Page 52 of 62
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Aug 05, 2020 1:39 pm
by Malan123
Sterkte Wouter. Baie jammer om te hoor!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Aug 05, 2020 1:54 pm
by Methos
Sterkte Wouter!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Aug 05, 2020 2:12 pm
by PWV
Innige simpatie, Wouter!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Aug 05, 2020 2:35 pm
by Rasmus
Ai Wouter. Mens het nie woorde nie. Ek is self onlangs hierdeur. My pa was 7 weke in die hospitaal en niemand kon hom sien nie.
Mag die Groot vertrooster aan julle Sy vrede gee en julle dra in die tyd!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Aug 05, 2020 2:39 pm
by ruaanb
Sterkte!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Aug 05, 2020 3:09 pm
by andre007
Sterkte Wouter, ons dink aan jou in hierdie moeilike tyd!!
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Aug 05, 2020 3:50 pm
by Stephan86
Ek is baie jammer om dit te hoor Wouter, my gebede is met jul en ek dink aan jul elkeen. Sterkte
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Aug 05, 2020 5:39 pm
by Raditipa
Baie jammer om te hoor Wouter. Alle sterkte aan jou en die familie in die moeilike tyd.
Re: Gebede versoek
Posted: Wed Aug 05, 2020 5:52 pm
by wynis
Wouter Roets wrote:More Manne
Eerstens baie dankie vir almal se gebede en al die boodskappe wat gestuur is. Dit is met groot hartseer om vanmore vir julle te se dat my Pa gistraand die strydbyl begrawe het na meer as 10 weke se geveg. Paps ek gaan jou ontsaglik mis en ek kan net dankie aan ons Hemelse Vader se dat hy vir ons so wonderlike mens geleen het om as huweliks maat vir my Ma, Vader vir ek en broer en ons vrouens en Oupa vir ons kinders kon wees. Die mensdom is vandag virseker armer met sy heengaan.
Mooiloop Paps.
Jammer vir jou verlies Wouter. Sterkte vir jou en die weier familie en vriende. Mag die Here julle in hierdie tyd met sy vrede en liefde seen.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Aug 06, 2020 9:42 am
by Wouter Roets
More Manne
Baie dankie vir almal se boodskappe en ondersteuning. Voorwaar n riem onder die hart. Sterkte ook aan al die ander mense daar buite wat ook deur beproewings gaan, julle is ook in ons gebede.
Mooiloop
Wouter
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Aug 06, 2020 11:35 am
by Flip Nel
Baie jammer om te hoor Wouter sterkte in die swaar tyd
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Aug 06, 2020 12:06 pm
by KalahariKlong
Sterkte aan jou en die familie Wouter.
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Aug 06, 2020 1:18 pm
by 3kus
Baie sterkte vir jou en familie Wouter
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Thu Aug 06, 2020 4:42 pm
by Basie2
Sterkte Wouter, ons dra jou op in gebed.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Oct 16, 2020 6:18 am
by naas222
Manne ek is dankbaar dat hier op die groep nie n Senekal debat was nie...
Kom ons bid vir daai manne en vroue daar vandag dat God hulle sal beskerm en veilig sal hou...
Dankie
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Oct 16, 2020 7:17 am
by Lategan1
Naas, ek maak so. Dit het impak op elkeen se lewe, ongeag waar jy staan in Suid Afrika.
Beste.
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Oct 16, 2020 8:01 am
by jdpretorius
naas222 wrote: Fri Oct 16, 2020 6:18 am
Manne ek is dankbaar dat hier op die groep nie n Senekal debat was nie...
Kom ons bid vir daai manne en vroue daar vandag dat God hulle sal beskerm en veilig sal hou...
Dankie
AMEN !
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Oct 16, 2020 8:10 am
by airhunter
Amen
Re: Gebede versoek
Posted: Fri Oct 16, 2020 8:10 am
by jankraay
Amen
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Oct 20, 2020 4:37 pm
by airhunter
Middag almal
Kom ons bid ernstig vir die Hoopstad, Dealesville, Boshof boere wat stry teen brande en die werk van die bose.
Dit is chaos daar.
Asseblief bid ernstig saam. Ons hele bestaan as n minderheid ballanseer deesdae op n mespunt en net God in Sy liefde en genade kan ons tot redding wees.
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Oct 20, 2020 7:47 pm
by naas222

ons bid kliphard met trane in my oƫ
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Oct 20, 2020 7:53 pm
by jankraay
Jis ek is gebreek oor daai manne!!!
Here bewaak en beskerm elke liewe man wat vuur veg en sy lewe in gevaar sit asb Vader. Troos die met verliese en plaas U hand van kalmte en rustigheid oor hulle.
U wil sal geskied.
AMEN

Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gebede versoek
Posted: Tue Oct 20, 2020 8:20 pm
by BenJacobs
My oupa hulle boer in daar naby. Ek het vandag gebel hulle klink maar nie lekker nie. Hulle is darem nog ongeraak, maar die mense in die omgewing is maar seer. Ek bid vanaand saam!!!
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Oct 26, 2020 8:29 am
by Toxxyc
Manne, lees bietjie die 16 Desember gelofte. Dink maar hoe gepas dit is in ons lewens van vandag, ek kyk bietjie mooi wat belowe word - en vra dan hoeveel boere nog die gelofte getrou nakom. Die dag werklik as 'n Sabbat deurbring. Soos 'n Sondag. Kerkdiens bywoon, rus en die dag toewy aan ons Hemelse Vader wat die boere verlos het uit die hand van 'n oormag op 16 Desember 1838.
Niks is te groot vir God nie. Ons moet net bid. Bid, en ons geloftes hou. Onthou 'n gelofte sny twee kante toe. "As hy ons beskerm, en ons vyand in ons hand sal gee, dat ons die dag en die datum as 'n dankdag, as 'n Sabbat, in Sy eer, sal deurbring".
EDIT: Ek moet byvoeg dat ek ons boere glad nie slegpraat of enigiets soos dit met die plasing nie. Ek wil maar net bietjie probeer om ons aandag te vestig op dit wat belangrik is - onthou, jy is sterker op jou knieƫ as op jou voete.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Oct 26, 2020 8:37 am
by airhunter
Toxxyc wrote: Mon Oct 26, 2020 8:29 am

Stem