
Semi custom 6mm watsenaam se kind .
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Jy moes nog so 1 click op gedraai het

-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Daai bokke beweeg so vinnig, die turrets klink soos n two stroke soos jy op en af moet draai so ek skiet maar met die kruisdraad.LUAN wrote:Jy moes nog so 1 click op gedraai het
DD
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Vat so!
Mooi geskiet!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Mooi geskiet!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Mooi DD, is lekker as n roer so skiet veral al 6mm!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Baie netjies geskiet daar ! Ek is bly die nuwe roer werk so mooi uit vir jou, jaloers op daai skote !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Lekker DD! Love it when a plan comes together! Daai roer is nou so reg soos reen.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
DD as jy kan neem bq vir my die XCI dop langs n 243 dop af asb
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
DD dit is darem lekker as n roer hom so wild gedra. Mooi geskiet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190610/02f59ae3da29cd6e49bb5c7e2a0c09ab.jpgCapt. Oblivious wrote:DD as jy kan neem bq vir my die XCI dop langs n 243 dop af asb
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Is daai riwwe op die XCi se nek die geheim?

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Diesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190610/02f59ae3da29cd6e49bb5c7e2a0c09ab.jpgCapt. Oblivious wrote:DD as jy kan neem bq vir my die XCI dop langs n 243 dop af asb
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dankie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Diesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190610/02f59ae3da29cd6e49bb5c7e2a0c09ab.jpgCapt. Oblivious wrote:DD as jy kan neem bq vir my die XCI dop langs n 243 dop af asb
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hierdie is darrem baie naby aan die 6mm-250Ai, die verskil met die xci, is geen fireforming
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
swc-tr wrote:Is daai riwwe op die XCi se nek die geheim?![]()
DD
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Lyk na baie lekker rondte
Wat is die xci so dopkapasiteit?
As jy ql gebruik, gebruik jy dan die xc met gemete dopkapasiteit? Wat moet n mens nog verstel?
Groete
Danie
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Wat is die xci so dopkapasiteit?
As jy ql gebruik, gebruik jy dan die xc met gemete dopkapasiteit? Wat moet n mens nog verstel?
Groete
Danie
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Dop H2o 49grDanie01 wrote:Lyk na baie lekker rondte
Wat is die xci so dopkapasiteit?
As jy ql gebruik, gebruik jy dan die xc met gemete dopkapasiteit? Wat moet n mens nog verstel?
Groete
Danie
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Goeie skote!! Is daar bipods op daai geweer of hoe skiet jy so mooi fyn??

-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Hulle is skaars maar ek gebruik n Volkas banksak voor en Boland banksak agterBasjan123 wrote:Goeie skote!! Is daar bipods op daai geweer of hoe skiet jy so mooi fyn??![]()
DD
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
More DD.
Kan jy dalk n foto van die HK saam met n XC dop neem en plaas.
Groete Jacques
Kan jy dalk n foto van die HK saam met n XC dop neem en plaas.
Groete Jacques
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Diesel Dog wrote:Hulle is skaars maar ek gebruik n Volkas banksak voor en Boland banksak agterBasjan123 wrote:Goeie skote!! Is daar bipods op daai geweer of hoe skiet jy so mooi fyn??![]()
![]()
![]()
DD
Ek het jou handewerk met die silencer en die ringe so aanskou en gedog jyt weer 'n nice rus of iets gebou.... ek kan my verkyk aan hoe praktiese sommige mense is. Welgedaan daai roer skiet letterlik op n tiekie!!
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Dink daai dop volume moet baie naby 'n 6x47 Lapua weesDiesel Dog wrote:Dop H2o 49grDanie01 wrote:Lyk na baie lekker rondte
Wat is die xci so dopkapasiteit?
As jy ql gebruik, gebruik jy dan die xc met gemete dopkapasiteit? Wat moet n mens nog verstel?
Groete
Danie
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Sorry die HK het al die XC doppe verkragToyrsi wrote:More DD.
Kan jy dalk n foto van die HK saam met n XC dop neem en plaas.
Groete Jacques
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Wat ek kon raak lees.Ammion wrote:Dink daai dop volume moet baie naby 'n 6x47 Lapua weesDiesel Dog wrote:Dop H2o 49grDanie01 wrote:Lyk na baie lekker rondte
Wat is die xci so dopkapasiteit?
As jy ql gebruik, gebruik jy dan die xc met gemete dopkapasiteit? Wat moet n mens nog verstel?
Groete
Danie
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
The 6X47 Lapua has a water capacity of 45 grains, which is less than the 6mm Creedmoor (50 grains), 6 XC (48 grains), 6.5×47 Lapua (47 grains), and 243 Winchester (54 grain) (Note: of these cartridges, only the 6×47 and 6.5×47 Lapua use small rifle primers, the rest use large rifle primers).
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Ek het Norma urp kruit gekry sal hy werk met die komponente?
Loop 715 mm
Dop H2o 49gr
Koeel 105gr amax TPL 65MM
Kruit NORMA URP
cci 250 ontsteker
DD
Loop 715 mm
Dop H2o 49gr
Koeel 105gr amax TPL 65MM
Kruit NORMA URP
cci 250 ontsteker
DD
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Highest node is predicted to be 3096 fps @ 58000 psi
start at 37.0 grains
3140 fps is at 60 000 psi
start at 37.0 grains
3140 fps is at 60 000 psi
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS