Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
WesselJ
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Dec 15, 2015 11:01 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by WesselJ »

Hallo Manne

Ek is so bly dat ek by Jaracal aangesluit het.

My Naam is Wessel-Louis Jacobsz en ek het sopas die laaste vyf maande my twee geweer lisensies en pistool lisensie gekry.

Ek het my Oupa se Musgrave 30-06 geerf en ook vir my eerste geweer n 9,3 x 62 aan gekoop.

Ek sien uit om deel the neem aan die forum en leer graag van die ou "Dagha Boys" wat hul evaringe wil deel.

Mooibly en Groetnis

Wessel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9,3 x 62 Mauser M12
30-06 Musgrave Spr. Santa Barbara
9mm CZ P-07 Duty
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ruaanb »

welkom en wat n foto!
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by cobus s »

Baie welkom
Williebees
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Dec 29, 2015 10:13 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Williebees »

Goeiemore Jaracallers,

Ek is deur 'n hoogsgerespekteerde lid aangeraai om hier te kom gesels.
Ek stel belang in alles wat skiet, die natuur en jag.
Woon in Ellisras waar ons nou al 17 jaar die jaarlikse Vuurwapenfees aanbied.

My gunsteling jaggeweer is (waarskynlik) .458 Win Mag wat met 300 gr Impala koeëls plat genoeg skiet vir enige bosveldaanwending.

Ek jag ook voeëls met 12 B Beretta (O & U).

Ek dra 'n 9 mm P Browning HI Power om my geliefdes te beskerm.

Het ook 'n belangstelling in slange en die behandeling van hulle byte.

Ek hoop om baie hier te leer.

Williebees
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ruaanb »

Baie welkom Williebees!
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by kudu375 »

Baie Welkom al die nuwe lede
Court Schilbach
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by kudu375 »

Williebees wrote:Goeiemore Jaracallers,

Ek is deur 'n hoogsgerespekteerde lid aangeraai om hier te kom gesels.
Ek stel belang in alles wat skiet, die natuur en jag.
Woon in Ellisras waar ons nou al 17 jaar die jaarlikse Vuurwapenfees aanbied.

My gunsteling jaggeweer is (waarskynlik) .458 Win Mag wat met 300 gr Impala koeëls plat genoeg skiet vir enige bosveldaanwending.

Ek jag ook voeëls met 12 B Beretta (O & U).

Ek dra 'n 9 mm P Browning HI Power om my geliefdes te beskerm.

Het ook 'n belangstelling in slange en die behandeling van hulle byte.

Ek hoop om baie hier te leer.

Williebees
Welkom Williebees
(Dok Willie is dit jy?)
Court Schilbach
Williebees
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Dec 29, 2015 10:13 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Williebees »

Ja Court, dankie vir die verwelkoming.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

Williebees wrote:Ja Court, dankie vir die verwelkoming.
Het ook 'n belangstelling in slange en die behandeling van hulle byte.
Baie welkom by ons en sien uit na jou deelname.

EK sien jy roep ook n slang byt... gaan sien die draad en gee gerus jou opinie daarso ;)

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=46052
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
ZG47brno
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Dec 31, 2015 9:13 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ZG47brno »

Dag Almal

Ek skiet graag,spek ook.My belangstellings is Brno Roere en Feetjies.Regtig.Die ou wat wil lag moet dit maar doen.

Groete

Brno Mod 1 1947,Brno ZKW 465 1958,Brno Mod 21 H 1947 6,5 X 57, Brno Mod 21 H 1949 7 X57, Brno ZG 47 270,Brno ZG 47 30,06, Brno ZG 47 9,3 X62.CZ 527 222.Beretta S56 E.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Andre308 »

ZG47brno wrote:Dag Almal

Ek skiet graag,spek ook.My belangstellings is Brno Roere en Feetjies.Regtig.Die ou wat wil lag moet dit maar doen.

Groete

Brno Mod 1 1947,Brno ZKW 465 1958,Brno Mod 21 H 1947 6,5 X 57, Brno Mod 21 H 1949 7 X57, Brno ZG 47 270,Brno ZG 47 30,06, Brno ZG 47 9,3 X62.CZ 527 222.Beretta S56 E.
Welkom hier...

Ja, dit het my nou baie nuuskierig... Hoe werk die feetjies storie? Het jy al een gesien?
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pappabeer »

ZG47brno wrote:Dag Almal

Ek skiet graag,spek ook.My belangstellings is Brno Roere en Feetjies.Regtig.Die ou wat wil lag moet dit maar doen.

Groete

Brno Mod 1 1947,Brno ZKW 465 1958,Brno Mod 21 H 1947 6,5 X 57, Brno Mod 21 H 1949 7 X57, Brno ZG 47 270,Brno ZG 47 30,06, Brno ZG 47 9,3 X62.CZ 527 222.Beretta S56 E.
Daar is n baie nice paar gewere wat jy het.

Hoeveel fairies ruil jy vir die 9,3 ZG? Ek weet van n club in Kaapstad met honderde...

Op n ernstiger noot. Plaas n paar fotos van die Brnos. Watse ZGs is hulle? Daar is n paar tipes gemaak.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

ZG47brno wrote:Dag Almal

Ek skiet graag,spek ook.My belangstellings is Brno Roere en Feetjies.Regtig.Die ou wat wil lag moet dit maar doen.

Groete

Brno Mod 1 1947,Brno ZKW 465 1958,Brno Mod 21 H 1947 6,5 X 57, Brno Mod 21 H 1949 7 X57, Brno ZG 47 270,Brno ZG 47 30,06, Brno ZG 47 9,3 X62.CZ 527 222.Beretta S56 E.
Welkom hier, ek hoop jy sal ten minste baatvind by besprekings oor een van jou belangstellings.
Ek glo nie eintlik in feetjies nie maar die bure se tuindwergies het my al gejaag as ek in die aand laat van die klub af kom.

Groete
Jaco
Salmaklak
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Tue Jan 05, 2016 2:13 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Salmaklak »

Dagsê Almal,

Wil myself graag voorstel.

My naam is Pieter en soos meeste van julle het ek 'n groot belangstelling in jag, skiet en vuurwapens.

Ek besit tans 'n 243, 303, 375 en 9mm.

Sien uit om deel te wees van hierdie wonderlike forum!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ruaanb »

welkom Pieter geniet dit hier
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Williebees wrote:Goeiemore Jaracallers,

Ek is deur 'n hoogsgerespekteerde lid aangeraai om hier te kom gesels.
Ek stel belang in alles wat skiet, die natuur en jag.
Woon in Ellisras waar ons nou al 17 jaar die jaarlikse Vuurwapenfees aanbied.

My gunsteling jaggeweer is (waarskynlik) .458 Win Mag wat met 300 gr Impala koeëls plat genoeg skiet vir enige bosveldaanwending.

Ek jag ook voeëls met 12 B Beretta (O & U).

Ek dra 'n 9 mm P Browning HI Power om my geliefdes te beskerm.

Het ook 'n belangstelling in slange en die behandeling van hulle byte.

Ek hoop om baie hier te leer.

Williebees
So bietjie laat hier met die verwelkoming. Het al van jou slang-inligting gelees.
Wonder nou hoe is jou kennis van broekslange? >:+
Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13656
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

PWV wrote:
Williebees wrote:Goeiemore Jaracallers,

Ek is deur 'n hoogsgerespekteerde lid aangeraai om hier te kom gesels.
Ek stel belang in alles wat skiet, die natuur en jag.
Woon in Ellisras waar ons nou al 17 jaar die jaarlikse Vuurwapenfees aanbied.

My gunsteling jaggeweer is (waarskynlik) .458 Win Mag wat met 300 gr Impala koeëls plat genoeg skiet vir enige bosveldaanwending.

Ek jag ook voeëls met 12 B Beretta (O & U).

Ek dra 'n 9 mm P Browning HI Power om my geliefdes te beskerm.

Het ook 'n belangstelling in slange en die behandeling van hulle byte.

Ek hoop om baie hier te leer.

Williebees
So bietjie laat hier met die verwelkoming. Het al van jou slang-inligting gelees.
Wonder nou hoe is jou kennis van broekslange? >:+
Groetnis
Sukkel Oom daar onder? Shame... ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13630
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Capt. Yoda »

Oom kan met Piet Pille ook praat, hy sal iets he wat kan help
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Italianer-Afrikaner
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Sun Jan 24, 2016 9:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Italianer-Afrikaner »

Goeie Naand almal,

Ek is deur twee lede aangeraai om hier te kom gesels en leer by julle.
Ek stel belang in alles wat skiet, herlaai, natuur en jag aanbetref.
Ek woon in Wilderness in die Wes Kaap nou al vir 3 jaar, voor dit het ek geboer en gejag in Limpopo.

Ek is die skietkoordineerder vir SA Jagters tuinroete tak. Ek skiet vir hulle, skiet in soveel SA jag geweer kompetisies as moontlik deur die jaar. Haelgeweer kleie en voels ook.

Ek dra 'n 9 mm CZ 75 P07 duty om my geliefdes te beskerm.
Ek is tans in besit van:
-.260 Rem
-.270 win
-.303 LE
-12 BR
-9mm para
-.22 mag rev
- 7.62 x 39 (is op pad)

Ek is seker dat ek baie hier by julle sal kan leer en ek is altyd bereid om te help waar ek kan.

Italianer-Afrikaner
User avatar
Fanie Maritz
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Mon Nov 22, 2010 12:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Fanie Maritz »

Baie welkom Italianer hier gaan die manne jou mooi leer.
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ritchie »

Welkom Se vir die Italianse Boer! Jy gaan dit geniet Giuseppe!
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Italianer-Afrikaner
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Sun Jan 24, 2016 9:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Italianer-Afrikaner »

Dankie julle
Italianer-Afrikaner
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Sun Jan 24, 2016 9:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Italianer-Afrikaner »

Dankie julle
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ruaanb »

welkom hier!
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by honda2 »

Goeie more almal,

Ek lees al so tydjie wat aangaan hier op die forum. Hier is baie manne met werklike goeie kennis (en natuurlik so paar wat dink hul weet alles). Julle moet self maar besluit wie is wie.

Oor myself - ek is n newbie in hierdie wereld. Ek het al van kinderdae by my oom hul op die plaas tarentale en fisante gesiet. Selfs a vlakvark, rooibok en springbok ook. Maar my kennis van wapens ens is besonders beperk.

Ek leer baie en wardeer die feit dat mense met kennis tyd neem om die wat nog leer te help. Vir die van julle wat my nog gaan help se ek by voorbaat dankie!

Cornelis
Post Reply