Al wat werk is regsstappe.

Groete

Nico

Lmga

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Thu Jan 12, 2017 5:50 am
by BenL
More.

Ek het nie verder met NC gepraat nie.
Mense deur die forum ontmoed wat uit hul pad uit gaan om my te help.
Weet nog nie presies wat het fout gegaan met my geweer se loop nie.
Nuwe loop word bestel uit Italie.

Baie dankie aan die " Samaritane" wat my gehelp het.

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sat Jan 28, 2017 9:07 pm
by ljoubert
hi wel het vandag my sabatti 308 se bene bietjie gerek op 200m na 100mm staal plaat geen probleem 10 uit 10 toe verder 430m 200mm staal plaat geen probleem 10 uit 10 n vriend van my wat nie skiet nie het ook geen probleem gehad op 430m staal plaat te tref volgende keer as ek baan toe gaan 600m en dan 740m

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 12, 2017 3:38 pm
by Sean3006
So are the Sabattis performing these days?
Would you guys that own one go through it all again and recommend it to others that are looking for a benchrest rifle?
Or would you look at a Howa and pimp it up a little?

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 12, 2017 5:16 pm
by Armand Steenkamp
Koop maar eerder n Howa. Die invoerders staan agter hulle produk en die kans dt jy n dud gaan kry is baie skraal.
Rerig net my mening..

Groetnis

Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 12, 2017 6:23 pm
by twinhunter
Ek het verlede jaar my Sabatti Tactical .308 Win na 800m gevat en geen probleem gehad nie. Ek het nog nie 'n dag se probleem met myne ondervind nie. Daar is maar ander make wat ook probleme het maar hulle sorteer dit dalk net beter en vinniger uit. Ek glo wel dat hulle kwaliteit kontrole nou beter sal wees met die probleme wat opgeduik het.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 12, 2017 6:59 pm
by Sean3006
Armand
Do you own a Sabatti or Howa?

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Mon Mar 13, 2017 7:11 am
by Geno
Die nuwe generasie Sabattis wat oppad is gaan skiet dat dit bars. Dis roere wat op nuwe masjiene gabou is. Elke tactical gaan ook deur 'n F-Klas gunsmit geinspekteer word voor hul rakke toe gaan.
Ek vir een is baie opgewonde oor die gewere en volg die nuwe invoerder se vordering al 'n paar maande.

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Mon Mar 13, 2017 9:41 am
by Sabbat .308
More Geno
Weet jy wie gaan die nuwe agent wees wat die nuwe sabatties gaan in bring sal graag meer wil weet dink ook die nuwe gaan n bars hou skiet

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Mon Mar 13, 2017 11:00 am
by Capt. Yoda
Ek sal maar swaar n Sabati koop

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Mon Mar 13, 2017 11:23 am
by Wouter Roets
Geno wrote:Die nuwe generasie Sabattis wat oppad is gaan skiet dat dit bars. Dis roere wat op nuwe masjiene gabou is. Elke tactical gaan ook deur 'n F-Klas gunsmit geinspekteer word voor hul rakke toe gaan.
Ek vir een is baie opgewonde oor die gewere en volg die nuwe invoerder se vordering al 'n paar maande.
Geno

Wat se jy nou vir ons? Gaan twee uit drie uit nou reguit skiet? ;D ;D ;D

Groetnis
Wout

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Mon Mar 13, 2017 7:08 pm
by Sean3006
Klink vir my julle manne se ek moet maar n Howa vir die baan koop???

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Mon Mar 13, 2017 7:37 pm
by Diesel Dog
Sean3006 wrote:Klink vir my julle manne se ek moet maar n Howa vir die baan koop???

As jy vir n "plug and play" oplossing soek koop n Tikka. Gebruik die geld wat jy op lading ontwikkeling spaar om lekker scope te koop.

DD

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Mon Mar 13, 2017 8:44 pm
by Apie
Ek is ook 'n Tikka aanhanger maar ek weet van 2 x 260 Tikka CTR roere met skewe kamers.

Alle fabrikate kan 'n foutjie kry

Sent from my D5803 using Tapatalk

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Mon Mar 13, 2017 9:04 pm
by Diesel Dog
Apie wrote:Ek is ook 'n Tikka aanhanger maar ek weet van 2 x 260 Tikka CTR roere met skewe kamers.

Alle fabrikate kan 'n foutjie kry

Sent from my D5803 using Tapatalk
Laat dit nou vir my n les wees ,dit kom nou daarvan as n Europese vervaardiger in duim mates wil werk op n metrieke cnc .

DD

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 19, 2017 8:39 am
by twinhunter
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170319/49ebb74551db8f461bbaedb18cbee8b7.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 19, 2017 8:41 am
by twinhunter
Ek het gister oggend gou weer 'n paar skote gaan skiet met my Sabatti .308 om te kyk dat die outjie nog skiet en ja hy loop nog net so mooi.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 19, 2017 8:59 am
by joe rocket
Dis mooi tweeling skiet volgende keer 5 skote en nie 2 nie. ++>:

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 19, 2017 11:07 am
by twinhunter
joe rocket wrote:Dis mooi tweeling skiet volgende keer 5 skote en nie 2 nie. ++>:
Iets wat ek al oor die paar jaar geleer het vandat ek die jag ding doen is dat die bok net een skoot kort om te val,nog nooit was ek so bevoorreg om te kon groeppeer op 'n bok nie.ImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 19, 2017 11:11 am
by joe rocket
Seker waar maar wat van al die bokke na die eerste een. Jy wil hulle seker op dieselfde plek skiet. ;D

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 19, 2017 2:52 pm
by Sean3006
Twinhunter
Nice 2 shot group but i can do that with my off the shelf CZ.
A five shot group will tell a different story... And justify my thought of spending extra moela on a specialist target rifle.
Regards
Sean

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 19, 2017 3:08 pm
by twinhunter
Sean3006 wrote:Twinhunter
Nice 2 shot group but i can do that with my off the shelf CZ.
A five shot group will tell a diferent story... And justify my thought of spending extra moela on a specialist target rifle.
Regards
Sean
Net so vir die wat sukkel,dis drie skote daardie.
Image

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 19, 2017 3:14 pm
by twinhunter
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170319/4fe901d2f001221f1cabf75788672373.jpg

Hier is 'n ou fototjie van 'n tydjie terug se 5 skote en dit is gedoen toe ons nog besig was met lading ontwikkeling. Eks nie iemand wat baie lief is vir groeppies skiet nie maar ek kyk darem so nou en dan of die roer darem groeppeer.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 19, 2017 3:37 pm
by PWV
twinhunter wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170319/4fe901d2f001221f1cabf75788672373.jpg

Hier is 'n ou fototjie van 'n tydjie terug se 5 skote en dit is gedoen toe ons nog besig was met lading ontwikkeling. Eks nie iemand wat baie lief is vir groeppies skiet nie maar ek kyk darem so nou en dan of die roer darem groeppeer.

Sent from my iPhone using Tapatalk
As ek al die goed lees, lyk dit my jy kan gelukkig wees dat jy 'n dud gekoop het! ;)

Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?

Posted: Sun Mar 19, 2017 3:46 pm
by joe rocket
twinhunter wrote:
Sean3006 wrote:Twinhunter
Nice 2 shot group but i can do that with my off the shelf CZ.
A five shot group will tell a diferent story... And justify my thought of spending extra moela on a specialist target rifle.
Regards
Sean
Net so vir die wat sukkel,dis drie skote daardie.
Image

Sent from my iPhone using Tapatalk

Ons weet ons terg maar net, maar ek sien jy vat lekker die aas . :laugh: