Page 58 of 62
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Apr 05, 2021 7:30 pm
by jdpretorius
Baie sterkte Jacques, ons bid saam.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Apr 07, 2021 4:38 pm
by Choppie
Baie Sterkte ons bid vir haar!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Apr 14, 2021 1:44 pm
by Toxxyc
Manne ek staan weer hierso. Ons jongste (more 10 weke oud) gaan netnou pediater sien. Hy hoes, en dis blykbaar nie lekker vir 'n baba onder 4 maande nie. Ons hoop maar dis nie iets wat ons laat opneem nie.
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Apr 14, 2021 1:51 pm
by Kaalvoetthysie
Ai dis nie lekker as die klein lyfies so siek is nie. Baie sterkte, ons bid vir julle.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Apr 14, 2021 1:58 pm
by Eduard Venter
Sterkte, ons bid saam!
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Apr 14, 2021 2:15 pm
by Methos
Sterkte!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Apr 14, 2021 2:31 pm
by DWB
Sterkte!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Apr 14, 2021 3:35 pm
by Philip J
Sterkte!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Apr 14, 2021 5:16 pm
by jdpretorius
Sterkte, mater. Ons bid saam julle dat als goed sal verloop.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Apr 14, 2021 5:59 pm
by naas222
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Apr 15, 2021 3:02 pm
by Toxxyc
Manne ek moet darem opvolg hierso - hy is toe opgeneem met virale bronchiolitis. Hy is op suurstof om hom te help herstel maar dokter klink positief. Dankie vir die gebede en welwense!
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Apr 15, 2021 3:17 pm
by DWB
Sterkte daar!
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Apr 15, 2021 3:32 pm
by Maroelas
Sterkte Toxxyc!
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Apr 15, 2021 3:42 pm
by Basie2


. Saam met julle bly vir goeie nuus.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Apr 15, 2021 7:21 pm
by Ferdi Bam
Hi 6mmMusgrave
Hoe gaan dit met jou sussie wat vd perd afgeval het.
Groete
Ferdi Bam.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Apr 19, 2021 4:40 pm
by Toxxyc
Toxxyc wrote: Thu Apr 15, 2021 3:02 pm
Manne ek moet darem opvolg hierso - hy is toe opgeneem met virale bronchiolitis. Hy is op suurstof om hom te help herstel maar dokter klink positief. Dankie vir die gebede en welwense!
Hy is ontslaan en pediater is gelukkig. Dankie weereens aan almal!
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Apr 19, 2021 4:41 pm
by naas222
lekker.. bly vir julle
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Apr 20, 2021 6:27 am
by tripodmvr
Toxxyc wrote: Mon Apr 19, 2021 4:40 pm
Toxxyc wrote: Thu Apr 15, 2021 3:02 pm
Manne ek moet darem opvolg hierso - hy is toe opgeneem met virale bronchiolitis. Hy is op suurstof om hom te help herstel maar dokter klink positief. Dankie vir die gebede en welwense!
Hy is ontslaan en pediater is gelukkig. Dankie weereens aan almal!
Kind by die huis = gelukkige ouers. Bly vir julle ontwil.
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Apr 22, 2021 11:20 am
by Toxxyc
Dankie Oom, ja ons is bitter gelukkig. Ons moet nou net werk aan die slaap...
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Apr 22, 2021 7:50 pm
by jdpretorius
Toxxyc wrote:Toxxyc wrote: Thu Apr 15, 2021 3:02 pm
Manne ek moet darem opvolg hierso - hy is toe opgeneem met virale bronchiolitis. Hy is op suurstof om hom te help herstel maar dokter klink positief. Dankie vir die gebede en welwense!
Hy is ontslaan en pediater is gelukkig. Dankie weereens aan almal!
Jis, baie bly vir julle Toxxyc.....kan net die verligting imagine
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Tue May 04, 2021 9:01 pm
by Gawie(13mm)
Naandsê. Soos ek hier tik is ek verslae.
Daniël Theron en sy seun, ook Daniël, van Tulbagh was Maandag in 'n vlieg ongeluk buite Lainsburg.
Daniël jnr. het in die ongeluk gesterf en Daniël snr. word in Worcester Medi-clinic behandel.
Dra asseblief vir Daniël en sy gesin op in jul gebede.
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... egongeluk/?
Re: Gebede versoek
Posted: Tue May 04, 2021 10:26 pm
by naas222
Stetkte daar

Re: Gebede versoek
Posted: Wed May 05, 2021 8:21 pm
by Gideon@1
Dankie Gawie !!
Die slaan baie hard op my hart, want dis my swaer en sy seun, wat nie meer daar met ons is nie, rus in vrede klein Daniel!!!!. Jou spontane glimlag, onbaatsugtige vriendelikheid en (soms irriterende) nuuskierigheid oor die lewe sal ek nooit vergeet nie. Jy is en sal altyd 'n yster in my lewe wees! Dit is baie moeilik om alles wat gebeur te verstaan en te verwerk. Wat presies gebeur het, weet ons nie, maar al weet ons dit kan dit ongelukkig nie vir klein Daniel terugbring nie.
Ek het self saam met Daniel snr Saterdag gevlieg in die Gyro en dit was 'n ongelooflike ervaring. Lekker oor die Gariepdam gevlieg en oor Bethulie, mooi fotos en videos geneem van my eerste Gyro vlug. Wie sou ooit die ergste verwag??? Dis "ongelukkig" hoe die lewe werk, sometimes you win and sometimes you lose.
Hou die mense na aan jou styf vas, want niemand van ons weet wanneer is dit tyd om te gaan nie. ( Al verstaan ons nie nou hoekom nie, sal ons eendag verstaan)
Moenie daai verskoning, hartsontwaking of pluimpie uitstel nie!!! Praat met die mense naby jou!!!
Daar is nog 'n moelike pad vorentoe, maar ons Vader is met ons!!
Hier is die nuutste link op Maroelamedia.
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... -seun-eis/
Mooi loop en wees veillig!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed May 05, 2021 8:33 pm
by DWB
Baie jammer en Baie Sterkte
Re: Gebede versoek
Posted: Wed May 05, 2021 8:48 pm
by Lategan1
Tragies en hartseer. Innige simpatie, sterkte aan die gesin en familie.