EV's - Elektriese Voertuie
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Elektriese trekkers bly toe glad nie agter nie.
Interessante ontwikkelings in die trekkers wat sommer 'n hele reeks ander aktiwiteite ook kan uitvoer.
Volgens die video wil dit voorkom asof wingerd bewerking baie maklik met die trekkers gedoen kan word.
Dit is dalk net die begin van EV's (of is dit nou ET's ?) in die landbou.
Elektriese Trekkers

"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Hier volg die jongste nuus oor nog meer sonkrag ontwikkelings in Suid Afrika -
Tiger Brands.
So klein voorsmakie van wat Tiger Brands beplan -
Right there in the Paarl Mall.
En dan so 'n breë kykie om te sien wat die toekoms inhou vir EV's.
Just look at Norway - maklik een van die koudste lande in die wêreld.

Growthpoint Properties.Tiger Brands says that the rollout will start soon and will be part of a multi-million-rand investment with the goal to have 65% of the business’ electricity requirements at a manufacturing level across South Africa sourced from sustainable energy solutions by 2030.
Right there in the Paarl Mall.
En dan so 'n breë kykie om te sien wat die toekoms inhou vir EV's.
Just look at Norway - maklik een van die koudste lande in die wêreld.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
An auto club in Germany that claims 21 million members ran some controlled charging test electric vehicles to see how efficient that process was. The results put another nail in the value coffin. Not only are they expensive to buy and own, but the average charge also wastes up to 13% of the electricity.
Put another way, the consumer is charged for all the electricity required to fully charge the battery, which is as much as 13% more than the battery can hold.
So, imagine pouring two gallons of gasoline on the ground every time you filled a 20-gallon tank. People would lose their collective minds. But that will be standard for every charge of every vehicle in the utopian electric fleet of the future.
ADAC’s Ecotest calculated the kWh needed to fully charge a range of electric vehicle batteries.
The result of the test under the same conditions for all electric car models: E-car drivers have to plan for a particularly large amount of power loss for some models – but everyone has to pay extra. According to the ADAC Ecotest, a 100 kWh battery in a Tesla Model X100D actually needs 108.3 kWh. The Kia e-Niro Spirit has 72.3 kWh for a 64 kWh battery. The Jaguar I-PACE EV400 also needs at least 10 kWh more for a 90 kWh battery.
With electricity prices scheduled to double in New Hampshire (as an example) and with the cost of EVs still out of the range of most middle and lower-income families, throwing money out the window with every charge might just as well be another tax.
Line loss or transformer loss is baked into the infrastructure. There is no way to transmit electricity without waste (primarily) in the form of heat. Anywhere from 8-15% or more of the electricity generated by power stations is lost before it gets to you. A carbon footprint problem we’re supposed to ignore.
But not in the ADAC tests. The consumer pays immediately for the loss of every kWh that exceeded the actual electricity needed to charge the battery.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Wat verbasend is, is dat met die oordrag eletrisiteitsverliese in ag geneem tydens die herlaai van EV batterye, is die lopende koste van EV's by verre laer as die van enige binnebrand enjin aangedrewe voertuig.
En dit is reeds in talle ontledingstudies duidelik uitgewys.
Met in aggenome die veel laer onderhoudskoste van EV's teenoor binnebrand enjin aangedrewe voertuie, bly EV's die oplossing vir die toekoms.
Minder geraas en minimale lug besoedeling, nog nie eers genoem nie.
En dit is reeds in talle ontledingstudies duidelik uitgewys.
Met in aggenome die veel laer onderhoudskoste van EV's teenoor binnebrand enjin aangedrewe voertuie, bly EV's die oplossing vir die toekoms.
Minder geraas en minimale lug besoedeling, nog nie eers genoem nie.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ek is nou so opgewonde oor die EV"s ek gaan ref sommer my Mustang!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Wouter Roets wrote: Thu Aug 25, 2022 8:55 am Ek is nou so opgewonde oor die EV"s ek gaan ref sommer my Mustang!
Ek kort bq nuwe conspiracy theories, al my oues het al klaar waar geword.
Snaakste vir my is ou Barak Obummer wat die groot GO GREEN gees is wat skree laat die see so hoog word agv die polar ice caps wat smelt en laat alles weg gespoel gaan word as ons nie nou iets doen nie gaan bou n multi miljoen $ huis op die strand. Ek glo ons klein kinders sal terug kyk op die "kom ons save die wereld" era en hul gatte af lag vir ons

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Op Laeveld plase waar ek groot geword het, was dit ondenkbaar dat 'n mens iets anders as 'n Wolseley ('Voco') aangedrewe enjin sou gebruik om die International/Rapid kragkop aan te dryf vir water voorsiening na veesuipings.
Later toe volg die Lister diesel enjins en nog later die Yanmar, Kubota ens., ens. ....
En die pompe wat hulle aandryf verander in Mono pompe en verskillende ander soorte.
Nog later so hier en daar 'n elektriese motor gesien naby plaas opstalle wat mono pompe en andere en ook dompelpompe en dies meer aangedryf het, maar nooit daar vêr in die veld nie.
En toe kom sonpompe - sonkrag aangedrewe dompelpompe wat daar, doer diep in Bosveld water pomp vir veesuipings.
Wat 'n verskil maak die goete toe nie.
Jammer vir die lang storie, maar dit nou net om verandering en verbetering van dieselfde ou takie, naamlik water pomp, baie eenvoudig uiteen te sit.
Terug na die hede - wie van julle wat so kriewelrig negatief is daar in die groot stede oor die gebruik van EV's, het al die moeite gedoen om self eerstens die tipe voertuig te gaan bekyk van naderby en tweedens om dan 'n demonstrasie rit te gaan onderneem met jouself agter die wiel?
Gaan doen dit gerus en kom vertel vir ons wat was jou ervaring van so 'n toetsrit met 'n EV.
Dit is 'n belewenis, vreemd aanvanklik, by tye amper iets wat jou senuwees knaag, maar wees verseker dat jy na 'n ruk die gevoel kry dat dié perd lekker is om te ry.
Ek is oortuig dat hierdie volgende sinnetjie nooit deur jou kleinkinders geuiter gaan word nie.

Hulle gaan eerder sê dat hulle nie kan dink dat die oumense met petrol en diesel karre hulself so kon benadeel nie.Ek glo ons klein kinders sal terug kyk op die "kom ons save die wereld" era en hul gatte af lag vir ons
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Elektriese karre se dienskostes is nie goedkoper as binnebrandenjins nie. Die suggestie is dat dit nie nodig is om olie, filters, en dies meer te vervang nie, en dat die elektriese motor vir onbepaald loop. Die een realiteit is dat die batterye nie onbepaald hou nie, dan moet dit vervang word, en daai koste keer die redenasies van goedkoop instandhouding net daar op sy kop.
'n Interessante studie wat ek self deurgeloop het. Die instansie waar ek werk wou gholfkarretjies koop om te gebruik om skoonmaakmiddels en ander ligte items tussen geboue te vervoer. Die redenasies was dat dit mos goedkoper moet wees om instand te hou as binnebrandvoertuie want daar is mos nie regtig instandhouding by betrokke nie.
Groot was die ontnugterende toe die golf karretjies (drie kwotasies van verskillende diensverskaffers) dieselfde prys is as bv 'n Nissan NP200.
Die 'clincher' was dat die instandhoudingskoste oor vier jaar beduidende meer was as vir die binnebrandenjinvoertuie oor dieselfde periode.
Dit sluit nie die vervanging van batterye in nie.
Nodeloos om te sê, ons het die NP200 gekoop wat goedkoper gekos het, (R173 000 elk, met 'n diensplan ingesluit), wat uiteindelik baie meer veelsydig is, want hulle kan groter vrag laai, ry waar die gholfkarretjie nie kan ry nie, het groter snelheid, ens, ens.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Boys
Ek begin n pool en daar is n R100 wat se dat EV Koos by Merc n assistent verkoopsman is.
Ek begin n pool en daar is n R100 wat se dat EV Koos by Merc n assistent verkoopsman is.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
EV's is nie gholfkarretjies nie.
Daardie vergelyking is so goed soos om papajas met krieketballe te vergelyk - hou glad nie water nie.
Buitendien, EV's se batterye kan meer as 2000 keer herlaai word en al haal 'n EV net 300 km per herlaai, beteken dit 'n totale kilometer afstand van 600 000 km, wat bitter min van ons ooit met enige voertuig ry. (In werklikheid kan EV batterye ± 3000 keer herlaai word en is algemene reik afstand per herlaai gemaklik 500 km - dus is die 600 000 km eintlik nader aan 1 500 000 km.)
Wouter, met dié wat jy sê:

Maak gerus so en as ek nie doen wat jy sê nie, plaas die 'pool' se waarde oor na my bank rekening. Dankie by voorbaat.Boys
Ek begin n pool en daar is n R100 wat se dat EV Koos by Merc n assistent verkoopsman is.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Nou wat is die definisie van 'n EV dan? 'n Gholfkarretjie is nou dalk nie so gesofistikeerd soos 'n Tesla nie, maar dis fundameteel 'n elektriese voertuig. Die realiteit is dat die Tesla's en ander padvoertuie se batterye eksponensieel meer gaan kos om te vervang as die gholfkarretjie s'n, so ook hulle dienste.TFDADD wrote: Fri Aug 26, 2022 9:19 am EV's is nie gholfkarretjies nie.
Daardie vergelyking is so goed soos om papajas met krieketballe te vergelyk - hou glad nie water nie.
Buitendien, EV's se batterye kan meer as 2000 keer herlaai word en al haal 'n EV net 300 km per herlaai, beteken dit 'n totale kilometer afstand van 600 000 km, wat bitter min van ons ooit met enige voertuig ry. (In werklikheid kan EV batterye ± 3000 keer herlaai word en is algemene reik afstand per herlaai gemaklik 500 km - dus is die 600 000 km eintlik nader aan 1 500 000 km.)![]()
Wouter, met dié wat jy sê:Maak gerus so en as ek nie doen wat jy sê nie, plaas die 'pool' se waarde oor na my bank rekening. Dankie by voorbaat.Boys
Ek begin n pool en daar is n R100 wat se dat EV Koos by Merc n assistent verkoopsman is.
Persoonlik het ek nie 'n opinie vir of teen elektriese voertuie per sé nie. Markkragte en of 'n produk aan iemand se behoeftes voorsien en bekostigbaar is, die nodige rugsteun het, ensovoorts, bepaal maar dikwels wat verkoop of nie. Die bemarkingspraatjies en fopnuus artikels sonder substansie gaan my nie oortuig om 'n elektriese voertuig te koop nie. Naspoorbare verifieerbare inligting en bewysbare feite werk maar vir my.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
https://spectator.com.au/2022/08/lithium-lies/
En hier is 'n deeltj8e van die artikel.
As jy een wil koop, gaan koop. Maar moet my nie die heeltyd aanpor om een te koop nie.
They are also an investment with appalling resale potential. Ecars sit around leaking charge and degrading their batteries in the car park. A 2011 Nisson Leaf’s range drops to 80 per cent in 5 years. A 2017 Chevrolet Bolt warns that 10-40 per cent of battery capacity could be lost over the warranty period. Fast charging (or supercharging) is thought to add an additional 10 per cent drop in range for most ecars. Owners are faced with the prospect of either waiting hours for them to charge or making use of superchargers and copping the irreversible damage. You would never buy a second-hand ecar for the same reason most people aren’t adopting a ten-year-old iPhone.
Within the European Union, customers have to be bribed into taking on the financial risk of an ecar. As of 2020, between 20-17 countries offer significant incentives. Even with this push, they remain a minority purchase at 11 per cent. This huge public cost has caused even the Woke-ist countries like Germany to walk away from throwing money at the ecar industry.
‘We simply cannot afford misguided subsidies anymore. These cars have so far been subsidised over their lifetime with up to 20,000 euros, even for top earners. That is too much. We can save billions there, which we can use more sensibly,’ said German finance minister Christian Lindner.
Unsurprisingly, the Association of International Motor Vehicle Manufacturers was furious, calling it a ‘severe breach of trust’. Why? Aren’t they confident that the green virtue of their planet-saving ecars is enough of a draw card for customers
Sent from my BV9900E using Tapatalk

Hulle kan hulle maar daar in SlowJoe se Amerika en the peoples republic of UK ry ek sal nog n rukkie 95 in gooi teen R25+ PL
haha daai ou moes erens net die planet saving ook in gooi
haha daai ou moes erens net die planet saving ook in gooi
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
"This machine is required to move 500 tons of earth/ ore which will be refined into one lithium car battery. It burns 900-1000 gallons of fuel in a 12 hour shift.
Lithium is refined from ore using sulfuric acid. The proposed lithium mine at Thacker Pass is estimated to require up to 75 semi loads of sulfuric acid a day! The acid does not turn into unicorn food like AOC believes.
A battery in an electric car, lets say an average Tesla, is made of 25 pounds of lithium, 60 pounds of nickel, 44 pounds of manganese, 30 pounds of cobalt, 200 pounds of copper, and 400 pounds of aluminum, steel, and plastic, etc...... averaging 750-1,000 pounds of minerals, that had to be mined and processed into a battery that merely stores electricity..... Electricity which is generated by oil, gas, coal, nuclear, or water (and a tiny fraction of wind and solar)....
That is the truth, about the lie, of "green" energy.

Lithium is refined from ore using sulfuric acid. The proposed lithium mine at Thacker Pass is estimated to require up to 75 semi loads of sulfuric acid a day! The acid does not turn into unicorn food like AOC believes.
A battery in an electric car, lets say an average Tesla, is made of 25 pounds of lithium, 60 pounds of nickel, 44 pounds of manganese, 30 pounds of cobalt, 200 pounds of copper, and 400 pounds of aluminum, steel, and plastic, etc...... averaging 750-1,000 pounds of minerals, that had to be mined and processed into a battery that merely stores electricity..... Electricity which is generated by oil, gas, coal, nuclear, or water (and a tiny fraction of wind and solar)....
That is the truth, about the lie, of "green" energy.

- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
'n Paar dinge om in gedagte te hou wanneer dit by voertuie kom, elektriese (EV's) sowel as binnebrand enjin aangedrewe voertuie -
Die aarde word in beide dié tipes voertuie se geval omgedolwe om grondstowwe te bekom om eerstens die nodige materiale te bekom om die voertuie te vervaardig.
Tweedens word in beide gevalle dieselfde as hierbo gedoen om die nodige energie te bekom om die voertuie aan te dryf - dink net aan SASOL - olie/petrol uit steenkool, olie boorgate op land en in die oseane, so ook grondstowwe om batterye vir EV's te vervaardig as energie bron.
Kom ons hou net by die twee faktore - beide tipes voertuie is dus hier op 'n vlak van verwoesting van die aarde - wie van die twee die groter vlak van verwoesting teweeg bring, moet elkeen vir homself besluit gebaseer op wetenskaplike studies en ontledings waarvan daar reeds baie bestaan.
Dan instandhoudingskoste op die twee tipes voertuie -
Van hierdie uitgawes op binnebrand enjin aangedrewe voertuie dra ons almal baie kennis en, as mens in ag neem dat daar min of meer 180 tot 240 bewegende onderdele in 'n gewone voertuig (GV) is, dan is dit eintlik vanselfsprekend dat die EV met heelwat minder as 30 bewegende onderdele in hom, verseker minder sal kos om instand te hou.
Maar die mite dat EV's geen instandhouding verg nie, is werklik kinderlik belaglik.
Die werklike groot verskil kostegewyse tussen die twee tipes voertuie kom by energie of brandstof besparing.
Ek sê weer soos talle kere tevore, EV's en sonkrag loop hand aan hand en dit is hier waar die EV kringe hardloop om enige GV.
Onderstaande koste ontleding is 'n onomwonde bewys daarvan.
Brandstof besparing op EV.
Die sogenaamde groen voordele word nie eers hier in berekening gebring nie.
Niemand word aangepor om EV's te koop nie, maar wees realisties en baseer toekomstige voertuig aankope op harde feite en nie mites nie.

Nog 'n 'toepaslike' voordeel wat sekere EV's kan bied - mens hoop dat hierdie funksie net tydelik in sonnige Suid Afrika nodig sal wees.
Vehicle-to-load (V2L) technology.
Die Ford F-150 Lightning elektriese bakkie, bied ook die voordeel en in die VSA is dit baie populêr onder veral gebruikers van die F-150 EV in boerderye en kontrakteurs en natuurlike kampeerders, wat die voordeel baie handig vind.
Maar nou ja, wanneer dié hier plaaslik beskikbaar sal raak, weet nugter alleen.
Vehicle-to-load (V2L) technology.
Die Ford F-150 Lightning elektriese bakkie, bied ook die voordeel en in die VSA is dit baie populêr onder veral gebruikers van die F-150 EV in boerderye en kontrakteurs en natuurlike kampeerders, wat die voordeel baie handig vind.
Maar nou ja, wanneer dié hier plaaslik beskikbaar sal raak, weet nugter alleen.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Oom. Die aarde word ook omgedolwe om die koper vir GSC koele en lithium vir julle EV's se battery te myn. Ek is 100% seker dat Oom die enigste kampvegter vir die tegnologie is op dié forum.
Goed, beter, 6millimeter!
- Dawid S
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sat Nov 21, 2015 4:44 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Lees die saam met bg.
https://www.foxbusiness.com/politics/ca ... r-heatwave
https://www.foxbusiness.com/politics/ca ... r-heatwave
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Gavin Newson is net n kort koppie agter ou Slowjoe as dit by morone komDawid S wrote: Thu Sep 01, 2022 7:42 am Lees die saam met bg.
https://www.foxbusiness.com/politics/ca ... r-heatwave
Control food and energy and you will control the people!
https://www.autoblog.com/2022/08/30/tes ... er-strike/
Kan nie wag om my EV vir n diens te vat nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Goeiemôre Geno,
Jy sê:
Sê eerder vir ons watter een van die twee - EV of GV - rig die meeste verwoesting aan.
Nou waar kom die lood vandaan dink jy, wat in konvensionele koeëls gebruik word?
Plus nog koper en of koper/tin mengsel koeëls en nog mantels ook daarby?
Iewers vorentoe, as mens nou die klein bietjie EV's wat reeds hier in SA is buite rekening laat, gaan baie, baie meer voertuig gebruikers oorskakel na EV's. Daaroor hoef mens nou nie eers baie hard oor te dink nie, die voordele is vanselfsprekend en verseker baie sterk in die guns van die nuwe EV tegnologie.
Chevrolet is gelukkig nie meer in SA nie en hoop hulle bly ook net waar hulle is.
Noorweërs is ryk en bedorwe wesens, so as hulle rede het om ontevrede te wees oor iets, is dit seker hul volste reg om iets daaraan te doen.
En ek glo daar sal aandag aan hulle griewe en grille gegee word, deur wie of wat dit ookal veroorsaak word.
Hier plaaslik is daar baie verwikkelinge reeds gedoen en nog veel meer in proses om die benutting van sonkrag tot vlakke op te stoot wat dit vorentoe moontlik sal maak vir die gewone man om sy EV tuis te herlaai.
Met hierdie manier van doen is dit juis waar die EV homself permanent gaan vestig, nie net plaaslik nie, maar oraloor in die wêreld EN dit is die toekoms, of ons nou daarteen skop of dit ondersteun, ons het nie ander meer sinvolle energie keuses nie.
My persoonlike siening en dan ook rede vir die ondersteuning van hierdie tegnologie.
Jy sê:
Jy's 100% reg EN dis mos wat ek ook gesê het mbt EV's en GV's - aarde word omgedolwe om beide die voertuie te kan maak EN ook hulle energie te kan verskaf.Die aarde word ook omgedolwe om die koper vir GSC koele en lithium vir julle EV's se battery te myn.
Sê eerder vir ons watter een van die twee - EV of GV - rig die meeste verwoesting aan.
Nou waar kom die lood vandaan dink jy, wat in konvensionele koeëls gebruik word?
Plus nog koper en of koper/tin mengsel koeëls en nog mantels ook daarby?
Ek twyfel sterk hieroor, maar vra die manne om hul eerlike opinies te gee, dan weet ons verseker.Ek is 100% seker dat Oom die enigste kampvegter vir die tegnologie is op dié forum.
Iewers vorentoe, as mens nou die klein bietjie EV's wat reeds hier in SA is buite rekening laat, gaan baie, baie meer voertuig gebruikers oorskakel na EV's. Daaroor hoef mens nou nie eers baie hard oor te dink nie, die voordele is vanselfsprekend en verseker baie sterk in die guns van die nuwe EV tegnologie.
Chevrolet is gelukkig nie meer in SA nie en hoop hulle bly ook net waar hulle is.
Noorweërs is ryk en bedorwe wesens, so as hulle rede het om ontevrede te wees oor iets, is dit seker hul volste reg om iets daaraan te doen.
En ek glo daar sal aandag aan hulle griewe en grille gegee word, deur wie of wat dit ookal veroorsaak word.
Hier plaaslik is daar baie verwikkelinge reeds gedoen en nog veel meer in proses om die benutting van sonkrag tot vlakke op te stoot wat dit vorentoe moontlik sal maak vir die gewone man om sy EV tuis te herlaai.
Met hierdie manier van doen is dit juis waar die EV homself permanent gaan vestig, nie net plaaslik nie, maar oraloor in die wêreld EN dit is die toekoms, of ons nou daarteen skop of dit ondersteun, ons het nie ander meer sinvolle energie keuses nie.
My persoonlike siening en dan ook rede vir die ondersteuning van hierdie tegnologie.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ek is dalk dom of onnosel maar ek kan vir die dood nie sien hoe EVs gaan werk in hierdie kontinent nie maar hy dalk is ek heel verkeerd.
Die klomp hiepies in die Kaapstad en Knysna sal seker met hul R2mil bmw iX rond ry om hul deel te doen vir Greta en die skilpaaie terwyl hul n diesel geni by die huis laat hardloop om die kar te charge met load shedding maar laat almal van Maifkeng tot by Plet R250 000 se city bugs gaan koop wil ek nog sien.
Die klomp hiepies in die Kaapstad en Knysna sal seker met hul R2mil bmw iX rond ry om hul deel te doen vir Greta en die skilpaaie terwyl hul n diesel geni by die huis laat hardloop om die kar te charge met load shedding maar laat almal van Maifkeng tot by Plet R250 000 se city bugs gaan koop wil ek nog sien.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Nie slim genoeg om jou ingewikkelde vrae te beantwoord nie, maar kom ons praat nogtans so klein bietjie in daardie selfde rigting.
Wat kos hierdie luukse of sal ons sê ultra luukse dubbelkajuit bakkies soos Ford Ranger Raptor en diesulkes deesdae?
Miljoen rand plus of dalk net minder as R1m?
Hordes van die goed, alle fabrikate en soorte ry daagliks in elke dorp se strate rond.
Om dit nou kort te hou soos belowe hierbo, jy kan nou in Suid Afrika 'n redelike verskeidenheid baie oulike EV's vir minder as R1m koop.
Kyk net rond wat waar beskikbaar is (veral daar in die stede waar julle uithang) en weet dan dat as manne sulke bakkies kan bekostig, dan is daar beslis 'n mark vir baie mooi EV's wat nou beskikbaar is hier in Suid Afrika.
Die eerstes wat ons ou landjie binne gekom het, is uitverkoop en verspreiders moes haastig planne maak om meer in te voer.
Wat kos hierdie luukse of sal ons sê ultra luukse dubbelkajuit bakkies soos Ford Ranger Raptor en diesulkes deesdae?
Miljoen rand plus of dalk net minder as R1m?
Hordes van die goed, alle fabrikate en soorte ry daagliks in elke dorp se strate rond.
Om dit nou kort te hou soos belowe hierbo, jy kan nou in Suid Afrika 'n redelike verskeidenheid baie oulike EV's vir minder as R1m koop.
Kyk net rond wat waar beskikbaar is (veral daar in die stede waar julle uithang) en weet dan dat as manne sulke bakkies kan bekostig, dan is daar beslis 'n mark vir baie mooi EV's wat nou beskikbaar is hier in Suid Afrika.
Die eerstes wat ons ou landjie binne gekom het, is uitverkoop en verspreiders moes haastig planne maak om meer in te voer.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ja daai eerstes is binne dae uit verkoop maar die getalle wat in gekom het was basies 18 van die fabrikaat en 12 van daai fabrikaat.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Koop een en laat weet ons hoe dit gaan.TFDADD wrote:Nie slim genoeg om jou ingewikkelde vrae te beantwoord nie, maar kom ons praat nogtans so klein bietjie in daardie selfde rigting.
Wat kos hierdie luukse of sal ons sê ultra luukse dubbelkajuit bakkies soos Ford Ranger Raptor en diesulkes deesdae?
Miljoen rand plus of dalk net minder as R1m?
Hordes van die goed, alle fabrikate en soorte ry daagliks in elke dorp se strate rond.
Om dit nou kort te hou soos belowe hierbo, jy kan nou in Suid Afrika 'n redelike verskeidenheid baie oulike EV's vir minder as R1m koop.
Kyk net rond wat waar beskikbaar is (veral daar in die stede waar julle uithang) en weet dan dat as manne sulke bakkies kan bekostig, dan is daar beslis 'n mark vir baie mooi EV's wat nou beskikbaar is hier in Suid Afrika.
Die eerstes wat ons ou landjie binne gekom het, is uitverkoop en verspreiders moes haastig planne maak om meer in te voer.
Sent from my iPhone using Tapatalk