Page 6 of 13
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Mon Sep 04, 2017 11:49 pm
by Charl k
Dankie.
Het die 6.5 CM nog net 3 koedoes geskiet.
Baie dankie maak my keuse baie maklik.
Daai roer gaan mooi loop.
Wat se doppe raai julle aan ?
Dankie
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Tue Sep 05, 2017 5:58 am
by JohanvB
Wel, jy kan kyk kyk na Norma of Lapua doppe, Norma doppe het die manne insluitend myself primer pockets gerek..nie agv te hoë ladings nie..waar die lapua doppe met die klein primer vir my beter werk...jou spoed vir die Creedmoor met 140 gr koeëls gaan hier om en by 2700fps hardloop..dis sy kos daai...
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Tue Sep 05, 2017 6:31 am
by CDW
More manne maak my ook asb deel van die bende ..ek skiet ook howa 6.5 creedmoor
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Tue Sep 05, 2017 11:00 am
by jacques85
Dagse manne
Hier is my nuwe speelding. Het laas naweek loop ingebreek en is in die proses om lading ontwikkeling te doen. Ek gaan Hornady se 143gr ELD-X op hom gooi.
Wat julle basies hier sien is:
Howa Heavy Barrel 6.5 Creedmoor
Ek het hogue vervang met n GRS Hunter
Timney Sneller
20MOA Warne Picatinny met 30mm Med Ringe
Sightron SIII 8-32x56 LRMOA Scope
Ek beplan nog om loop en aksie te cerakote. Sal fotos opsit sodra ek dit gedoen het.
IMG-20170823-WA0078.jpg
Dankie
Jacques
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Sep 08, 2017 9:31 am
by Charl k
More manne.
Waar kan ek doppe koop vir my speelding?. Sal haar seker eers oor 5mnde kry met die lisensies wat so tyd neem.
Wil solank als by mekaar maak.
Baie dankie
Sent from my S30 using Tapatalk
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Sep 08, 2017 11:09 am
by DamDuiker
Hang maar af waste dope jy wil he, Lapua behoor jy by Safari n Outdoor te kry.
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Sep 08, 2017 12:05 pm
by Charl k
Hulle prys is maar net rof.
Gaan seker maar nog tyd vat dat 6.5cm se doppe goedkooper word.sien in vsa is hulle doppe en.308 baie die selfde. .
Kan maar net hoop.
Sent from my S30 using Tapatalk
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Oct 13, 2017 1:25 pm
by Charl k
Lapua Doppe vir R1740 is seker nie n slegte prys nie?
Of weet iemand van ñ beter prys?
Dankie
Sent from my S30 using Tapatalk
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Oct 13, 2017 1:26 pm
by Arnold
Brother Arms
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Oct 13, 2017 1:41 pm
by Charl k
Dankie sal daar loer
Sent from my S30 using Tapatalk
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Oct 13, 2017 3:13 pm
by Finder20
Jacques85,
Het jy al jou CM laat cerakote? Ek het myne laat Cerakote by Nico van Numenor en ek is baie impressed! Sal biedjie fotos laai wanneer ek kans kry...
Arnold wat is Brothers Arms se pryse op die Lapua CM's? Ek was so 2 maander terug daar maar toe was dit 2k?
Hoor graag...
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Oct 13, 2017 3:43 pm
by Swede
Finder20 wrote:Jacques85,
Het jy al jou CM laat cerakote? Ek het myne laat Cerakote by Nico van Numenor en ek is baie impressed! Sal biedjie fotos laai wanneer ek kans kry...
Arnold wat is Brothers Arms se pryse op die Lapua CM's? Ek was so 2 maander terug daar maar toe was dit 2k?
Hoor graag...
So R 1599-00 as ek reg onthou
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Oct 13, 2017 3:53 pm
by Finder20
Flip dis n goeie prys vir Lapua ne!? Nice!!
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Oct 13, 2017 5:53 pm
by geelslang
Het enige van julle bende lede al van die ligter punte soos 107SMK, 108Scenar en 100gr Eld M in die 6.5 Creedmoor probeer. Ek dink die kombo kan 'n lekker gongskiet/kopskoot roer maak..
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Fri Oct 13, 2017 8:40 pm
by jankraay
geelslang wrote:Het enige van julle bende lede al van die ligter punte soos 107SMK, 108Scenar en 100gr Eld M in die 6.5 Creedmoor probeer. Ek dink die kombo kan 'n lekker gongskiet/kopskoot roer maak..
Ek het nou 95gr Vmax'e gelaai en hy maak mooi. Sal more kyk hoe die skade lyk...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Mon Oct 16, 2017 9:39 am
by Monster7
Monster7 wrote:1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa (wag geduldig vir Liksens)
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Monster7, Howa
Skies manne, sien ek is redelik agter met die onderwerp/bende...sal nou aandagtig deur almal se opmerkings gaan.

Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Tue Dec 05, 2017 2:22 pm
by Finder20
Hier is my Creedmoor n Howa Bull Barrel....
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Tue Dec 05, 2017 2:28 pm
by Apie
Finder20 wrote:Hier is my Creedmoor n Howa Bull Barrel....
Spoggerig manne.
Finder - Wie het jou kolf se kleur gedoen en wat het dit gekos?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Tue Dec 05, 2017 2:32 pm
by Finder20
Apie wrote:Finder20 wrote:Hier is my Creedmoor n Howa Bull Barrel....
Spoggerig manne.
Finder - Wie het jou kolf se kleur gedoen en wat het dit gekos?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dankie Apie,
Ek het dit by Arms CC in Waterkloof laat doen dit was R1020 inc vat

Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Tue Dec 05, 2017 4:24 pm
by Swede
Finder20 wrote:Apie wrote:Finder20 wrote:Hier is my Creedmoor n Howa Bull Barrel....
Spoggerig manne.
Finder - Wie het jou kolf se kleur gedoen en wat het dit gekos?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dankie Apie,
Ek het dit by Arms CC in Waterkloof laat doen dit was R1020 inc vat

Baie nice! Is dit hydro dipping?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Tue Dec 05, 2017 5:08 pm
by Finder20
Swede wrote:Hier is my Creedmoor n Howa Bull Barrel....
Spoggerig manne.
Baie nice! Is dit hydro dipping?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk[/quote][/quote]
Hi Swede ja die metaal is ge Cerakote in FDE en die kolf is ge Hydro dip

Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Mon Feb 19, 2018 10:09 am
by dawiec
My nuwe Howa 6.5 creed in MDT Chassis
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Thu Apr 05, 2018 7:40 am
by Jay Jay
1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa (wag geduldig vir Liksens)
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Johan, Howa
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Thu Apr 05, 2018 8:55 am
by JacquesT (Stompe)
1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa
17. Martin (Trompie), Howa Varminter
18. Jeandre Beneke, Ruger Precision Rifle
19. Jaco van Zyl, Barnard
20. Hennie vd Merwe, Ruger Precision Rifle
21. Vossie1 Howa
22. Tokkelos6.5, Savage LRP
23. Brennie Savage LRP
24. JannieB Howa
25. Ben, Howa
26. Vleisie, Savage
27. Pieter Eksteen, Ruger 6.5 Creedmoor PR
28. GerhardV Lothar Walther op 'n Sako Forester aksie
29. Tollie Marx Howa
30. PierrieT, Ruger 6.5 Creedmoor VT 28"
31. airhunter - Howa 6.5 Creedmoor
32. Wihan de Villiers - Ruger Precision Rifle
33. Jaco V - Howa met Warrior chassis
34. Johan Gerber. Howa
35. Swamper: Howa 6.5 Creedmoor
36. Finder20, Howa HB
37. Sean3006, Howa HB
38. Jan 6.5 Creedmoor RPR
39. Johan, Howa
Re: 6.5 Creedmoor bende
Posted: Thu Apr 05, 2018 12:43 pm
by Jonathan 6.5
1: Marco, Howa
2: JTM, Howa
3: Thunderhead , Howa
4. JohanvB, Ruger Predator
5. Chris@6, Howa
6. JacoW, Howa
7. Burger, Ruger VT
8. JacquesT (Stompe), Howa
9. 6.5.284Norma. Ruger No.1
10. 1250bandit, Howa
11. Dawie, Savage LRP
12. LouisC, Howa
13. Fanie Myburg, Howa
14. Geroggie, Howa
15. Fishaman, Ruger Predator
16. Tal, Howa
17. Martin (Trompie), Howa Varminter
18. Jeandre Beneke, Ruger Precision Rifle
19. Jaco van Zyl, Barnard
20. Hennie vd Merwe, Ruger Precision Rifle
21. Vossie1 Howa
22. Tokkelos6.5, Savage LRP
23. Brennie Savage LRP
24. JannieB Howa
25. Ben, Howa
26. Vleisie, Savage
27. Pieter Eksteen, Ruger 6.5 Creedmoor PR
28. GerhardV Lothar Walther op 'n Sako Forester aksie
29. Tollie Marx Howa
30. PierrieT, Ruger 6.5 Creedmoor VT 28"
31. airhunter - Howa 6.5 Creedmoor
32. Wihan de Villiers - Ruger Precision Rifle
33. Jaco V - Howa met Warrior chassis
34. Johan Gerber. Howa
35. Swamper: Howa 6.5 Creedmoor
36. Finder20, Howa HB
37. Sean3006, Howa HB
38. Jan 6.5 Creedmoor RPR
39. Johan, Howa
40. Jonathan6.5, Howa
Sent from my iPhone using Tapatalk