Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom Bobby, hoop jy geniet dit sommer baie
User avatar
Koggelbeer
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Mon Feb 02, 2015 3:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Koggelbeer »

Goeie dag manne

EK is Jacques , ek kom van die Vrystaat af, meer spesifiek Virginia. Ek boer hier met varke.

Het onlangs my eerste jag geweer gekoop , dit is n .308 Musgrave P14 .
sien uit om bietjie met julle te gesels en n paar nuwe dinge te leer.
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Baasvark »

Hallo Jacques,

As jy die Koggelbeer is, wie doen dan die vuilwerk?
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
Meerkatbiltong
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Jan 29, 2015 9:44 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Meerkatbiltong »

Goeie middag almal

Chris van Lichtenburg. Lees al 'n ruk die forum. Jag graag en vang swartbaars hier rond in die somer. Het 'n 303, 300WM Musgrave en die vrou het 'n ou K98 308. Het onlangs self begin herlaai en weens 'n hele paar kere se gesukkel het ek al paar keer in die herlaai afdeling opgeïndig. Sien uit om nog baie te leer.

Groete
Chris
User avatar
vratvark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 17, 2015 10:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by vratvark »

Heil die lesers!

Ek heet Vratvark, is nie heeltemal van hier nie en is verslaaf aan die reuk van kryt.
My voorliefde is ou militere skietgoed - ek het paar smellies en k98s, wat ek steeds inspan om viervoetiges mee af te stig.

Groetnis
When 'arf of your bullets fly wide in the ditch,
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you
- Kipling
Antoniaans
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Feb 16, 2015 7:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Antoniaans »

Goeie vandag mede stryders. Nuweling op die forum en wil my net voorstel.
Ek boer in die Koup.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwe manne.

Hier deel en leer ons graag.

Groetnis,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Farmer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Thu Mar 19, 2015 6:40 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Farmer »

More! Raymond Cloete van Machadodorp. Vir my 'n CZ 550 preditor .308 gekoop en wil alles leer wat ek kan oor hom. Ek hou van lang afstand skiet.
KIDS THAT HUNT AND FISH DON'T DEAL AND STEAL!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Farmer. Lekker hand vol vingers?
Kan 'n dubbelloop haelgeweer se snellers gelyktydig aftrek! :)
KleynhansC
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Mar 19, 2015 8:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KleynhansC »

Goeiemore almal, Corneel Kleynhans is my naam. Ek sien baie uit om lekker te gesêls en leer hier op die blad. Lekker dag vir almal!
User avatar
hpcoetzer
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Mar 19, 2015 3:57 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by hpcoetzer »

Middag almal,


Hennie is die naam, woonagtig in Gordons Baai, groot geword in die Kimberley. Het 'n 303 wat ek nog gewoond moet raak, maar jag al jare met ander wapens!
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JacquesT (Stompe) »

Welkom Hennie, geniet dit hier, en 'n majuba kettie bly 'n lekker roer.
Kosie_Nel69
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Mar 23, 2015 4:01 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kosie_Nel69 »

Middag mense, my naam is Thomas Nel. Ek is van Nelspruit af en het pas my eerste geweer aangeskaf. Dit is 'n 308 Musgrave en ek gaan verseker die forum gebruik om meer kennis oor my spesifieke geweer en sy geskiedenis te kry.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Kosie of Thomas?
Goeie kaliber wapen! Geniet hom.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom Kosie.

Van daai maak roer weet ek boggerol, maar in my onkunde weet ek darem al dat jou kaliberkeuse 100% in die kol is. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ben »

Middag Mense!

My naam is Ben en ek het woon in Boksburg
Het al van ek jonk was n liefde vir die natuur en wapens in algemeen.
Ek besit al n pistool vanaf 1999 maar het eers in 2011 my eerste geweer gekoop. N pragtige "ou: musgrave .308 wat ek laat oordoen het en is nou my baba.
Het in 2012 vir my n Winchester haelgeweer aangeskaf en in 2014 my pistool ingeruil op n Nuwe Glock.
Ek het ook onlangs begin om my eie rondtes te laai en vind dit n fantastiese tydverdryf!
So indien julle nie omgee nie gaan ek nog baie vra vra.... ;)

Groete
Ben
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ashley »

Welkom Ben! Geniet die forum
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Mauser
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Thu Mar 28, 2013 2:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Mauser »

Welkom Ben, hoop jy gesels lekker saam!
.308 Mauser
12 BR Harington & Richards

"Skiet hom waar dit saak maak"
AJ270
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Mar 30, 2015 4:52 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by AJ270 »

Dagse manne,
AJ de Waal van Mariental , lekker paas naweek vir julle almal.

""""""""""""""""""""""LAAT DIE KOPPE KRAAK""""""""""""""""""
LAAT DIE KOPPE KRAAK
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ashley »

Welkom AJ!
Mooi man, welkom aan al die nuwe ouens. Hiers baie kennis en stories op hierdie forum.

Geniet!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Hilmar
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Fri Apr 10, 2015 7:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Hilmar »

Naand se aan almal
Ek is Hilmar van Keetmanshoop in n nat Nam.Ek jag reeds van laerskool dae af met Windbuks en later met jaggewere.Herlaai patrone van die laat sewentigs , verder nagoes ek en n paar van my friende wild veral springbokke.
Teel ook Krombek pappegaaie , leer graag van die slim manne die fyner detail van herlaai en alles wat daarmee gepaard gaan.
In my kluis staan my Gecado windbuks, .22J.G Landman, .223Sako varmiter. 7x64 Walther, 30.06 Gew98 ,12boor Remington haelgeweer, 7.65 Mauser Obendorf pistool
Mooi loop.
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by dehacked »

Welkom Hilmar.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Willem J
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Tue Apr 14, 2015 9:57 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Willem J »

Goeie Dag aan almal.

Ek is seker die jongste op die forum en ek is seker ek is by die regte plek om goeie venke te kry oor die jakkals jag. Ek hoop ek het baie vra en stories om te vertel.

Groete
Willem
Grootste sukses in Jakkals jag ooit in my geskiedenis van Jakkals jag. 11/04/2015 23:55
.260 Sako met knaldemper.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1116
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by J le Roux »

Welkom Hilmar!

Nou toe nou! Ek het ook 'n J.G Landman en kon nog bitter min informasie oor hom kry. Ek PM jou sommer.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Maverick102
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Mon Apr 06, 2015 8:03 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Maverick102 »

Naandsê Mense!!! Nuweling hier op die forum vanaf Phalaborwa!! Stel baie belang in langasftand skiet. Geluk met n skitterende forum, ons leer baie!!

Mooi aand.
Post Reply