Lisensies

Post Reply
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: Lisensies

Post by Smit@50 »

Ja manne ek is mooi gat vol vir die DFO Ek het al in November 2014 my aansoek vir my 223 ingegee en my CZ P09 in Januarie 2015 albei is saam goedgekeer op 3 Februarie die CZ se kaartjie al in Maart gekry maar nou nog nie die 223 se kaartjie nie .
Volgens hulle het die printer die druk van die kaartjie gemis (PTA DFO) en moet ek by my plaaslike SAP DFO gaan vra vir n reprint en dan R50.00 betaal dan druk hulle hom . Maar die plaaslike DFO se ek kan nie vra vir n reprint nie wat hy was nog nooit geprint nie so wat nou . En niemand het nantwoord nie SA Jag probeer ook nou al vir n maand sover sonder sukses .
Het gister nog n aansoek ingegee vir 300 wm sal nou sien hoe gou gaan dit die rondte . Maar sit nog sonder die 223 .
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Lisensies

Post by Nickvn »

Waar s jy vandaan? Hier in Mpumalanga kan hulle in Nelspruit vir jou print. Ek het so rukkie terug een laat print en toe n maand later weer een deur die sisteem gekry.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

Hi Manne

Ek het vandag n sms gekry van Sentraal dat my lisensie ontvang is.
Het iemant dalk name en nommers sodat ek so oor n week of wat kan begin bel.

Dankie
User avatar
DeonvTonder
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am

Re: Lisensies

Post by DeonvTonder »

RUPERT wrote:Hi Manne

Ek het vandag n sms gekry van Sentraal dat my lisensie ontvang is.
Het iemant dalk name en nommers sodat ek so oor n week of wat kan begin bel.

Dankie
Probeer CFR se call centre in PTA (012 353 6111)
As jy iemand kry wat weet wat hy doen sal daardie persoon vir jou presies kan sê waar in die proses jou lisensie himself bevind. Ek was nog elke keer gelukkig om met iemand bevoeg genoeg te kon praat.
Hier is ook erens op die forum nommers vir sekere kontak persone in die SAPD wat sal kan help.

Sterkte
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: Lisensies

Post by Smit@50 »

Manne julle verstaan nie ek 38 telfoon nommers way ek almal gebel het sonder enige sukses. Ek het al die nommers op die forum gekry en almal gebel.
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Suikermuis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm

Re: Lisensies

Post by Suikermuis »

Dit lyk of hierdie draad baie stil is die laaste tyd. Spreek boekdele van CFR se uitstekende diens.

Vanoggend darem n slag weer deurgekom na hulle toe. Blykbaar is my aansoek nog "in process". Nog nie eens "in for consideration" nie. Dit terwyl die aansoek al 20 April ingedien is. Ekt gehoop om einde Julie met die kaartjie in die hand te staan. Nou wonder ek of dit einde September sal wees.

Dit help regtig nie die angstigheid aan nie. Intussen al matryse aangekoop en verlede week doppe gekoop om te vorm. Moedertjie moes net keer anders was die koeëls ook al oppad.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

SersSuikermuis wrote:Dit lyk of hierdie draad baie stil is die laaste tyd. Spreek boekdele van CFR se uitstekende diens.

Vanoggend darem n slag weer deurgekom na hulle toe. Blykbaar is my aansoek nog "in process". Nog nie eens "in for consideration" nie. Dit terwyl die aansoek al 20 April ingedien is. Ekt gehoop om einde Julie met die kaartjie in die hand te staan. Nou wonder ek of dit einde September sal wees.

Dit help regtig nie die angstigheid aan nie. Intussen al matryse aangekoop en verlede week doppe gekoop om te vorm. Moedertjie moes net keer anders was die koeëls ook al oppad.Image


Jong die cfr manne keur lisensie aansoeke wat so lank le deesdae sommer af(gauteng noord veral), hoop jy is die uitsondering!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Suikermuis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm

Re: Lisensies

Post by Suikermuis »

Baie dankie Jagtersreg, nou voel ek baie beter

Elders op die forum ook gelees van aansoeke wat deesdae maklik afgekeur word. Hoop vanself om n uitsondering te wees.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

SersSuikermuis wrote:Baie dankie Jagtersreg, nou voel ek baie beterImage

Elders op die forum ook gelees van aansoeke wat deesdae maklik afgekeur word. Hoop vanself om n uitsondering te wees.

Idee was nie om jou negatief te maak nie, die manne is besig om die mense dik gatvol te maak. Maak jouself net reg vir n ja of nee en kry jou voetwerk reg indien dit nee is en handig die oudjie ma vinnig wee in
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Lisensies

Post by Kalahari »

Darem net so iets van oor die draad......
Ek het op 21 Julie my aansoek vir die tikka 260 sporter ingegee..... hoop dit gaan sommer gou wees. :police:
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

Manne my aansoek lê nou al so ruk by die polisie. Ek het al die tyd smse gekry maar nou het dit gestop. My laaste een was 'n maand gelede. Moet ek geworrie wees of nie?
;D SMLE and shoot ;D
Suikermuis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm

Re: Lisensies

Post by Suikermuis »

[quote uid=5590 name="SersSuikermuis" ]Baie dankie Jagtersreg, nou voel ek baie beter<br /><br />Elders op die forum ook gelees van aansoeke wat deesdae maklik afgekeur word. Hoop vanself om n uitsondering te wees.[/quote]<br /><br /><br />Idee was nie om jou negatief te maak nie, die manne is besig om die mense dik gatvol te maak. Maak jouself net reg vir n ja of nee en kry jou voetwerk reg indien dit nee is en handig die oudjie ma vinnig wee in

Geen probleem, dit glad nie gesien in n negatiewe lig nie, daarom die smiley.

Mooi dag
Groete
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Ek hoop werklik die CFR wil nou bietjie rigting kry. Elke nou en dan val die bodem uit en dan moet die manne onnodig sukkel en dit na hulle duisende rande uitgehaal het vir n hartsroer.......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

Manne ek het nou 'n SMS ontvang wat sê my kompentensi is gefinaliseer en ek kan my kaart kom haal.

Dom vraag maar wat beteken dit
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3647
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Lisensies

Post by Fanta300 »

Beteken hy is goedgekeur en hulle kan hom vir jou print by jou DFO
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

die lesensie?
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

is daar n kompentensie kaart ook of
nie.
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3647
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Lisensies

Post by Fanta300 »

Nie 'n kaart nie. Word op papier geprint. Dis die bevoegtheid sert. Lisensie is seker nog op pad.

Bel 012 353 6111 en hoor hoe vorder jou lisensie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

OK baie dankie
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Lisensies

Post by Sybrandz »

Het Vrydag 14 Augustus 2015 my aansoek by Primrose SAPS ingehandig. Competency is alreeds in plek. Kom ons kyk hoe lank vat dit voor ek my kaartjie in my hand het.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
User avatar
Phillip
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by Phillip »

Ek het goeie nuus gekry. My aansoek was 6 Julie by CFR en is 6 Augustus goedgekeur!
Ongelukkig neem die druk van die kaartjie ietwat langer. Ons DFO se dat daar n backlog is met sommige lisensies, van April, wat nog gedruk moet word.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Ek het vanoggend n sms gekry dat my aansoek by die provinsiale, Wes Kaap, DFO aandag kry. Moet hy nou nog eers Pta toe van daar af? Is al 7 weke na ek dit in Worcester ingehandig het.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by Jakkels 223 »

Lyk my als het 3 tree agteruit gegaan by CFR.
So sit en wag ons vir my vrou se lisensie kaartjie, nadat die aansoek al op 22/05 goedgekeur is.

Lyk my lank wag is ons voorland

Sterkte
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Lisensies

Post by Chevvy SS »

Polisiebeampte by ons wat betrokke is met die lisensies het verlede week gesê hy het 'n maand tyd om die aansoek te verwerk. Daarna wag hy tot hy weer Kaap toe gaan (met al sy stempels) om dit in te handig (kan dit nie vir iemand anders gee om te neem nie, want as daar iets kort mag die ander lid dit nie korrigeer nie).

Hoe lank hulle in die Kaap tyd het weet ek nie, maar dan gaan dit eers Pretoria toe.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Dankie Chevvy, sal maar wag en sien wat gebeur.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Post Reply