Page 6 of 6

Re: Nuwe Bande

Posted: Tue May 02, 2023 2:52 pm
by Joe13
Is daar enige goeie Bridgestone bande?

Re: Nuwe Bande

Posted: Tue May 02, 2023 3:31 pm
by Geno
Ek gebruik Gripmax Mud Rage RT Max op my jagbakkie vir die laaste 50k km en is baie tevrede.

Re: Nuwe Bande

Posted: Tue May 02, 2023 7:53 pm
by Apie
pietskiet wrote:
Moet jy MT koop of kan AT werk?


Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]

Dis n plaasbakkie - skat sy gebruik is 60% offroad, 30% grondpad en 10% teerpad, so die MTs maak meer sin.[/quote]
Kyk ook na Apterra AT

LT Casing
Lekker aggressiewe loopvlak
Manne in ons distrik kry dieselfde km’s as BF’s en Coopers met hulle teen ‘n meer bekostigbare prys.

As jy baie nat modder paaie het gaan met Geno se opsie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe Bande

Posted: Tue May 02, 2023 7:56 pm
by Apie
Joe13 wrote:Is daar enige goeie Bridgestone bande?
As jy elke dag vrag moet laai en ry kyk liewer na ‘n band met ‘n LT Casing(Light Truck)

Hulle het dikker sidewalls as jou gewone bande.

Bridgstone en Firestone het indien wel ‘n baie beperkte hoeveelheid groottes wat LT Casings het.

As jy 95% teer en nou en dan grondpad ry is die Bridgestone Deuler AT 694, Firestone Destination AT en General Grabbers almal baie goeie opsies.
Michelin LTX AT, Pirelli Scorpions boks dalk so vlakkie bo daai.




Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe Bande

Posted: Fri Jan 05, 2024 5:17 am
by Swede
Het iemand al met Blackcircles.co za besigheid gedoen. Hulle band pryse is goed.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk