Page 6 of 6

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Wed Oct 13, 2021 12:37 pm
by PWV
Mooi opgesom, Gawie!

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Fri Oct 15, 2021 9:57 am
by Muishonde
Gawie en Andre, julle maak sin.
Wat wen mens met AI en hoeveel meer kruit vat daai dop ?
Daai dop lyk net reg vir my, mmm

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Fri Oct 15, 2021 12:20 pm
by joe rocket
Muishonde wrote: Fri Oct 15, 2021 9:57 am Gawie en Andre, julle maak sin.
Wat wen mens met AI en hoeveel meer kruit vat daai dop ?
Daai dop lyk net reg vir my, mmm
Muishonde n 243 is gebou om te Ackley. Sexy wild amper soos n tannie op die strand in n bikini wat met wulpse botox lippe vir jou smile en jy weet maggies jy en die tannie gaan reg kom.

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Fri Oct 15, 2021 12:34 pm
by Lategan1
joe rocket wrote: Fri Oct 15, 2021 12:20 pm
Muishonde wrote: Fri Oct 15, 2021 9:57 am Gawie en Andre, julle maak sin.
Wat wen mens met AI en hoeveel meer kruit vat daai dop ?
Daai dop lyk net reg vir my, mmm
Muishonde n 243 is gebou om te Ackley. Sexy wild amper soos n tannie op die strand in n bikini wat met wulpse botox lippe vir jou smile en jy weet maggies jy en die tannie gaan reg kom.
Wat se snert gaan mens nog van jou kant hoor😂😂

Lyk my jy vry op boontoe!

Beste.

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Fri Oct 15, 2021 1:40 pm
by joe rocket
Lategan1 wrote: Fri Oct 15, 2021 12:34 pm
joe rocket wrote: Fri Oct 15, 2021 12:20 pm
Muishonde wrote: Fri Oct 15, 2021 9:57 am Gawie en Andre, julle maak sin.
Wat wen mens met AI en hoeveel meer kruit vat daai dop ?
Daai dop lyk net reg vir my, mmm
Muishonde n 243 is gebou om te Ackley. Sexy wild amper soos n tannie op die strand in n bikini wat met wulpse botox lippe vir jou smile en jy weet maggies jy en die tannie gaan reg kom.
Wat se snert gaan mens nog van jou kant hoor😂😂

Lyk my jy vry op boontoe!

Beste.

Jy sien.

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Sat Oct 16, 2021 6:34 am
by Hansieslim
Boodskap onttrek

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Thu Mar 24, 2022 5:26 pm
by Dumbluck
Ek brand vir nuus uit die Swartland laat die Makoue begin dik raak!

Tot op 500m gaan ek hom 'n 70gr RDF stuur en verder skote of as die wind pla kry hy 'n 105gr Image

Ek is nou te suinig om 130gr Hybrids uit te deel.

Image

Sent from my SM-G991B using Tapatalk



Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Fri Mar 25, 2022 11:16 am
by Methos
Dumbluck

Daai is twee netjiese roere. Watse kalibers en maak?

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Fri Mar 25, 2022 11:36 am
by Dumbluck
Methos wrote:Dumbluck

Daai is twee netjiese roere. Watse kalibers en maak?
Altwee Howa 24" Heavy Barrels in KRG Bravos

223 Rem - 70gr RDF 2975fps N540
6mm Creedmoor - 105gr RDF 2955fps N550

Ek is net skaam om te sê hulle het Aug laas geskiet, was van daai tyd af nog net 6 weke by die huis, werk hou my op die see.

Sien baie uit daarna om hul aan die werk te sit op die Makoue as ek nou 'n slag by die huis kom.

Image

Image

Sent from my SM-G991B using Tapatalk


Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Wed Mar 30, 2022 11:19 am
by Muishonde
Dumbluck. Is daai n gewone 223 of AI ?
70gr teen 2975fps klink vir my warm....dink nie mens sal dit met plaaslike kruit kry nie of hoe ?
Groete Muishond

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Wed Mar 30, 2022 11:50 am
by Dumbluck
Muishonde wrote:Dumbluck. Is daai n gewone 223 of AI ?
70gr teen 2975fps klink vir my warm....dink nie mens sal dit met plaaslike kruit kry nie of hoe ?
Groete Muishond
Gewone 223 Rem, 1:9 twist, 24" Heavy Barrel

Lapua Brass, 30.5gr volume
BR4 Primers
70gr RDF 2.320" COAL
0.970" bullet length, Max COAL 2.380"

Jy kry daai spoed met N530 +- 23gr en N540 +- 25gr alhoewel die N540 beter ES en groepe gee. Dalk het ek nog net nie genoeg moeite gedoen met N530 nie.

Ek laai nou N540 24.6gr, supersonies verby 800m en die gonge lui gereeld op 650m (maks op die baan waar ek nou skiet)
Het al 'n makou laat slaap op 500m

My gemete spoed data is ongelukkig in 'n nota boek by die huis, het te lui geraak om al daai data in my spreadsheet te sit.

Ek sal die data van GRT hier bysit as ek weer tyd het voor my laptop.

https://www.instagram.com/p/CDrXzx3pgqO ... =copy_link

https://www.instagram.com/p/CSrTbb_KZip ... =copy_link

In die KRG Bravo weeg hy onder 6kg so hy is reg vir 223 veldskiet, as ek net 'n slag by die huis is daarvoor.

Ek geniet die geweer baie en teen R4 'n koeël skiet ek hom graag.

Sent from my SM-G991B using Tapatalk





Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Wed Mar 30, 2022 8:14 pm
by tripodmvr
Ek het my 24 duim Howa 223 se data gebruik en QL voorspel 56K psi vir 2972vps met S321.

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Tue Apr 05, 2022 9:36 pm
by Muishonde
Dankie oom Tripod
So dit is haalbaar met S321, mens sal net moet kyk vir druk op warm dae !

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Tue Apr 05, 2022 9:40 pm
by Muishonde
Wie skiet n 22 Creedmoor, dit lyk na n goeie opsie ?
Bitter naby aan n 22-250 AI , sonder die fireform probleem en met n 1/8 sal hy die swaarder pitte ook mooi skiet !
Is goeie herlaai die's beskikbaar hier by ons ?
Ek hoor graag
Groete
Muishond

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Tue Apr 05, 2022 9:47 pm
by Gawie(13mm)
Muishond, om doppe na AI te verander is so maklik soos om die rondtes te laai en te skiet. Persoonlik so ek die AI roete gaan bo die 22 Creed. Met my Ackleys het ek nog nooit nodig gehad om my doppe se lengte terug te sny nie. Selfs .243 AI doppe wat 26 keer geskiet is.

My 6 Creed se doppe sny ek na elke keer se skiet. Dit is min, maar tog.
Die enigste sigbare verskil tussen die twee is die hoek van die skouer.

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Fri Apr 08, 2022 6:22 pm
by Muishonde
Dit maak sin Gawie,ek het gehoop n mens wen bietjie spoed met die 22 Creedmoor bo die 22-250 AI....die manne met quick load sal seker kan se ?
As die Nuwe Stainless Howa's nou net wil kom,ai

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Sat Apr 09, 2022 5:07 pm
by Capt. Yoda
Muishonde wrote: Fri Apr 08, 2022 6:22 pm Dit maak sin Gawie,ek het gehoop n mens wen bietjie spoed met die 22 Creedmoor bo die 22-250 AI....die manne met quick load sal seker kan se ?
As die Nuwe Stainless Howa's nou net wil kom,ai
Daao 2 doppe is so naby mekaar. Is soos n 2.2 ford vs n 2.2 hilux

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Sat Apr 09, 2022 6:05 pm
by Muishonde
So dit kom neer op 30° skouer vs 40° skouer vir die AI, en wat is die H20 of kruit verskil ?

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Mon Apr 18, 2022 8:34 pm
by Muishonde
Het Desember met vriend Jan se 6mm Remington AI geskiet....70gr Blitzking teen 3850fps....hy kap n makou nou lekker !!!

Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Sat Jul 23, 2022 10:21 am
by Dumbluck
Kry julle al kans om 'n paar Makoue plat te trek daar in die Swartland?

Ek sit op see en droom ma van bietjie long-range makou aksie.
Ek kyk ma my ou foto'tjies.

https://www.instagram.com/reel/CgVr9p1A ... MyMTA2M2Y=

Sent from my SM-G991B using Tapatalk


Re: Die ideale Makou kaliber, help ?

Posted: Sun Jul 24, 2022 12:28 pm
by Arnold
Speel met die gewere en jaag net die voeëls weg Image
Image

Sent from my SM-A528B using Tapatalk