Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by BLOK »

Aitsa!!

Reelings klink goed op dreef sien uit na die kursus.

Douw, prys klink reg vir daai braai pakkie mits jou braai koste daarby ingereken is. ;) ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

Hel, kerels ek eet net vis!!!!!!

Praat net lieg - vleispakkie is reg. Ek sal my bydrae vir die ander manne se vleis maak as hulle die braaiers is!!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by douw »

BLOK wrote:Aitsa!!

Reelings klink goed op dreef sien uit na die kursus.

Douw, prys klink reg vir daai braai pakkie mits jou braai koste daarby ingereken is. ;) ;D ;D

Blok

Lekker man, ek is in!!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by BRNO (Pierre) »

tripodmvr wrote:Hel, kerels ek eet net vis!!!!!!
Douw sal maar vis speserye op gooi, dan smaak dit iets in daai rigting :angel:
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Marc »

Vark is mos vis ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

Moet ek n vark saambring?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Marc »

Gaan jy hom: Pekel; Rook en Spit ook ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Jean Marais »

Ek en John Rauch is ook in vir die vleispak. Ga leke wees....
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

Marc wrote:Gaan jy hom: Pekel; Rook en Spit ook ;D
Marc, ek het nognie een van daardie dinge gedoen nie maar julle kan maar my proefkoenyne wees :laugh:
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

Cobus(Cobb) wrote:1.Blok.....PAID
2.James Wilson.....PAID
3.Cobus(cobb).....PAID
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf.....PAID
8.Jean Marais....PAID
9.Eugene...PAID
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid...PAID
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe.......PAID
13.Pierre vd Merwe - Francois Minne......PAID
14.Tripod....PAID
15.PJS.....PAID
16.Jacquesb....PAID
18.Douw.....PAID
19.Gerrit.....PAID
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000.....PAID
22.John Rauch (Jean se pel).....PAID
23.Peet(Molopohunter)....PAID
23.243RSA Schalk....PAID
24.Adriaan (Schalk se ch
25. Marius (james se vriend!)
26.Lylani.....PAID
Soos julle die pienk sien...(relax asb bloubulle...!!!), het ons 'n girl in ons midde ook....SO, nou moet julle maniere ook inpak en saambring.
Blok, jy kan ook nou maar relax, ek het haar reeds gevra om langs my te sit by die kampvuur.... ;)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

Cobus(Cobb) wrote:
Cobus(Cobb) wrote:1.Blok.....PAID
2.James Wilson.....PAID
3.Cobus(cobb).....PAID
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf.....PAID
8.Jean Marais....PAID
9.Eugene...PAID
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid...PAID
11.Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe.......PAID
13.Pierre vd Merwe - Francois Minne......PAID
14.Tripod....PAID
15.PJS.....PAID
16.Jacquesb....PAID
18.Douw.....PAID
19.Gerrit.....PAID
20.Marc.......PAID
21.Jaco1000.....PAID
22.John Rauch (Jean se pel).....PAID
23.Peet(Molopohunter)....PAID
23.243RSA Schalk....PAID
24.Adriaan (Schalk se ch).....PAID
25. Marius (james se vriend!)
26.Lylani.....PAID
quote]
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

Lyk my ons gaan naamplakkers nodig hê.?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

tripodmvr wrote:Lyk my ons gaan naamplakkers nodig hê.?

Goeie plan

Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Ian »

Manne en dames

Ek begin nou opgewonde te raak oor die groot geleentheid wat vir ons almal wag as ons uitgespaar bly . Julle kan solank vir my laat weet wie kamers sal deel. Daar is drie plekke wat ek jul moet indeel nl. Eaglesnest, boma en die huis (lodge). Daar is die volgende beddens beskikbaar, vier, drie en twee in 'n kamer. Dan is daar die rondawel met twee dubbel- en twee enkelbeddens waar daar vier persone kan slaap.

Die boma - eie kombuis met yskas en vrieskas
Eaglesnest - eie kombuis met selfde as bo
Huis (lodge) - eie kombuis met selfde as bo
Rondawel - eie kombuis met selfd as bo
Eaglesnest het ook 'n pragtige lapa selfde as die boma en dit is ideaal vir die manne wat tot laat wil kuier.

Cobus, ek neem aan dat die inskrywings nou gestaak word sodat ons nie 'n groot groep word nie?

Ek hoor graag van julle en sien uit om te ontmoet.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

Hiermee 'n formele waarskuwing. Het jare gelede al my papiere vir snork verwerf. Hoop my kamermaat het sy oorpluisies saamgebring.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by douw »

tripodmvr wrote:Hiermee 'n formele waarskuwing. Het jare gelede al my papiere vir snork verwerf. Hoop my kamermaat het sy oorpluisies saamgebring.
Hallo Ian

Ek en my broer kom, so dit is seker 'n begin vir jou indelings proses. ek wil dan net nie saam met oom driebeen slaap nie. ;D >:(

Lekker aand.

Douw
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

Manne en dame, ja ek dink ons is nou genoeg...Johandj se werk hou hom aan 'n lyntjie so hy mag dalk op die nippertie nog betaal en saamkom.
Ek gaan die gelde nou oorbetaal in Ian se besigheids rekening, so manne, ASB....AS JY MOET ONTTREK, KRY IEMAND IN JOU PLEK ASB....

As oom driepoot nie beswaar het nie, sal ek maar by hom inkruip....ek counter sy snork met nog 'n biertjie... ;D

Ek glo ons is gesort met die vleispakkies...Douw, is jy reg??
Wie anders sal al Vrydag oggend vroeg daar wees??Dalk is daar so los jobbie of 2 waarmee ons vir Ian nog kan help.
Forum manne, gaan weer na die vroeër posts toe en check die lys van wat jy moet saambring..vertel ook asb dit vir jou nie -Forum pel wat saamkom...ONTHOU DAAI BILTONGE EN DROë WORSE WAT JULLE SO ETIES GEJAG HET DIE SEISOEN.....DIT MAAK DEEL UIT VAN JOU BEDBESPREKING... ;) ;)

As enige iemand nog vrae het, PM my of bel my by 083-278-2 een een 2.
As jy jou geweer saambring, daar is net 'n kluis vir 7 gewere, meer gewere as dit, is jou eie verantwoordelikheid....ONTHOU NET OM JOU WAPENVEILIGHEID SAAM TE BRING....EK BEL NIEMAND SE VROU OM HAAR DIE SLEGTE NUUS TE VERTEL NIE....

Ek sien uit na 'n lekker kuier en leer naweek, en om bekende name in die oë te kyk en te ontmoed

Ek sal sorg vir naamplakkertjies

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

tripodmvr wrote:Hiermee 'n formele waarskuwing. Het jare gelede al my papiere vir snork verwerf. Hoop my kamermaat het sy oorpluisies saamgebring.

Die Army reels geld vir snork. Jy kan snork net soveel soos jy wil, en die res kan jou wakker maak, net soveel as hulle wil! Wat vir die een geld, geld vir die ander. Army reels is altyd regverdig en word sonder verskoning toegepas.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

James Wilson wrote:
tripodmvr wrote:Hiermee 'n formele waarskuwing. Het jare gelede al my papiere vir snork verwerf. Hoop my kamermaat het sy oorpluisies saamgebring.

Die Army reels geld vir snork. Jy kan snork net soveel soos jy wil, en die res kan jou wakker maak, net soveel as hulle wil! Wat vir die een geld, geld vir die ander. Army reels is altyd regverdig en word sonder verskoning toegepas.

Lekker grootbek! Daar maak my vrou my deur die nag wakker. " draai om jy snork!"
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by BRNO (Pierre) »

Ek het self al opgehou leer snork, want ek kry dit ook nou mooi reg. Ian, as dit reg is, sit my en my vriend(Francois Minne) daar in n kamer. Dit maak regtig nie saak of dit huis, paleis, pandok of varkhok is nie.
Veiligheid eerste manne!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Eugene »

Ek en Alphons (Fonsie) sal ook 'n kamer deel, maar is gemaklik met enige indeling wat julle goeddink! Ek sal selfs saam met oom Snork-op-al-drie-pote 'n kamer deel, snork pla my min....
Aim small, miss small
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by BRNO (Pierre) »

Sal dit dalk nodig wees dat n paar van ons ekstra verlengkoorde en multi proppe saambring? Vernam as almal hulle laptops uittrek en wil erens op krag sit.
Veiligheid eerste manne!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Eugene »

BRNO .06 (Pierre) wrote:Sal dit dalk nodig wees dat n paar van ons ekstra verlengkoorde en multi proppe saambring? Vernam as almal hulle laptops uittrek en wil erens op krag sit.
Yip en ek wil ook weet of dit regtig nodig gaan wees om jou geweer, doppe, kruit en koeels saam te bring? Gaan daar regtig tyd wees vir laai en skiet?
Aim small, miss small
Post Reply