Lisensies

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

chevvy, gelukkig is dit nie by ons so nie. hier ry 2-3 voertuie per week Kimberly toe. so die goed is redelik vining by provinsiale dfo.
daai man vat 'n kans
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Lisensies

Post by Nickvn »

My en my seun se lisensies het ook baie lank stil gestaan in Pretoria. Dit het seker twee maande daar gele. Al drie ons lisensies is verlede week goedgekeur. Lyk of iemand darem nou wakker geskrik het daar.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

Bly om dit te hoor Nick. Myne 2 Junie 2015 ingegee by die polisiestasie, op 23 Junie 'n sms gekry met " receiving attention". Hoe lank nog?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Lisensies

Post by Nickvn »

Ons het ons lisensies in Maart al ingegee............. 6 maande gelede. Hopenlik is joune vinniger. Sterkte
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensies

Post by Giepie »

Ek die rumour gehoor dat die personeel by CFR nie in die gebou wil ingaan nie want die gebou is besig om in te sak. Hulle sit nou buite en gesels. Ek hoopmdit is maar net 'n rumour en nie die waarheid nie. ::)
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

tau wrote:
tau wrote:Mense ek sukkel nou vanaf Mei 2013 met my .375 Ruger wat ek 'n lisensie voor het, maar wat nie op CFR sisteem is nie. So ek kan nie die wapen oor die grens neem Nam toe nie. Na meer as 12 maande moet ek nou op my onkoste wapen by geweersmit kry en laat inspekteer dat dit wel die wapen is en dan inhandig by SAPD. Wee vingerafdrukke en dan sal hulle dit uitsorteer. Belaglik as jy my vra. Ek het mos nie die fout gemaak nie, maar nou kos dit my geld. Wapen is nuut by Safari & Outdoor gekoop, maar nou volgens CFR is dit 'n SAPS "stoor wapen" soos haelgewere en semi auto's wat hulle tydens onluste gebruik!!!!!

My nuwe aansoek vir my 9de wapen besluit hulle ook nou ek moet weer kluisinspeksie kry. EN dit vat nou al 7 dae om by my te kom. Ek bly 800m vanaf die SAPS stasie.
Mense ek deel net ny frustrasie met julle.. Intussen het ons baie bekwame DPO bedank en is hy tydelik vervang. EK het die roer na geweersmit gevat en verklaring gekry dit my geweer is en dat hy nie verander of verkeerd geregestreer nie.

Handig dit nou by 'n nuwe dame in wat ons nuwe DPO is so maand terug.. Kry Vrydag 'n oproep ' Middag meneer ek is jammer, maar jou geweer wat jy verander het is nie op jou naam mie ons kan nie die verandering aanbring nie :-[ :-[ :-[ :-[

" Dame onthou jy dit is juis waarom ek die verslag gekry ingehandig het om die wapen terug op my naam te kry. EK het reeds 'n lisensie kaartjie gekry in 2012 en ons probeer al vanaf 2013 om die fout wat op die sisteem ingekruip het reg temaak".


" Ok meneer dan moet jy maar inkom dat ons dit kan regmaak"

Liewe ouers!!!!!!!!!!!! Help my iemand help my asb.
My storie raak net beter. Ek moes nou net my lisensie kaartjie vir my .375 inhandig. Die provinsiale kantoor weier om my nuwe kaartjie te druk voor hulle nie my huidige lisensie kaartjie ontvang nie. Nee hulle soek nie my wapen nie, net die kaartjie. Want ek kan ammunisie op die kaartjie koop wat verkeerd op die sisteem is.

Ek vra toe wat nou van die wapen in my besit sonder 'n lisensie kaartjie???? As ek of die DFO beampte iets oorkom wat dan?

Toe maak hulle my 'n gewaarmerkte afskrif. Ek het hom nou gelamineer en in die kluis gesit. So frustreerend aangesien ek nooit iets verander het aan die wapen nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Lisensies

Post by Kingy »

My aansoek vir my 308 was op die 25 ste Mei in gegee, het vandag gehoor hy was gister goed gekeer. Sterkte aan julle manne wat nog wag!
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Lisensies

Post by Sybrandz »

Goeienaand manne.

Het vanaand met Jonas gesels by CFR. Hy seg dat Gauteng South Region 'n backlog het. Hulle verwerk nou eers April se aansoeke. My aansoek vir my Glock 26 is nou by Braamfontein (Provincial) en word hopelik Maandag Pretoria toe gevat. Ek het al die posts gelees op hierdie 'topic" en van die stories is hartverskeurend. Hopelik hoef ek nie so lank te wag soos van die ander manne nie.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensies

Post by JPS »

284Win lisensie goedgekeur.
Net so onder die 2 maande.
Nou net kaartjie.
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Lisensies

Post by Sybrandz »

Sybrandz wrote:Het Vrydag 14 Augustus 2015 my aansoek by Primrose SAPS ingehandig. Competency is alreeds in plek. Kom ons kyk hoe lank vat dit voor ek my kaartjie in my hand het.
My DFO het toe sy woord gestand gedoen en my aansoek vir die Glock 26 op Donderdag 20 Augustus ingehandig by die provinsiale hoofkantoor. (6 dae sover)
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
Wattlegrove
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm

Re: Lisensies

Post by Wattlegrove »

Nou net gebel vir my broer se lisensie.

"Your license is still in process since 24 JUNE 2015."
Wattlegrove
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm

Re: Lisensies

Post by Wattlegrove »

Nou net gebel vir my broer se lisensie.

"Your license is still in process since 24 JUNE 2015."
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Lisensies

Post by Hein22 »

Ek huil sommer as ek die ander se sukses stories hoor. Myne ingedien in Feb, Under consideration vanaf 24Junie, nou-net weer gebel. No movement!
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Re: Lisensies

Post by Brno308 jagter »

Kerels my lisensie is goed gekeur op 21 Julie 2015 en het eers vandag 26 Augustus 2015 my kaartjie gaan optel by my DFO - Totale wag periode was 5 Maande, het die aansoek in Maart 2015 ingegee
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Lisensies

Post by Sybrandz »

Baie geluk, ek is bly om jou onthalwe.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
User avatar
klei duif b
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Aug 10, 2015 1:48 pm

Re: Lisensies

Post by klei duif b »

Baie geluk

Ek wag nog geduldig .
Rian van heerden op jacaranda fm se vanoggend hulle moet dit moeiliker maak om lisensie te kry ai ai ai.

Groete Cobus
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Gelukkig weet almal hy praat net stront om luisteraars te kry. Die arme skepsel het nie n clue wat om hom aangaan nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5149
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

My seun se 22 aansoek is Maandag afgekeur. Maart reeds ingegee.
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Lisensies

Post by Kingy »

Dis nou sleg Pvdw, Hoop hy gaan sommer vinnig weer aansoek doen. Moet nie eers wag vir die brief nie!
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Lisensies

Post by Kingy »

Ek verneem my lisensie kaartjie is al laas week donderdag geprint gewees, Worcester se DFO moet die ding net optel dat ek my skietyster kan gaan haal!
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Pvdw wrote:My seun se 22 aansoek is Maandag afgekeur. Maart reeds ingegee.
Jammer om te hoor man, het hul al rede gegee?
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Pvdw wrote:My seun se 22 aansoek is Maandag afgekeur. Maart reeds ingegee.
Jammer om te hoor man, het hul al rede gegee?
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Lisensies

Post by Joe13 »

klei duif b wrote:Baie geluk

Ek wag nog geduldig .
Rian van heerden op jacaranda fm se vanoggend hulle moet dit moeiliker maak om lisensie te kry ai ai ai.

Groete Cobus
Hy is gesuip die kompos stamper, hulle moet meer mense wapens gee, dan sal boef nie eers twee keer dink om kuk te maak.
Last edited by Joe13 on Thu Aug 27, 2015 1:07 pm, edited 1 time in total.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Lisensies

Post by Joe13 »

Het my liksense vir .22 en Haelgeweer in Junie ingegee, nou nog besig met registration by CFR.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensies

Post by sako 30-06 »

Joe13 wrote:Het my liksense vir .22 en Haelgeweer in Junie ingegee, nou nog besig met registration by CFR.
Ek kry die idee Regsitration is waar die groot bottelnek is,weet van n paar ouens wie se lisensies daar bly vir maande lank.
Post Reply