Lisensies

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Rupert, dit hang af is dit vir jag/sportskiet is dit 'n semi of vir self verdediging?
Dit lyk vir my of semi en self verdediging die langste vat vir consideration as ek so hoor.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

Frederik

Dit is vir n 6.5x55. CFR praat van 3 weke net vir consideration.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Rupert, daar antwoord jy jouself. Ek het wel lank gewag vir my 6.5x55
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Met my vorige twee aansoeke laasjaar het consideration n week gevat.
As ek so luister klink dit of dit glad nie meer die geval is nie, maar weereens net afhang van hoe gelukkig of ongelukkig n mens is.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2159
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Lisensies

Post by Koos Barnard »

Ek het aansoek gedoen vir 'n .308-geweer. Op 30 Julie sms ontvang "your licence .... is receiving attention at Central firearms. Toe weer op 22 Sept dieselfde sms ontvang.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Koos Barnard wrote:Ek het aansoek gedoen vir 'n .308-geweer. Op 30 Julie sms ontvang "your licence .... is receiving attention at Central firearms. Toe weer op 22 Sept dieselfde sms ontvang.
Dis die bollie deesdae, het n sms gekry die 2de Julie " receiving attention" toe weer die einde Aug dieselfde een ook. Volgens die persoon by Cfr beteken dit hy was ontvang met eerste sms en met die tweede sms dat hulle hom process. Daarna stuur hulle hom consideration toe.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

sako 30-06 wrote:
Koos Barnard wrote:Ek het aansoek gedoen vir 'n .308-geweer. Op 30 Julie sms ontvang "your licence .... is receiving attention at Central firearms. Toe weer op 22 Sept dieselfde sms ontvang.
Dis die bollie deesdae, het n sms gekry die 2de Julie " receiving attention" toe weer die einde Aug dieselfde een ook. Volgens die persoon by Cfr beteken dit hy was ontvang met eerste sms en met die tweede sms dat hulle hom process. Daarna stuur hulle hom consideration toe.
Stem saam! Selfde met my aansoek
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Darem goeie nuus gekry.
My aansoek is Woensdag gestuur vir Consideration en is Vrydag goedgekeur.

;D
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

BAIE BELANGRIK!!!!!!!!
niemand moet nou aansoeke instuur nie!!
se dit vir almal, julle vriende, versprei die word!
asb, dit is belangrik!!!!
(my dasher is amper klaar, en ek wil nie he daar moet onodig baie aansoeke voor hom le nie)
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

cassie_calvinia wrote:BAIE BELANGRIK!!!!!!!!
niemand moet nou aansoeke instuur nie!!
se dit vir almal, julle vriende, versprei die word!
asb, dit is belangrik!!!!
(my dasher is amper klaar, en ek wil nie he daar moet onodig baie aansoeke voor hom le nie)


Goeie een........
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

JAGTERSREG wrote:
cassie_calvinia wrote:BAIE BELANGRIK!!!!!!!!
niemand moet nou aansoeke instuur nie!!
se dit vir almal, julle vriende, versprei die word!
asb, dit is belangrik!!!!
(my dasher is amper klaar, en ek wil nie he daar moet onodig baie aansoeke voor hom le nie)


Goeie een........
ek wag net vir die nr's, dan kontak ek jou weer vir die motivering
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

tau wrote:
tau wrote:
tau wrote:Mense ek sukkel nou vanaf Mei 2013 met my .375 Ruger wat ek 'n lisensie voor het, maar wat nie op CFR sisteem is nie. So ek kan nie die wapen oor die grens neem Nam toe nie. Na meer as 12 maande moet ek nou op my onkoste wapen by geweersmit kry en laat inspekteer dat dit wel die wapen is en dan inhandig by SAPD. Wee vingerafdrukke en dan sal hulle dit uitsorteer. Belaglik as jy my vra. Ek het mos nie die fout gemaak nie, maar nou kos dit my geld. Wapen is nuut by Safari & Outdoor gekoop, maar nou volgens CFR is dit 'n SAPS "stoor wapen" soos haelgewere en semi auto's wat hulle tydens onluste gebruik!!!!!

My nuwe aansoek vir my 9de wapen besluit hulle ook nou ek moet weer kluisinspeksie kry. EN dit vat nou al 7 dae om by my te kom. Ek bly 800m vanaf die SAPS stasie.
Mense ek deel net ny frustrasie met julle.. Intussen het ons baie bekwame DPO bedank en is hy tydelik vervang. EK het die roer na geweersmit gevat en verklaring gekry dit my geweer is en dat hy nie verander of verkeerd geregestreer nie.

Handig dit nou by 'n nuwe dame in wat ons nuwe DPO is so maand terug.. Kry Vrydag 'n oproep ' Middag meneer ek is jammer, maar jou geweer wat jy verander het is nie op jou naam mie ons kan nie die verandering aanbring nie :-[ :-[ :-[ :-[

" Dame onthou jy dit is juis waarom ek die verslag gekry ingehandig het om die wapen terug op my naam te kry. EK het reeds 'n lisensie kaartjie gekry in 2012 en ons probeer al vanaf 2013 om die fout wat op die sisteem ingekruip het reg temaak".


" Ok meneer dan moet jy maar inkom dat ons dit kan regmaak"

Liewe ouers!!!!!!!!!!!! Help my iemand help my asb.
My storie raak net beter. Ek moes nou net my lisensie kaartjie vir my .375 inhandig. Die provinsiale kantoor weier om my nuwe kaartjie te druk voor hulle nie my huidige lisensie kaartjie ontvang nie. Nee hulle soek nie my wapen nie, net die kaartjie. Want ek kan ammunisie op die kaartjie koop wat verkeerd op die sisteem is.

Ek vra toe wat nou van die wapen in my besit sonder 'n lisensie kaartjie???? As ek of die DFO beampte iets oorkom wat dan?

Toe maak hulle my 'n gewaarmerkte afskrif. Ek het hom nou gelamineer en in die kluis gesit. So frustreerend aangesien ek nooit iets verander het aan die wapen nie.
EK moes vandag R70 betaal van druk van nuwe kaartjie omdat ek my kaartjie "verloor" het.......my local DFO lag net sy probeer, maar Provinsiaal verstaan nou nie hoekom hulle dit moet druk sonder betaling nie. Volgens hulle het ek net my kaartjie verloor want die wapen is dan op my naam op die sisteem vanaf 2012. So hulle het dan hopenlik die fout op die sisteem regestel onlangs en nou weet hulle dit nie.

Ek stry nie eens meer nie, net betaal en nou hoop ek vir die beste. EK is eintlik lus en vra kostes teen CFR vir die hele patalje van hulle. My petrol kostes na geweersmit, sy rekening en my ry na polisie stasie. So volgens hulle druk hulle hom volgende week en dan is hy op die sisteem, weer op my naam wees. As dit nie werk nie gaan ek regs advies kry.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Suikermuis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm

Re: Lisensies

Post by Suikermuis »

Goeienaand
Darem my kaartjie uiteindelik ontvang op die 11e Oktober.
Vanaf indiening (17 April) tot ontvangs van kaartjie (11 Oktober) dus amper ses maande.

Baie sterkte aan almal wat nog wag om iets te hoor. Hou vir julle duim vas.

Tot n volgende aansoek dan.

Groete
User avatar
Henry
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm

Re: Lisensies

Post by Henry »

Het Dinsdag my DFO besoek en gehoor my 270 se aansoek is goedgekeur. Het dit 6 Julie saam met kompetensie ingehandig. Kompetensie was 17 September goedgekeur en het sommer die papier Dinsdag by DFO gekry. Nou wag ek nog net vir my lisensiekaart, wat ek hopelik in die volgende week sal kry as alles volgens plan gaan.

Volgende jaar moet die Hantam se Springbokke maar ligloop. Miskien nog 'n Gemsbok ook iewers.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

DFO het my laat weet my lisensie is by die stasie.

;D
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13630
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensies

Post by Capt. Yoda »

sako 30-06 wrote:DFO het my laat weet my lisensie is by die stasie.

;D

Nou gaan jy lekker speel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Capt. Oblivious wrote:
sako 30-06 wrote:DFO het my laat weet my lisensie is by die stasie.

;D

Nou gaan jy lekker speel
Kan nie wag nie!
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Middag Manne,

Een dom vraag as jy n geweer by iemand oorkoop, privaat persoon wat moet huidige eienaar doen sodra ek lisensie gekry het?

Ps. Ek wag nog
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lisensies

Post by Jake1 »

cobus s wrote:Middag Manne,

Een dom vraag as jy n geweer by iemand oorkoop, privaat persoon wat moet huidige eienaar doen sodra ek lisensie gekry het?

Ps. Ek wag nogImage
Gee hom aan by sy DFO as hy nie die geweer wil oorhandig, ek neem aan jy het hom alles betaal soos ooreengekom?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

cobus s wrote:Middag Manne,

Een dom vraag as jy n geweer by iemand oorkoop, privaat persoon wat moet huidige eienaar doen sodra ek lisensie gekry het?

Ps. Ek wag nogImage
Hy moet jou gelukwens ;)

Hy hoef niks te doen nie. Hy kan dalk net die CFR/DFO bel om te hoor dat die wapen wel van sy naam af is.
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Dankie Manne.

Jake1

Ja ek het alles betaal soos ooreengekom.

Nou die wag, wag en wag
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lisensies

Post by Jake1 »

cobus s wrote:Dankie Manne.

Jake1

Ja ek het alles betaal soos ooreengekom.

Nou die wag, wag en wag
Cobus ek het gedink jy skimp dat die ou nie die geweer wil gee nadat jy reeds die lisensie ontvang het nie ;D . Sulke gevalle het al baie voorgekom. Die vorige eienaar moet net bevestig wanneer jy die kaartjie ontvang dat die serial nommers op geweer en kaartjie ooreenstem en dan die wapen aan jou oorhandig, dis al.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Haha nee dan sal ek marakelas maak na so lank gewag .

My competancy is darm gister goed gekeur.

Dankie vir terugvoer
Wattlegrove
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm

Re: Lisensies

Post by Wattlegrove »

EK het gister gehoor dat my pistool se lisensie goedgekeur is na 6 weke. Wonderwerke gebeur tog nog. Wag nog net vir kaartjie dan kan ek dit gaan haal.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Lisensies

Post by DawieKotze »

My pistool se aansoek is ingehandig op 24 Junie.

12 Augustus sms - recieving attention

22 Oktober sms - recieving attention

Hoe blêddie lank kan mens aandag gee aan 'n aansoek??????? >:D >:D >:D >:D
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply