Page 53 of 62
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Oct 26, 2020 2:16 pm
by naas222
Toxxyc ek hou van jou skrywe...
Ek gaan n stelling maak en as dit nie gepas is nie kan admin dit verwyder...
Het jy al Pretoria as voorbeeld op n Sondag oggend ( nie net 16Des) gesien.... daars nie parkeering vir n muis by n mall nie en die parkeering voor die kerke is leeg....
Dis nie net die onderhou van die Gelofte nie dis die onderhou van die Sabbats dag as geheel...
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Oct 26, 2020 2:31 pm
by Toxxyc
Dis presies wat ek bedoel. As manne die Sondag so verwaarloos, dan maak dit sin dat hulle Geloftedag ook verwaarloos. Sonder om nou dominee te speel, Prediker 5 lees baie duidelik:
1 Wees nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou ’n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees.
2 Want soos die droom kom deur baie drukte, so die gepraat van die dwaas deur baie woorde.
3 As jy ’n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie. Betaal wat jy belowe.
4 Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie.
5 Laat jou mond nie toe om op jou liggaam ’n sondeskuld te laai nie, en sê nie voor die gesant van God: Dit was ’n vergissing nie. Waarom moet God toornig word oor jou stem en die werk van jou hande verwoes?
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Oct 27, 2020 7:51 pm
by 6mmMusgrave
Naand Almal
Vanaand is ek teen die grond manne. Dit lyk asof my ma n beroerte gehad het gisteraand. Sy het beter gelyk vnoggend maar vnaand lyk dit nie goed nie. Ek vra asb as julle vnaand n gebed se dink aan my ma.
Liewe Vader ek kan n baie verkeerde mens en kwaai mens wees maar God ek vra vnaand vat by my wat U wil laat my ma net ok wees asb.
Amen
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Oct 27, 2020 7:53 pm
by Kaalvoetthysie
Ai jammer om te hoor Musgrave ons bid vir haar
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Oct 27, 2020 7:53 pm
by honda2
6mmMusgrave wrote:Naand Almal
Vanaand is ek teen die grond manne. Dit lyk asof my ma n beroerte gehad het gisteraand. Sy het beter gelyk vnoggend maar vnaand lyk dit nie goed nie. Ek vra asb as julle vnaand n gebed se dink aan my ma.
Liewe Vader ek kan n baie verkeerde mens en kwaai mens wees maar God ek vra vnaand vat by my wat U wil laat my ma net ok wees asb.
Amen
Amen
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Oct 27, 2020 8:01 pm
by DWB
Baie Sterkte.
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Oct 27, 2020 8:17 pm
by naas222
Sterkte daar
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Oct 27, 2020 8:20 pm
by Jurgen Visser
Ai man sterkte , julle is in my gebede
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Oct 28, 2020 4:34 am
by PWV
Sterkte, Jacques! Ons dink aan julle in hierdie tyd!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Oct 28, 2020 6:34 am
by Philip J
Sterkte Jacques. Ons dink aan julle!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Oct 28, 2020 7:44 am
by jdpretorius
Baie sterkte Jacques, weet net julle is in ons gebede
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Oct 28, 2020 7:57 am
by Draegan
Sterkte Jacques, ons dink aan jou en jou naasbestaandes.
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Oct 28, 2020 8:47 am
by Chevvy SS
Baie sterkte Jacques.
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Oct 28, 2020 9:19 am
by Toxxyc
Ek ken jou nie, maar baie sterkte Jaques. My ma het by die werk geval laasweek en haar pols en elmboog gebreek. So sy sit ook in die hospitaal. Lyk darem of sy OK gaan wees sonder operasies.
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Oct 28, 2020 2:48 pm
by Basie2
Sterkte Jacques, ons dink aan julle.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Sun Dec 27, 2020 5:30 pm
by Frederik
Kan ek vrae vir gebede vir Deon en familie (DWB) so pas van sy vrou gehoor dat hy erg gebrand het in gesig en hand.
Foto van hospitaal lyk of hy baie pyn het.
Re: Gebede versoek
Posted: Sun Dec 27, 2020 5:43 pm
by jdpretorius
Frederik wrote:Kan ek vrae vir gebede vir Deon en familie (DWB) so pas van sy vrou gehoor dat hy erg gebrand het in gesig en hand.
Foto van hospitaal lyk of hy baie pyn het.
Ai boeta, ons maak so
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Sun Dec 27, 2020 5:44 pm
by wynis
Ons bid saam
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Sun Dec 27, 2020 5:46 pm
by ruaanb
Ai sterkte daar
Re: Gebede versoek
Posted: Sun Dec 27, 2020 5:51 pm
by Aceofspades
Mag die Here se helende hande werskaf met hom.
Sterkte Deon.
Kriek
Re: Gebede versoek
Posted: Sun Dec 27, 2020 6:35 pm
by naas222
In Jesus naam bid ons gesondheid en voorspoed toe
Re: Gebede versoek
Posted: Sun Dec 27, 2020 7:28 pm
by Lategan1
Baie sterkte Deon. Mag jy spoedig gesond raak.
Vanaand in my gebed.
Re: Gebede versoek
Posted: Sun Dec 27, 2020 7:50 pm
by tripodmvr
Nie goeie nuus so op die Sondag nie. Sterkte aan sy familie wat ook die tauma deurmaak. Ons gebede is met julle.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Dec 28, 2020 6:23 am
by tripodmvr
Laat weet asb. as julle nuus het oor DWB.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Dec 28, 2020 8:24 am
by Toxxyc
Ek sal ook graag wil weet. Ken hom nie persoonlik nie maar ek geniet sy tyd hierso. Sterkte Oom DWB.