Page 6 of 11

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Fri Jun 07, 2019 9:40 pm
by LUAN
Jy moes nog so 1 click op gedraai het

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Fri Jun 07, 2019 9:53 pm
by Diesel Dog
LUAN wrote:Jy moes nog so 1 click op gedraai hetImage
Daai bokke beweeg so vinnig, die turrets klink soos n two stroke soos jy op en af moet draai so ek skiet maar met die kruisdraad. ++>:

DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Sat Jun 08, 2019 6:13 am
by Apie
Vat so!

Mooi geskiet!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Sat Jun 08, 2019 10:44 am
by Capt. Yoda
Mooi DD, is lekker as n roer so skiet veral al 6mm!

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Sun Jun 09, 2019 6:52 am
by Glocked
Baie netjies geskiet daar ! Ek is bly die nuwe roer werk so mooi uit vir jou, jaloers op daai skote !

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 8:39 am
by Wouter Roets
Lekker DD! Love it when a plan comes together! Daai roer is nou so reg soos reen.

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 8:51 am
by Capt. Yoda
DD as jy kan neem bq vir my die XCI dop langs n 243 dop af asb

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 8:54 am
by joe rocket
DD dit is darem lekker as n roer hom so wild gedra. Mooi geskiet.

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 12:35 pm
by Diesel Dog
Capt. Oblivious wrote:DD as jy kan neem bq vir my die XCI dop langs n 243 dop af asb
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190610/02f59ae3da29cd6e49bb5c7e2a0c09ab.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 12:59 pm
by swc-tr
Is daai riwwe op die XCi se nek die geheim? :o >:+

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 1:10 pm
by Capt. Yoda
Diesel Dog wrote:
Capt. Oblivious wrote:DD as jy kan neem bq vir my die XCI dop langs n 243 dop af asb
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190610/02f59ae3da29cd6e49bb5c7e2a0c09ab.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Dankie

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 1:12 pm
by James Wilson
Diesel Dog wrote:
Capt. Oblivious wrote:DD as jy kan neem bq vir my die XCI dop langs n 243 dop af asb
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190610/02f59ae3da29cd6e49bb5c7e2a0c09ab.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Hierdie is darrem baie naby aan die 6mm-250Ai, die verskil met die xci, is geen fireforming

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 1:14 pm
by Diesel Dog
swc-tr wrote:Is daai riwwe op die XCi se nek die geheim? :o >:+
:laugh: "Shot start induced twist" :laugh:

DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 1:16 pm
by swc-tr
::) :laugh:

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 7:39 pm
by Danie01
Lyk na baie lekker rondte

Wat is die xci so dopkapasiteit?

As jy ql gebruik, gebruik jy dan die xc met gemete dopkapasiteit? Wat moet n mens nog verstel?


Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 8:02 pm
by Diesel Dog
Danie01 wrote:Lyk na baie lekker rondte

Wat is die xci so dopkapasiteit?

As jy ql gebruik, gebruik jy dan die xc met gemete dopkapasiteit? Wat moet n mens nog verstel?


Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Dop H2o 49gr

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 9:47 pm
by Basjan123
Goeie skote!! Is daar bipods op daai geweer of hoe skiet jy so mooi fyn?? :o :o

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Mon Jun 10, 2019 10:23 pm
by Diesel Dog
Basjan123 wrote:Goeie skote!! Is daar bipods op daai geweer of hoe skiet jy so mooi fyn?? :o :o
Hulle is skaars maar ek gebruik n Volkas banksak voor en Boland banksak agter :laugh: :laugh:

DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Tue Jun 11, 2019 6:52 am
by Toyrsi
More DD.
Kan jy dalk n foto van die HK saam met n XC dop neem en plaas.
Groete Jacques

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Tue Jun 11, 2019 7:09 am
by Basjan123
Diesel Dog wrote:
Basjan123 wrote:Goeie skote!! Is daar bipods op daai geweer of hoe skiet jy so mooi fyn?? :o :o
Hulle is skaars maar ek gebruik n Volkas banksak voor en Boland banksak agter :laugh: :laugh:

DD

Ek het jou handewerk met die silencer en die ringe so aanskou en gedog jyt weer 'n nice rus of iets gebou.... ek kan my verkyk aan hoe praktiese sommige mense is. Welgedaan daai roer skiet letterlik op n tiekie!! :):

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Tue Jun 11, 2019 8:09 am
by Ammion
Diesel Dog wrote:
Danie01 wrote:Lyk na baie lekker rondte

Wat is die xci so dopkapasiteit?

As jy ql gebruik, gebruik jy dan die xc met gemete dopkapasiteit? Wat moet n mens nog verstel?


Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Dop H2o 49gr
Dink daai dop volume moet baie naby 'n 6x47 Lapua wees

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Tue Jun 11, 2019 11:04 am
by Diesel Dog
Toyrsi wrote:More DD.
Kan jy dalk n foto van die HK saam met n XC dop neem en plaas.
Groete Jacques
Sorry die HK het al die XC doppe verkrag >:D

DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Tue Jun 11, 2019 11:10 am
by Diesel Dog
Ammion wrote:
Diesel Dog wrote:
Danie01 wrote:Lyk na baie lekker rondte

Wat is die xci so dopkapasiteit?

As jy ql gebruik, gebruik jy dan die xc met gemete dopkapasiteit? Wat moet n mens nog verstel?


Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Dop H2o 49gr
Dink daai dop volume moet baie naby 'n 6x47 Lapua wees
Wat ek kon raak lees.
The 6X47 Lapua has a water capacity of 45 grains, which is less than the 6mm Creedmoor (50 grains), 6 XC (48 grains), 6.5×47 Lapua (47 grains), and 243 Winchester (54 grain) (Note: of these cartridges, only the 6×47 and 6.5×47 Lapua use small rifle primers, the rest use large rifle primers).
DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Thu Jun 13, 2019 7:40 pm
by Diesel Dog
Ek het Norma urp kruit gekry sal hy werk met die komponente?

Loop 715 mm
Dop H2o 49gr
Koeel 105gr amax TPL 65MM
Kruit NORMA URP
cci 250 ontsteker

DD

Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .

Posted: Thu Jun 13, 2019 8:14 pm
by Dale SH
Highest node is predicted to be 3096 fps @ 58000 psi
start at 37.0 grains
3140 fps is at 60 000 psi