Lisensies

Post Reply
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Re: Lisensies

Post by Reghardt »

Ek het my aansoek 23 April 2015 ingedien en is 03/06/15 approved. CZ 550 Lam Var 22-250.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8014
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

bsaaiman wrote:More almal,

Soos voorheen gemeld was my 6.5x55 aansoek op 27 Maart ingehandig by my plaaslike DFO (Brackenfell). Die papierwerk is op 22 April by CFR ontvang om aandag te kry en is op 26 Mei finaal goedgekeur.
My lisensie aansoek vorder maar stadig. Het 11 Maart ingegee by Brackenfell, hy is 22 April by CFR ontvang. 12 Mei is hy na weskaap afdeling vir voorbereiding en hy sit nogsteeds daar, nognie eers in vir oorweging nie :(
Dit klink my die semi-autos vat 'n bietjie langer.
bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm

Re: Lisensies

Post by bsaaiman »

En daar kry SAPS Brackenfell dit reg om die wind uit my seile te neem. Sopas my kaartjie gaan haal!!!

In kort my aansoek by die stasie ingegee 28 Maart, lisensie goedgekeur 26 Mei en my kaartjie vandag gekry.

@Arnold - hoop maar jy kom gou reg.

Bartho
Last edited by bsaaiman on Wed Jun 17, 2015 10:46 am, edited 1 time in total.
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: Lisensies

Post by Flip Groenewald »

Myne darm ok gegaan 17-04-2015 ingedien en 20-05-2015 kaartjie by my in my hande.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1116
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Lisensies

Post by J le Roux »

My .375 aansoek 6de Maart ingedien. Nou net gehoor dis goedgekeur! Ook maar 3 maande soos Ludwig s'n, maar dit wys darem daar is nog lewe by die CFR kantore. Ek hou maar duim vas die kaartjie druk neem net 2 weke soos belowe.

Gister lisensie gaan afhaal ;D , 12 weke. Dankie Pietersburg DFO kantoor.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Lisensies

Post by Eugene »

My laaste lisensie op 6 Feb ingegee in Klerksdorp. Op 3 Maart het dit nog steeds by my DFO gelê, want "daar is nie voertuie beskikbaar om die 45km potch toe te ry nie". Darem uiteindelik die 20ste Mei toestaan, maar wag nog vir kaartjie....
Aim small, miss small
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

Weet julle of dit langer sal neem vir n persoon wat vir eerstekeer aansoek doe vir n lesensie,
;D SMLE and shoot ;D
bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm

Re: Lisensies

Post by bsaaiman »

Hi Blesbok.

Dit gaan alless afhang van of jy reeds SAPS Competency sertifikaat het. Indien nie, my Competency het +_ 6 weke geneem vir my eerste geweer en eers daarna het hulle die lisensie verwerk.

Groete

Bartho
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Lisensies

Post by Eugene »

bsaaiman wrote:Hi Blesbok.

Dit gaan alless afhang van of jy reeds SAPS Competency sertifikaat het. Indien nie, my Competency het +_ 6 weke geneem vir my eerste geweer en eers daarna het hulle die lisensie verwerk.

Groete

Bartho
Dis nou as jou DFO jou toelaat om beide gelyktydig in te dien. In Potch, Stilfontein en Orkeny laat hulle dit toe, in Klerksdorp weier hulle om jou aansoek te aanvaar as jy nie reeds bevoegdheid het nie.....

Dit sal darem wragtag 'n blye dag wees as al die DFO's op 'n standaard stelsel besluit en daarby bly.....
Aim small, miss small
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

Ek het my bevoegteid gedoen en dit het moer lank gevat en het laas maand die lesensie vir 303 ingegee. Het seker nou al 5 smse gekry wat se dit word bewerk.

Dink hele dit sal vinnig verloop?
Groete Blesbok
;D SMLE and shoot ;D
Citfield
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm

Re: Lisensies

Post by Citfield »

Hello Julle

Jammer dom vraag. Wat se nommer bel 'n mens om te hoor waar trek die geweer aansoek.

Ek kry glad nie die nr nie.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

Citfield wrote:Hello Julle

Jammer dom vraag. Wat se nommer bel 'n mens om te hoor waar trek die geweer aansoek.

Ek kry glad nie die nr nie.

Die nommer is 012-353 6111. Bel hulle of vroeg oggend of so 19h00 se kant, mits jy bereid is om al jou airtime op te wag.

Sterkte
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

hul al heeldag ofline
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

so by the way...
ons dfo was nou nou op plaas gewees. hy se toe so 2 weke terug het daar 'n wet gekom, mits jy bevoeg is, kan jy nuwe wapen by jou hou, solank jy aansoekgedoen het .
maar, van selfsprekend mag jy nie ding skiet nie.
hy het gese hy sal in diepte kyk wat presies aangaan, en my laat weet
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Lisensies

Post by NEGE3 »

Ek het al antwoorde op 012-353 6000 ook gekry.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Kan enige iemand my uithelp met die vorm nommer wat nodig is vir lisensie kaart reprint?
Nice omdat ek die verloor het nie maar omdat my kaartjie nog nooit geprint is vanaf 26 Maart nie.
Boschkop se DFO het genoem van 517b maar kry dit nerens nie.
Citfield
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm

Re: Lisensies

Post by Citfield »

Dankie stompe, cassie en Koos.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 338
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: Lisensies

Post by Parker »

J le Roux wrote:My .375 aansoek 6de Maart ingedien. Nou net gehoor dis goedgekeur! Ook maar 3 maande soos Ludwig s'n, maar dit wys darem daar is nog lewe by die CFR kantore. Ek hou maar duim vas die kaartjie druk neem net 2 weke soos belowe.

Gister lisensie gaan afhaal ;D , 12 weke. Dankie Pietersburg DFO kantoor.
Enige kontak nommers daar? My aansoeke op 19 Mei goedgekeur. Ingedien op 3 Maart in Nylstroom. Nylstroom reken die printing van die kaarte is of in Pretoria of in Pietersburg? Hulle weet self nie. En dan gaan die manne een keer n maand Pietersburg toe! Ek sal sommer self Pietersburg toe ry as ek kan.
Stoot lood!
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

Manne hier by my in die wes kaap het ek al weer n vooltjie hoor vtluit wat se dat n man nou weer lank gaan wag vir jou lesensie.Is dit waar of moet daai voel geskied word?
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Ek het 4 maande vir my lisensie gewag.
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

Ek hoop dit is die selfde in my geval.
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3647
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Lisensies

Post by Fanta300 »

My aansoek vir my 260Rem en my Walther P38 ingehandig op 22 April, SMS van SVR op 28 Mei, goedgekeur op 5 Junie. 6 weke en 2 dae.

Ek sê nog steeds, toegewyde status maak 'n groot verskil!!

Nou net gebel. Foon onmiddelik be-antwoord in Afrikaans
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Lisensies

Post by Blesbok »

Net vir interesanteid, is daar nie dalk n manier om op die web te kyk hoever draai hul met jou liksens nie.
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

cassie_calvinia wrote:so by the way...
ons dfo was nou nou op plaas gewees. hy se toe so 2 weke terug het daar 'n wet gekom, mits jy bevoeg is, kan jy nuwe wapen by jou hou, solank jy aansoekgedoen het .
maar, van selfsprekend mag jy nie ding skiet nie.
hy het gese hy sal in diepte kyk wat presies aangaan, en my laat weet
more more, is jy Ernstig? Jislaaik dit sal great wees as mens dit kan doen,
;D
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Lisensies

Post by Riaan Kriel »

Tertius Steyn wrote:
cassie_calvinia wrote:so by the way...
ons dfo was nou nou op plaas gewees. hy se toe so 2 weke terug het daar 'n wet gekom, mits jy bevoeg is, kan jy nuwe wapen by jou hou, solank jy aansoekgedoen het .
maar, van selfsprekend mag jy nie ding skiet nie.
hy het gese hy sal in diepte kyk wat presies aangaan, en my laat weet
more more, is jy Ernstig? Jislaaik dit sal great wees as mens dit kan doen,
;D
Ek het dit nou vir die plaaslike dfo gevra, hy sê daar is nie sprake van so iets nie. Jy moet in besit wees van lisensie of die stoorpermit SAP539 maar dit is slegs geldig om ander persoon se wapen te stoor en nie vir nuwe wapen wat jy by handelaar aangekoop het nie.
Post Reply