Lisensies

Post Reply
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Lisensies

Post by Hein22 »

double post
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Wattlegrove wrote:As jy bel se hulle jy moet 'n email stuur. Ek sien hierdie chaos. Gelukkig kan alle queries nou op skrif wees.
Presies my punt.Manne bel gou en luister na die voice message.
Laat weet wat dink julle van dit.

My vraag is gaan hulle ooit n email antwoord?
Wonder of dinge nou gaan beter gaan of slegter.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Luister hele storie

Outstanding for more than 19 working days firearms@saps.gov.za (klink soos 19 werksdae)
Volle name id en kontak nommer
Hulle antwoord nogsteeds kies net opsie 2
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Toetslopie

Ek het sopas n epos gestuur na CFR en suksesvolle aflewering verslag gekry

Vrydag 04/09/2014 09:03am

Ek sal laat weet indien daar enige terugvoer ontvang word.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Lisensies

Post by Hein22 »

Ek het ook nou 'n epos gestuur. Ek wil nie die een wees wat deur al daai emails moet werk nie.
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

Weet julle hoe lank dit min of meer vat vir die kaartjie.
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Henry
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm

Re: Lisensies

Post by Henry »

Dit lyk my op die oomblik is dit omtrent 5 - 6 maande as ek kyk na daai een draad op Gunsite. Lyk my S16 MSR kan 8 - 12 maande vat, afhangende van die een knaap se teenwoordigheid op kantoor.

Die kaart se druk is ook huidiglik lyk my 'n probleem in sekere streke, so dit kan dalk van 3 weke tot 2 maande vat net om te druk.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Lisensies

Post by Kalahari »

Baie goeie nuus gekry so op die Vrydag..... my lisensie is in die :police: stasie, ek kan net gaan afhaal.
Dit is verseker 'n rekord, vanaf 21 Julie van Gochas na Windhoek en terug, net bietjie meer as 'n maand.

Maandag oggend gly ek gou deur vir die plakker....... maar dan is die roer nog 600km van my af >:( , planne om te maak.

Voorspoed
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Goeie naand,

Wil gladnie hi jack nie wil net graag hoor of mens vir jou competancy moet wag of kan mens solank lisensie aansoek ook in gee ?

Groete
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Doen altwee gelyk. Anders gaan jy net langer wag. Het my eerste een so gedoen en als saam het 3 maande gevat in 2013.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Baie dankie sal so maak
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Lisensies

Post by Finfan »

Kalahari wrote:Baie goeie nuus gekry so op die Vrydag..... my lisensie is in die :police: stasie, ek kan net gaan afhaal.
Dit is verseker 'n rekord, vanaf 21 Julie van Gochas na Windhoek en terug, net bietjie meer as 'n maand.

Maandag oggend gly ek gou deur vir die plakker....... maar dan is die roer nog 600km van my af >:( , planne om te maak.

Voorspoed
Kalahari

Hoe werk julle lisensieëring stelsel in Namibia? Vir die gewone ou met beperkte lisensies en byvoorbeeld die meerderheid van die ouens op die forum met toegewyde status?

Ek hoor graag

Groete
Last edited by Finfan on Mon Sep 07, 2015 1:53 am, edited 1 time in total.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Lisensies

Post by Kalahari »

Finfan wrote:KalahariHoe werk julle lisensieëring stelsel in Namibia? Vir die gewone ou met beperkte lisensies en byvoorbeeld die meerderheid van ons ouens op die forum met toegewyde status wat nie kon stop na 4 wapens nie?Ek hoor graagGroete
Finfan

Ek is nie heeltemal op hoogte met presies hoe dit na die 4de lisensie werk nie, maar ek weet daar is 'n versamelaars, sportskiet en toegewyde jagter/ph (nie seker oor die presiese bewoording nie) afdeling. Ek praat onder korreksie , maar sover my kennis strek is dit wat beskikbaar is.
Hoe elke afdeleling se vereistes en moets en moenies is weet ek egter nie, my begroting laat dit nog nie toe nie ++>: , my 4 is nou vol, so ek sal dalk iewers in die toekoms hieroor begin uitvind. Anders gaan die vrou die volgende 4 moet op haar naam kry, want sy het nog niks nie en dan is die twee seuns ook nog daar ::)

Jammer ek kan nie vir jou in detail antwoord nie.

Groete
Johan
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Lisensies

Post by Finfan »

Kalahari wrote:
Finfan wrote:KalahariHoe werk julle lisensieëring stelsel in Namibia? Vir die gewone ou met beperkte lisensies en byvoorbeeld die meerderheid van die ouens op die forum met toegewyde status?Ek hoor graagGroete
Finfan

Ek is nie heeltemal op hoogte met presies hoe dit na die 4de lisensie werk nie, maar ek weet daar is 'n versamelaars, sportskiet en toegewyde jagter/ph (nie seker oor die presiese bewoording nie) afdeling. Ek praat onder korreksie , maar sover my kennis strek is dit wat beskikbaar is.
Hoe elke afdeleling se vereistes en moets en moenies is weet ek egter nie, my begroting laat dit nog nie toe nie ++>: , my 4 is nou vol, so ek sal dalk iewers in die toekoms hieroor begin uitvind. Anders gaan die vrou die volgende 4 moet op haar naam kry, want sy het nog niks nie en dan is die twee seuns ook nog daar ::)

Jammer ek kan nie vir jou in detail antwoord nie.

Groete
Johan
Geen probleem nie Kalahari en dankie vir jou terugvoer.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Lisensies

Post by Hein22 »

Het iemand al terugvoer op hulle eposse gekry?
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by savage(P Coetzer) »

Ek het in Junie my 243 aansoek ingehandig en hy is die 5de sept goedgekeur. Het laasweek die 2de my pistool se hernuwing ingehandig en hy is vandag goedgekeur. Minder as 2 weke!!
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Baie geluk.

Wag maar nog hopenlik gaan myne ook gou nou 2 maande daar.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Hein22 wrote:Het iemand al terugvoer op hulle eposse gekry?
Nee nog niks gehoor nie.

Ek het twee terug n sms gekry wat se "receiving attention", toe ek bel toe se hulle die applikasie is ontvang by CFR.
Toe ek se maar ek het dieselfde sms gekry die 2de Julie, toe se die slim man aan die ander kant ja maar hulle het nou weer aan die applikasie gewerk. Maar na 2 weke het nog niks verder gebeur nie.

Ek is nou mooi gatvol.
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: Lisensies

Post by marthinus100 »

My kaartjie vandag gekry. Was basies 6 maande se gewag. Vrou sn selfde dag haar aansoek ingegee en aansoek le nou al vir 3 maande by in process. So sy wag nogsteeds. Vriend van my ook sy kaartjie gekry vandag. Hyt dag na my aansoek ingegee. Vrou is nie baie gelukkig nie.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
User avatar
Toktokkie
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Sep 10, 2015 1:59 pm

Re: Lisensies

Post by Toktokkie »

Goeie dag almal.
Nuut op die blad...
i.v.m die lisensie aansoeke.... my .303 aansoek het ongeveer 3 maande geneem.
baie vinniger as wat ek gedink het dit sou wees...
Ek dink dit help seker maar as mens lid is van die SA Jagters- en wildbewaringsvereniging, of PHASA?
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensies

Post by Mellies »

savage wrote:Ek het in Junie my 243 aansoek ingehandig en hy is die 5de sept goedgekeur. Het laasweek die 2de my pistool se hernuwing ingehandig en hy is vandag goedgekeur. Minder as 2 weke!!
Soos ek jou ken was daar seker dreigemente betrokke ne? ++>:
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by savage(P Coetzer) »

Hoe het jy dit geraai Mellies? Haha!
Ek moes my punt net baie duidelik maak toe hulle vir die 3de keer in 12 maande my kluis wou kom inspekteur.....
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Lisensies

Post by Morne Van Der Merwe »

Môre manne,

Ek my bevoegheid en .270 en 30-06 gelyk ingedien op 28 Julie'15' op 31 Julie 'n sms ontvang "Your Competency certificate receiving attention at the DFO" en toe gister 10 Sept twee smse "receiving attention at CFR". Die twee smse het gelyk deur gekom, een vir elke wapen. Wonder nou hoe lank vat dit nou van hier af.
Het by Garsfontein ingedien.
Groete
Morné
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

More Morne

Ek het gister gebel oor myne hulle se dat die sms sisteem probleme het so bel hulle .

Ek het bevoegtheid ingegee 2 weke later my lisensie aansoek ,het geen sms ontvang van die lisensie nie ,toe ek gister bel is bevoegtheid by criminal record en lisensie wag vir bevoegtheid.

Groete
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

Middag manne. Is dit dalk moontlik om jou wapen by jou te hê wanneer jou lisensie goedgekeur is, maar jy wag nog vir die kaartjie?
;D SMLE and shoot ;D
Post Reply